{"id":9699,"date":"2022-03-06T05:38:41","date_gmt":"2022-03-06T05:38:41","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/secunda-skok-nelspruit-terwyl-ferrum-15-jaar-droogte-teen-pionier-verbreek\/"},"modified":"2022-03-06T05:38:41","modified_gmt":"2022-03-06T05:38:41","slug":"secunda-skok-nelspruit-terwyl-ferrum-15-jaar-droogte-teen-pionier-verbreek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=9699","title":{"rendered":"Secunda skok Nelspruit, terwyl Ferrum 15 jaar droogte teen Pionier verbreek"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-9698\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/NewsG_Zander_Thirion_Waterkloof_Skolerugby.jpg\" alt=\"NewsG Zander Thirion Waterkloof Skolerugby\" width=\"380\" height=\"313\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/NewsG_Zander_Thirion_Waterkloof_Skolerugby.jpg 800w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/NewsG_Zander_Thirion_Waterkloof_Skolerugby-300x247.jpg 300w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/NewsG_Zander_Thirion_Waterkloof_Skolerugby-768x633.jpg 768w\" sizes=\"auto, (max-width: 380px) 100vw, 380px\" \/>Dit is duidelik dat die feit dat daar nie veel skolerugby die afgelope twee jaar weens die Coronavirus-pandemie gespeel kon word nie, \u2018n impak op die spel gehad het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Verskeie skole se krag is meer gelyk na di\u00e9 twee jaar en daarom beloof die seisoen om een vol verrassings en hoogtepunte te wees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Ho\u00ebrskool Secunda het vir waarskynlik die eerste groot verrassing van di\u00e9 seisoen gesorg toe hy vir Ho\u00ebrskool Nelspruit in Mbombela met 18-14 getroef het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die twee spanne van Mpumalanga het nog nie baie teen mekaar die afgelope 20 jaar gespeel nie, so niemand is seker of en wanneer laas Secunda vir Nelspruit geklop het nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Secunda se Hanr\u00e9 Hattingh (flank), DJ Loock (loskopstut) en Andr\u00e9 de Lange (agtsteman) was voorlangs dorings in Nelspruit se vlees. Agterlangs was die senterpaar, Tyran Moolman en Tian Steyn, uitstaande.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Fichardpark was tydens sy jaarlikse sportdag vir die eerste keer in jare aan die verloorkant. Die span van Bloemfontein het wel vir homself \u2018n wedstryd teen Marlow Landbou opgestel wat hom behoorlik sou toets.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">En hoewel die telling van 27-5 in die Wolramme se guns was, sal Fichies nie te ontevrede oor hul vertoning voel nie. Die span se agttal met die flank Herman van Wyk en slot Jaco Grobbelaar aan die spits het nie vir die fisieke aanslag van die besoekers teruggestaan nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Marlow se linkervleuel, Josiah Weideman, het die mooiste drie van die dag in die kragmeting gedruk toe hy \u2018n lopie van bykans 70 meter afgerond het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Upington is welbekend as een van die warmste plekke in Suid-Afrika. Gister was daar egter iets warmer as die tempratuur in die Noord-Kaapse dorp, met Grey-kollege se eerstespan, wat witwarm in sy kragmeting teen Duineveld was.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Grey het die Velties met 86-0 verniel in \u2018n kragmeting wat slegs 56 minute lank was. Die span van die Rosestad het teen rustyd reeds \u2018n voorsprong van 64-0 geniet. Daar moet ook in ag geneem word dat die wedstryd slegs 60 minute lank sou wees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Albei Grey se senters, Alfondso Isaacs en Ulrich Wahl, het \u2018n driekuns aan drie\u00eb behaal. Die wenspan het met \u2018n ongelooflike tempo gespeel met die skrumskakel, Caleb Abrahams, wat in sy 20 minute op die veld die pas aangegee het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die NWU Prestige-reeks het die Ho\u00ebrskool Rustenburg daarin geslaag om \u2018n strawwe kragmeting in Klerksdorp teen Wesvalia met 22-16 te wen. In die enigste ander kragmeting in die reeks het Heidelberg Volkskool gesukkel om Oosterlig met 15-9 te troef.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die vreugdevure het hoog in Newcastle gebrand. Ferrum het vir die eerste keer in 15 jaar daarin geslaag om vir Pionier van Vryheid die loef af te steek. Die span van Newcastle was met 18-8 baas.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dit beteken dat Ferrum en Piet Retief volgende week sake sal uitspook wie \u2018n kans sal staan om tot die uitkloprondes van die NWU 16-reeks deur te dring. Piet Retief het sy onoorwonne status in die reeks met \u2018n klinkende sege van 59-0 oor Volksrust behou.