{"id":8565,"date":"2019-03-16T06:03:39","date_gmt":"2019-03-16T06:03:39","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/affies-moes-hard-werk-vir-eerste-sege-oor-stellenberg\/"},"modified":"2019-03-16T06:03:39","modified_gmt":"2019-03-16T06:03:39","slug":"affies-moes-hard-werk-vir-eerste-sege-oor-stellenberg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=8565","title":{"rendered":"Affies moes hard werk vir eerste sege oor Stellenberg"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-8564\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/NewsGFCPotgieter.jpg\" alt=\"NewsGFCPotgieter\" width=\"400\" height=\"230\" \/>Ondersteuners van die <strong>Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool<\/strong> van Pretoria se Wit Bulle kan uitsien na die seisoen van 2019. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Ja, Affies moes bloedsweet om Stellenberg met 28-21 tydens die hoofwedstryd van die openignsdag van die <strong>Barloworld Toyota Menlyn<\/strong>&nbsp;<strong>Noord\/Suid-toernooi<\/strong> by Garsfontein te b\u00eare, maar die <strong>Wit Bulle<\/strong> het getoon dat daar vanjaar heelwat ondernemingsgees in die span is.&nbsp;&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Affies het rustyd &#8216;n skrale voorsprong van 14-13 geniet danksy twee drie\u00eb deur sy losskakel, <strong>FC Potgieter<\/strong>. Albei drie\u00eb sou fynproewers van losskakelspel regop laat sit het. Potgieter het soos &#8216;n wafferse Brent Russell deur Stellenberg se verdedigers gedans om albei kere regonder die pale oor te duik.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Stellenberg se skitterende losskakel, <strong>Nivan Petersen<\/strong>, het laat in die tweede helfte &#8216;n geleentheid gehad om sy span te laat voorloop. Hy het &#8216;n strafdoel skeef gekorrel nadat Affies se buitesenter, Gerrard Botha, na &#8216;n boorvat op sy direkte teenstander, Meyer Retief, koelkas toe gestuur is.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Stellenberg het ook vroeg in die tweede helfte met Botha nog in die koelkas besluit om &#8216;n maklike strafskop nie pale toe te korrel nie. Indien hierdie twee geleenthede in punte omgeskakel was, sou Stellies met &#8216;n voorsprong van 19-14 moontlik meer druk op die Wit Bulle kon plaas.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Petersen was op sy stukke vir Stellenberg en het agterlangs spel met sy besluitneming dikteer. Hy het ook van die lugdruk in die Jakarandastad gebruik gemaak om met &#8216;n strafdoel van ongeveer 54 meter te slaag. Hy moes in die tweede helfte weens &#8216;n hou op die bobeen die veld verlaat.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daar sal vanmore &#8216;n hele paar seer lywe in Stellenberg se span wees. Weens Affies se fisieke aanslag voorlangs met <strong>George Oosthuizen<\/strong> (agtsteman), <strong>Adolph Visser<\/strong> (flank) en <strong>Jacques-Lois du Toit<\/strong> (kaptein en haker) voorlangs het daar kort-kort &#8216;n speler van Stellies behandeling ontvang.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Affies se vleuel Bjorn van Wyk gaan vanjaar nog &#8216;n hele paar spanne se verdediging toets. Van Wyk beskik oor hope vaar en beskik oor genoeg krag om deur verdedigers te hardloop.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dit was die eerste kragmeting tussen hierdie twee skole en Stellenberg het met eer uit die stryd getree. Indien daar nie te veel ernstige beserings in die Stellies-kamp na die wedstryd is nie, behoort die span vanjaar nog &#8216;n hele paar van die tradisionele rugbyskole die skrik op die lyf te jaag.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Stellenberg se slot <strong>Tyrone Rose<\/strong> verdien lof vir sy harde werk voorlangs. Hy het nie &#8216;n tree vir die fisieke uitdaging voorlangs teruggestaan nie. Die skrumskakel, <strong>Conwill Conradie<\/strong>, het ook &#8216;n goeie wedstryd beleef. Hy is die seun van die voormalige Springbok-skrumskakel, Bolla Conradie.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Affies het vir Stellenberg teen die toue in die laaste 15 minute van die wedstryd gehad, maar kon nie die uitklophou plant nie. Die Wit Bulle se afrigters, <strong>Jaco Koch<\/strong> en <strong>Jan-Hendrik Hattingh<\/strong>, sal egter nie te bekommerd hieroor wees nie, omdat dit nog so vroeg in die seisoen is.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Puntemakers:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Affies 28 (14) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: FC Potgieter (2), Johan Lategan, Jacques-Lois du Toit. Doelskoppe: Dieter Crafford (4). <strong>Stellenberg 21 (13) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Conwill Conradie, Khyro van der Westhuizen. Doelskop: Nivan Petersen. Strafdoele: Petersen (2), Meyer Retief.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">[powr-comments id=&#8221;ce15e94b_1552714443898&#8243;]<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ondersteuners van die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool van Pretoria se Wit Bulle kan uitsien na die seisoen van 2019. Ja, Affies moes bloedsweet om Stellenberg met 28-21 tydens die hoofwedstryd van die openignsdag van die Barloworld Toyota Menlyn&nbsp;Noord\/Suid-toernooi by Garsfontein te b\u00eare, maar die Wit Bulle het getoon dat daar vanjaar heelwat ondernemingsgees in die span [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":8564,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-8565","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8565","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8565"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8565\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8565"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8565"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8565"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}