{"id":8666,"date":"2019-04-06T19:41:53","date_gmt":"2019-04-06T19:41:53","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/van-wyk-lei-monnas-tot-klinkende-sege-oor-menlopark\/"},"modified":"2019-04-06T19:41:53","modified_gmt":"2019-04-06T19:41:53","slug":"van-wyk-lei-monnas-tot-klinkende-sege-oor-menlopark","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=8666","title":{"rendered":"Van Wyk lei Monnas tot klinkende sege oor Menlopark"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-8621\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2019\/03\/NewsGLuanvdWalt.jpg\" alt=\"NewsGLuanvdWalt\" width=\"400\" height=\"283\" \/>Onthou maar gerus die naam&nbsp;<strong>Henco van Wyk<\/strong>!&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die buitesenter&nbsp;en hoofseun van Monument in Krugersdorp was Saterdag op sy stukke toe sy span vir Menlopark met 30-8 tydens die jaarlikse Malcallum Marx-gedenkwedstryd op die Ras van Rooyen afgestof het. Van Wyk het drie keer agter Parkies se doellyn gaan kuier waarvan die een individuele lopie vanuit sy eie kwartgebied geloots was.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Van Wyk het self &#8216;n vierde keer die doellyn oorgesteek, maar die skeidsregter het beslis dat hy so in twee bewegings gedoen het. Buiten Van Wyk het die slot <strong>Tiaan de Klerk<\/strong>, vaskopstut <strong>Heiko Pohlman<\/strong> en linkervleuel,<strong> Luan van der Walt<\/strong>, almal blink vertonings gelewer.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Monnas het teen rustyd &#8216;n voorsprong van 10-3 opgebou. Die sege kon nog verder gewees het, maar Monnas se losskakel, <strong>Byron Wentink<\/strong>, het sy gewoontlik betroubare skopstewel by die huis gelos. Hy kon slegs een van die tuisspan se ses drie\u00eb verdoel.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Vir Menlopark kan sy linkervleuel, <strong>Keanan Wessels<\/strong>, wat later op skrumskakel gaan diens doen het kan sy kop na sy vertoning omhoog hou.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Waterkloof<\/strong> moes sweet in die tweede helfte in sy terugkeer tot die Virsekerbeker in Vanderbjilpark om uiteindelik met 29-24 as oorwinaars van die veld teen <strong>Transvalia<\/strong> te stap. Klofies het teen rustyd reeds &#8216;n gerieflike voorsprong van 21-7 opgebou.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Garsfontein<\/strong> moes ook veel harder as verwag werk om die <strong>Ho\u00ebrskool Rustenburg<\/strong> met 43-33 op laasgenoemde se tuisveld te klop. Garsies se binnesenter, <strong>AJ Johnson<\/strong>, het &#8216;n driekuns aan drie\u00eb in die kragmeting behaal.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Garsies se aanslag is weens vier geelkaarte ontsier, met drie van die spelers wat in die laaste tien minute koelkas toe gestuur was. Die Turkoois Bere moes dus die wedstryd met slegs 12 manne op die veld klaarmaak.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>EG Jansen<\/strong> het op sy tuisveld met &#8216;n sege van 68-8 oor te veel skietgoed vir Kempton Park beskik. Die wedstryd is ook nege minute vroeg gestop.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die wenspan se buitesenter,<strong> Keagan Balfour<\/strong>, het drie keer die doellyn oorgesteek. Die span van Boksburg se agtsteman <strong>Franco Enslin<\/strong>, vleuel <strong>Tylon Kotze<\/strong> en heelagter, <strong>Jason Edwards<\/strong>, het almal ook twee keer &#8216;n draai agter die doellyn gegooi.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die <strong>Ho\u00ebrskool Pionier<\/strong> van Vryheid sal sy titel as kampioen van die NWU-Pukke 16-reeks teen die <strong>Leeuwenhof Akademie<\/strong> verdedig. Die twee spanne het mekaar ook verlede jaar in die eindstryd van die reeks gepak met Pionier wat toe met 38-13 as kampioen van die veld gestap het.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Pionier het vir Pretoria-Noord in hulle halfeindstryd met 33-26 getroef. Leeuwenhof het sy plek in die eindstryd met &#8216;n oorwinning van 25-22 oor Fochville bespreek.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die NWU-Pukke Prestige-reeks het <strong>Lichtenburg<\/strong> sy aanslag om sy titel as kampioen te behou met &#8216;n oorwinning van 20-15 oor <strong>Heidelberg Volkskool<\/strong> lewend gehou. Die Liggies moes &#8216;n sege in die wedstryd weg van die huis in Heidelberg gaan haal indien hy die uitkloprondes onder die voorste agt spanne van die reeks wou haal.