{"id":8642,"date":"2019-03-30T17:04:53","date_gmt":"2019-03-30T17:04:53","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/sa-leer-die-res-n-rugbyles-in-stellenbosch\/"},"modified":"2019-03-30T17:04:53","modified_gmt":"2019-03-30T17:04:53","slug":"sa-leer-die-res-n-rugbyles-in-stellenbosch","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=8642","title":{"rendered":"SA leer die res &#8216;n Rugbyles in Stellenbosch"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-8641\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/NewsGIanSmallSmith.jpg\" alt=\"NewsGIanSmallSmith\" width=\"400\" height=\"292\" \/>Die fout in Suid-Afrikaanse rugby moet maar in die sisteme na skool gesoek gaan word. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Suid-Afrikaanse skolespanne was te sterk vir hul eweknie\u00eb vanuit Nieu-Seeland tydens die tweede jaarlikse W\u00eareld-skolefees in die Markotter-stadion hier. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die 20 wedstryde gedurende di\u00e9 fees het die Suid-Afrikaanse spanne die wedstryde teen die Res-van-die-W\u00eareld met \u2018n gemiddeld van 44-19 gewen. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die enigste span van die Res-van-die-W\u00eareld wat \u2018n sege kon behaal was die W\u00eareldskole XV-tal. Die span het uit \u2018n saamgestelde span wat vanuit Suid-Afrika plus drie Italianers bestaan. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span is deur SA Rugby saamgestel en het feitlik bestaan uit spelers wat moontlik vanjaar die SA Skole-span kan haal wie se skole nie \u2018n uitnodiging gekry het nie. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Indien di\u00e9 span se twee seges uit die prentjie gelaat word het die Suid-Afrikaanse spanne die wedstryde teen \u2018n gemiddeld van 44-14 gewen. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die hoofwedstryd van die week het Suid-Afrika se naasbeste span van 2018, Paul Roos Gimnasium, teen sy eweknie van Nieu-Seeland, Napier Boys\u2019 High, met 62-7 as oorwinnaars van die veld gestap. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Napier Boys\u2019 High het verlede jaar in die Nieu-Seelandse eindstryd teen St Peter\u2019s College van Auckland met 28-31 die knie gebuig. Die goeie nuus is dat Paul Roos en St Peters se paaie waarskynlik later vanjaar tydens die Sanix-toernooi in Japan met mekaar gaan kruis. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daar is ook duidelik \u2018n streep in die sand getrek en Suid-Afrika se voorste skolespan vir 2019 behoort in die kragmetings tussen Paul Roos, Grey-kollege en Paarl Gimnasium beslis te word. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Paul Roos se vleuel Luke Burger het \u2018n uitstekende dag op kantoor beleef en drie keer agter die doellyn gaan draai. Die loskopstut, Robbie Rodgers, senter Ruben Labuschagne en die losskakel, Kade Wolhuter, is almal spelers om van kennis te neem. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Grey-kollege het nie veel probleme ondervind om Southland Boys\u2019 High met 54-0 af te ransel nie. Die Nieu-Seelanders het geleer uit sy nederlaag op die tweede dag teen Paul Roos (93-5) en besluit om te poog om die wedstryd stadiger te maak. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Grey se flank George Cronj\u00e9 en slot Danwich Beukes is name wat in die toekoms nog baie van gehoor sal word. Agterlangs is die senter Lesley Botha \u2018n klipharde speler wat nie sommer platgetrek word nie, terwyl hy \u2018n paar manne hard na hul asems laat snak met plettervatte. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool van Pretoria het amper die enigste Suid-Afrikaanse span geword om teen een van die oorsese besoekers die knie te buig. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Affies se heelagter, Dieter Crafford, het die skrumskakel, Michael van Aswegen, se drie met speeltyd reeds verstreke verdoel om die telling op 31-elk gelykop teen Christchurch Boys\u2019 High te trek. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Boland Landbou het ook oor te veel skietgoed vir die Amerikaanse Skole XV-tal beskik. Die span van die Agter-Paarl het met 71-3 in die kragmeting gese\u00ebvier. <\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\">Boland Landbou se flank Jacques Mostert kan indien hy op sy vertoning in die wedstryd voortbou \u2018n sterk aanspraakmaker wees om later vanjaar die SA Skole-span te haal. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hilton College se linkervleuel, Joshua Cox, was met \u2018n driekuns aan drie\u00eb die held in sy span se oorwinning van 34-15 oor die Italiaanse XV-tal. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Oos-Moot van Pretoria het sy titel as kampioen van die grootste rugbyweek in die w\u00eareld, die Hansie-week in Mookgophong (Naboomspruit), behou deur in die doodsnikke vir die Ho\u00ebrskool Klerksdorp met 15-14 te troef. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Sy skrumskakel, Keegan Kuhn, het met speeltyd reeds verstreke oorgeduik om aan sy span die naelskraapste van seges te besorg.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>AL DIE UITSLAE:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>W\u00caRELDSKOLEFEES<\/strong><\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\"><strong>(Stellenbosch)<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Saterdag:<\/strong> Paul Roos Gimnasium 62, Napier Boys\u2019 High 7; Affies 31, Christchurch Boys\u2019 High 7; Grey-kollege 54, Southland Boys\u2019 High 0; Hilton College 34, Italiaanse XV-tal 15; Boland Landbou 71, Amerikaanse XV-tal 3. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Vrydag:<\/strong> Paarl Gimnasium 34, Hartpury College 12; W\u00eareld Skole XV-tal 25, SACS 20; Monument 48, John McGlashan 10; Glenwood 33, AP Dragons 10; WP Uitnodigingspan 33, Zambezi Steelers 30.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>MAURITZ HANSEN-WEEK<\/strong><\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\"><strong>(Mookgophong)<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Oos-Moot 15, Ho\u00ebrskool Klerksdorp 14; Witteberg 40, Lydenburg 24; Driehoek 16, HTS John Vorster 7; Hans Strijdom 41, Morgenzon Landbou 0; Hugenote (Springs) 19, Northcliff 19; Curro Nelspruit 39, Curro Hazeldean 7; HTS Tom Naud\u00e9 35, Erasmus (Bronkhorstspruit) 3.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>VRIENDSKAPLIK<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Welkom Gimnasium 44, Transvalia 22; St Stithians College 34, St Benedict\u2019s College 31.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">[powr-comments id=&#8221;ca45f193_1553965426457&#8243;]&nbsp;<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die fout in Suid-Afrikaanse rugby moet maar in die sisteme na skool gesoek gaan word. Die Suid-Afrikaanse skolespanne was te sterk vir hul eweknie\u00eb vanuit Nieu-Seeland tydens die tweede jaarlikse W\u00eareld-skolefees in die Markotter-stadion hier. In die 20 wedstryde gedurende di\u00e9 fees het die Suid-Afrikaanse spanne die wedstryde teen die Res-van-die-W\u00eareld met \u2018n gemiddeld van [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":8641,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-8642","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8642","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8642"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8642\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8642"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8642"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8642"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}