{"id":9194,"date":"2019-10-22T03:59:03","date_gmt":"2019-10-22T03:59:03","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wildeklawer-se-bepalings-vir-2020-se-12de-toernooi-bekend\/"},"modified":"2019-10-22T03:59:03","modified_gmt":"2019-10-22T03:59:03","slug":"wildeklawer-se-bepalings-vir-2020-se-12de-toernooi-bekend","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=9194","title":{"rendered":"UPDATED: Wildeklawer se bepalings vir 2020 se 12de toernooi bekend"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-9193\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2019\/10\/Wildeklawer12.png\" alt=\"Wildeklawer12\" width=\"380\" height=\"326\" \/>Skolerugby-ondersteuners kan solank hulle lippe aflek vir die 2020-seisoen. <strong>Wildeklawer<\/strong> het sy bepalings vir sy 12de toernooi bekend gemaak en daar kan geen twyfel bestaan dat die toernooi in Kimberley steeds die voorste skolerugby-toernooi in Suid-Afrika is nie.&nbsp;&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die toernooi vind volgende jaar van 24 tot 27 April op die velde van die <strong>Ho\u00ebrskool Diamantveld<\/strong> in Kimberley plaas.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die toernooi sal in 2020 met seker die grootste wedstryd afskop, wat nog die aanvang van die rugbyfees ingelui het. Die <strong>Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool<\/strong> van Pretoria sal teen die <strong>Ho\u00ebr Jongenskool Paarl<\/strong> in die openingswedstryd op die Vrydagaand te staan kom. Affies vier boonop se 100ste bestaansjaar volgende jaar en van die botsings tydens Wildeklawer tussen die twee skole tel onder van die voorste skolewedstryde die afgelope dekade.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Saterdag het &#8216;n hele paar belowende kragmetings waarna kykers kan uitsien. Die land se voorste span van 2019, <strong>Grey-kollege<\/strong>, kom teen <strong>Garsfontein<\/strong> van Pretoria te staan. Wedstryde tussen die twee spanne lewer altyd opwindende hardlooprugby op vanwe\u00eb die twee skole se spelpatrone.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Paarl Gimnasium<\/strong> wat vanjaar SA se naasbeste span was, kom teen die Virsekerbeker-kampioen van 2019, <strong>Menlopark<\/strong> van Pretoria te staan. <strong>Monument<\/strong> van Krugersdorp se ontmoeting teen <strong>Outeniqua<\/strong> van George behoort ook die vonke te laat spat.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In &#8216;n wedstryd wat <strong>Waterkloof<\/strong> se nuwe Direkteur van Rugby, <strong>Lukas Holtzhausen<\/strong>, sal na uitsien en ook &#8216;n paar slapelose nagte sal gee kom die Klofies teen sy voormalige skool <strong>Oakdale Landbou<\/strong> te staan.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die groot trekpleister in die tweede ronde wedstryde van die toernooi sal soos vanjaar die wedstryd tussen <strong>Grey-kollege<\/strong> en <strong>Paarl Gimnasium<\/strong> wees. Kragmetings tussen die twee skole is altyd kliphard en volgende jaar sin sal geen uitsondering wees nie.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Paarl Boishaai<\/strong> sal ook vir die eerste keer ooit teen <strong>Garsfontein<\/strong> te staan kom. Die twee skole sal wel welbekend vir mekaar wees. <strong>Abner van Reenen<\/strong> het vanuit Garsies die SA Skole A-span gehaal in 2015, voordat hy in 2016 Boishaai tot &#8216;n onoorwonne seisoen gehelp het. Dit terwyl<strong> AJ Johnson<\/strong> verlede jaar vanaf Boishaai na Garsfontein geskuif het om sy rugbyloopbaan &#8216;n hupstoot te gee.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die gasheer, <strong>Diamantveld<\/strong>, sal weet watter moeilike taak in sy twee wedstryde gedurende die toernooi op hom sal wag. Diamonds kom in sy eerste kragmeting teen <strong>Boland Landbou<\/strong> te staan, terwyl hy ook teen Oakdale Landbou sake sal uitspook. Die span van Kimberley het die afgelope paar jaar klokslag teen <strong>Oakdale Landbou<\/strong> tydens di\u00e9 se jaarlikse rugbyweek net buite Riversdal kragte gemeet.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Affies<\/strong> se tweede kragmeting van die toernooi is teen <strong>Outeniqua<\/strong>. Na die twee spanne se hewige tweestryd tydens vanjaar se Noord\/Suid-toernooi in Pretoria waarin Affies koning gekraai het, kan daar verwag word dat die Kwaggas &#8216;n appeltjie met die Wit Bulle te skil het.