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Montana<\/strong> sou danksy sy sege van 53-26 oor <strong>Potchefstroom Gimnasium<\/strong> bo-aan die puntelys van sy groep ge\u00ebindig het. Die span se kanse om die uitspele te haal hang nou egter aan &#8216;n draadjie. Soos sake nou staan weens &#8216;n speler wie se dokumentasie nie deur die Blou Bulle gestempel was ten tyde van die wedstryd nie, het Gimmies die punte vir &#8216;n sege gekry.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die <strong>Ho\u00ebrskool Pietersburg<\/strong> het lanklaas met soveel glimlagte die lang pad vanuit Pretoria terug na Polokwane aangepak. Die Pieties het vir <strong>Eldoraigne<\/strong> met 31-5 plat geslaan. Nog &#8216;n besoeker vanuit Limpopo, Frikkie Meyer van Thabazimbi, het in sy kragmeting in die NWU-Pukke Provinsiale-reeks vir Oos-Moot met 38-18 verras.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Oos-Moot is tydens die onlangse skoolvakansie as die kampioen van die Mauritz Hansen-week in Naboomspruit gekroon. Frikkie Meyer se agttal het sy eweknie van Oos-Moot op die agtervoet gedwing. Dit was veral die kantman <strong>Pieter Viljoen<\/strong> wat vir die wenspan uitstaande spel gelewer het. Agterlangs het <strong>Tsimishwa Nemavola<\/strong> ook uitmuntend vertoon.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><em><strong>FOTO: Frans Lombard\/Actionpix<\/strong><\/em><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Al die uitslae:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>VRIENDSKAPLIK&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Monument 30, Menlopark 8; Garsfontein 43, Ho\u00ebrskool Rustenburg 33; Grey-kollege 81, HTS Middelburg 8; Affies 52, Helpmekaar 17; EG Jansen 68, Kempton Park 8; King Edward VII 41, Pretoria Boys&#8217; High 27; Jeppe High School for Boys&#8217; 19, St John&#8217;s College 18; Ho\u00ebrskool Pietersburg 31, Eldoraigne 5; Ben Viljoen 29, Ermelo 27; Lydenburg 55, Curro Nelspruit 14; Zeerust 36, Warmbad 17; Merensky 17, Frans du Toit 17; Ellisras 36, Affies IV 33; Curro Heuwelkruin 40, HTS Tom Naud\u00e9 0; St David&#8217;s Marist 32, St Andrews (Bloemfontein) 10; Curro Roodeplaat 14, Voortrekkerhoogte 12.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>NWU-PUKKE PRESTIGE-REEKS&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Lichtenburg 20, Heidelberg Volkskool 15; Marais Viljoen 28, Hugenote (Springs) 14; Montana 53, Potchefstroom Gimnasium 26; Die Anker 34, Jeugland 20; Noordheuwel 38, HTS Witbank 14; Potchefstroom Volkskool 29, Oosterlig 5; Ho\u00ebrskool Middelburg 47, Zwartkop 5; Wesvalia 28, Randburg 14.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>NWU-PUKKE SPORT-REEKS&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Secunda 24, Ho\u00ebrskool Alberton 12; Linden 41, Dr. Malan 19; Bastion 26, Standerton 23; Florida 28, Brits 3.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>NWU-PUKKE 16-REEKS&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Leeuwenhof 25, Fochville 22; Pionier 33, Pretoria-Noord 26; Piet Retief 26, Stoffberg 12; Vryburg 29, Riebeeckrand 26; Wolmaransstad 36, Bekker 7; Overvaal 24, Schoonspruit 22.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">[powr-comments id=&#8221;0ad6c7c2_1554613573578&#8243;]<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Onthou maar gerus die naam&nbsp;Henco van Wyk!&nbsp; Die buitesenter&nbsp;en hoofseun van Monument in Krugersdorp was Saterdag op sy stukke toe sy span vir Menlopark met 30-8 tydens die jaarlikse Malcallum Marx-gedenkwedstryd op die Ras van Rooyen afgestof het. Van Wyk het drie keer agter Parkies se doellyn gaan kuier waarvan die een individuele lopie vanuit [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":8621,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-8666","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8666","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8666"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8666\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8666"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8666"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8666"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}