{"id":9153,"date":"2019-09-11T11:34:20","date_gmt":"2019-09-11T11:34:20","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/monnas-mik-na-sy-derde-agtereenvolgende-noordvaal-sewes-titel\/"},"modified":"2019-09-11T11:34:20","modified_gmt":"2019-09-11T11:34:20","slug":"monnas-mik-na-sy-derde-agtereenvolgende-noordvaal-sewes-titel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=9153","title":{"rendered":"Monnas mik na sy derde agtereenvolgende Noordvaal Sewes-titel"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-6303\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2014\/10\/Noordvaal.jpg\" alt=\"Noordvaal\" width=\"154\" height=\"163\" \/>Die span wat vanjaar as kampioen van die <strong>Noordvaal Sewes<\/strong>-toernooi gekroon sal wil word, sal eers die verdedigende kampioen, <strong>Monument<\/strong> van Krugersdorp, van die troon moet afskop. Monnas mik daarna of vanjaar vir die derde agtereenvolgende keer as kampioen van die toernooi gekroon te word.&nbsp;<\/p>\n<p>Soos die vorige vyf toernooie sal die Ho\u00ebrskool Menlopark weer vanjaar die gasheer wees. Al die wedstryde op die A-veld sal regstreeks op <strong>Menlo TV<\/strong> op <a href=\"https:\/\/digitv.co.za\"><strong><span style=\"color: #ff0000;\">DigiTV.co.za<\/span> <\/strong><\/a>uitgesaai word.&nbsp;<\/p>\n<p>Monnas het verlede jaar die kroon gedra na hy <strong>EG Jansen<\/strong> van Boksburg met 24-5 in die eindstryd verslaan het. Die Krugersdorpers het al drie keer (2015, 2017-18) die titel verower. HTS Middelburg het in 2014 die eerste titel verower toe hy Garsfontein met 31-24 in die eindstryd verslaan het. EG Jansen was in 2016 as kampioen gekroon toe hy ook vir Garsies met 40-17 die loef afgesteek het.&nbsp;<\/p>\n<p>Ses van Monnas se spelers wat verlede jaar lid van die span was wat die titel verower het &#8211; Rynard Mouton, <strong>Herschelle Goodman<\/strong>, Marquin Uren,<strong> Franco Hallett<\/strong>, Armand van Noordwyk en <strong>Ethan Snyman<\/strong> sal vanjaar weer vir die span in aksie wees.&nbsp;Veral Goodman is met al die spasie &#8216;n moeilike kalant om te stuit.&nbsp;<\/p>\n<p>Monnas het verlede week tydens die <strong>Marius Schoeman Sewes<\/strong>-toernooi in die Paarl teen die <strong>Ho\u00ebr Jongenskool Paarl<\/strong> met 7-24 in die eindstryd vasgeval. Dit was die span van Krugersdorp se eerste sewestoernooi vir die jaar na die Goue Leeus se toernooi wat gewoontlik as proewe dien gekanseleer is.&nbsp;<\/p>\n<p>Monnas is saam met <strong>Waterkloof<\/strong> van Pretoria, <strong>Kempton Park<\/strong> en Ben Vorster van Tzaneen in Groep B geloot. Spanne sou gewis vroe\u00ebr vanjaar van Ben Vorster se <strong>Renzo du Plessis<\/strong> kennis geneem het. Die sterk baldraer het waarskynlik di\u00e9 drie van die Cravenweek gedruk toe hy 103 meter genael het om &#8216;n juweel teen Griekwaland-Wes af te rond. Du Plessis is ook die Vossies se hoofseun vir 2020 en het danksy sy indrukwekkende vertonings tydens die Cravenweek vir homself &#8216;n plek in die SA Skole A-span los gespeel.&nbsp;<\/p>\n<p>Garsfontein behoort ook &#8216;n sterk aanspraakmaker te wees. Die Garsies het al drie keer tot die eindstryd van die Noordvaal Sewes gevorder net om oor die laaste hekkie te struikel. Die span se sleutelspelers sal <strong>Rowan Cloete<\/strong> en <strong>Hardus Rothman<\/strong> wees. Die BlitzBere is saam met die Ho\u00ebrskool Middelburg, Ellisras en CR Swart in Groep A geloot. Garsies het in die kwarteindronde van die Marius Schoeman Sewes teen Oakdale Landbou met 14-19 vasgeval.