{"id":8322,"date":"2018-07-08T07:18:28","date_gmt":"2018-07-08T07:18:28","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/vrystaat-maak-geskiedenis-tydens-grant-khomo-week\/"},"modified":"2018-07-08T07:18:28","modified_gmt":"2018-07-08T07:18:28","slug":"vrystaat-maak-geskiedenis-tydens-grant-khomo-week","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=8322","title":{"rendered":"Vrystaat maak geskiedenis tydens Grant Khomo-week"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-8321\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2018\/07\/NewsGVryKhomo.jpg\" alt=\"NewsGVryKhomo\" width=\"349\" height=\"408\" \/>Die Vrystaatse o.16-rugbyspan het die onwaarskynlike vermag en geskiedenis gemaak deur die eerste span van die unie te word om as nie-amptelike kampioen van die Grant Khomo-week hier op die velde van die Ho\u00ebrskool Diamantveld gekroon te word.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Vrystaters het die Blou Bulle met 31-24 in die hoofwedstryd van die week verslaan. Wat die Vrystaters se verowering van die titel merkwaardig maak is die feit dat die jaargroep van Grey-kollege verlede jaar as o.15\u2019s met 50-0 en vanjaar met 35-12 teen Paarl Gimnasium sy rieme behoorlik styf geloop.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die Vrystaters se span was daar slegs een speler die flank Tshepo Ketsise is van Louis Botha. Die span se drie afrigters Piet van Solms, Jannie Geldenhuys en Bobby Joubert asook die spanbestuurder verdien lof vir hul harde werk met di\u00e9 span.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Vrystaat het voorheen al drie keer oor die laaste hekkie sedert die onstaan van die toernooi in 2003 gestruikel.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die wenspan het Vrydag vinnig \u2018n voorsprong van 19-0 opgebou, met veral die skrumskakel, Juan-Dee Olivier, wat met sy taktiese skopwerk sy span op die voorvoet gehou het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Griffons se linkervleuel, Benni Human, en sy buitesenter, Paschal Ekeji, het elk met vier drie\u00eb die toernooi as die voorste driedrukkers afgesluit.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Westelike Provinsie het sy oorheersing tydens die Cravenweek vir laerskole (vir o.13-spanne) voortgesit. Die span van Kaapstad is vir die sesde agtereenvolgende jaar as nie-amptelike kampioen van die week gekroon.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">WP het Boland met 8-5 in \u2018n klipharde wedstryd uitoorl\u00ea. Die feit dat nie een van die twee spanne punte in die eerste helfte kon aanteken nie, beklemtoon die feit hoe fel die stryd tussen die twee spanne was.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">WP se laaste nederlaag op die toernooi was in die hoofwedstryd van 2012 toe hy die knie met 19-8 gebuig het. Van die provinsie se laaste 40 wedstryde tydens die Cravenweek het hy slegs drie keer die knie gebuig. Sy ander twee nederlae was teen die Oostelike Provinsie (12-0) en die Limpopo Blou Bulle (8-6) onderskeidelik in 2009 en 2011.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Streeptruie se losskakel, Kyle Smith, het met 31 punte die toernooi as die voorste puntemaker afgesluit. Die span se senter Enzo Labuschagne het saam met die Goue Leeus se kaptein en agtsteman, Christi Botes, met vyf drie\u00eb elk die meeste kere die doellyn tydens die week oorgesteek.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Vir slegs die tweede keer in die geskiedenis van die VKB-week moes twee spanne die louere in die eindstryd deel. Die verdedigende kampioen, die Luiperds, het in die eindstryd op Reitz met 22-elk gelykop gespeel.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die twee spanne het in die laaste drie eindstryde van die week gespeel met elk wat een keer aan die wenkant was.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die vorige eindstryd waarin die spanne die louere moes deel was in 2012 toe die Vrystaat Kiewiete en Suid-Vrystaat met 19-elk gelykop gespeel het. Die week in die Riemland het al Springbokke soos Juan Smith en Deon Stegmann opgelewer.<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vrystaatse o.16-rugbyspan het die onwaarskynlike vermag en geskiedenis gemaak deur die eerste span van die unie te word om as nie-amptelike kampioen van die Grant Khomo-week hier op die velde van die Ho\u00ebrskool Diamantveld gekroon te word. Die Vrystaters het die Blou Bulle met 31-24 in die hoofwedstryd van die week verslaan. Wat die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":8321,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-8322","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8322","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8322"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8322\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8322"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8322"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8322"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}