{"id":9650,"date":"2021-12-19T05:41:42","date_gmt":"2021-12-19T05:41:42","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/25-pronk-rugbyskole-boek-gee-perspektief\/"},"modified":"2021-12-19T05:41:42","modified_gmt":"2021-12-19T05:41:42","slug":"25-pronk-rugbyskole-boek-gee-perspektief","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=9650","title":{"rendered":"25 pronk-rugbyskole: Boek gee perspektief"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-9649\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/25_Great_South_African_Rugby_Schools.jpg\" alt=\"25 Great South African Rugby Schools\" width=\"380\" height=\"486\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/25_Great_South_African_Rugby_Schools.jpg 574w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2021\/12\/25_Great_South_African_Rugby_Schools-235x300.jpg 235w\" sizes=\"auto, (max-width: 380px) 100vw, 380px\" \/>Dit is bykans net so onbegonne taak om die Suid-Afrika se 25 voorste skolerugbyfabrieke te identifiseer, as om die beste Springbokspan van alle tye te kies.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Suid-Afrikaners neem hulle rugby ernstig op, maar veral as dit by die Springbokke en skolerugby kom.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dit is dan ook hoekom die jongste boek oor skolerugby in Suid-Afrika, <em>25 Great South African Rugby Schools<\/em>, deur Don Nelson Uitgewers natuurlik die skolerugbygemeenskap sal verdeel. Dit tel egter onder van die beste boeke oor die onderwerp wat nog in Suid-Afrika vrygestel is.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die feit dat verteenwoordigers van die onderskeie skole self die skryfwerk asook die statistiek vir die boek verskaf het, dra by tot die gehalte van die inligting wat op die 320 bladsye vasgevang is.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die boek bevat die lyste van die Cravenweek- en SA Skole-spelers wat die onderskeie skole oor die jare opgelewer het asook \u2018n lys van die manne wat di\u00e9 onderskeie skole se eerstespanne aangevoer het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In 1997 het \u2018n soortgelyke publikasie met die naam, <em>Top South African Rugby Playing Schools<\/em>, verskyn. Dit is destyds deur Chris Dutton en Michael Collins saamgestel, terwyl van die onderskeie skole ook hul eie stories geskryf het. Die boekie het destyds 26 van Suid-Afrika se voorste rugbyskole se geskiedenis geboekstaaf.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Daar sal ongetwyfeld met s\u00f3 \u2018n boek wat di\u00e9 land se voorste rugbyfabrieke uitsonder \u2018n hele paar skole wees wat nie gelukkig met hul uitsluiting sal wees nie. Veral die skole wat die afgelope dekade hulself onder die voorste rugbyskole in die land gevestig het, soos die Ho\u00ebrskool Stellenberg, die Ho\u00ebr Landbouskool Oakdale, Welkom Gimnasium, die Ho\u00ebrskool Garsfontein en die Ho\u00ebrskool Waterkloof om net \u2018n paar te noem.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Ontluikende kragte soos Helpmekaar-kollege en HTS Drostdy het wel die uitgelese skole vir die boek gehaal. \u2018n Skool soos Michaelhouse wat ook die lys gehaal het, het wel eers in 2010 met Pat Lambie sy eerste Springbok opgelewer.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dit is egter \u2018n voldwonge feit dat die 25 skole \u2018n totaal van 394 van die 921 Springbokke tot vandag opgelewer het. Tien van di\u00e9 skole \u2013 Paul Roos, Grey-kollege, Ho\u00ebr Jongenskool Paarl, Paarl Gimnasium, Bishops, Grey High, Rondebosch Boys\u2019 High, SACS, Wynberg Boys\u2019 High en Maritzburg-kollege het egter vir 279 van die Bokke gesorg.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Indien jy nog \u2018n kersgekenk moet aanskaf vier iemand wat \u2018n oudleerling van een van di\u00e9 spogskole is of vir \u2018n ywerige skolerugbyondersteuner dan is hierdie die perfekte geskenk.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>25 Great South African Rugby Schools saamgestel deur Don Nelson en Lucinda Fransman. Uitgewer: Don Nelson. Prys: R450 (sagteband) en R550 (hardeband).<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">[powr-comments id=&#8221;b3b18faa_1639892196938&#8243;]<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit is bykans net so onbegonne taak om die Suid-Afrika se 25 voorste skolerugbyfabrieke te identifiseer, as om die beste Springbokspan van alle tye te kies. Suid-Afrikaners neem hulle rugby ernstig op, maar veral as dit by die Springbokke en skolerugby kom. Dit is dan ook hoekom die jongste boek oor skolerugby in Suid-Afrika, 25 [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":9649,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-9650","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9650","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9650"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9650\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/9649"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9650"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9650"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9650"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}