&nbsp;<\/p>\n<p>Garsies moes vanjaar vir die eerste keer in vyf jaar afstand van die titel as kampioen van die <strong>Montana Sewes<\/strong> afstand doen. Die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool van Pretoria het Garsies met 24-12 in die eindstryd getroef.&nbsp;<\/p>\n<p>Die gasheer, Menlopark, is saam met Heidelberg Volkskool, Ho\u00ebrskool Nelspruit en die Ho\u00ebrskool Rustenburg is saam in Groep D geloot. EG Jansen van Boksburg wat in 2016 die Noordvaal-kampioen was sal in Groep C sake teen Noordheuwel, Montana and Lichtenburg.&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Die Groepe is:&nbsp;<\/strong><\/p>\n<p><strong>Groep A:<\/strong> Garsfontein, Ho\u00ebrskool Middelburg, Ellisras, CR Swart.&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Groep B:<\/strong> Monument, Waterkloof, Kempton Park, Ben Vorster.<\/p>\n<p><strong>Groep C:<\/strong> EG Jansen, Noordheuwel, Montana, Lichtenburg.<\/p>\n<p><strong>Groep D:<\/strong> Ho\u00ebrskool Nelspruit, Heidelberg Volkskool, Ho\u00ebrskool Rustenburg, Menlopark.&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Lees meer oor die Noordvaal Sewes-toernooi:&nbsp;<\/strong><\/p>\n<p><a href=\"\/index.php?option=com_content&#038;view=article&#038;id=9788&#038;catid=9\">Monnas se trofeekas loop oor na hulle Noordvaal Sewes-titel behou<\/a><br \/><a href=\"\/index.php?option=com_content&#038;view=article&#038;id=9787&#038;catid=9\">Kan Monnas sy titel as kampioen van die Noordvaal Sewes behou?<\/a>&nbsp;<br \/><a href=\"\/index.php?option=com_content&#038;view=article&#038;id=9420&#038;catid=9\">Monnas kampioen van Noordvaal Sewes vir die tweede keer<\/a><br \/><a href=\"\/index.php?option=com_content&#038;view=article&#038;id=9418&#038;catid=9\">Wie gaan kroon in vanjaar se Noordvaal Sewes dra?<\/a><br \/><a href=\"\/index.php?option=com_content&#038;view=article&#038;id=9012&#038;catid=9\">EG Jansen rook pyp in Noordvaal Sewes<\/a><br \/><a href=\"\/index.php?option=com_content&#038;view=article&#038;id=9010&#038;catid=9\">Noordvaal Sewestoernooi word vanjaar regstreeks gebeeldsend<\/a><br \/><a href=\"\/index.php?option=com_content&#038;view=article&#038;id=8643&#038;catid=9\">Wie gaan tweede Noordvaal Seweskroon dra?<\/a><br \/><a href=\"\/index.php?option=com_content&#038;view=article&#038;id=8248&#038;catid=9\">HTS Middelburg eerste kampioen van Noordvaal Sewes<\/a><br \/><a href=\"\/index.php?option=com_content&#038;view=article&#038;id=8247&#038;catid=9\">Eerste Noordvaal seweskampioen Saterdag gekroon<\/a><\/p>\n<p>[powr-comments id=&#8221;2a3a0875_1568195506334&#8243;]<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die span wat vanjaar as kampioen van die Noordvaal Sewes-toernooi gekroon sal wil word, sal eers die verdedigende kampioen, Monument van Krugersdorp, van die troon moet afskop. Monnas mik daarna of vanjaar vir die derde agtereenvolgende keer as kampioen van die toernooi gekroon te word.&nbsp; Soos die vorige vyf toernooie sal die Ho\u00ebrskool Menlopark weer [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":6303,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-9153","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9153","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9153"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9153\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/6303"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9153"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9153"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9153"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}