{"id":9475,"date":"2021-04-30T18:50:44","date_gmt":"2021-04-30T18:50:44","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/stellenberg-bo-teen-die-rooi-bulle-na-twee-rondes-in-die-kryt\/"},"modified":"2021-04-30T18:50:44","modified_gmt":"2021-04-30T18:50:44","slug":"stellenberg-bo-teen-die-rooi-bulle-na-twee-rondes-in-die-kryt","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=9475","title":{"rendered":"Stellenberg bo teen die Rooi Bulle na twee rondes in die kryt"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-9312\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2020\/03\/NewsGDamianMarkus.jpg\" alt=\"NewsGDamianMarkus\" width=\"380\" height=\"272\" \/>As mens die terme van &#8216;n boksgeveg kan gebruik was die eerste helfte tussen die <strong>Ho\u00ebrskool Stellenberg<\/strong> en <strong>HTS Middelburg<\/strong> &#8216;n kaalvuisgeveg agter in &#8216;n stegie, terwyl die tweede helfte &#8216;n stoeigeveg in &#8216;n modderbad was.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die &#8220;skeidsregters&#8221; het die geveg met 19 punte teenoor 10 aan Stellenberg toegeken, maar daar sou &#8216;n hele paar bokskenners na die tyd gereken het dat die geveg &#8216;n strawwer tweestryd is, as wat die telling aandui.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die <strong>Jade Brigade<\/strong> het teen die omdraaislag daarin geslaag om &#8216;n voorsprong van 12-5 op te bou. Toe die twee spanne na rustyd egter die kryt <em>uh askuus<\/em> veld wou betree het die weerligsirene by Affies geloei.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">&#8216;n Hewige bui re\u00ebn het ook daarna uitgesak en toe die twee spanne na amper 33 minute se onderbreking weer die veld kon betree was dit &#8216;n pappery.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die tweede helfte van die wedstryd tydens die derde dag van die Barloworld Toyota Menlyn Noord\/Suid-toernooi is tot slegs 30 minute ingekort weens die onderbreking.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Stellenberg sal bly wees dat hy die toernooi onoorwonne met die sege kon afsluit, maar sal ook erken dat hy homself in &#8216;n veel strawwer kragmeting vasgeloop het as wat hy vooraf verwag het. Die <strong>Rooi Bulle<\/strong> van HTS Middelburg was duidelik goed opgewerk vir die kragmeting.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Een speler, <strong>Damian Markus<\/strong>, het sonder twyfel in die kragmeting bewys dat hy vanjaar nog &#8216;n hele paar spanne probleme gaan besorg. Die binnesenter van die Jade Brigade was ondanks die gierige weer steeds op sy stukke. Hy het &#8216;n hele paar keer deur gapings geglip en selfs op die dekverdediging HTS Middelburg se slot <strong>Wilco Geldenhuys<\/strong> ingehardloop en gelak. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dit nadat dit gelyk het of Geldenhuys &#8216;n lopie van diep uit sy span se eie helfte sou afrond. Markus se sentermaat, <strong>Jacquin Jacobus<\/strong>, het ook weer &#8216;n goeie vertoning gelewer, terwyl die haker, <strong>Joshua Eras<\/strong>, ook goud in die sege vir sy span werd was. Markus en Jacobus was verlede jaar nog albei leerlinge van HTS Middelburg.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Vir HTS Middelburg verdien elkeen van die Rooi Bulle &#8216;n klop op die skouer. Na hulle nederlaag teen <strong>Duineveld<\/strong> (21-39) tydens die tweede dag van die toernooi sou min hulle kans gegee het om vir Stellenberg weerstand te bied. Veral na Stellenberg op die eerste dag geslaag het om die <strong>Ho\u00ebrskool Monument<\/strong> (34-33) vir die eerste keer ooit af te stof.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Puntemakers:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Ho\u00ebrskool Stellenberg 19 (12) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Franco Roux, Jayson January, Gideon Anderson. Doelskoppe: Tommie Smook (2). <strong>HTS Middelburg 10 (5) &#8211;<\/strong> Drie\u00eb: Donovan Joubert, Roniel Putter.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">[powr-comments id=&#8221;a8891275_1619805916988&#8243;]<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>As mens die terme van &#8216;n boksgeveg kan gebruik was die eerste helfte tussen die Ho\u00ebrskool Stellenberg en HTS Middelburg &#8216;n kaalvuisgeveg agter in &#8216;n stegie, terwyl die tweede helfte &#8216;n stoeigeveg in &#8216;n modderbad was. Die &#8220;skeidsregters&#8221; het die geveg met 19 punte teenoor 10 aan Stellenberg toegeken, maar daar sou &#8216;n hele paar [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":9312,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-9475","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9475","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9475"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9475\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/9312"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9475"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9475"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9475"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}