{"id":9945,"date":"2022-05-22T08:28:20","date_gmt":"2022-05-22T08:28:20","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/14-boishaaiers-tem-vir-paul-roos-terwyl-grey-en-affies-vir-n-skouspel-sorg\/"},"modified":"2022-05-22T08:28:20","modified_gmt":"2022-05-22T08:28:20","slug":"14-boishaaiers-tem-vir-paul-roos-terwyl-grey-en-affies-vir-n-skouspel-sorg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=9945","title":{"rendered":"14 Boishaaiers tem vir Paul Roos, terwyl Grey en Affies vir &#8216;n skouspel sorg"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-9944\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/NewsG_Boishaai_skolerugby.jpg\" alt=\"NewsG Boishaai skolerugby\" width=\"380\" height=\"267\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/NewsG_Boishaai_skolerugby.jpg 1050w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/NewsG_Boishaai_skolerugby-300x211.jpg 300w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/NewsG_Boishaai_skolerugby-1024x719.jpg 1024w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/NewsG_Boishaai_skolerugby-768x539.jpg 768w\" sizes=\"auto, (max-width: 380px) 100vw, 380px\" \/>Daar was hoogdrama in die Markotter-stadion waar die Ho\u00ebr Jongenskool Paarl \u2018n roemryke sege oor Paul Roos Gimnasium behaal het waaroor daar nog lank oor gepraat sal word.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Boishaai het sonder twyfel nie as die gunsteling na Stellenbosch gereis. Die besoekers se ondersteuners sou dus na slegs 18 minute se spel toe sy staatmaker kantman Divan Fuller met \u2018n rooikaart van die veld gejaag is, sonder twyfel gedink het dat dit \u2018n lang dag in die Eikestad sou wees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Boishaai het egter hierna diep gedelf en danksy die leiding van sy kaptein en haker, Juan Smal, daarin geslaag om \u2018n voorsprong van 21-0 op te bou.\u00a0<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Smal het die jong span van Boishaai van voor gelei tot \u2018n oorwinning van 35-15. Dit was veral voorlangs waar die besoekers van die Paarl hul man moes staan teen \u2018n swaerder agttal.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die wenspan se ander flank, Matthew Fick, het weer die veld vol gespeel. Hy sal sonder twyfel \u2018n sterk aanspraakmaker wees vir \u2018n plek in die Westelike Provinsie se Cravenweek-span danksy sy sterk vertonings die afgelope paar weke.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Boishaai se losskakel, Thurlon Williams, het dalk verlede week teen Grey-kollege sy skopskoene in die Paarl vergeet, maar hulle was ingepak vir die besoek aan Stellenbosch. Hy het met al sy stelskoppe geslaag.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hy, die skrumskakel, Juan Loots, en die buitesenter, Shah-Jehaan de Jongh, het agterlangs skitterende vertonings gelewer. Voorlangs was die slotpaar, Ben Heydenrych en Van Heerden Pretorius, was saam met hul kaptein en Fick ysters voorlangs.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In Pretoria het Grey-kollege en die Afrikaanse Ho\u00ebr Seunskool vir \u2018n skouspel van skolerugby vir die 15\u00a0000 toeskouers by die veld asook die naastenby 30\u00a0000 kykers wat die wedstryd regstreeks op YouTube gekyk het, gesorg.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Grey se skrumskakel, Caleb Abrahams, was uitmuntend. Hy was aan die spits van sy span se aanslag in die eerste wat gehelp het dat hulle met die omdraaislag \u2018n gerieflike voorsprong van 29-5 geniet het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Wit Bulle het goed teruggeveg in die tweede helfte en op \u2018n stadium die agterstand tot slegs 24-29 ingekort. Sy haker, Hanro Venter, het twee keer agter die doellyn gaan kuier.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Buiten Abrahams was die slot JF van Heerden ook uitstekend vir Grey. Die span van die Rosestad se agttal speel met heelwat meer ywer met hom in hul midde.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die wedstryd was teen \u2018n ongelooglike pas gespeel en die toeskouers sal gewis met die volgende Curriebeker-wedstryd aan die slaap val na hul die skouspel gesien het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In Kaapstad het Bishops vir die eerste keer vanjaar sy rieme styfgeloop. Dit was ook sy eerste wedstryd op sy tuisveld, Piley Rees, vir die seisoen. Wynberg Boys\u2019 High het die kragmeting met 20-14 gewen en daar is nou geen onoorwonne span onder die voorste 20 skole in die land oor nie.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In die Beker-afdeling van die Noordvaal-trofee was daar ook heelwat drama. Dr. EG Jansen van Boksburg het \u2018n naelskraapse sege van 19-18 oor Noordheuwel in Krugersdorp behaal, terwyl Waterkloof ook bloed gesweet het om Marais Viljoen met 17-11 te verslaan.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Garsfontein het op sy tuisveld, Berepark, die bordjies behoorlik teen die verdedigende kampioen van die reeks, Menlopark, in hul plaaslike derby verhang. Garsies was gemaklik met 34-8 baas.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Menlopark het in die twee spanne se laaste kragmeting in 2019 met 72-40 in die halfeindronde van die reeks koning gekraai. Die nederlaag sou lekker met die Bere gesit het nie, veral omdat hy destyds die wedstryd sonder SA Skole-spelers moes aanpak.