{"id":8344,"date":"2018-07-12T16:30:46","date_gmt":"2018-07-12T16:30:46","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/sharks-bespreek-plek-in-hoofwedstryd-van-craven-week\/"},"modified":"2018-07-12T16:30:46","modified_gmt":"2018-07-12T16:30:46","slug":"sharks-bespreek-plek-in-hoofwedstryd-van-craven-week","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=8344","title":{"rendered":"Sharks bespreek plek in hoofwedstryd van Craven Week"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-8116\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/NewsGCelimpoGumede.jpg\" alt=\"NewsGCelimpoGumede\" width=\"328\" height=\"421\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/NewsGCelimpoGumede.jpg 346w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2018\/02\/NewsGCelimpoGumede-234x300.jpg 234w\" sizes=\"auto, (max-width: 328px) 100vw, 328px\" \/>Die Sharks bly die span wat hierdie dekade die Vrystaters se harte breek. Die span van Durban het die Vrystaat met 29-20 op die vierde dag van die 55ste Coca-Cola Cravenweek vir ho\u00ebrskole op Brugstraat in die Paarl verslaan.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Sharks het hiermee sy plek in Saterdag se hoofwedstryd teen die gasheer, die Westelike Provinsie, bespreek. Die span van Durban het verlede jaar ook tot die hoofwedstryd deurgedring en met 18-45 teen die Goue Leeus in Johannesburg die knie gebuig. Hy kon laas in 1990 in Durban met die titel as nie-amptelike kampioen wegstap.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Sharks het sy sege oor die Vrystaters grootliks te danke aan sy agtsteman en kaptein, Celimpilo Gumede en die drie foute deur die Vrystaters. Die SA Skole-speler het sy reputasie gestand gedoen deur &#8216;n skitterende vertoning te lewer. Sy naam sal gewis later vanjaar weer saam met die res van die SA Skole-span uitgelees word.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Vrystaat het drie onbegonne foute op die nat veld begaan en die Sharks het dit uitgebuit en drie van sy vyf drie\u00eb hiervan gedruk. Die Vrystaat het in die laaste tien minute hewige druk op die Sharks se verdediging geplaas, maar kon net nie oor die doellyn kom nie.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Sharks het in die twee spanne se vorige wedstryd op die toernooi in 2012 die Vrystaters sy grootste loesing tot op daardie stadium op die gesogte week met &#8216;n oorwinning van 48-24 toegedien. Die Blou Bulle het intussen in 2016 daardie rekord uit die boeke met &#8216;n loesing van 74-8 in Durban oor die Vrystaters gevee.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Vrystaat se laaste oorwinning oor die Sharks was in 2010 toe hy met 30-20 as oorwinnaars van die veld gestap het.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Puntemakers:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Sharks 29 (19) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: George Luzolo (2), Thabiso Mdletshe, Celimpilo Gumede, Dylan Pretorius. Conversions: Pretorius (2). <strong>Free State 20 (10) &#8211;<\/strong> Tries: Andr\u00e9-Hugo Venter, Richard Kriel. Conversions: Zander du Plessis (2). Penalty: Du Plessis (2).&nbsp;<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Sharks bly die span wat hierdie dekade die Vrystaters se harte breek. Die span van Durban het die Vrystaat met 29-20 op die vierde dag van die 55ste Coca-Cola Cravenweek vir ho\u00ebrskole op Brugstraat in die Paarl verslaan.&nbsp; Die Sharks het hiermee sy plek in Saterdag se hoofwedstryd teen die gasheer, die Westelike Provinsie, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":8116,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-8344","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8344","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8344"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8344\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/8116"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8344"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8344"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8344"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}