{"id":9161,"date":"2019-09-15T07:06:37","date_gmt":"2019-09-15T07:06:37","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/die-jansen-bom-tref-monnas-om-die-noordvaal-sewes-te-verower\/"},"modified":"2019-09-15T07:06:37","modified_gmt":"2019-09-15T07:06:37","slug":"die-jansen-bom-tref-monnas-om-die-noordvaal-sewes-te-verower","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=9161","title":{"rendered":"Die Jansen Bom tref Monnas om die Noordvaal Sewes te verower"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-9160\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/NewsGKeaganBalfour.jpg\" alt=\"NewsGKeaganBalfour\" width=\"430\" height=\"331\" \/>Die sewesspan van die Ho\u00ebrskool Dr. EG Jansen van Boksburg is die nuwe kampioen van die Noordvaal Sewes-toernooi.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Jansies het op dramatiese wyse die verdedigende kampioen, Monument van Krugersdorp, met 24-19 na ekstra speeltyd in die eindstryd verslaan. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Jansies se <strong>Jaden du Preez<\/strong> het met minder as &#8216;n minuut se speeltyd oor in die drie-minute ekstra speeltyd oorgeduik om aan sy span die oorwinning te besorg. Indien sake steeds gelyk na ekstra speeltyd was sou die twee spanne die trofee moes deel.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Kort voor Du Preez se wendrie het dit gelyk asof <strong>Louis de Bruyn<\/strong> aan die Boksburgers die sege sou besorg. Die skeidsregter, Stephan Geldenhuys, het egter beslis dat hy die bal agter die doellyn verloor het.&nbsp;&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Jansies se <strong>Jason Edwards<\/strong> is welverdiend as Speler van die Wedstryd na afloop van die eindstryd aangewys. Edwards het die aanvoorwerk vir die wendrie deur Du Preez gedoen. Edwards het ook &#8216;n draai agter die doellyn gemaak kort voor rustyd om aan EG &#8216;n voorsprong van 14-12 met die omdraaislag te gee.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Monnas se <strong>Herschelle Goodman<\/strong> het met die loei van die sirene vir die einde van gewone speeltyd gaan druk om sake met 19-elk gelyk te trek en ook ekstra speeltyd af te dwing. Monnas se kaptein, <strong>Rynard Mouton<\/strong>, het ook &#8216;n goeie wedstryd en toernooi beleef.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Jansies se <strong>Keagan Balfour<\/strong> was ook deurgans &#8216;n staatmakers vir sy span, maar moes ongelukkig in die eindstryd weens &#8216;n besering die veld verlaat. EG Jansen het in 2016 ook die titel as kampioen van die <strong>Noordvaal Sewes<\/strong> verower.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daar was nie veel op die toernooi tussen die vier voorste spanne te kies nie. Monument het sy plek in die eindstryd met &#8216;n sege in die doodsnikke teen die <strong>Ho\u00ebrskool Nelspruit<\/strong> met 31-26 bespreek. Die Nellies het &#8216;n goed gebalanseerde span in die veld gestoot.<strong> Goodman<\/strong> het die sege oor Nellies in ekstra speeltyd beklink na hy sy eie skop vir 60 meter gejaag het om te gaan afrond.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Jansies het in die laaste beweging danksy &#8216;n drie deur <strong>Giovanni van Eeden<\/strong> vir Ben Vorster met 19-17 uitgeskakel. Balfour moes nog boonop Van Eeden se drie verdoel om die sege te beklink. Ben Vorster het op die ou einde uit stoom gehardloop en die feit dat die span nie oor soveel diepte beskik nie, het sonder twyfel sy tol begin ys. Die Vossies se kaptien, <strong>Renzo du Plessis<\/strong>, was saam met <strong>Sean Roulston<\/strong> en <strong>Dean Ballentyne<\/strong> uitstaande spelers tydens die toernooi.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die gasheer, <strong>Menlopark<\/strong>, kon nie &#8216;n enkele wedstryd tydens die toernooi wen nie.