{"id":8521,"date":"2019-03-03T18:45:39","date_gmt":"2019-03-03T18:45:39","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/fichies-slaan-rooies-blouoog-op-jaarlikse-sportdag-in-rosestad\/"},"modified":"2019-03-03T18:45:39","modified_gmt":"2019-03-03T18:45:39","slug":"fichies-slaan-rooies-blouoog-op-jaarlikse-sportdag-in-rosestad","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=8521","title":{"rendered":"Fichies slaan Rooies blouoog op jaarlikse sportdag in Rosestad"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-8519\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/NewsGJancovanZyl.jpg\" alt=\"NewsGJancovanZyl\" width=\"400\" height=\"196\" \/>Dit is nie aldag dat &#8216;n vaskopstut drie keer in &#8216;n wedstryd &#8216;n draai agter die doellyn maak nie. Die Ho\u00ebrskool Fichardtpark se woelige voorryman, <strong>Janco van Zyl<\/strong>, het egter daarin geslaag om reeds in die eerste helfte van sy span se sege van 36-12 oor die Afrikaanse Ho\u00ebrskool Kroonstad &#8216;n driekuns agter sy naam te skryf.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Fichies het vir die tweede jaar in &#8216;n ry daarin geslaag om Rooiskool in die hoofwedstryd van sy jaarlikse <strong>McDonalds Sportdag<\/strong> in Bloemfontein met die kous oor die kop huis toe te stuur. Dit was ook die span van die Rosestad se grootste sege ooit oor die Rooiskool.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hoewel Fichardtpark se breier <strong>Dirkie Groenewald<\/strong> steeds diep in volgende week &#8216;n bre\u00eb glimlag vanwee die sege behoort te dra sal hy wel nie heeltemal tevrede met sy span se insinking in die tweede helfte wees nie. Fichies het rustyd reeds &#8216;n voorsprong van 36-0 geniet. Die feit dat die gasheer nie &#8216;n enkele punt in die tweede helfte kon aanteken nie neem egter niks van di\u00e9 sege weg nie.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Rooiskool se breiers, <strong>Morn\u00e9 Kymdell<\/strong> en <strong>Francois Stemmet<\/strong>, moes rustyd hard met hul span gepraat het. Die span van Kroonstad het waarskynlik een van sy swakste vertonings ooit in die geskiedenis van die skool in die eerste helfte gelewer. Die span het egter die tweede helfte met meer durf aangepak om bietjie aansien te herwin.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Veral die Rooies se slot <strong>Jamie van Wyk<\/strong> en flank <strong>Franna van Niekerk<\/strong> het in die tweede helfte hul lywe op die spel geplaas om te sorg dat die agterhoede meer balbesit op die voorvoet geniet.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Fichies se buitesenter, <strong>Reagan Maartens<\/strong>, het amper na willekeur gapings in Rooiskool se verdediging gevind. Hy het die besoekers se verdediging hoofbrekens besorg. Die losskakel, <strong>Davin Groenewald<\/strong>, kan ook tevrede met sy vertoning voel. Hy het sy agterlyn seepglad weggesit en spel goed dikteer.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Voorlangs het behalwe Van Zyl met sy inklimspel in die vastelos ook die flank<strong> Jeff Parota<\/strong> en slot <strong>JJ Coetzer<\/strong> goed vertoon.&nbsp;<img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignright size-full wp-image-8520\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: right;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/NewsGFichardtpark.jpg\" alt=\"NewsGFichardtpark\" width=\"400\" height=\"277\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/NewsGFichardtpark.jpg 500w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/NewsGFichardtpark-300x208.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 400px) 100vw, 400px\" \/><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Wilgerivier<\/strong> van Frankfort se agtsteman, <strong>MT Steyn<\/strong>, was sy span se groot uitblinker is sy oorwinning van 26-14 oor Sand du Plessis. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Wilgies het rustyd &#8216;n voorsprong van 14-0 geniet na Steyn twee keer oor die doellyn gebars het. En ja Steyn is &#8216;n nasaat van die Vrystaat se eerste president, MT Steyn.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Sannies het goeie veggees getoon en amper vroeg in die tweede helfte terug geslaan toe sy buitesenter, <strong>Giovanni Prins<\/strong>, deurgedraf het. Daar is egter voor hy die doellyn oorkruis het uitgetrap. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die plaasvervanger-skrumskakel, <strong>Shane Nienaber<\/strong>, het kort daarna wel daarin geslaag om sy span se rekening te open.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Puntemakers:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Fichardtpark 36 (36) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Janco van Zyl (3), Lowhann van Wyk, Davin Groenewald, JT van der Walt. Doelskoppe: Groenewald (3). <strong>AHS Kroonstad 12 (0) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Zander Pelser, Hendro Hattingh. Doelskop: Zander Smith.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Wilgerivier 26 (14) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: MT Steyn (2), Edward van Blerk, AJ Mostert. Doelskoppe: JP Meyer (3). <strong>Sand du Plessis 14 (0) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Shane Nienaber, Nathan Labuschagne. Doelskoppe: Tommie Bloem (2).&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong><em>Photos: Kulu Ferreira<\/em><\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">[powr-comments id=&#8221;33a6e81c_1551637656207&#8243;]<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit is nie aldag dat &#8216;n vaskopstut drie keer in &#8216;n wedstryd &#8216;n draai agter die doellyn maak nie. Die Ho\u00ebrskool Fichardtpark se woelige voorryman, Janco van Zyl, het egter daarin geslaag om reeds in die eerste helfte van sy span se sege van 36-12 oor die Afrikaanse Ho\u00ebrskool Kroonstad &#8216;n driekuns agter sy naam [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":8519,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-8521","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8521","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8521"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8521\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8521"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8521"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8521"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}