{"id":92139,"date":"2026-03-20T15:25:46","date_gmt":"2026-03-20T13:25:46","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=92139"},"modified":"2026-03-20T15:25:46","modified_gmt":"2026-03-20T13:25:46","slug":"die-stryd-tussen-allies-and-hans-strijdom-in-nwu-16-reeks-gaan-woes-wees","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=92139","title":{"rendered":"Die stryd tussen Allies and Hans Strijdom in NWU 16-reeks gaan woes wees"},"content":{"rendered":"<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-92141\" src=\"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2026\/03\/Alberton-vs-Hans-Strijdom-400x267.jpeg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"267\" \/>Dit gaan woes en lelik wees!<\/p>\n<p>Maar hoe kan dit dan anders wees wanneer twee <strong>McLeods<\/strong> mekaar op die rugbyveld pak. Die betekenis van die van McLeod vanaf die Noorse <em class=\"eujQNb\" data-sfc-root=\"c\" data-sfc-cb=\"\" data-processed=\"true\">Lj\u00f3tr<\/em> is nie verniet woes en lelik nie.<\/p>\n<p>Die McLeods wat mekaar die stryd Saterdag aans\u00ea is pa <strong>Bobby McLeod<\/strong> (Ho\u00ebrskool Alberton) en sy seun <strong>Duncan McLeod<\/strong> (Hans Strijdom) se eerstespanne in die <strong>NWU 16-reeks<\/strong>.<\/p>\n<p>Die kragmeting vind op Alberton se veld plaas.<\/p>\n<p>&#8220;Wat is erger as Duncan wat verloor, Saterdag sal dit erger wees as Duncan wen,&#8221; s\u00ea Bobby oor die tweestryd met sy seun. Dit sal die eerste keer wees wat die twee teen mekaar op die rugbyveld te staan sal kom.<\/p>\n<p><strong>Hans Strijdom<\/strong> moet &#8216;n sege behaal om bo-aan hul groep te eindig en sy kans lewend te hou om tot die halfeindronde van die kompetisie deur te dring. Dit terwyl die Allies nog met &#8216;n bietjie geluk asook wiskunde-gimnastiek vir die halfeindrondes kan kwalifiseer.<\/p>\n<p>&#8220;Dit was altyd my droom om &#8216;n rugbywedstryd saam met my seun te speel. Ongelukkig het ek te laat kinders gekry, so die feit dat my seun ook my passie vir afrigting deel en ons teen mekaar kan afrig maak dit spesiaal. Hy het al van kleins af aan my been gehang terwyl ek spanne afgerig het,&#8221; het Bobby ges\u00ea.<\/p>\n<p>Daar is ook &#8216;n wisseltrofee laat maak vir die geleentheid tussen die McLeods. Daar sal ook gewis na die kragmeting so bietjie om &#8216;n braaivleisvuur aan &#8216;n vredespyp gerook word.<\/p>\n<p>Die <strong>Ho\u00ebrskool Vryburg<\/strong> kom teen Fochville in sy laaste groepwedstryd in die reeks te staan. &#8216;n Sege sal aan die span van afrigter, <strong>Joubert Horn<\/strong>, ook &#8216;n plek in die halfeindronde beklink.<\/p>\n<p>In die ander Groep D-wedstryd sal <strong>Wolmaransstad<\/strong> gasheer vir <strong>Schoonspruit<\/strong> van Klerksdorp wees.<\/p>\n<p><strong>Ben Viljoen<\/strong> van Groblersdal moet na <strong>Standerton<\/strong> reis vir sy laaste groepwedstryd. Die span van Groblersdal is die gunsteling op tot een van die halfeindstryde deur te dring. <strong>Pretoria-Noord<\/strong> kom in die ander Groep C-wedstryd op sy tuisveld teen <strong>Ellisras<\/strong> te staan.<\/p>\n<p><strong>Die spanne is:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Alberton t. Hans Strijdom om 12:20 in Alberton:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Alberton:<\/strong> 15 Christiaan Goosen, 14 Kagiso Molopo, 13 Mbuso Hlophe, 12 Kgosi Matsana, 11 Vian Nieuwoudt, 10 Joshua van Rensburg, 9 AJ Muller, 8 Juan Crous, 7 Ruan van Wyk, 6 Salizwa Mbutyu, 5 Dalton Mouton, 4 Reagan Botha, 3 Jayden Graaff, 2 Andries Burger, 1 Ivan Venter.<\/p>\n<p><strong>Hans Strijdom:<\/strong> 15 Mario Opperman, 14 Mehlatsi Mavulula, 13 Andries Vorster, 12 Heygers Ferreira (kaptein), 11 Neo Kekana, 10 Johan van Biljon, 9 Willem Botha, 8 Paul de Beer, 7 Casper van der Walt, 6 Nathan van Brakel, 5 Julian Dry, 4 EW Koorzen, 3 AJ van Jaarsveld, 2 Johan Emmenes, 1 Lian Pretorius.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit gaan woes en lelik wees! Maar hoe kan dit dan anders wees wanneer twee McLeods mekaar op die rugbyveld pak. Die betekenis van die van McLeod vanaf die Noorse Lj\u00f3tr is nie verniet woes en lelik nie. Die McLeods wat mekaar die stryd Saterdag aans\u00ea is pa Bobby McLeod (Ho\u00ebrskool Alberton) en sy seun [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":92141,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-92139","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/92139","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=92139"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/92139\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/92141"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=92139"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=92139"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=92139"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}