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Al die wedstryd op die A-veld was regstreeks deur <span style=\"color: #ff0000; font-size: 12pt;\"><a style=\"color: #ff0000;\" href=\"https:\/\/digitv.co.za\"><strong>DigiTV.co.za<\/strong><\/a><\/span> gebeeldsend.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><em><strong>FOTO: Riaan de Bruyn<\/strong><\/em><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Al die uitslae:<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Groep A:<\/strong> Garsfontein 22, Ellisras 7; Ho\u00ebrskool Middelburg 35, CR Swart 7; Garsfontein 38, CR Swart 14; Ho\u00ebrskool Middelburg 28, Ellisras 14; Garsfontein 35, Ho\u00ebrskool Middelburg 0; Ellisras 31, CR Swart 12.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Groep B:<\/strong> Monument 35, Kempton Park 7; Ben Vorster 26, Waterkloof 15; Monument 17, Ben Vorster 12; Waterkloof 22, Kempton Park 19; Monument 24, Waterkloof 12; Ben Vorster 47, Kempton Park 14.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Groep C:<\/strong> EG Jansen 28, Montana 12; Lichtenburg 38, Noordheuwel 21; EG Jansen 42, Lichtenburg 17; Noordheuwel 40, Montana 24; EG Jansen 34, Noordheuwel 21; Montana 24, Lichtenburg 12.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Groep D:<\/strong> Nelspruit 28, Rustenburg 5; Heidelberg Volkskool 42, Menlopark 17; Nelspruit 28, Heidelberg Volkskool 17; Rustenburg 28, Menlopark 12; Nelspruit 21, Menlopark 12; Rustenburg 26, Heidelberg Volkskool 12.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>KWARTEINDRONDE \u2013 Beker:<\/strong> Monument 48, Ho\u00ebrskool Middelburg 0; Ben Vorster 22, Garsfontein 14; Nelspruit 26, Noordheuwel 12; EG Jansen 31, Rustenburg 12. <strong>Bowl:<\/strong> CR Swart 28, Waterkloof 17; Ellisras 24, Kempton Park 17; Heidelberg Volkskool 33, Montana 14; Lichtenburg 26, Menlopark 21.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>HALFEINDRONDE \u2013 Beker:<\/strong> Monument 31, Nelspruit 26; EG Jansen 19, Ben Vorster 17. <strong>Plaat:<\/strong> Ho\u00ebrskool Middelburg 19, Noordheuwel 12; Garsfontein 24, Rustenburg 17. <strong>Bowl:<\/strong> Heidelberg Volkskool 41, CR Swart 14; Lichtenburg 28, Ellisras 26. <strong>Skild:<\/strong> Waterkloof 36, Montana 12; Kempton Park 29, Menlopark 19.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>UITSPEELWEDSTRYD \u2013 3\/4:<\/strong> Nelspruit 22, Ben Vorster 17.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>EINDSTRYDE \u2013 Beker:<\/strong> EG Jansen 24, Monument 19. <strong>Plaat:<\/strong> Garsfontein 29, Ho\u00ebrskool Middelburg 12. <strong>Bowl:<\/strong> Heidelberg Volkskool 40, Lichtenburg 5. <strong>Skild:<\/strong> Waterkloof 45, Kempton Park 5.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">[powr-comments id=&#8221;52b91e7b_1568529381718&#8243;]<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die sewesspan van die Ho\u00ebrskool Dr. EG Jansen van Boksburg is die nuwe kampioen van die Noordvaal Sewes-toernooi.&nbsp; Die Jansies het op dramatiese wyse die verdedigende kampioen, Monument van Krugersdorp, met 24-19 na ekstra speeltyd in die eindstryd verslaan. Die Jansies se Jaden du Preez het met minder as &#8216;n minuut se speeltyd oor in [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":9160,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-9161","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9161","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9161"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9161\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9161"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9161"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9161"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}