{"id":8870,"date":"2019-06-16T09:50:36","date_gmt":"2019-06-16T09:50:36","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/ligbloues-stuur-die-blikore-met-stert-tussen-die-bene-terug-rosestad-toe\/"},"modified":"2019-06-16T09:50:36","modified_gmt":"2019-06-16T09:50:36","slug":"ligbloues-stuur-die-blikore-met-stert-tussen-die-bene-terug-rosestad-toe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=8870","title":{"rendered":"Ligbloues stuur die Blikore met stert tussen die bene terug Rosestad toe"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-8868\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/NewsGBlouBulle.jpg\" alt=\"NewsGBlouBulle\" width=\"380\" height=\"254\" \/>Die Cravenweek word nie reeds op die Noordvaal Bondedag gewen nie.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Almal weet sukses op die Cravenweek word nie reeds op die Noordvaal Bondedag verseker nie, maar die Blou Bulle sal heelwat selfvertroue uit hul sege van 40-38 oor die Vrystaat gister op Ho\u00ebrskool Bekker net buite Magaliesburg put.&nbsp;&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Vrystaters het teen rustyd &#8216;n voorsprong van 26-14 opgebou. Dit is veral die gemak waarmee die span van Bloemfontein daarin geslaag het om drie\u00eb met indrukwekkende aanvalpogings te druk wat die span se afrigters, <strong>Adolf Swiegers<\/strong> en <strong>Bobby Joubert<\/strong>, nie te veel slapelose nagte oor die uitslag sal gee nie.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Ligbloues se grondslag is voorlangs gel\u00ea met veral die vaskopstut, <strong>Gerhard van der Merwe<\/strong>, wat my sy skrumwerk teenoor <strong>Jan-Hendrik Wessels<\/strong> be\u00efndruk het. Wessels behoort &#8216;n sterk aanspraakmaker op &#8216;n plek in die SA Skole-span te wees, terwyl Van der Merwe sy kanse meer as &#8216;n hupstoot met die vertoning gegee het.&nbsp;<img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignright size-full wp-image-8869\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: right;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2019\/06\/NewsGApollo.jpg\" alt=\"NewsGApollo\" width=\"173\" height=\"193\" \/><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Van der Merwe se pa, <strong>Munnik van der Merwe<\/strong>, was op sy dag een van die voorste gewigstoters in Suid-Afrika met &#8216;n beste afstand van 18.18m. Sy oupa, <strong>Gert Snyman<\/strong>, aan sy ma se kant het in tien wedstryde tussen 1967-68 vir die Vrystaatse rugbyspan uitgedraf en ook naam gemaak as die stoeier <strong>Apollo<\/strong>.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Vrystaters se senterpaar, <strong>Lesley Botha<\/strong> en <strong>Ian Small-Smith<\/strong>, het daarin geslaag om genoeg ruimte op die punte te skep sodat die vleuels, <strong>Paschal Ekeji<\/strong> en <strong>Katleho Chabanyane<\/strong>, kon baljaar. Veral Ekeji was moeilik om te stuit en het twee keer die Ligbloues se doellyn oorgesteek.&nbsp;&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Niemand was egter beter vir die verloorspan as sy agtsteman, <strong>George Cronj\u00e9<\/strong>, nie. Sy besluitneming was van hoogstaande gehalte en met die bal in die hand het hy &#8216;n hele paar keer probleme vir die Blou Bulle besorg. Hy is voorlangs gored deur <strong>Andr\u00e9-Hugo Venter<\/strong> (haker) en <strong>Tiaan Jonker<\/strong> (slot) bygestaan. Jonker en Cronj\u00e9 was ook hul span se belangrikste rankers in die lynstane.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Ligbloues se flank <strong>MJ Janse van Rensburg<\/strong> het die veld vol gespeel en het ook welverdiend die wendrie gedruk. Agterlangs het die SA Skole-skrumskakel,<strong> Jurich Claassens<\/strong>, goeie spel vir die Ligbloues gelewer. Hy het later na losskakel geskuif en hier ook goed vertoon. Claassens het twee van die Ligbloues se drie\u00eb gedruk.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Blou Bulle se heelagter, <strong>Zeilinga Strydom<\/strong>, kan ook tevrede met sy vertoning voel, terwyl die agtsteman, <strong>Adolf Visser<\/strong>, voorlangs niks op die veld agter gelaat het nie. .&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Puntemakers:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Blou Bulle 40 (14) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Jurich Claassens (2), Nsuku Baloyi, Lincooln Adams, AJ Johnson, MJ Janse van Rensburg. Doelskoppe: Wikus Basson (4), Rowan Cloete.&nbsp;<strong>Vrystaat 38 (26) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Paschal Ekeji (2), Lesley Botha, Jan-Hendrik Wessels, Nabo Sokoyi, Elmar Lintnaar. Doelskoppe: Juan-Dee Olivier (3), FC du Plessis.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">[powr-comments id=&#8221;2da1b783_1560678435386&#8243;]<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Cravenweek word nie reeds op die Noordvaal Bondedag gewen nie.&nbsp; Almal weet sukses op die Cravenweek word nie reeds op die Noordvaal Bondedag verseker nie, maar die Blou Bulle sal heelwat selfvertroue uit hul sege van 40-38 oor die Vrystaat gister op Ho\u00ebrskool Bekker net buite Magaliesburg put.&nbsp;&nbsp; Die Vrystaters het teen rustyd &#8216;n [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":8868,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-8870","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8870","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8870"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8870\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8870"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8870"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8870"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}