{"id":9441,"date":"2021-04-01T03:35:28","date_gmt":"2021-04-01T03:35:28","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/sa-skolerugby-maak-vergunning-vir-post-matrieks-in-2021\/"},"modified":"2021-04-01T03:35:28","modified_gmt":"2021-04-01T03:35:28","slug":"sa-skolerugby-maak-vergunning-vir-post-matrieks-in-2021","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=9441","title":{"rendered":"SA Skolerugby maak vergunning vir post-matrieks in 2021"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-9299\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/NewsGRenzoduPlessis.jpg\" alt=\"NewsGRenzoduPlessis\" width=\"380\" height=\"262\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/NewsGRenzoduPlessis.jpg 911w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/NewsGRenzoduPlessis-300x207.jpg 300w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/NewsGRenzoduPlessis-768x529.jpg 768w\" sizes=\"auto, (max-width: 380px) 100vw, 380px\" \/>Die <strong>Suid-Afrikaanse Skolerugby-vereniging<\/strong> (SASRV) het &#8216;n besluit geneem om die &#8220;verlore generasie&#8221; van SA Skolerugby, die matriekgroep van 2020, nog &#8216;n geleentheid te gee om sy staal op die rugbyveld te wys. Die SASRV het toestemming by die <strong>Departement van Basiese Onderwys<\/strong> toestemming gekry dat seuns wat in 2020 matriek geskryf het, vanjaar &#8216;n sogenaamde post-matriek jaar kan doen.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die klas van 2020 is van &#8216;n rugbyseisoen beroof weens die Coronavirus-pandemie. Die belsuit sal aan verskeie seuns die geleentheid gee om vir hulle &#8216;n junior kontrak los te speel. SA Rugby het ook reeds aan die SASRV toestemming verleen dat vanjaar se <strong>Cravenweek<\/strong>-toernooi vir die eerste keer sedert 1999 &#8216;n o.19-toernooi sal wees om aan di\u00e9 post-matrieks soveel blootstelling as moontlik te verskaf.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Een van die eerste spelers wat aangedui het dat hy in 2021 &#8216;n terugkeer tot skolerugby sal maak is <strong>Renzo du Plessis<\/strong> wat verlede jaar die hoofseun van die <strong>Ho\u00ebrskool Ben Vorster<\/strong> in Tzaneen was. die losvoorspeler Du Plessis het hom vroe\u00ebr vanjaar by die Sharks in Durban aangesluit en die Bronco-toets in 4 minute en 38 sekondes afgel\u00ea en selfs die Sharks se seniorspelers met di\u00e9 tyd afgestof.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Vossies moet egter nie te opgewonde raak nie, Du Plessis het &#8216;n aanbod van <strong>Grey-kollege<\/strong> in Bloemfontein aanvaar en sal sy terugkeer in skolerugby in die Rosestad maak. &#8220;Dit is &#8216;n goeie geleentheid vir my om my punte te verbeter, asook om te probeer om uiteindelik die SA Skole-span te haal. Om vir Grey te speel is iets wat geen skolespeler van die hand sal wys nie,&#8221; het du Plessis ges\u00ea.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die SA Skole-span se voorspeler-afrigter, <strong>Cobus van Dyk<\/strong> (Waterkloof), het aangedui dat hy opgewonde is oor die besluit en dat dit die nasionale skolespan se kanse in vanjaar se internasionale reeks &#8216;n hupstoot sal gee. &#8220;Ek is veral verheug om Renzo terug op skolevlak te h\u00ea. Hy sou waarskynlik ons SA Skole-kaptein in 2020 gewees het, so ek sien uit daarna om met hom te werk,&#8221; het Van Dyk ges\u00ea.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daar is verskeie matrieks van 2020 wat aangedui het, dat hulle in die mark is om &#8216;n terugkeer tot skolerugby in 2021 te maak.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>NB: School of Rugby<\/strong> wil net die lesers van die artikel daarop let dat vandag se datum 1 April 2021 is. Hoop nie die bloed kook te veel nie, April Fools!.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">[powr-comments id=&#8221;81be65e0_1617246930467&#8243;]<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse Skolerugby-vereniging (SASRV) het &#8216;n besluit geneem om die &#8220;verlore generasie&#8221; van SA Skolerugby, die matriekgroep van 2020, nog &#8216;n geleentheid te gee om sy staal op die rugbyveld te wys. Die SASRV het toestemming by die Departement van Basiese Onderwys toestemming gekry dat seuns wat in 2020 matriek geskryf het, vanjaar &#8216;n sogenaamde [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":9299,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-9441","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9441","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9441"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9441\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/9299"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9441"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9441"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9441"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}