{"id":8405,"date":"2018-09-14T07:41:47","date_gmt":"2018-09-14T07:41:47","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/kan-monnas-sy-titel-as-kampioen-van-die-noordvaal-sewes-behou\/"},"modified":"2018-09-14T07:41:47","modified_gmt":"2018-09-14T07:41:47","slug":"kan-monnas-sy-titel-as-kampioen-van-die-noordvaal-sewes-behou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=8405","title":{"rendered":"Kan Monnas sy titel as kampioen van die Noordvaal Sewes behou?"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><br \/>\n<video style=\"float: left;\" src=\"\/images\/News2018\/Digitv_SA.mp4\" controls=\"controls\" width=\"400\" height=\"225\" type=\"video\/mp4\"><\/video><br \/>\nWie gaan vanjaar die kroon as die voorste sewesspan noord van die Vaalrivier dra?&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Monument van Krugersdorp is die verdedigende kampioen, maar hy kan hom gereed maak vir sterk teenstand van &#8216;n hele paar spanne indien hy, sy hande op die trofee wil behou. Die toernooi vind vanjaar vir die vyfde keer op die velde van die Ho\u00ebrskool Menlopark plaas. Monnas het verlede jaar in die eindstryd vir Transvalia in die doodsnikke met 21-14 getroef. Al die wedstryde op die A-veld word regstreeks op<strong> DigiTV.co.za<\/strong> uitgesaai.&nbsp;&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Monnas se <strong>Tjaart van der Walt<\/strong> het nog elke jaar &#8216;n span in die eindstryd gehad. Hy het Garsfontein gebrei toe hulle van 2014 tot 2016 in die eindstryd in aksie was. Van der Walt het verlede jaar saam met <strong>Andries Botha<\/strong> die span van Krugersdorp gebrei. Hy sal egter nie vanjaar as afrigter by die span betrokke wees nie, maar slegs as spanbestuurder.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Monnas se leisels sal deur Botha en Andr\u00e9 &#8220;Spyker&#8221; Esterhuizen op vanjaar se toernooi vasgehou word.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Garsfontein behoort een van die aanspraakmakers op die titel te wees. Sy SA Skole-skrumskakel, <strong>Jurich Claassens<\/strong>, was tot dusver vanjaar verwoestend. Garsies se <strong>BlitzBere<\/strong> het ook vroe\u00ebr vanjaar tydens die Marius Schoeman Sewes-toernooi in die Paarl die beste van die spanne van die Noordvaal gevaar. Die Blitzbere was die enigste span van die Noordvaal wat in die kwarteindrondes van die Beker-afdeling in aksie was.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Monument is saam met Lichtenburg, Transvalia en <strong>Eldoraigne<\/strong> in Groep C geloot. Monnas en Transvalia sal mekaar reeds Vrydag om 15:40 in &#8216;n herontmoeting van verlede jaar se eindstryd pak. Garsfontein kan sterk teenstand van Ben Vorster van Tzaneen in Groep A verwag. Hugenote van Springs en Ermelo is die ander twee spanne in Groep A.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">EG Jansen is saam met die Ho\u00ebrskool Pietersburg, Waterkloof en Randburg in Groep B geloot. Randburg het die Goue Leeus se sewestoernooi gewen, so die span kan dalk vir &#8216;n verrassing of twee sorg.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die gasheer Menlopark is saam met Oos-Moot, Helpmekaar en HTS Middelburg in Groep D geloot. Menlopark sal deur Dean van der Watt en Braam Pretorius gebrei word. Pretorius het hom onlangs by Menlopark aangesluit. Hy het vanjaar Maragon Mooikloof asook Waterkloof se eerstespanne afgerig.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Die Groepe is:<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Groep A:<\/strong> Garsfontein, Hugenote (Springs), Ermelo, Ben Vorster.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Groep B:<\/strong> EG Jansen, Pietersburg, Waterkloof, Randburg.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Groep C:<\/strong> Lichtenburg, Transvalia, Monument, Eldoraigne.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Groep D:<\/strong> Menlopark, Oos-Moot, Helpmekaar, HTS Middelburg.&nbsp;<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wie gaan vanjaar die kroon as die voorste sewesspan noord van die Vaalrivier dra?&nbsp; Monument van Krugersdorp is die verdedigende kampioen, maar hy kan hom gereed maak vir sterk teenstand van &#8216;n hele paar spanne indien hy, sy hande op die trofee wil behou. Die toernooi vind vanjaar vir die vyfde keer op die velde [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-8405","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8405","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8405"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8405\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8405"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8405"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8405"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}