{"id":8605,"date":"2019-03-24T09:45:28","date_gmt":"2019-03-24T09:45:28","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wereld-skolefees-skop-dinsdag-in-eikestad-af\/"},"modified":"2019-03-24T09:45:28","modified_gmt":"2019-03-24T09:45:28","slug":"wereld-skolefees-skop-dinsdag-in-eikestad-af","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=8605","title":{"rendered":"W\u00eareld-skolefees skop Dinsdag in Eikestad af"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-8564\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/NewsGFCPotgieter.jpg\" alt=\"NewsGFCPotgieter\" width=\"400\" height=\"230\" \/>Hoewel die aandag die komende week op die W\u00eareld-skolefees hier sal wees, is daar reeds \u2018n streep in die sand getrek vir wat beloof om die skolerugby-wedstryd van die jaar te wees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die W\u00eareld-skolefees skop Dinsdag in die Markotter-stadion in die Eikestad af.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Ja, die gasheer, Paul Roos Gimnasium, het nog nie \u2018n amptelike wedstryd die jaar gespeel nie en behoort onder die voorste drie spanne in die land te tel, maar die wedstryd op 4 Mei tydens die Wildeklawer-toernooi in Kimberley tussen Grey-kollege en Paarl Gimnasium beloof om \u2018n riller te wees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Terug na die skouspel in die Eikestad. Die Suid-Afrikaanse spanne behoort soos verlede jaar oor heeltemal te veel skietgoed vir sy eweknie\u00eb van oorsee te beskik.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daar kan verwag word dat die Nieu-Seelandse spanne die meeste gevaar vir die Suid-Afrikaanse spanne sal inhou. Daar sal vanjaar vier Nieu-Seelandse spanne Christchurch Boys\u2019 High, Napier Boys\u2019 High, Southland Boys\u2019 High en John McGlashan in aksie wees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Slegte nuus vir die besoekers van die Land van die Lang Wit Wolk is dat Grey vanjaar weer oor \u2018n span beskik wat enige verdediging aan flarde kan skeur. Grey het verlede jaar vir Christchurch Boys\u2019 High met 66-28 vir die Ho\u00ebr Jongenskool Paarl sag gemaak vir hul 150ste bestaansjaar vieringe.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span van Christchurch sal dus gedagtes van wraak h\u00ea. Grey was in sy agt wedstryde in die geskiedenis teen Nieu-Seelandse skole nog net drie keer aan die verloorkant. Twee hiervan was in 1994 tydens \u2018n toer deur Nieu-Seeland waarvan die een teen Southland Boys\u2019 High (8-17) was.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Di\u00e9 wedstryde tydens die toer het as voorwedstryde vir die Springbokke se toer deur die land gedien. Grey het wel in 1996 die bordjies met 24-10 teen Southland verhang.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Paul Roos het nie \u2018n maklike eerste taak wat op hulle teen Southland Boys\u2019 High wag nie. Southland is toevallig ook Grey se tweede uitdaging tydens die skolefees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span van die Eikestad s\u00ea in die hoofwedstryd op die laaste dag vir Napier Boys\u2019 High die stryd aan.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool van Pretoria sal op sy huidige rekord teen Nieu-Seelandse spanne wil vebeter. Affies kom teen Christchurch Boys\u2019 High in sy tweede wedstryd te staan, na hulle op Dinsdag die Italiaanse All-Stars moes te woord staan.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Die bepalings: <\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Dinsdag, 26 Maart: 10:30 \u2013<\/strong> Glenwood t. John McGlashan; <strong>12:00 \u2013<\/strong> SA Uitnodigingspan t. W\u00eareldskole Uitsoekspan; <strong>13:30 \u2013<\/strong> SACS t. Zambezi Steelers; <strong>15:00 \u2013<\/strong> Monument t. Hartpury College; <strong>16:30 \u2013<\/strong> Paarl Gimnasium t. Afrika-Pasifiese Drake.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Woensdag, 27 Maart: 10:30 \u2013<\/strong> Affies t. Italiaanse All-Stars; <strong>12:00 \u2013<\/strong> Boland Landbou t. Napier Boys\u2019 High; <strong>13:30 \u2013<\/strong> Hilton College t. VSA Skole XV; <strong>15:00 \u2013<\/strong> Paul Roos Gimnasium vs Southland Boys\u2019 High; <strong>16:30 \u2013<\/strong> Grey-kollege t. Christchurch Boys\u2019 High.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Vrydag, 29 Maart: 10:30 \u2013<\/strong> SA Uitnodigingspan t. Zambezi Steelers; <strong>12:00 \u2013<\/strong> SACS t. W\u00eareldskole Uitsoekspan; <strong>13:30 \u2013<\/strong> Glenwood t. Afrika-Pasifiese Drake; <strong>15:00 \u2013<\/strong> Paarl Gimnasium t. Hartpury College; <strong>16:30 \u2013<\/strong> Monument t. John McGlashan.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Saterdag, 30 Maart: 10:30 \u2013<\/strong> Boland Landbou t. VSA Skole XV;<strong> 12:00 \u2013<\/strong> Hilton College t. Italiaanse All-Stars; <strong>13:30 \u2013<\/strong> Grey College t. Southland Boys\u2019 High; <strong>15:00 \u2013<\/strong> Affies t. Christchurch Boys\u2019 High; <strong>16:30 \u2013<\/strong> Paul Roos Gimnasium t. Napier Boys\u2019 High.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">[powr-comments id=&#8221;24b087d2_1553420552623&#8243;]<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hoewel die aandag die komende week op die W\u00eareld-skolefees hier sal wees, is daar reeds \u2018n streep in die sand getrek vir wat beloof om die skolerugby-wedstryd van die jaar te wees. Die W\u00eareld-skolefees skop Dinsdag in die Markotter-stadion in die Eikestad af. Ja, die gasheer, Paul Roos Gimnasium, het nog nie \u2018n amptelike wedstryd [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":8564,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-8605","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8605","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8605"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8605\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8605"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8605"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8605"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}