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Garsies se woelige haker, De Wet Lottering, het \u2018n driekuns aan drie\u00eb in gister se sege behaal. Hy behoort \u2018n sterk aanspraakmaker vir \u2018n plek in die Blou Bulle se Cravenweek-span te wees.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Garsies se skrumskakel, Steven Nel, was ook weer op sy stukke. Hy is \u2018n skrumskakel wat die basiese vaardighede van \u2018n skrumskakel uitstekend verrig. Sy besluitneming is egter een van sy grootste bates.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In Bethlehem sal Voortrekker vir die volgende jaar so ietwat meer breebors as Witteberg kan rondloop. Die Trekkers het die jaarlikse Classic Clash tussen die twee spanne met 20-16 gewen.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">In nog \u2018n Classic Clash in die sentrale streek het Sentraal in die doodsnikke gaan druk om vir Jim Fouch\u00e9 met 29-26 te troef. Fichardtpark het waarskynlik vir die eerste keer in dekades daarin geslaag om vir Louis Botha te klop toe hy met 34-18 as oorwinnaars van die veld gestap het.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>AL DIE UITSLAE:\u00a0<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>NOORDVAAL-TROFEE<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Afdeling 1<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Beker-kompetisie:<\/strong> EG Jansen 19, Noordheuwel 18; Garsfontein 34, Menlopark 8; Waterkloof 17, Marais Viljoen 11.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Plaat-kompetisie:<\/strong> Montana 20, Transvalia 19; Eldoraigne 18, Zwartkop 12.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Skild-kompetisie:<\/strong> Heidelberg Volkskool 45, Jeugland 14; Lichtenburg 24, Hugenote (Springs) 17.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Bowl-kompetisie:<\/strong> Die Anker 45, Ho\u00ebrskool Alberton 16; Potchefstroom Volkskool 23, Secunda 22; Wesvalia 27, Centurion 17; Ho\u00ebrskool Pietersburg 37, Dr. Malan 15.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Afdeling 2<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Blou Bulle:<\/strong> Midstream College 45. Wonderboom 3;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Goue Leeus:<\/strong> Potchefstroom Gimnasium 38, Dinamika 33; Randburg 25, Linden 10.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Limpopo:<\/strong> Merensky 33, HTS Tom Naud\u00e9 14;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Pumas:<\/strong> Rob Ferreira 15, Pionier 6;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Valke:<\/strong> Oosterlig 27, Hans Moore 13;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Afdeling 3<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Goue Leeus:<\/strong> Fochville 20, Bastion 10<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>VRYSTAAT\/GRIEKWAS<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Sentraal 29, Jim Fouch\u00e9 26; Voortrekker 20, Witteberg 16; Noord-Kaap 24, Duineveld 14; Fichardtpark 34, Louis Botha 18; President Steyn 28, Brandfort 22; Wilgerivier 22, Bothaville 13; Hennenman 42, Theunissen 12.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>NOORDVAAL<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Grey-kollege 43, Affies 24; King Edward VII 33, St. John&#8217;s College 7; St. Stithians College 36, Northcliff 26; Herronbridge College 27, Fourways 0.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>OOS-KAAP\/KWAZULU-NATAL<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Marlow Landbou 22, Framesby 3; Hilton College 40, Westville Boys\u2019 High 0; Selborne College 17, Dale College 0; Grey High School 30, Graeme College 3; Muir College 34, Pearson 22; Brandwag (Uitenhage) 53, Humansdorp Sekonder 15; Glenwood 26, Clifton 10; Queen\u2019s College 26, Hudson Park 15; Itembelihle 27, Cillie 10.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>WES-KAAP<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Ho\u00ebr Jongenskool Paarl 35, Paul Roos 15; Paarl Gimnasium 26, Boland Landbou 21; Wynberg Boys\u2019 High 20, Bishops 14; Stellenberg 81, Tygerberg 7; Durbanville 50, Parel Vallei 10; SACS 35, Brackenfell 5; Ho\u00ebrskool Bellville 20, Hugenote (Wellington) 17; Excelsior 24, Scottsdene 12; Swartland 21, Vredenburg 12; Edgemead 15, JG Meiring 8; HTS Bellville 32, Primrose-klub 14; Worcester Gimnasium 34, Strand 19; Westerford 27, Masiphumelele 14; Charlie Hofmeyr 37, Oakdale Landbou II 33; Robertson 43, Hermanus 7; Overberg 60, Ho\u00ebrskool Langenhoven Gimnasium 7.<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar was hoogdrama in die Markotter-stadion waar die Ho\u00ebr Jongenskool Paarl \u2018n roemryke sege oor Paul Roos Gimnasium behaal het waaroor daar nog lank oor gepraat sal word. Boishaai het sonder twyfel nie as die gunsteling na Stellenbosch gereis. Die besoekers se ondersteuners sou dus na slegs 18 minute se spel toe sy staatmaker kantman [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":9944,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-9945","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9945","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9945"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9945\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/9944"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9945"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9945"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9945"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}