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Waterkloof het sy seisoen begin deur Montana met 29-11 te verslaan. Die Klofies se het voorlangs die pap dik aangemaak met die agtsteman, Zander Thirion, en flank Tyler Veltman aan die spits.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die twee Middelburg-skole het ook \u2018n goeie dag op kantoor beleef. Ho\u00ebrskool Middelburg het Ermelo met 31-0 afgestof, terwyl HTS Middelburg vir Witteberg van Bethlehem met 31-15 verslaan het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Boland Landbou vertrek op 24 Maart na Ierland waar hulle sal toer tot en met 3 April. Hulle sal in vier wedstryde teen onderskeidelik Greystones-klub, Presentation Brothers, Castelroy Collegen en Corinthians-klub te staan kom.<\/span><\/p>\n<p><em><strong>FOTO: Frans Lombard\/Actionpix<\/strong><\/em><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>AL DIE UITSLAE:\u00a0<\/strong>\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>VRYSTAAT\/GRIEKWAS<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Marlow Landbou 25, Fichardtpark 5; Grey-kollege 86, Duineveld 0; Jim Fouch\u00e9 33, Lichtenburg 17; Welkom Gimnasium 26, Landboudal 14; Diamantveld 22, Sentraal 14; Klerksdorp 10, Louis Botha 7; St. Andrews 29, Wilgerivier 12; Sand du Plessis 31, Hopetown 24; Aliwal-Noord 19, Hentie Cilliers 0; HTS Saslolburg 41, HTS Welkom 11; Hartswater 19, Curro Kathu 19; President Steyn 17, Landboudal III 0; Grey-kollege II 43, Ho\u00ebrskool Upington 32; Grey-kollege III 67, Kalahari 7; Grey-kollege VII 38, Namakwaland 26.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>OOS-KAAP<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Brandwag (Uitenhage) 26, Graaff-Reinet Volkskool 14.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>NOORDVAAL<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Blou Bulle:<\/strong> Waterkloof 29, Montana 11; Centurion 26, HTS John Vorster 7; Wonderboom 16, Hans Strijdom 14; Zwartkop 31, Ellisras 11; Curro Hazeldean 14, Herronbridge College 7; Eldoraigne 38, Die Wilgers 7.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Limpopo:<\/strong> Erasmus (Bronkhorstspruit) 34, Nylstroom 16; Frans du Toit 15, Rob Ferreira 14; Merensky 21, Brits 12;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Pumas:<\/strong> Secunda 18, Ho\u00ebrskool Nelspruit 14; Ho\u00ebrskool Middelburg 31, Ermelo 0; HTS Middelburg 31, Witteberg 15; Standerton 27, Hoogenhout 25; Morgenzon Landbou 19, HTS Middelburg III 10.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Valke:<\/strong> EG Jansen 26, Transvalia 12; Hugenote (Springs) 32, Ho\u00ebrskool Alberton 13; Die Anker 25, Marais Viljoen 17.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>NWU PRESTIGE-REEKS<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Ho\u00ebrskool Rustenburg 22, Wesvalia 16; Heidelberg Volkskool 15, Oosterlig 9.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>NWU 16-REEKS<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Fochville 38, Schoonspruit 0; Piet Retief 59, Volksrust 0; Leeuwenhof 54, Riebeeckrand 3; Ferrum 18, Pionier 8; Vryburg 35, Wolmaransstad 25; Pretoria-Noord 37, Oosterland 7; Delmas 8, Stoffberg 7.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>SUPERREEKS<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Bergsig Akademie 20, Vereeniging Gimnasium 3; Brandwag (Benoni) 17, Wagpos 15; Birchleigh 17, Generaal Hertzog 5; Ho\u00ebrskool Tuine 35, Linden 19.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">[powr-comments id=&#8221;b14bd613_1646543601732&#8243;]<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit is duidelik dat die feit dat daar nie veel skolerugby die afgelope twee jaar weens die Coronavirus-pandemie gespeel kon word nie, \u2018n impak op die spel gehad het. Verskeie skole se krag is meer gelyk na di\u00e9 twee jaar en daarom beloof die seisoen om een vol verrassings en hoogtepunte te wees. Die Ho\u00ebrskool [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":9698,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-9699","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9699","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9699"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9699\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/9698"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9699"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9699"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9699"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}