{"id":9100,"date":"2019-08-18T11:00:24","date_gmt":"2019-08-18T11:00:24","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/vossies-onttroon-eldos-se-groen-drake-as-virsekerbeker-kampioene\/"},"modified":"2019-08-18T11:00:24","modified_gmt":"2019-08-18T11:00:24","slug":"vossies-onttroon-eldos-se-groen-drake-as-virsekerbeker-kampioene","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=9100","title":{"rendered":"Vossies onttroon Eldos se Groen Drake as Virsekerbeker-kampioene"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-9099\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/NewsGChristiaanSmit.jpg\" alt=\"NewsGChristiaanSmit\" width=\"400\" height=\"270\" \/>Ben Vorster van Tzaneen het net-net genoeg gedoen om die <strong>Ho\u00ebrskool Eldoraigne<\/strong> as kampioen van die Virsekerbeker se Plaat-afdeling te onttroon. Die Vossies het met 37-36 as oorwinnaars van die veld gestap om vir die eerste keer sedert 2010 &#8216;n titel in die gesogte reeks te verower.&nbsp;&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Nie eers &#8216;n vierkuns drie\u00eb deur die Groen Drake se binnesenter, <strong>Waldo Noeth<\/strong>, kon sy span tot &#8216;n tweede agtereenvolgende titel in die kompetisie aanvuur nie. Noeth was deurgans vuurwarm.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Sy tweestryd met die Bloktruie se <strong>Christiaan Smit<\/strong> was een van die hoogtepunte in die eindstryd. Smit moes &#8216;n groot deel van die seisoen langs die kantlyn weens &#8216;n besering deurbring.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Smit het self met &#8216;n driekuns aan drie\u00eb vir Ben Vorster voor gevat. Hy het sy driekuns met &#8216;n pragdrie voltooi toe hy die bal uit &#8216;n speler van Eldos se hande gegryp en 60 meter vir sy drie genael het. Noeth het 31 van sy span se punte aangeteken wat ook vier doelskoppe en &#8216;n strafdoel ingesluit het.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Eldoraigne het verlede jaar die titel verower toe hy Noordheuwel van Krugersdorp met 40-29 in die eindstryd verslaan het. Ben Vorster se opmars na die titel is amper &#8216;n sprokieseinde tot die span se seisoen na hulle verlede jaar nog in die Skild-kompetisie gespeel het en eintlik eers vanjaar hul voete in die Plaat-kompetisie moes vind.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Vossies se heelagter, <strong>Meyer Vorster<\/strong>, het sy skopskoene aangehad en ook &#8216;n belangrike rol daarmee in die eindstryd vertolk. Vorster het al vier die Buffels se drie\u00eb verdoel en ook drie strafdoele tussen deur die pale gejaag.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Ben Vorster het teen rustyd &#8216;n voorsprong van 16-8 geniet. Dit was Eldoraigne se disipline wat hom in die helfte in die steek gelaat het. Die skeidsregter, <strong>Hernus Coetzee<\/strong>, het sewe strafskoppe aan die Vossies toegeken in die helfte, terwyl die span slegs een afgestaan het. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Eldoraigne se haker, <strong>Luhan Oosthuizen<\/strong>, is ook deur Coetzee in die tweede helfte met &#8216;n rooikaart van die veld gejaag. Eldoraigne moes vir drie minute met slegs 13 spelers klaarkom na die voorryman <strong>Edrich Reynecke<\/strong> vroe\u00ebr koelkas toe gestuur is.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Vossies het hierna sy voorsprong tot 37-22 gerek, voordat Noeth sy veggees ten toon gestel het en met twee verdoelde drie\u00eb die Groen Drake se terugvegpoging gelei het.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span van Tzaneen moes sonder sy SA Skole A-span flank, <strong>Renzo du Plessis<\/strong>, klaarkom. Du Plessis se werksverrigting asook sterk lopies met die bal onder die arm gaan volgende jaar nog &#8216;n hele paar spanne hoofbrekens besorg.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Puntemakers:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Ben Vorster 37 (16) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Christiaan Smit (3), Tumisho Montyane. Doelskoppe: Meyer Vorster (4). Strafdoele: Vorster (3). <strong>Eldoraigne 36 (8) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Waldo Noeth (4), Adriaan Botha. Doelskoppe: Noeth (4). Strafdoel: Noeth.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Ander spanne:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>o.16:<\/strong> Ho\u00ebrskool Nelspruit 20, Zwartkop 7.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>o.15:<\/strong> Zwartkop 17, Marais Viljoen 8.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>o.14:<\/strong> Marais Viljoen 13, Ho\u00ebrskool Rustenburg 7.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">[powr-comments id=&#8221;06a80237_1566122723265&#8243;]<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ben Vorster van Tzaneen het net-net genoeg gedoen om die Ho\u00ebrskool Eldoraigne as kampioen van die Virsekerbeker se Plaat-afdeling te onttroon. Die Vossies het met 37-36 as oorwinnaars van die veld gestap om vir die eerste keer sedert 2010 &#8216;n titel in die gesogte reeks te verower.&nbsp;&nbsp; Nie eers &#8216;n vierkuns drie\u00eb deur die Groen [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":9099,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-9100","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9100","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9100"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9100\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9100"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9100"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9100"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}