{"id":9121,"date":"2019-08-23T16:43:18","date_gmt":"2019-08-23T16:43:18","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/gimmies-kan-n-reuse-aanslag-van-gouties-in-shimla-eindstryd-te-wagte-wees\/"},"modified":"2019-08-23T16:43:18","modified_gmt":"2019-08-23T16:43:18","slug":"gimmies-kan-n-reuse-aanslag-van-gouties-in-shimla-eindstryd-te-wagte-wees","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=9121","title":{"rendered":"Gimmies kan &#8216;n reuse aanslag van Gouties in Shimla-eindstryd te wagte wees"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-8207\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2018\/05\/NewsGKekeMorabe.jpg\" alt=\"NewsGKekeMorabe\" width=\"400\" height=\"344\" \/><strong>Goudveld-Ho\u00ebrskool<\/strong> se eerste rugbyspan sal sy beste vertoning van die seisoen, jammer waarskynlik ten minste die afgelope dekade moet opdis indien hy Saterdag as kampioen van die Kovsie-streekkompetisie se&nbsp;<strong>Shimla-liga<\/strong> gekroon wil word.&nbsp;<\/p>\n<p>Die Gouties kom teen die verdedigende kampioen, <strong>Welkom Gimnasium<\/strong>, in die eindstryd op Shimlapark om 14:40<\/p>\n<p>Die twee aartsvyande het mekaar al twee keer vanjaar op die rugbyveld die stryd aanges\u00ea. Die twee spanne het met 22-elk gelykop in die Griffon-eindstryd gespeel, maar Gimmies het laaste gelag omdat hulle eerste in die kragmeting gaan druk het.&nbsp;<\/p>\n<p>In die ligawedstryd wat ook die jaarlikse <strong>FNB Classic Clash<\/strong> is, het Gimmies gemaklik met 43-16 as oorwinnaars van die veld gestap. Gouties kon laas in 2014 (36-18) daarin slaag om Welkom Gimnasium te troef.&nbsp;<\/p>\n<p>Gimmies word versterk deur sy kaptein en agtsteman, <strong>Keke Morabe<\/strong>, wat weer sy plek aan die agterkant van die skrum sal inneem. Morabe het die halfeindstryd van die Shimla-liga teen Duineveld weens sy betrokkenheid by die SA Skole-span misgeloop.&nbsp;<\/p>\n<p>Gimmies het vir Duineveld van Upington met 44-15 in die halfeindronde verslaan om sy plek in die eindstryd te bespreek. Gouties het vir die eerste keer tot die eindstryd deurgedring na die Vrystaatse kampioen, die Ho\u00ebrskool Sentraal, met 59-28 omgedop het.&nbsp;<\/p>\n<p>Goudveld het met di\u00e9 sege ook behoorlik die bordjies teen die Tralies verhang na hy vroe\u00ebr die knie met 24-34 teen Sentraal tydens die Wesgrow-liga gebuig het. Gouties het vroe\u00ebr vanjaar in die halfeindronde van die Griffon-liga teen Voortrekker van Bethlehem ook die bordjies met 38-17 verhang. Die Trekkers het die ligawedstryd tussen die twee spanne naelskraaps met 39-38 gewen.<\/p>\n<p>Gouties se sleutelspelers sal sy kaptein en skrumskakel, <strong>JC Allan<\/strong>, wees. Hy sal sy span moet aanvuur om met &#8216;n uitsonderlike vertoning vorendag te kom. Die agtsteman, <strong>Jubaren Adriaan<\/strong>, sal moet probeer om Morabe soveel as moontlik uit te skakel. Allan se skakelmaat, <strong>Dylan Smith<\/strong>, kan ook met sy dartellopies vir Gimmies probleme besorg.&nbsp;<\/p>\n<p>Morabe kan goeie ondersteuning van sy twee flanke, <strong>Calla Pienaar<\/strong> en <strong>Christo Steyn<\/strong>, verwag.&nbsp;<\/p>\n<p>Een ding is seker die Kovsiestreek-kompetisie se Shimla-liga se trofee sal vir die volgende jaar steeds in Welkom staan.&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Die spanne is:&nbsp;<\/strong><\/p>\n<p><strong>Welkom Gimnasium:&nbsp;<\/strong><span style=\"color: #000000;\">15 Marchall Andrews, 14 Morn\u00e9 Maastriet, 13 Jaime Heynes, 12 Keith van Aswegen, 11 Marno April, 10 Bennie Human, 9 Shaquille van Heerden, 8 Keke Morabe (kaptein), 7 Calla Pienaar, 6 Christo Steyn, 5 Husain Banzi, 4 Tandikaya James, 3 Franco-Lee Ceaser, 2 Martley Bayman, 1 Johan Pretorius.<\/span><\/p>\n<p><strong>Goudveld-Ho\u00ebrskool:<\/strong> 15 Jacquin Bailey, 14 Marius Hechter, 13 Jaco Weideman, 12 Vian Benson, 11 Elcurtis Lewack, 10 Dylan Smith, 9 JC Allan (kaptein), 8 Jubaren Adriaan, 7 Dylan Pretorius, 6 Neil Harmse, 5 Rian Olivier, 4 Henricht Cloete, 3 Eckhard Malan, 2 JP Knoessen, 1 Alistair O&#8217;Brien.<\/p>\n<p><strong>Skeidsregter:<\/strong> Tiaan Steyn (Vrystaatse Skeidsregters-vereniging).<\/p>\n<p>[powr-comments id=&#8221;6523954e_1566574047797&#8243;]<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Goudveld-Ho\u00ebrskool se eerste rugbyspan sal sy beste vertoning van die seisoen, jammer waarskynlik ten minste die afgelope dekade moet opdis indien hy Saterdag as kampioen van die Kovsie-streekkompetisie se&nbsp;Shimla-liga gekroon wil word.&nbsp; Die Gouties kom teen die verdedigende kampioen, Welkom Gimnasium, in die eindstryd op Shimlapark om 14:40 Die twee aartsvyande het mekaar al twee [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":8207,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-9121","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9121","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9121"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9121\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9121"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9121"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9121"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}