{"id":8777,"date":"2019-05-12T10:26:13","date_gmt":"2019-05-12T10:26:13","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/grey-blitzkrieg-paarl-boishaai-in-tweede-helfte-tot-sege-van-43-24\/"},"modified":"2019-05-12T10:26:13","modified_gmt":"2019-05-12T10:26:13","slug":"grey-blitzkrieg-paarl-boishaai-in-tweede-helfte-tot-sege-van-43-24","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=8777","title":{"rendered":"Grey blitzkrieg Paarl Boishaai in tweede helfte tot sege van 43-24"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-8776\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2019\/05\/NewsGGreyBoishaai.jpeg\" alt=\"NewsGGreyBoishaai\" width=\"400\" height=\"267\" \/>Dit gaan keer kos om Grey-kollege se eerste rugbyspan as die land se voorste skolespan te onttroon.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Grey het Saterdag op sy tuisveld in Bloemfontein met &#8216;n sege van 43-24 oor die Ho\u00ebr Jongenskool Paarl vir die soveelste keer die seisoen gewys dat hy bykans enigste agterstand in die tweede helfte kan uitwis.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Boishaai het kort voor rustyd &#8216;n voorsprong van 17-5 geniet, maar Grey het soos oudergewoonte net voor lemoentyd punte aangeteken. Die besoekers het rustyd met &#8216;n voorsprong van 17-10 gaan rus na Grey slot, <strong>Tiaan Jonker<\/strong>, die voorsprong met &#8216;n drie gekrimp het.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Grey het 38 onbeantwoorde punte aangeteken om uiteindelik gemaklik as oorwinnaars van die veld te stap. Boishaai se agtsteman, <strong>Gideon van Wyk<\/strong>, het met die laaste beweging gaan druk om aan sy span se vertoning meer aanslag te gee.&nbsp;&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Grey se losskakel, <strong>FC du Plessis<\/strong>, was op sy stukke en het drie keer Boishaai se doellyn oorkruis. Du Plessis het ook die tuisspan se agterhoede seepglad weggestuur en die tempo van die wedstryd help bepaal. Sy direkte teenstander, <strong>Kian Meadon<\/strong>, kan ook tevrede met sy vertoning voel. Meadon het sy skopskoene aangehad.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Grey se kaptein en agtsteman, <strong>George Cronj\u00e9<\/strong>, het sy span van voor gely. Die agttal se harde werk voorlangs het die grondslag vir die haastige agterhoede gel\u00e9 om in die tweede helfte na &#8216;n ho\u00ebr rat oor te skakel. Die voorryman <strong>Jan-Hendrik Wessels<\/strong>, het ook weer met sy spel in die vastelos be\u00efndruk.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hopelik het die SA Skole-keurders asook afrigters na die wedstryd gekyk. Die spel wat in die wedstryd deur die twee spanne opgedis is, is die tipe rugby wat die SA Skole-span behoort te speel later vanjaar en in die nabye toekoms indien hulle suksesvol wil wees.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Boishaai se vleuels, <strong>Javier Farmer<\/strong> en <strong>Angelo Osch<\/strong>, het albei met hulle vaart&nbsp;be\u00efndruk. Hulle behoort nog &#8216;n hele paar spanne se verdediging behoorlik vanjaar te toets.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die plaasvervanger-vleuel, <strong>Marcell Muller<\/strong>, het soos gebruiklik kort na sy verskyning op die veld die doellyn oorgesteek om die finale spyker in die doodskis.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hoewel ons nou eers ongeveer op die halfpadmerk van die seisoen is, kan Grey se span van 2019 indien hy op sy huidige vertoningslys voortbou in dieselfde asem as di\u00e9 span van 2007 genoem word. Heelwat van vanjaar se span se vertonings herhinner aan di\u00e9 van 2007.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Puntemakers:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Grey-kollege 43 (10) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: FC du Plessis (3), Tiaan Jonker, Andr\u00e9-Hugo Venter, Marcell Muller, Strafdrie. Doelskoppe: Juan-Dee Olivier (3). <strong>Ho\u00ebr Jongenskool Paarl 24 (17) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Javier Farmer (2), Gideon van Wyk. Doelskoppe: Kian Meadon (3). Strafdoel: Meadon.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Ander spanne:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>o.16:<\/strong> Grey-kollege 32, HJS Paarl 21. <strong>o.15:<\/strong> Grey-kollege 20, HJS Paarl 15. <strong>o.14:<\/strong> Grey-kollege 8, HJS Paarl 5.<br \/><\/span><\/p>\n<p><em><strong>FOTO: Morgan Piek<\/strong><\/em><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">[powr-comments id=&#8221;2ccda29e_1557653738270&#8243;]<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit gaan keer kos om Grey-kollege se eerste rugbyspan as die land se voorste skolespan te onttroon. Grey het Saterdag op sy tuisveld in Bloemfontein met &#8216;n sege van 43-24 oor die Ho\u00ebr Jongenskool Paarl vir die soveelste keer die seisoen gewys dat hy bykans enigste agterstand in die tweede helfte kan uitwis.&nbsp; Boishaai het [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":8776,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-8777","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8777","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8777"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8777\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8777"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8777"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8777"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}