{"id":8297,"date":"2018-06-25T14:11:23","date_gmt":"2018-06-25T14:11:23","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/dit-gaan-keer-kos-om-die-valke-op-die-lsob-week-te-stuit\/"},"modified":"2018-06-25T14:11:23","modified_gmt":"2018-06-25T14:11:23","slug":"dit-gaan-keer-kos-om-die-valke-op-die-lsob-week-te-stuit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=8297","title":{"rendered":"Dit gaan keer kos om die Valke op die LSOB-week te stuit"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-7135\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/SA_Lsen_Logo.jpg\" alt=\"SA Lsen Logo\" width=\"262\" height=\"284\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/SA_Lsen_Logo.jpg 670w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2016\/06\/SA_Lsen_Logo-277x300.jpg 277w\" sizes=\"auto, (max-width: 262px) 100vw, 262px\" \/>Dit gaan keer kos om die gasheer van die LSOB-week (vir leerlinge met spesiale onderwyshoeftes), die Valke, uit die hoofwedstryd van vanjaar se toernooi in die Isak Steyl-stadion in Vanderbijlpark te hou. Die Valke, wat verlede jaar as nie-amptelike kampioen gekroon is, het in die hoofwedstryd van die eerste dag die Luiperds met 69-10 afgeransel. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Luiperds het verlede jaar se toernooi ook onoorwonne afgesluit. Die Valke kom more op die tweede dag teen die Blou Bulle te staan. Die Ligbloues sal &#8216;n veel meer gedugter taak vir die Valke wees, maar die gasheer behoort steeds as die gunstelinge op die veld te draf.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dit was veral die Valke se flank, <strong>Tiaan Botha<\/strong>, wat met sy spel be\u00efndruk het. Hy het die veld vol gespeel en elke keer wat hy die bal onder die arm vasgeknyp het meters veld gewen. Die span se kaptein en losskakel, <strong>Chezlin Oosthuizen<\/strong>, was ook op sy stukke. Hy het sommer vroeg in die wedstryd die Luiperds mooi laat verstaan waarvoor hulle in is. Hy het sy span se eerste drie in die eerste minuut van die wedstryd gedruk.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Oosthuizen het 22 punte tot sy span se sege bygedra. Hy het twee keer gaan druk en ook ses van sy span se drie\u00eb verdoel.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Boland, wat verlede jaar teen die Valke in die hoofwedstryd die knie gebuig het, het in die tweede helfte vlam gevat om die Suidwestelike Distrikte met 42-7 gemaklik te bere. Die Wynboere kon teen rustyd slegs &#8216;n voorsprong van 14-0 opbou.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hulle kom more op die tweede dag van die toernooi teen die Westelike Provinsie in die hoofwedstryd van die dag te staan. Die Streeptruie kon nie &#8216;n sege op die eerste dag behaal nie. Die span moes die louere met 7-elk met die Oostelike Provinsie deel.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Vrystaat se agterhoede is dalk nie van die grootste spelers nie, maar dit wat hulle dalk tekort kom in grootte maak hulle dubbel en dwars op met hul vaart. Die Blikore het sy kragmeting teen die Goue Leeus gemaklik met 38-14 gewen. Die wenspan het teen rustyd &#8216;n voorsprong van 19-7 opgebou.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dit was veral die buitesenter, <strong>Sam Goodman<\/strong>, en vleuel, <strong>Fabian van Staden<\/strong>, wat te veel vrae aan die Leeus se verdediging gevra het. Die wenspan se agtsteman, <strong>Simangaliso Ngozo<\/strong>, was egter sy span se beste speler in die wedstryd.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Blou Bulle moes aan die einde van hulle wedstryd vasklou aan sy voorsprong om die Pumas met 27-19 die loef af te steek. Die Ligbloues het teen rustyd &#8216;n stewige voorsprong van 15-5 opgebou. Dit was duidelik indien die Ligbloues teen die trant sou voortspeel of tot nog &#8216;n ho\u00ebr rat sou oorskakel dat die Pumas diep in die moeilikheid sou wees.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Pumas het egter hope durf gewys en terug geveg om slegs met 20-19 agter te loop. Die Ligbloues het egter genoeg gedoen om op die ou einde as oorwinnaars van die veld te stap. Die span se agtsteman, <strong>Jared Kleynhans<\/strong>, het met twee van sy kraglopies oor die doellyn gebars. Die kantman <strong>Juandr\u00e9 Kleynhans<\/strong> is egter na afloop van die wedstryd vir sy vertoning as Speler van die Wedstryd aangewys.