{"id":9377,"date":"2020-09-16T08:22:31","date_gmt":"2020-09-16T08:22:31","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/monnas-het-n-paar-swaargewigte-vir-hul-bestuurspan-vir-2021-nader-getrek\/"},"modified":"2020-09-16T08:22:31","modified_gmt":"2020-09-16T08:22:31","slug":"monnas-het-n-paar-swaargewigte-vir-hul-bestuurspan-vir-2021-nader-getrek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=9377","title":{"rendered":"Monnas het &#8216;n paar swaargewigte vir hul bestuurspan vir 2021 nader getrek"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-9375\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2020\/09\/Logo-_Final.png\" alt=\"Logo Final\" width=\"380\" height=\"269\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/09\/Logo-_Final.png 1024w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/09\/Logo-_Final-300x212.png 300w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/09\/Logo-_Final-768x543.png 768w\" sizes=\"auto, (max-width: 380px) 100vw, 380px\" \/>Die <strong>Ho\u00ebrskool Monument<\/strong> van Krugersdorp het s\u00f3 paar swaar gewigte nader getrek om die Witbulle se bestuurspan vir hul 100ste bestaansjaar in 2021 te versterk.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Monnas se hoof van rugby, <strong>Tjaart van der Walt<\/strong>, sal steeds die sweep as hoofafrigter klap. Die voormalige provinsiale speler <strong>Ethienne Reynecke<\/strong> sal onderskeidelik as verdediging- en kontakvaardige-konsultant by die span betrokke wees.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Reynecke is &#8216;n ervare speler op seniorvlak wat in sy speeldae vir die Goue Leeus, Vrystaat, Griffons, Westelike Provinsie, Stormers, <strong>Saracens<\/strong>, Connact en Pau as haker uitgedraf het. En hakers van uit Springs kan mos maar net kliphard wees. Reynecke het hier aan die Ho\u00ebrskool Hugenote gematrikuleer.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">&#8220;Ethienne bring ongelooflike kennis van die afbreekpunte asook kontaksituasies van die spel na ons bestuurspan. Hy is ook nou vertroud met die huidige tendense in w\u00eareldrugby en die seuns sal baie by hom kan leer,&#8221; het Van der Walt ges\u00ea.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Reynecke se lewensverhaal behoort ook die seuns aan te spoor. Die dood het drie keer aan sy deur in 2018 kom klop toe hy &#8216;n beroerte gehad het, sy milt gebars het asook &#8216;n skoot teen die agterkop oorleef het. Hy het boonop so hard teruggeveg dat hy die huidige Suid-Afrikaanse ligswaargewig amateur-kampioen in gemengde gevegkuns (MMA).<\/span><\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignright size-full wp-image-9376\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: right;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2020\/09\/WernervandenBerg.jpg\" alt=\"WernervandenBerg\" width=\"228\" height=\"342\" \/><span style=\"color: #000000;\"><strong>Werner van den Berg<\/strong> is nader getrek om die Wit Bulle se voorspelers te brei. Van den Berg het lank die skool se o.16-span afgerig. Hy is boonop &#8216;n oud-Monumentaar wat in &#8216;n ongelooflike 84 wedstryde vir die Wit Bulle uitgedraf het. In 1998 was hy die skool se eerstespan se kaptein ook.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Wit Bulle se spanbestuurder sal die welbekende in skolekringe <strong>Wynand Moolman<\/strong> wees. Moolman het self al die leisels as eerstespan afrigter by Monnas vasgehou en sal presies weet hoe om die afrigtingspan se probleme minder te maak.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Dr. Jano de Beer<\/strong> sal op sy 275 wedstryde as die Wit Bulle se spandokter voortbou. Hy het self ook in 42 wedstryde vir die skool van Krugersdorp se eerstespan uitgedraf. De Beer is al sedert 2008 as spandokter by die Wit Bulle betrokke.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Wit Bulle se fiksheid sal weer soos die geval sedert 2013 in die hande van <strong>Jan van Rooyen<\/strong> rus. Sedert hy as kondisionering-spesialis by die span betrokke is het hy 101 seges uit 132 wedstryde behaal. Van Rooyen was voorheen ook by Hans Strijdom van Naboomspruit betrokke.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Gepraat van die Hansies &#8211; Monument sal volgende jaar vir die eerste keer sedert 1997 met al sy spanne teen <strong>Grey-kollege<\/strong> van Bloemfontein in &#8216;n interskole betrokke wees. Die Hansies sal op daardie dag ook aan die interskole deelneem om seker te maak al Grey se spanne het wedstryde.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hans Strijdom se nuwe hoof, <strong>Rinus de Jager<\/strong>, was natuurlik adjunkhoof by Monnas voordat hy die pos in Naboomspruit opgeneem het.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">&#8220;Ons is baie opgewonde oor volgende jaar en ek glo ons het &#8216;n sterk bestuurspan waar ons elkeen bymekaar iets kan leer,&#8221; het Van der Walt ges\u00ea.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Van der Walt spog natuurlik met vier Virsekerbeker\/Beeldtrofees agter sy naam na hy Garsfontein in 2015 en 2016 asook Monument in 2017 en 2018 tot die titels gebrei het.&nbsp;&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">[powr-comments id=&#8221;c894470d_1600243883929&#8243;]<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Ho\u00ebrskool Monument van Krugersdorp het s\u00f3 paar swaar gewigte nader getrek om die Witbulle se bestuurspan vir hul 100ste bestaansjaar in 2021 te versterk. Monnas se hoof van rugby, Tjaart van der Walt, sal steeds die sweep as hoofafrigter klap. Die voormalige provinsiale speler Ethienne Reynecke sal onderskeidelik as verdediging- en kontakvaardige-konsultant by die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":9375,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-9377","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9377","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9377"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9377\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/9375"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9377"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9377"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9377"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}