{"id":8558,"date":"2019-03-15T08:28:32","date_gmt":"2019-03-15T08:28:32","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/affies-sal-lugtig-vir-eerste-ontmoeting-met-stellenberg-wees\/"},"modified":"2019-03-15T08:28:32","modified_gmt":"2019-03-15T08:28:32","slug":"affies-sal-lugtig-vir-eerste-ontmoeting-met-stellenberg-wees","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=8558","title":{"rendered":"Affies sal lugtig vir eerste ontmoeting met Stellenberg wees"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-8557\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/NewsGAffiesDia.jpg\" alt=\"NewsGAffiesDia\" width=\"400\" height=\"251\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/NewsGAffiesDia.jpg 617w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/NewsGAffiesDia-300x188.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 400px) 100vw, 400px\" \/>Die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool van Pretoria en die Ho\u00ebrskool Stellenberg sal mekaar vir die eerste keer Vrydag in die geskiedenis van die twee skole op eerstespanvlak die stryd aan s\u00ea.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"> Die twee spanne kom in die hoofwedstryd van die eerste dag van die Barloworld Toyota Menlyn Noord\/Suid-toernooi teen mekaar te staan.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Vanjaar se toernooi word deur die Ho\u00ebrskool Garsfontein op Bere-park aangebied. Dit is die sesde jaar wat die toernooi gehou word.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Affies sal lugtig vir sy eerste ontmoeting met Stellies wees. Dit sal slegs die Wit Bulle se tweede amptelike kragmeting van die seisoen wees. Hulle het verlede week vir Diamantveld met 52-25 kaf gedraf.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Affies was wel ook teen HTS Middelburg (30-5) tydens die jaarlikse Afgri Prestige Rugbydag in aksie. Daar word egter geen stelskoppe tydens die dag se verkorte wedstryde toegelaat nie.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Stellenberg het Saterdag die eerste keer in sy geskiedenis geslaag om Oakdale Landbou se Bulle te tem. Stellies was met 21-10 baas. Hulle het ook al vanjaar vir HTS Drostdy met 13-7 omgedop.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Affies kon sedert sy onoorwonne seisoen van 2013 slegs twee keer in 12 wedstryde daarin slaag om oorwinnings oor skole vanuit die Wes-Kaap te behaal. Dit sluit kragmetings teen die twee Suid-Kaapse skole, Ho\u00ebrskool Outeniqua en Oakdale Landbou, uit.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die twee seges die afgelope vyf jaar was teen Boland Landbou (38-14 in 2018) en Paul Roos Gimnasium (24-17 in 2016). Affies behoort met die twee losvoorspelers George Oosthuizen en Adolf Visser genoeg balbesit op die voorvoet te kry. Stellenberg sal ook die heelagter, Dieter Crafford, fyn moet dophou.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Stellenberg se binnesenter, Hedley Hadlow, se spelpeil tot dusver is een van sy span se sterkpunte in sy twee seges gewees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die enigste ander eerstespan-wedstryd op die eerste dag van die toernooi sal EG Jansen van Boksburg probeer om sy vertoning verlede jaar teen die Ho\u00ebrskool Durbanville te herhaal. Jansies was verlede jaar met 43-28 vir Durbies geklop.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>FOTO: <em>William Brown<\/em><\/strong><\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool van Pretoria en die Ho\u00ebrskool Stellenberg sal mekaar vir die eerste keer Vrydag in die geskiedenis van die twee skole op eerstespanvlak die stryd aan s\u00ea. Die twee spanne kom in die hoofwedstryd van die eerste dag van die Barloworld Toyota Menlyn Noord\/Suid-toernooi teen mekaar te staan.\u00a0 Vanjaar se toernooi word [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":8557,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-8558","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8558","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8558"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8558\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/8557"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8558"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8558"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8558"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}