{"id":9065,"date":"2019-08-11T15:00:52","date_gmt":"2019-08-11T15:00:52","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/velties-net-net-baas-in-groot-interjol-in-upington\/"},"modified":"2019-08-11T15:00:52","modified_gmt":"2019-08-11T15:00:52","slug":"velties-net-net-baas-in-groot-interjol-in-upington","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=9065","title":{"rendered":"Velties net-net baas in Groot Interjol in Upington"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-9064\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/NewsGVelties.jpg\" alt=\"NewsGVelties\" width=\"400\" height=\"382\" \/>Die <strong>Ho\u00ebrskool Upington<\/strong> se eerstespan het sy aartsvyand Duineveld waarskynlik &#8216;n reuse guns tydens die twee skole se jaarlikse <strong>Groot Interjol<\/strong> in Upington bewys.<\/p>\n<p>Die Velties het naelskraaps met 25-24 as oorwinnaars van die veld gestap, maar dit nie weer so oortuigend soos vroe\u00ebr vanjaar tydens die <strong>Klein Interjol<\/strong> (43-5) nie.&nbsp;<\/p>\n<p>Duineveld is vanjaar die voorste skolespan in die Noord-Kaap en Uppies se afrigters, <strong>J-Ell Slabbert<\/strong>, <strong>Jacques Swanepoel<\/strong> en <strong>Bone Boonzaaier<\/strong>, sal baie tevrede wees oor hoe hul span die seisoen afgesluit het.&nbsp;<\/p>\n<p>Duineveld kom Vrydag op Tafel Lager-park teen Welkom Gimnasium in die halfeindronde van die <strong>Kovsiestreek-kompetisie<\/strong> se Shimla-liga (vir mediumskole) te staan. Gimmies het verlede jaar vir Duineveld met 61-7 in die eindstryd van die reeks afgestof.&nbsp;<\/p>\n<p>Die Velties sal dus Vrydag beter rekenskap van hul rugbyvermo\u00eb wil gee. Dis hierom dat Uppies met hul&nbsp;inspirerende vertoning waarskynlik &#8216;n guns aan Velties bewys het.&nbsp;<\/p>\n<p>Duineveld se loskopstut, <strong>Nicky Ras<\/strong>, is welverdiend as Speler van die Wedstryd aangewys. Hy het deurgans die donkiewerk verrig wat sy span instaat gestel het om uiteindelik as oorwinnaars van die veld te stap.&nbsp;<\/p>\n<p>Die agtsteman, <strong>Muller du Plessis<\/strong>, het met sy spel ook &#8216;n reuse impak op die uitslag van die wedstryd gehad.&nbsp;<\/p>\n<p>Vir Uppies was dit een reuse spanpoging, maar die vertoning van die binnesenter, <strong>Hein Neser<\/strong>, moet uitgesonder word. Hy het net meer as &#8216;n uur voor die belangrike kragmeting ook sy skool se eerste hokkiespan tot &#8216;n sege van 3-0 gehelp.&nbsp;<\/p>\n<p>Daar was &#8216;n sterk wind van ongeveer 25 kilometer per uur in Uppies se blaaie tydens die eerste helfte en hulle het daarin geslaag om &#8216;n skrale voorsprong van 10-8 teen rustyd te geniet. Die manne in Oranje het daarna in die tweede helfte daarin geslaag om die voorsprong tot 17-8 te rek. Velties het hierna beheer van die kragmeting geneem.<\/p>\n<p>Die voormalige toetsskeidsregter, <strong>Lourens van der Merwe<\/strong>, het die wedstryd hanteer.&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Puntemakers:&nbsp;<\/strong><\/p>\n<p><strong>Duineveld 25 (8) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Ernst Carstens, Muller du Plessis, Nicky Ras, Steph Boshoff. Doelskop: Boshoff. Strafdoel: Boshoff. <strong>Ho\u00ebrskool Upington 24 (10) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Hein Neser, Bradley Gous, FC van den Heever. Doelskoppe: Clemens Terblanche (3). Strafdoel: Terblanche.&nbsp;<\/p>\n<p>[powr-comments id=&#8221;7efa16c8_1565534640114&#8243;]<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Ho\u00ebrskool Upington se eerstespan het sy aartsvyand Duineveld waarskynlik &#8216;n reuse guns tydens die twee skole se jaarlikse Groot Interjol in Upington bewys. Die Velties het naelskraaps met 25-24 as oorwinnaars van die veld gestap, maar dit nie weer so oortuigend soos vroe\u00ebr vanjaar tydens die Klein Interjol (43-5) nie.&nbsp; Duineveld is vanjaar die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":9064,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-9065","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9065","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9065"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9065\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9065"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9065"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9065"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}