{"id":9124,"date":"2019-08-27T12:10:25","date_gmt":"2019-08-27T12:10:25","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/noord-suid-derby-gaan-help-glans-gee-aan-worcester-se-200ste-bestaansjaarvieringe\/"},"modified":"2019-08-27T12:10:25","modified_gmt":"2019-08-27T12:10:25","slug":"noord-suid-derby-gaan-help-glans-gee-aan-worcester-se-200ste-bestaansjaarvieringe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=9124","title":{"rendered":"Noord Suid Derby gaan help glans gee aan Worcester se 200ste bestaansjaarvieringe"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-9123\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2019\/08\/NoordSuidDerby.png\" alt=\"NoordSuidDerby\" width=\"224\" height=\"270\" \/>Daar sal volgende jaar groot makietie in Worcester gehou word. Die dorp in die Breede Vallei vier volgende jaar sy 200ste bestaansjaar en <strong>HTS Drostdy<\/strong> bied saam met hierdie vieringe die jaarlikse <strong>Noord Suid Derby<\/strong> aan.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Noord Suid Derby groei oor jaarliks en volgende jaar sal daar 48 skolerugbyspanne in aksie wees. Die fees van rugby, netbal asook hokkie sal van 20 tot 25 Maart plaasvind. Twaalf skole se eerstespanne sal elk in drie wedstryde in aksie op <strong>Trappes-park<\/strong> wees.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Al die skole buiten <strong>New Orleans<\/strong> van die Paarl se junior-spanne (o.14, o.15 en o.16) sal ook aan die fees van rugby deelneem. In die junior-afdeling sal die spanne van <strong>Ho\u00ebrskool Brackenfell<\/strong> ook deelneem.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Buiten die gasheer sal <strong>HTS Dani\u00ebl Pienaar<\/strong> van Uitenhage en <strong>Kearsney College<\/strong> weer vanuit die suide aan die toernooi deelneem. HTS Dani\u00ebl Pienaar het vanjaar die toernooi aangebied, terwyl Kearsney College nie vanjaar aan die toernooi deelgeneem het nie.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span van Durban het wel in 2018 aan die Noord Suid Derby deelgeneem. Die Ho\u00ebrskool Strand het verlede jaar in Kearsney se plek aan die toernooi deelgeneem.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Worcester Gimnasium<\/strong>,&nbsp;<strong>Ho\u00ebrskool Tygerberg<\/strong> en New Orleans is die ander spanne vanuit die suide wat aan die fees sal deelneem. Dit is verblydend om Worcester Gimnasium as deel van die feesvieringe te sien. Gimmies sal volgende jaar vir die eerste keer sedert 2014 op Trappes-park in aksie wees. Dit is die laaste keer wat hulle en die Donkies mekaar op die veld die stryd aanges\u00ea het.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Al vier skole vanuit die noorde wat vanjaar in Uitenhage in aksie was &#8211; <strong>Ben Vorster<\/strong> van Tzaneen, <strong>Ho\u00ebrskool Middelburg<\/strong>, <strong>Marais Viljoen<\/strong> van Alberton en <strong>Transvalia <\/strong>van Vanderbijlpark sal volgende jaar die tog na Worcester aanpak. Die twee nuwelinge wat volgende jaar vir die eerste keer Noord Suid Derby sal deelneem is Lichtenburg en<strong> <strong>Ho\u00ebrskool Secunda<\/strong>.&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die junior-afdelings sal veral die twee o.15-spanne vanuit Worcester, <strong>HTS Drostdy<\/strong> en <strong>Worcester Gimnasium<\/strong> se spanne, se vertonings fyn dopgehou word. Die twee jaargroepe het vanjaar as o.14-spanne onder die voorste spanne in hul ouderdomsgroep in die land getel.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Die rugbyskole is:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Suid:<\/strong> HTS Drostdy, HTS Dani\u00ebl Pienaar, Kearsney College, Worcester Gimnasium, Ho\u00ebrskool Tygerberg, New Orleans.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Noord:<\/strong> Ben Vorster, Ho\u00ebrskool Middelburg, Lichtenburg, Transvalia, Marais Viljoen, Ho\u00ebrskool Secunda.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">[powr-comments id=&#8221;75209f17_1566906754934&#8243;]<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar sal volgende jaar groot makietie in Worcester gehou word. Die dorp in die Breede Vallei vier volgende jaar sy 200ste bestaansjaar en HTS Drostdy bied saam met hierdie vieringe die jaarlikse Noord Suid Derby aan.&nbsp; Die Noord Suid Derby groei oor jaarliks en volgende jaar sal daar 48 skolerugbyspanne in aksie wees. Die fees [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":9123,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-9124","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9124","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9124"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9124\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9124"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9124"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9124"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}