{"id":8290,"date":"2018-06-24T09:42:29","date_gmt":"2018-06-24T09:42:29","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/harde-werk-le-nog-voor-vir-pumas-en-limpopo-blou-bulle\/"},"modified":"2018-06-24T09:42:29","modified_gmt":"2018-06-24T09:42:29","slug":"harde-werk-le-nog-voor-vir-pumas-en-limpopo-blou-bulle","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=8290","title":{"rendered":"Harde werk le nog voor vir Pumas en Limpopo Blou Bulle"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-8289\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2018\/06\/NewsGJasonMulder.jpg\" alt=\"NewsGJasonMulder\" width=\"331\" height=\"380\" \/>Die Pumas se o.18-rugbyspan het in \u2018n onaanskoulike hoofwedstryd van die jaarlikse Noordvaal Bondedag in die Mbombela-stadion in Nelspruit die Limpopo Blou Bulle met 13-8 die loef afgesteek.<\/p>\n<p>Daar was nie baie hoogtepunte in die wedstryd was grootliks uit \u2018n los getjommel bestaan het. Albei die spanne se afrigters het nog baie werk wat voorl\u00ea voor hulle vir hul eerste wedstryde aantree volgende maand tydens die Cravenweek in die Paarl.<\/p>\n<p>Die feit dat dit albei spanne se eerste wedstryde was moet ook in ag geneem word. Die vele hanteerfoute asook die verkeerde besluitnemings wat tydens die wedstryd geneem is, kan dalk grootliks daaraan toegeskryf word.<\/p>\n<p>Die eerste drie van die wedstryd is na amper \u2018n uur se spel gedruk toe die Pumas se kantman Juandr\u00e9 Odendaal oorgeval het. Die wenspan het teen lemoentyd \u2018n voorsprong van 6-3 geniet danksy twee strafdoele deur sy losskakel, Coenraad Visser.<\/p>\n<p>Visser was sonder twyfel die uitstaande speler in die wedstryd. Hy het vir die enigste opwindende oomblikke in die eerste helfte gesorg met \u2018n paar skerp breekslae. Hy beskik ook oor hope vaart en kan \u2018n hele paar spanne se verdediging onverhoeds tydens die Cravenweek betrap.<\/p>\n<p>Die Pumas het \u2018n tawwe eerste wedstryd teen die Westelike Provinsie wat op hulle wag. Di\u00e9 wedstryd is die hoofwedstryd van die eerste dag van die gesogte toernooi.<\/p>\n<p>As daar een speler van die verloorspan is, wat sy kop omhoog kan hou na die nederlaag is dit die slot Dewan Deysel. Hy het deurgans hard gewerk en nooit moed opgegee nie.<\/p>\n<p>Die Limpopo Blou Bulle behoort egter \u2018n veel gedugter span te wees indien die afrigters die spelers as \u2018n eenheid kan saamsnoer. Frikkie Meyer van Thabazimbi en Ben Vorster van Tzaneen het albei vanjaar spanne wat saam met meeste spanne saam kan gesels.<\/p>\n<p>So met die gehalte van die spelers skort daar nie veel nie, dit is om hulle as \u2018n span saam te snoer.<\/p>\n<p><strong>Puntemakers: <\/strong><\/p>\n<p><strong>\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Pumas 13 (6) \u2013<\/strong> Drie: Juandr\u00e9 Odendaal. Doelskop: Coenraad Visser. Strafdoel: Visser. <strong>Limpopo Blou Bulle 8 (3) \u2013<\/strong> Drie: Anthony Brand. Strafdoel: William Thulare.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Pumas se o.18-rugbyspan het in \u2018n onaanskoulike hoofwedstryd van die jaarlikse Noordvaal Bondedag in die Mbombela-stadion in Nelspruit die Limpopo Blou Bulle met 13-8 die loef afgesteek. Daar was nie baie hoogtepunte in die wedstryd was grootliks uit \u2018n los getjommel bestaan het. Albei die spanne se afrigters het nog baie werk wat voorl\u00ea [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":8289,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-8290","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8290","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8290"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8290\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8290"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8290"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8290"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}