{"id":8395,"date":"2018-08-30T18:22:34","date_gmt":"2018-08-30T18:22:34","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/hier-is-die-loting-van-die-o-17-toernooi-van-die-marius-schoeman-7s-vir-2018\/"},"modified":"2018-08-30T18:22:34","modified_gmt":"2018-08-30T18:22:34","slug":"hier-is-die-loting-van-die-o-17-toernooi-van-die-marius-schoeman-7s-vir-2018","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=8395","title":{"rendered":"Hier is die loting van die o.17-toernooi van die Marius Schoeman 7s vir 2018"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-8393\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2018\/08\/MariusSchoeman7s2018.jpg\" alt=\"MariusSchoeman7s2018\" width=\"290\" height=\"243\" \/>Die verdedigende kampioen van die Marius Schoeman Sewes-toernooi, Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch, behoort nie veel probleme in sy groepwedstryde te ervaar om sy plek in die uitspeelwedstryde van vanjaar se toernooi op Paarl Gimnasium se velde te verseker nie. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span van die Eikestad is saam met <strong>Parel Vallei<\/strong>, Vuka Legends, die Ho\u00ebrskool Tygerberg en Malibu geloot. Tygerberg kan wel &#8216;n moeilike hekkie vir die span van Paul Roos wees. Tygerberg het in 2010 en 2011 nie sy gelyke op skoolvlak in sewes gehad nie. Die span met sy breier, <strong>Gavin Beresford<\/strong>, aan die stuur beskik dus oor die vermo\u00eb om vir &#8216;n verrassing of twee te sorg.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Paul Roos is die nasionale seweskampioen na hy verlede jaar die eerste Ho\u00ebrskole Sewesreeks se Kampioen van Kampioene-toernooi op Camp Discovery gewen het. Die reeks word in samewerking met <strong>Twizza<\/strong> aangebied.&nbsp;Di\u00e9 span se breier, <strong>Ian Campbell-McGeachy<\/strong>, was betrokke by die trekking van die groepe vir die Marius Schoeman-toernooi.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die gasheer, <strong>Paarl Gimnasium<\/strong>, is saam met Brackenfell, <strong>Douglas<\/strong>, Primrose RFC en Hugenote van Wellington in Groep A geloot. Die eerste wedstryd van die toernooi sal heel gepas tussen Gimmies en Hugenote wees. Marius Schoeman natuurlik &#8216;n oud-leerling van Paarl Gimnasium, terwyl Hugenote die Blitsbok <strong>Juan de Jongh<\/strong> opgelewer het.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die grootste aanslag op die titel vanuit noord van die Vaalrivier sal van <strong>Monument<\/strong> van Krugersdorp en <strong>Garsfontein<\/strong> kom. Die Garsie BlitzBere het verlede week koning op die jaarlikse Sutherland Sewes in die Jakarandastad gekraai. Die span is die naweek ook in die Montana 7s in aksie. Garsfontein is waarskynlik in die moeilikste groep vir die <strong>Marius Schoeman 7s<\/strong> geloot.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Garsies is saam met <strong>HTS Drostdy<\/strong>, Outeniqua, Namibi\u00eb en <strong>Melkbosstrand<\/strong> in Groep C geloot. Die span van Pretoria se SA Skole-skrumskakel, Jurich Claassens, het met die toekenning as Speler van die Toernooi tydens die Sutherland Sewes weggestap.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Monnas is saam met Overberg, Albert Myburgh, Prieska en Paarl Boishaai in Groep B geloot. Die span van Krugersdorp behoort nie te veel probleme te ondervind om bo-aan die groep te eindig nie. Hy behoort wel sterk teenstand van Boishaai te verwag.<\/span>&nbsp;<\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Grey-kollege<\/strong> van Bloemfontein behoort weer vanjaar &#8216;n sterk aanspraakmaker op die titel te wees. Veral die span se wedstryd teen <strong>Boland Landbou<\/strong> behoort vir heelwat vuurwerk te sorg. Boland Landbou het verlede jaar vir Grey in die kwarteindronde op omstrede wyse in die toernooi uitgeskakel. Die span van die Agter-Paarl behoort ook een van die spanne te wees om dop te hou.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Die Groepe is:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Groep A:<\/strong> Paarl Gimnasium, Brackenfell, Douglas, Primrose RFC, Hugenote (Wellington).&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Groep B:<\/strong> Monument, Overberg, Albert Myburgh, Prieska, Ho\u00ebr Jongenskool Paarl.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Groep C:<\/strong> Outeniqua, Namibi\u00eb, Melkbosstrand, HTS Drostdy, Garsfontein.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Groep D:<\/strong> Paul Roos Gimnasium, Parel Vallei, Vuka Legends, Tygerberg, Malibu.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Groep E:<\/strong> Stellenberg, Hermanus, Western Cape Sport School, Paulus Joubert, Paarl Barbarians.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Groep F:<\/strong> Grey-kollege, Durbanville, Be the Difference, Boland Landbou, Milnerton.<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die verdedigende kampioen van die Marius Schoeman Sewes-toernooi, Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch, behoort nie veel probleme in sy groepwedstryde te ervaar om sy plek in die uitspeelwedstryde van vanjaar se toernooi op Paarl Gimnasium se velde te verseker nie. Die span van die Eikestad is saam met Parel Vallei, Vuka Legends, die Ho\u00ebrskool Tygerberg [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":8393,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-8395","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8395","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8395"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8395\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8395"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8395"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8395"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}