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Die bepalings is:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Vrydag, 24 April 2020<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>19:00 &#8211;<\/strong> Affies vs Ho\u00ebr Jongenskool Paarl<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Saterdag, 25 April 2020&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>18:40 &#8211;<\/strong> Monument vs Outeniqua<\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\"><strong>17:20 &#8211;<\/strong> Paarl Gimnasium vs Menlopark<br \/><span style=\"color: #000000;\"><strong>16:00 &#8211;<\/strong> Grey-kollege vs Garsfontein<\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\"><strong>14:40 &#8211;<\/strong> Diamantveld vs Boland Landbou<\/span><br \/><strong>13:20 &#8211;<\/strong>&nbsp;<span style=\"color: #000000;\">Paul Roos Gimnasium vs Helpmekaar<\/span><br \/><strong>12:00 &#8211;<\/strong> Framesby<span style=\"color: #000000;\">&nbsp;vs Welkom Gimnasium<\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\"><strong>10:40 &#8211;<\/strong> Oakdale Landbou vs Waterkloof<\/span><\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\"><strong>09:20 &#8211;<\/strong> Glenwood vs HTS Drostdy<\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\"><strong>08:00 &#8211;<\/strong> Stellenberg&nbsp; vs Noord-Kaap<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Maandag, 27 April 2020<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>18:30 &#8211;<\/strong> Grey-kollege vs Paarl Gimnasium<\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\"><strong>17:20 &#8211;<\/strong> Ho\u00ebr Jongenskool Paarl vs Garsfontein<\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\"><strong>16:10 &#8211;<\/strong> Paul Roos Gimnasium vs Glenwood<\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\"><strong>15:00 &#8211;<\/strong> Outeniqua vs Affies<\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\"><strong>13:50 &#8211;<\/strong> Framesby vs Monument<br \/><span style=\"color: #000000;\"><strong>12:40 &#8211;<\/strong> Menlopark vs HTS Drostdy<\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\"><strong>11:30 &#8211;<\/strong> Oakdale Landbou vs Diamantveld<\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\"><strong>10:20 &#8211;<\/strong> Waterkloof vs Stellenberg<\/span><br \/><strong>09:10 &#8211;&nbsp;<\/strong><span style=\"color: #000000;\">Welkom Gimnasium vs Helpmekaar<\/span><br \/><span style=\"color: #000000;\"><strong>08:00 &#8211;<\/strong> Boland Landbou vs Menlopark<\/span><br \/><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">[powr-comments id=&#8221;ff017b55_1571714855743&#8243;]<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #ffffff;\">Gepraat van &#8216;n appeltjie te skil &#8211; <strong>Menlopark<\/strong> sal ook sake wil regstel na hy twee jaar gelede &#8216;n drag slae deur Boland Landbou tydens die <strong>Loftus Prestige Rugbydag<\/strong> in Pretoria in die hoofwedstryd toegedien is. Maklik gaan dit egter nie wees nie, want die span van die <strong>Agter-Paarl<\/strong> word nie sommer net omgedop om op die maag gekielie te word nie.&nbsp;<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Skolerugby-ondersteuners kan solank hulle lippe aflek vir die 2020-seisoen. Wildeklawer het sy bepalings vir sy 12de toernooi bekend gemaak en daar kan geen twyfel bestaan dat die toernooi in Kimberley steeds die voorste skolerugby-toernooi in Suid-Afrika is nie.&nbsp;&nbsp; Die toernooi vind volgende jaar van 24 tot 27 April op die velde van die Ho\u00ebrskool Diamantveld [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":9193,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-9194","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9194","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9194"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9194\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9194"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9194"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9194"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}