{"id":8571,"date":"2019-03-17T08:54:45","date_gmt":"2019-03-17T08:54:45","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/paarl-gim-plant-uitklophou-teen-monnas-terwyl-grey-wen-na-terugvegpoging\/"},"modified":"2019-03-17T08:54:45","modified_gmt":"2019-03-17T08:54:45","slug":"paarl-gim-plant-uitklophou-teen-monnas-terwyl-grey-wen-na-terugvegpoging","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=8571","title":{"rendered":"Paarl Gim plant uitklophou teen Monnas, terwyl Grey wen na terugvegpoging"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-8570\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/NewsGPaarlGimnasium.jpg\" alt=\"NewsGPaarlGimnasium\" width=\"400\" height=\"267\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/NewsGPaarlGimnasium.jpg 657w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/NewsGPaarlGimnasium-300x200.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 400px) 100vw, 400px\" \/>Dit was \u2018n stryd tussen twee swaargewigte van skolerugby en op die ou einde was dit Paarl Gimnasium wat daarin kon slaag om die uitklophou te plant. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Gimmies het Monument van Krugersdorp met 43-29 die loef tydens die Noord\/Suid-toernooi hier afgesteek. Albei spanne het gesukkel in die lynstane en dit was ook in die aspek van die spel waar Monnas met die telling op 29-elk \u2018n geleentheid gehad en verbrou het om \u2018n uitklophou te plant. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Gimmies se sterspelers was sy losskakel, Stephan du Toit, en heelagter, Tiaan Swanepoel. Laasgenoemde het met sy lang lynskoppe die druk gereeld verplaas. Du Toit het met \u2018n hele paar skerp breekslae vorendag gekom e nook sy agterlyn seepglad weggestuur. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Monnas se agtsteman, Izan Esterhuizen, het gewys dat gewis \u2018n aanspraak op \u2018n plek in vanjaar se SA Skole-span behoort te maak. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Grey-kollege van Bloemfontein het weereens bewys dat indien jy hom op die rugbyveld wil omdop jou verdedigingslyne nog vyf minute na die eindfluitjie rotsvas sal moet wees. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Menlopark se ondersteuners sou verskoon gewees het indien hulle kort voor rustyd met die gedagte gesit het dat hulle span \u2018n geskiedkundige sege oor Grey sou kon behaal. Grey het die kragmeting op die ou einde gemaklik met 59-28 gewen. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Menlopark het kort voor rustyd \u2018n voorsprong van 22-7 oor die besoekers van die Rosestad geniet. \u2018n Drie net voor rustyd deur Grey se slot Danwich Beukes het die begin van Grey se terugvegpoging ingelei. Die spanne het gaan rus met Menlo wat 22-14 voorloop. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Beukes, die seun van die voormalige Vrystaat-slot Joe Beukes, het met sy spel in die vastelos \u2018n sleutelrol in sy span se terugvegpoging vertolk. Hy het &#8216;n reuse impak vanaf die plaasvervangersbbank gemaak.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die heelagter, Sonwabo Sokoyi, het vier keer agter Menlopark se doellyn \u2018n draai gaan maak. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Menlopark se beste spelers was sy slot Erick Knoetze en die losskakel, Marcelle Deysel. Grey het eers in die 54ste minuut van die kragmeting vir die eerste keer die voortou geneem. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dit was nou wel \u2018n gelykop-uitslag, maar vir Helpmekaar-kollege het dit soos \u2018n wen gevoel toe hulle met 20-elk gelykop teen die Ho\u00ebr Jongenskool Paarl gespeel het. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Helpies se losskakel, Tiaan Botes, het in die doodsnikke van die wedstryd \u2018n strafdoel van 50 meter oorgeskop om die gelykop-uitslag af te dwing. <\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\">Botes was nie net \u2018n staatmaker met sy skopskoen nie, maar was ook met sy algemene spel \u2018n uitblinker vir die span van Johannesburg. Voorlangs het die kantman, Tyler Skudder, \u2018n hele paar keer oor die voordeellyn gebars. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Boishaai se agtsteman, Gideon van Wyk, is vir sy spel in die wedstryd as Speler van die Wedstryd aangewys. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Tydens die Noord\/Suid Derby in Uitenhage het HTS Drostdy se Donkies vir Transvalia met 106-3 \u2018n rugbyles geleer. Verlede jaar tydens die toernooi was die wedstryd tussen die twee skole een van die hoogtepunte van die seisoen. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Transvalia het egter vanjaar besluit om liewer hulle tweede toergroep na die toernooi te stuur. Dit is hoekom die Donkies so maklik vanjaar met die span van Vanderbijlpark kon klaarspeel. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Tydens die jaarlikse Graeme College Rugbydag in Grahamstad is die uitslag tussen St Andrew\u2019s College en SACS die een wat meeste ondersteuners regop sal laat sit. Saints het die wedstryd met 27-13 gewen en daarmee \u2018n duidelik boodskap uitgestuur dat hulle vanjaar waarskynlik die voorste span vanuit die Oos-Kaap sal wees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>AL DIE UITSLAE:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>NOORD\/SUID-TOERNOOI<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Garsfontein 28, Outeniqua 24; Paarl Gimnasium 43, Monument 29; Grey-kollege 59, Menlopark 28; Helpmekaar-kollege 20, Ho\u00ebr Jongenskool Paarl 20; Boland Landbou 36, Waterkloof 31.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>OAKDALE RUGBYWEEK<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Diamantveld 66, Zwartkop 19; Hermanus 43, Ho\u00ebrskool Alberton 22; Dinamika 31, Ho\u00ebrskool Upington 19; Kempton Park 55, Brackenfell 5; Lichtenburg 34, Ho\u00ebrskool Bellville 5; Duineveld 29, Jeugland 12; Ellisras 36, Augsburg Gimnasium 7; Montagu 14, Vredendal 10; Overberg 15, Landboudal 15; Uitnodigingspan 47, Oosterlig 7; Despatch 49, Bredasdorp 10; Potchefstroom Gimnasium 29, Hugenote (Wellington) 28; Langenhoven Gimnasium 33, Rockingham 22.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>NOORD\/SUID DERBY<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">HTS Drostdy 106, Transvalia 3; Ho\u00ebrskool Middelburg 46, Ho\u00ebrskool Strand 24; Ben Vorster 18, Nico Malan 15; HTS Dani\u00ebl Pienaar 24, Marais Viljoen 14.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>GRAEME COLLEGE RUGBYDAG<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dale College 14, Graeme College 14; Kingswood College 31, Pearson 0; St Andrew\u2019s College 27, SACS 13; Selborne College 33, Marlow Landbou 19; Framesby 40, Queen\u2019s College 8; Muir College 19, Port Alfred 7; Mary Water 12, PJ Olivier 7.<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit was \u2018n stryd tussen twee swaargewigte van skolerugby en op die ou einde was dit Paarl Gimnasium wat daarin kon slaag om die uitklophou te plant. Gimmies het Monument van Krugersdorp met 43-29 die loef tydens die Noord\/Suid-toernooi hier afgesteek. Albei spanne het gesukkel in die lynstane en dit was ook in die aspek [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":8570,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-8571","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8571","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8571"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8571\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/8570"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8571"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8571"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8571"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}