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Die bepalings vir Dag 2 is (26 Junie):\u00a0<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>A-veld<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>09:00 &#8211;<\/strong> Griffons vs Sharks<\/span><br \/>\n<span style=\"color: #000000;\"><strong>10:20 &#8211;<\/strong> Suidwestelike Distrikte vs Goue Leeus BO<\/span><br \/>\n<span style=\"color: #000000;\"><strong>11:40 &#8211;<\/strong> Vrystaat vs Valke XV<\/span><br \/>\n<span style=\"color: #000000;\"><strong>13:00 &#8211;<\/strong> Valke vs Blou Bulle\u00a0<\/span><br \/>\n<span style=\"color: #000000;\"><strong>14:20 &#8211;<\/strong> Boland vs Westelike Provinsie<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>B-veld<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>09:00 &#8211;<\/strong> Goue Leeus vs Luiperds<\/span><br \/>\n<span style=\"color: #000000;\"><strong>10:20 &#8211;<\/strong> Oostelike Provinsie vs Pumas<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Puntemakers:\u00a0<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Valke 69 (41) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Kevin Ngwenya (3), Chezlin Oosthuizen (2), Branden Tutubala (2), Lincoln Doman, Shelden Human, Theuns Botha, Lorenzo Thompson. Doelskoppe: Oosthuizen (6), Michael Dicks. <strong>Luiperds 10 (10) &#8211;<\/strong> Drie<span style=\"color: #000000;\">\u00eb: Lucky Tjalentjane, Amogelang Gorekwang.<\/span><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Boland 42 (14) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: William Khoba (2), Jascy-Lee Prins, Hendrik Johnson, Shadley Gertze, Marlon Thabo. Doelskoppe: Gertze (6). <strong>Suidwestelike Distrikte 7 (0) &#8211;<\/strong> Drie: Breyton Raubenheimer. Doelskop: Keanan Johnson.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Vrystaat 38 (19) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Simangaliso Ngozo, Katlego Molete, Kitso Molefe, Luciano du Preez, Sam Goodman, Fabian van Staden. Doelskoppe: Katlego Molete (4). <strong>Goue Leeus 14 (7) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Dylan Dowie, Medes Vangu. Doelskoppe: Dowie (2).<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong><br \/>\nBlou Bulle 27 (17) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Jared Kleynhans (2), Juandr\u00e9 Kleynhans, Morn\u00e9 Ludeke. Doelskoppe: Luan Gouws, Ludeke. Strafdoel: Gouws. <strong>Pumas 19 (5) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Ruan Geinart, JP van Wyk, Bennedict Maseko. Doelskoppe: Stephan Slabbert (2).\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Westelike Provinsie 7 (0) &#8211;<\/strong> Drie: Bevan Trichardt. Doelskop: Joshua Visagie. <strong>Oostelike Provinsie 7 (7) &#8211;<\/strong> Drie: Abel Goeda. Doelskop: Goeda.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Valke XV 28 (8) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Xolani Plaatjie, Shaun van Wyk, Matthews Malema, Tiaan Richards. Doelskop: Farai Moyo. Strafdoele: Moyo (2). Sharks 21 (7) &#8211; Drie\u00eb: Dylan Conradie, Kyle Janse van Vuuren, Splelele Chamane. Doelskoppe: Janse van Vuuren (2), Anele Banda.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Goue Leeus BO 34 (17) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Shamiso Maseko (2), Dean Cloete, Thabo Radebe, Tristan Bester, Marcu Retief. Doelskoppe: Bester (2). <strong>Griffons 22 (10) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Ruben Steenkamp (2), Baps Mongana, Abbey Seseane. Doelskop: Seseane.\u00a0<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit gaan keer kos om die gasheer van die LSOB-week (vir leerlinge met spesiale onderwyshoeftes), die Valke, uit die hoofwedstryd van vanjaar se toernooi in die Isak Steyl-stadion in Vanderbijlpark te hou. Die Valke, wat verlede jaar as nie-amptelike kampioen gekroon is, het in die hoofwedstryd van die eerste dag die Luiperds met 69-10 afgeransel. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":7135,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-8297","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8297","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8297"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8297\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7135"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8297"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8297"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8297"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}