{"id":9169,"date":"2019-09-23T07:01:32","date_gmt":"2019-09-23T07:01:32","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/sharks-dra-die-nasionale-skole-seweskroon-vir-2019\/"},"modified":"2019-09-23T07:01:32","modified_gmt":"2019-09-23T07:01:32","slug":"sharks-dra-die-nasionale-skole-seweskroon-vir-2019","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=9169","title":{"rendered":"Sharks dra die nasionale skole-seweskroon vir 2019"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-9168\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2019\/09\/NewsGSharksSewes.jpg\" alt=\"NewsGSharksSewes\" width=\"482\" height=\"305\" \/>Die Sharks het Saterdag in die HT Pelatona-stadion in Welkom die Vrystaat met 19-12 as kampioen van die Saru Interprovinsiale Sewes-toernooi onttroon.<\/p>\n<p>Die span van KwaZulu-Natal het teen rustyd reeds &#8216;n voorsprong van 12-7 opgebou. Die Vrystaters het eerste bloed getrek in die eindstryd na &#8216;n goeie lopie deur <strong>Paschal Ekeji<\/strong> wat deur <strong>Franco Knoetze<\/strong> afgerond is. Hierna het die Vrystaters se veel hanteerfoute begaan om die Sharks probleme te besorg.<\/p>\n<p>Die Sharks wat deur <strong>Nico Steyn<\/strong> aangevoer is, was saam met die verdedigende kampioen, Vrystaat, in Groep A geloot. Steyn en sy troepe was in die groepwedstryd tussen die twee spanne ook met 26-19 baas. Hulle het ook in hul ander twee groepwedstryde gemaklik met die Valke (42-14) en die Griffons se naasbestes (43-17) klaargespeel.<\/p>\n<p>Die Sharks het hul plek in die eindstryd met &#8216;n sege van 27-21 oor <strong>Suidwestelike Distrikte<\/strong> bespreek. Die Vrystaat het in die ander halfeindstryd vir die <strong>Oostelike Provinsie<\/strong> met 38-14 uitgeskakel.<\/p>\n<p>Die Volstruisboere het die gasheer, die <strong>Griffons<\/strong>, met 48-7 in die kwarteindronde uitgeskakel. Die Sharks se strafste wedstryd was in die kwarteindronde teen die Pumas (24-21), terwyl die Vrystaat ook moes sweet om die Westelike Provinsie met 21-19 te troef.<\/p>\n<p>Die Oostelike Provinsie het die Goue Leeus met 22-14 in die ander kwarteindstryd verslaan. Die Leeus was saam met die Sharks en Suidwestelike Distrikte die enigste onoorwonne spanne na afloop van die eerste dag se groepwedstryde.<\/p>\n<p><strong>Al die uitslae:<\/strong><\/p>\n<p><strong>Groep A:<\/strong> Vrystaat 46, Griffons II 0; Sharks 42, Valke 14; Sharks 26, Vrystaat 19; Valke 48, Griffons II 5; Vrystaat 35, Valke 19; Sharks 43, Griffons II 7.<\/p>\n<p><strong>Groep B:<\/strong> Oostelike Provinsie 29, Boland 19; Suidwestelike Distrikte 24, Luiperds 19; Oostelike Provinsie 28, Luiperds 26; Suidwestelike Distrikte 29, Boland 14; Suidwestelike Distrikte 28, Oostelike Provinsie 22; Boland 35, Luiperds 24.<\/p>\n<p><strong>Groep C:<\/strong> Griffons 38, Griekwas 21; Goue Leeus 31, Limpopo Blou Bulle 12; Griffons 28, Limpopo Blou Bulle 24; Goue Leeus 17, Griekwas 14; Goue Leeus 26, Griffons 24; Limpopo Blou Bulle 33, Griekwas 21.<\/p>\n<p><strong>Groep D:<\/strong> Pumas 34, Blou Bulle 14; Westelike Provinsie 44, SA LSOB 0; Blou Bulle 37, SA LSOB 7; Westelike Provinsie 29, Pumas 24; Blou Bulle 10, Westelike Provinsie 7; Pumas 19, SA LSOB 15.<\/p>\n<p><strong>KWARTEINDRONDE &#8211; Beker:<\/strong> Sharks 24, Pumas 21; Vrystaat 21, Westelike Provinsie 19; Suidwestelike Distrikte 48, Griffons 7; Oostelike Provinsie 22, Goue Leeus 14. <strong>Bowl:<\/strong> Valke 38, SA LSOB 12; Blou Bulle 54, Griffons II 0; Boland 43, Griekwas 12; Luiperds 28, Limpopo Blou Bulle 12.<\/p>\n<p><strong>HALFEINDRONDE &#8211; Beker:<\/strong> Sharks 27, Suidwestelike Distrikte 21; Vrystaat 38, Oostelike Provinsie 14. <strong>Plaat:<\/strong> Pumas 31, Griffons 14; Goue Leeus 17, Westelike Provinsie 12. <strong>Bowl:<\/strong> Luiperds 19, Blou Bulle 17; Boland 28, Valke 7. <strong>Skild:<\/strong> Limpopo Blou Bulle 29, Griffons II 17; Griekwas 21, SA LSOB 19.<\/p>\n<p><strong>EINDSTRYDE &#8211; Beker:<\/strong> Sharks 19, Vrystaat 12.<strong> Plaat:<\/strong> Pumas 36, Goue Leeus 12.<strong> Bowl:<\/strong> Luiperds 21, Boland 19. <strong>Skild:<\/strong> Griekwas 14, Limpopo Blou Bulle 5.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Sharks het Saterdag in die HT Pelatona-stadion in Welkom die Vrystaat met 19-12 as kampioen van die Saru Interprovinsiale Sewes-toernooi onttroon. Die span van KwaZulu-Natal het teen rustyd reeds &#8216;n voorsprong van 12-7 opgebou. Die Vrystaters het eerste bloed getrek in die eindstryd na &#8216;n goeie lopie deur Paschal Ekeji wat deur Franco Knoetze [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":9168,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-9169","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9169","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9169"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9169\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9169"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9169"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9169"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}