{"id":94971,"date":"2026-05-08T12:35:08","date_gmt":"2026-05-08T10:35:08","guid":{"rendered":"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/?p=94971"},"modified":"2026-05-08T12:35:08","modified_gmt":"2026-05-08T10:35:08","slug":"waterkloof-sal-bere-se-agterste-driehoek-moet-tem-vir-sege","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=94971","title":{"rendered":"Waterkloof sal Bere se agterste driehoek moet tem vir sege"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_94972\" aria-describedby=\"caption-attachment-94972\" style=\"width: 400px\" class=\"wp-caption alignleft\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-94972\" src=\"https:\/\/ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2026\/05\/Yuvrag-George-vs-Helpmekaar-400x204.jpg\" alt=\"\" width=\"400\" height=\"204\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-94972\" class=\"wp-caption-text\">Foto: Frans Lombard\/Actionpix.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Verlede jaar het die telbord op Berepark 53-19 gelees toe die eindfluitjie tussen <strong>Ho\u00ebrskool Garsfontein<\/strong> en die <strong>Blou Tornado<\/strong> van <strong>Ho\u00ebrskool Waterkloof<\/strong> geblaas het.<\/p>\n<p>Volg al die aksie regstreeks op\u00a0<strong><a href=\"https:\/\/bit.ly\/SuperSportSchools2026\">SuperSport Schools<\/a> &#8211; <a href=\"https:\/\/bit.ly\/SuperSportSchools2026\">(www.supersportschools.com).<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Dus het die <strong>Klofies<\/strong> sake om Saterdagmiddag om 13:30 reg te stel wanneer sy paaie weer met di\u00e9 van die <strong>Bere<\/strong> in vanjaar se <strong>Virseker Noordvaal Cup<\/strong> kruis.<\/p>\n<p>Dit was die <strong>Bere<\/strong> van Garsfontein se tweede agtereenvolgende sege oor sy bure in die ooste van Pretoria nadat hy hom in 2025 se Noordvaal Beker-eindstryd op sy tuisveld met 36-30 verslaan het. Die <strong>Klofies<\/strong> se laaste sege oor die span in turkoois het egter vroe\u00ebr in dieselfde jaar gekom toe hy, ook op sy tuisveld, met 47-36 vir die eerste keer in 11 jaar die septer kon swaai.<\/p>\n<p>Die <strong>Klofies<\/strong> het nog slegs een keer vanjaar vasgeval teen sy ou vyand, <strong>Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool<\/strong> van Pretoria (34-20), en gelykop gespeel teen die <strong>Kwaggas<\/strong> van <strong>Outeniqua<\/strong> (24-24) by die NMI Toyota Noord\/Suid-toernooi in Pretoria vroe\u00ebr vanjaar. Hulle het hul Beker-veldtog verlede Saterdag in Rustenburg met &#8216;n 33-10-oorwinning teen <strong>Ho\u00ebrskool Rustenburg<\/strong> op die been gekry.<\/p>\n<p>Die <strong>Bere<\/strong>, ook die verdedigende kampioen, het sy veldtog om sy titel vir die derde agtereenvolgende keer in di\u00e9 reeks se Beker-afdeling te verdedig, met \u2019n uithaal-en-wys-sege oor <strong>Helpmekaar Kollege<\/strong> (49-24) \u2019n week gelede afgeskop.<\/p>\n<p>Die <strong>Bere<\/strong> beleef self \u2019n indrukwekkende seisoen vanjaar en het nog net twee keer teen <strong>Jeppe High School for Boys<\/strong> (29-26) en <strong>Paul Roos Gimnasium<\/strong> (21-18) verloor.<\/p>\n<p>Die stryd teen die <strong>Helpies<\/strong> het ook weereens beklemtoon hoe gevaarlik die <strong>Bere<\/strong> se agterste driehoek kan wees indien hy spasie gegun word. Dit is veral die tweestryd tussen die gesoute <strong>Drewyn Baron<\/strong> (<strong>Garsfontein<\/strong>) en die <strong>Klofies<\/strong> se jongeling, <strong>Alexander Griesel<\/strong>, op heelagter, waarna uitgesien kan word.