{"id":9383,"date":"2020-10-27T13:23:27","date_gmt":"2020-10-27T13:23:27","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/vanaf-dollar-toiletfonds-tot-spoggerige-varia\/"},"modified":"2020-10-27T13:23:27","modified_gmt":"2020-10-27T13:23:27","slug":"vanaf-dollar-toiletfonds-tot-spoggerige-varia","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=9383","title":{"rendered":"Vanaf Dollar toiletfonds tot spoggerige Varia"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-9382\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2020\/10\/NewsGWynandMoolman.jpg\" alt=\"NewsGWynandMoolman\" width=\"400\" height=\"271\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/10\/NewsGWynandMoolman.jpg 1095w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/10\/NewsGWynandMoolman-300x204.jpg 300w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/10\/NewsGWynandMoolman-1024x695.jpg 1024w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/10\/NewsGWynandMoolman-768x521.jpg 768w\" sizes=\"auto, (max-width: 400px) 100vw, 400px\" \/>Die <strong>Ho\u00ebrskool Monument<\/strong> van Krugersdorp het verlede week vir die tweede keer die Varia-gebou ingewy. Die lewende legende van Monnas <strong>Est\u00e9 Pienaar<\/strong> was soos 33 jaar gelede ook by die inwyding teenwoordig en het die gaste by die geleentheid meer vertel oor die ontstaan van die Varia.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Pienaar het vertel hoe die sogenaamde <strong>Dollar Toiletfonds<\/strong> van 1984 tot die spoggerige nuwe Varia wat onlangs onthul is.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">&#8220;Die destydse skoolhoof Mnr. Van Buuren het die te kort aan fasiliteite by die sportgronde geidentifiseer. Besoekende skole moes ver stap na die badkamers wanneer hulle hier kom speel het. Hy het &#8216;n rekening geopen en ons het onder andere vetkoeke en pannekoeke gebak om die vonds aan te vul. Die fonds het later as die Dollar Toiletfonds by die skool bekend gestaan,&#8221; het Pienaar ges\u00ea.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In 1985 is Mnr. Van Buuren bevorder tot inspekteur aan die Oos-Rand en mnr. <strong>Salie van der Wal<\/strong> is as nuwe hoof van Monnas aangestel. Van der Wal het toe die inisiatief geneem om die projek verder uit te brei deur te besluit dat daar &#8220;&#8216;n klein intieme saaltjie&#8221; saam met die toilette gebou moet word.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">&#8220;Die kinders het toe stene, balkonne, dakte\u00ebls en vensters op &#8216;n vorm verkoop as geldinsamelings projek. As jy &#8216;n baksteen wil koop kos dit jou bv. R10, &#8216;n venster R20, &#8216;n skuifdeur R50 en as jy die hele gebou wil koop R500. Elke Vrydag het mnr. Van der Wal aangekondig hoeveel stene, venters, balkonne en skuifdeure verkoop is &#8211; dan het die klas wat die meeste verkoop het die geleentheid gehad om saam met hom die bouperseel te besoek,&#8221; het Pienaar vertel.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Di\u00e9 <strong>Witbul Mekka<\/strong> het uiteindelik in 1987 die lig gesien toe Pienaar die funksie gere\u00ebl het om die Varia te open. &#8216;n Volle 33 jaar later was dit weer danksy ouers van die skool en met Pienaar teenwoordig wat die Varia se opgradering vir die skool se 100ste bestaansjaar in 2021 op gepaste wyse gevier is.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die argitek vir Die Varia was&nbsp;<strong>Hans Botha<\/strong> en die bouaannemer, <strong>Jannie de Kock<\/strong>, albei voormalige ouers van die skool. Vir die verbeterings tot die Varia in 2020 was dit weer ouers soos <strong>Gert van Wyk<\/strong> (SA Broking Services) en <strong>SR Kontruksie<\/strong> wat die opgradering hanteer het.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daar was destyds &#8216;n kompetisie gewees om die gebou &#8216;n naam te gee en die wenner was Melissa Nieuwoudt wat met die naam Die Varia vorendag gekom het. En soos destyds met die inhuldiging in 1987 was die naam oor die jare gepas vir &#8216;n plek waar verskeie mense bymekaarkom.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><em><strong>FOTO: Trompie van der Berg<\/strong><\/em><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">[powr-comments id=&#8221;0444fc41_1606221216946&#8243;]<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Ho\u00ebrskool Monument van Krugersdorp het verlede week vir die tweede keer die Varia-gebou ingewy. Die lewende legende van Monnas Est\u00e9 Pienaar was soos 33 jaar gelede ook by die inwyding teenwoordig en het die gaste by die geleentheid meer vertel oor die ontstaan van die Varia. Pienaar het vertel hoe die sogenaamde Dollar Toiletfonds [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":9382,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-9383","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9383","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9383"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9383\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/9382"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9383"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9383"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9383"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}