{"id":9307,"date":"2020-03-15T08:53:09","date_gmt":"2020-03-15T08:53:09","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/kwaggas-en-paarl-gim-beiindruk-met-sege-tydens-afgri-prestige-rugbydag\/"},"modified":"2020-03-15T08:53:09","modified_gmt":"2020-03-15T08:53:09","slug":"kwaggas-en-paarl-gim-beiindruk-met-sege-tydens-afgri-prestige-rugbydag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=9307","title":{"rendered":"Kwaggas en Paarl Gim be\u00efndruk met seges tydens Afgri Prestige Rugbydag"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-9306\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/NewsGCastenMichaels.jpg\" alt=\"NewsGCastenMichaels\" width=\"400\" height=\"324\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/NewsGCastenMichaels.jpg 518w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/NewsGCastenMichaels-300x243.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 400px) 100vw, 400px\" \/>Die <strong>Ho\u00ebrskool Outeniqua<\/strong> se eerste rugbyspan het in die eerste helfte van sy kragmeting teen Waterkloof op Loftus Versfeld se B-veld met die beste voetbal van die <strong>Afgri Prestige Rugbydag<\/strong> vorendag gekom. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Kwaggas het rustyd die Klofies met 31-0 reeds uit die kragmeting geblaas en uiteindelik met 38-7 as oorwinnaars van die veld gestap. Die span van George se regtervleuel, <strong>Casten Michaels<\/strong>, het met sy vaart en vinnige voete die Klofies se verdediging sonder antwoorde gelaat.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Michaels het binne die eerste twee minute van die kragmeting reeds twee keer agter die doellyn gaan kuier. Indien Michaels op die vertoning kan voortbou sal hy later vanjaar die Suid-Afrikaanse Skole-span verteenwoordig.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Klofies was selfs in die eerste helfte op die aanval op die agtervoet. Hier was dit veral die agtsteman, <strong>Divan Coetzee<\/strong>, asook die haker, <strong>Francois Breytenbach<\/strong>, wat met onverskrokke verdediging die Klofies se Tornado to &#8216;n warrelwind getem het.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Coetzee se posisionele spel asook die manier hoe hy as skakel tussen voor en agterspeler opgetree het, maak van hom &#8216;n speler om dop te hou vir die toekoms. Hy is ook kliphard en het met sy fisiekheid voorlangs gesorg dat &#8216;n hele paar Klofies vandag met seer lywe sit.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die kantman, <strong>Ludik Muller<\/strong>, het ook &#8216;n uitmuntende vertoning gelewer. Agterlangs het die Kwaggas soos &#8216;n geoliede masjien geloop en nie soos &#8216;n span wat slegs vir sy tweede wedstryd vanjaar saam speel nie. Die losskakel, <strong>Chadley Josias<\/strong>, asook die heelagter, <strong>Bladen Hector<\/strong>, was heeltyd vol planne en dodelik op die aanval.&nbsp;&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Waterkloof se flank <strong>Ulrich Bekker<\/strong> het welverdiend sy span se drie in die tweede helfte gedruk. Watookal Klofies se breiers, <strong>Cobus van Dyk<\/strong> en <strong>Renier de Villiers<\/strong>, rustyd vir hulle ges\u00ea het, het gewerk. Die span het met nuwe ywer asook heelwat meer durf die tweede helfte aangepak.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Paarl Gimnasium<\/strong> het sy eerste wedstryd van die seisoen gemaklik vir Pretoria Boys&#8217; High met 38-0 ore aangesit. Gimmies het teen rustyd reeds met 28-0 sake beheer.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span se afrigters, <strong>Pieter Rossouw<\/strong> en <strong>Helmut Lehmann<\/strong>, sal wel bekommerd wees na sy buitesenter, <strong>Curwin Gertse<\/strong>, met &#8216;n enkelbesering die veld moes verlaat. Gertse was verlede jaar as vleuel een van die voorste driedrukkers in die land en indien sy besering hom vir lank langs die kantlyn laat, sal dit &#8216;n reuse slag vir Gimmies wees.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Voordat Gertse die veld verlaat het, het hy &#8216;n hele paar gevaarlike lopies ingekry. Die heelagter, <strong>Matthew Jacobs<\/strong>, het ook elke keer wat hy in besit geplaas is, gevaarlik met die bal in die hand gelyk. Die losskakel, <strong>Bradley Davids<\/strong>, was &#8216;n ware generaal en het die agterlyn seepglad weggestuur.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Voorlangs verdien die flank <strong>Reynardt Crous<\/strong> vermelding vir sy harde werk by die afbreekpunte sowel as in die los. Pretoria Boys&#8217; High nooit moed opgegee nie, maar die oormag was net te veel.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><em><strong>FOTO: Frans Lombard\/Actionpix<\/strong><\/em><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Puntemakers:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Outeniqua 38 (31) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Casten Michaels (3), Ludik Muller, Jujade Coeries, Francois Breytenbach. Doelskoppe: Johan Leonard (4). <strong>Waterkloof 7 (0) &#8211;<\/strong> Drie: Ulrich Bekker. Doelskop: Reinhardt Stipp.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Paarl Gimnasium 38 (28) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Jabez Steenkamp, Matthew Jacobs, Curwin Gertse, Arno Marais, Christiaan du Toit, Johan Lombard. Doelskoppe: John du Toit (4). <strong>Pretoria Boys&#8217; High 0<\/strong>.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">[powr-comments id=&#8221;b927034d_1584262282488&#8243;]<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Ho\u00ebrskool Outeniqua se eerste rugbyspan het in die eerste helfte van sy kragmeting teen Waterkloof op Loftus Versfeld se B-veld met die beste voetbal van die Afgri Prestige Rugbydag vorendag gekom. Die Kwaggas het rustyd die Klofies met 31-0 reeds uit die kragmeting geblaas en uiteindelik met 38-7 as oorwinnaars van die veld gestap. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":9306,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-9307","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9307","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9307"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9307\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/9306"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9307"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9307"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9307"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}