<\/p>\n<p>Dit sal egter die tuisspan se hoogste prioriteit wees om <strong>Baron<\/strong> en sy kollegas, <strong>Yuvrah George<\/strong> (regtervleuel) en <strong>Neil de Kock<\/strong> (linkervleuel), te smoor. Voorlangs sal <strong>Hugo Dercksen<\/strong>, die <strong>Klofies<\/strong> se oopkantflank, en <strong>Stefan &#8220;Kwagga&#8221; van der Vyver<\/strong>, aan die kant van die <strong>Bere<\/strong> se skrum, \u2019n behoorlike armdruk in die vastelos afgee.<\/p>\n<p>In Boksburg verwelkom die gewonde <strong>Arende<\/strong> van <strong>Ho\u00ebrskool Dr. EG Jansen<\/strong> vir <strong>Ho\u00ebrskool Rustenburg<\/strong>. Die <strong>Rusties<\/strong> het baie goed vertoon vir die meerderheid van die stryd teen <strong>Waterkloof<\/strong> \u2019n week gelede, terwyl die <strong>Jansies<\/strong> klippe moes kou in sy 85-29 nederlaag teen die <strong>Wit Bulle<\/strong> van <strong>Ho\u00ebrskool Monument<\/strong>.<\/p>\n<p><strong>Rusties<\/strong> se haker, <strong>Dandr\u00e9 Graham<\/strong>, was \u2019n uitblinker teen die <strong>Klofies<\/strong> en daar kan weereens \u2019n groot vertoning in Boksburg van hom verwag word. Die <strong>Jansies<\/strong> se <strong>Juan van Aswegen<\/strong> was \u2019n staatmaker vanaf die bank teen die <strong>Wit Bulle<\/strong>. <strong>Van Aswegen<\/strong> het \u2019n onmiddellike verskil gemaak.<\/p>\n<p><strong>Die spanne is: <\/strong><\/p>\n<p><strong>Waterkloof t. Garsfontein om 13:30 in Pretoria:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>Waterkloof: <\/strong>15 Alexander Griesel, 14 Mieder Erasmus, 13 Meyer Pretorius, 12 Ben Steyn, 11 Jacques Janse van Vuuren, 10 Liam Schutte, 9 Marcel Tsiakos, 8 Almero Gerritsen, 7 Stefan Pieterse, 6 Hugo Dercksen, 5 Marius Venter, 4 JJ Brits, 3 Reinhard Duvenhage, 2 Stiaan Theron, 1 Wian Hetzel.<\/p>\n<p><strong>Garsfontein: <\/strong>15 Drewyn Baron, 14 Yuvrah Goerge, 13 Levi Jordaan, 12 Keegan Knighton, 11 Neil de Kock, 10 Joshua Gouws, 9 Dean Wilbers, 8 Lourenz de Jager, 7 Derik Potgieter, 6 Stefan van der Vyver, 5 SW Potgieter, 4 JJ Fourie, 3 Ruben Lombard, 2 Justin Blom, 1 Andr\u00e9 van Wyk.<\/p>\n<p><strong>EG Jansen t. Ho\u00ebrskool Rustenburg om 12:25 in Boksburg:\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong>EG Jansen: <\/strong>15 JJ van Rensburg, 14 Werner Breydenbach, 13 Duwayne Zeekoei, 12 Dian Botha, 11 Conor Louw, 10 Juan van Aswegen, 9 Joe Diesel, 8 Rudolph du Preez, 7 Jaco Engelbrecht, 6 Juan Harris, 5 Ivan Botha, 4 Ewan Pretorius, 3 Taden Bisschoff, 2 Reuben Freitag, 1 Marlo van der Merwe.<\/p>\n<p><strong>Ho\u00ebrskool Rustenburg: <\/strong>15 Dian Huissamen, 14 Lerato Matlaisane, 13 Zak Swanepoel, 12 Aydan Willemse, 11 Junaid Stevens, 10 Ricardo Enos, 9 Shayloh Cox, 8 Ruben van Heerden, 7 Pieta Niemand, 6 MJ Otto, 5 Thian Labushagne, 4 Evan van Heerden, 3 Nathan Volschenk, 2 Dandr\u00e9 Graham, 1 Xander Stickling.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Verlede jaar het die telbord op Berepark 53-19 gelees toe die eindfluitjie tussen Ho\u00ebrskool Garsfontein en die Blou Tornado van Ho\u00ebrskool Waterkloof geblaas het. Volg al die aksie regstreeks op\u00a0SuperSport Schools &#8211; (www.supersportschools.com). Dus het die Klofies sake om Saterdagmiddag om 13:30 reg te stel wanneer sy paaie weer met di\u00e9 van die Bere in [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":94972,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-94971","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/94971","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=94971"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/94971\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/94972"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=94971"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=94971"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=94971"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}