{"id":9957,"date":"2022-05-26T14:29:05","date_gmt":"2022-05-26T14:29:05","guid":{"rendered":"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/klofies-en-jansen-pak-mekaar-in-noordvaal-trofee-in-jakarandastad-2\/"},"modified":"2022-05-26T14:29:05","modified_gmt":"2022-05-26T14:29:05","slug":"klofies-en-jansen-pak-mekaar-in-noordvaal-trofee-in-jakarandastad-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/?p=9957","title":{"rendered":"Klofies en Jansen pak mekaar in Noordvaal-trofee in Boksburg"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #000000;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\" alignleft size-full wp-image-9952\" style=\"margin: 0px 10px 5px 0px; float: left;\" src=\"https:\/\/rugby.supersportschools.com\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/NewsG_Waterkloof_rugby.jpg\" alt=\"NewsG Waterkloof rugby\" width=\"400\" height=\"519\" srcset=\"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/NewsG_Waterkloof_rugby.jpg 617w, https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/NewsG_Waterkloof_rugby-231x300.jpg 231w\" sizes=\"auto, (max-width: 400px) 100vw, 400px\" \/>Die <strong>Ho\u00ebrskool Waterkloof<\/strong> sal sy onoorwonne status in vanjaar se <strong>Noordvaal-trofee<\/strong> se Beker-kompetisie Saterdag in Boksburg teen Dr. EG Jansen verdedig.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die gashere van Boksburg is ook nog onoorwonne in vanjaar se reeks. &#8216;n Sege oor Klofies in Pretoria sal hulle in &#8216;n gunstige posisie plaas om tot die uitspeelrondes van die reeks deur te dring.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Klofies het in sy laaste vier wedstryde daarin geslaag om die uitslag in sy guns te beklink. Die span van <strong>Cobus van Dyk<\/strong> en <strong>Renier de Villiers<\/strong> begin nou Houdini-status bereik met hul vermo\u00eb om taai wedstryde deur te trek.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span van Pretoria sal wel sonder sy staatmakers skrumskakel, <strong>Johan Stroh<\/strong>, moet klaarkom. Stroh was ook tot dusver sy span se stelskopper.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die span van Boksburg is soos gewoonlik nie &#8216;n span wat onderskat kan word nie, veral nie op sy tuisveld nie. <\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Hy het vir Marais Viljoen vroe\u00ebr vanjaar in die reeks met 43-15 kaf gedraf, terwyl die Klofies verlede week moes sweet om die span van Alberton met 17-11 te troef.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Menlopark<\/strong> speel Saterdag gasheer vir Noordheuwel van Krugersdorp. Die Nories het vanjaar &#8216;n omgesukkelde span en die Parkies sal hoop om sy eerste sege van die reeks te behaal.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Nories beskik oor &#8216;n gevaarlike agterlyn met die losskakel, <strong>JT Kapank<\/strong>, aan die spits. Daar is egter ook gevaarmanne in <strong>Coun-Lee Koekman<\/strong> (skrumskakel), Marshall de Vos (buitesenter), <strong>Calvin Paulsen<\/strong> (linkervleuel) en <strong>Divan Spangenberg<\/strong> (heelagter) in sy agterhoede.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Vir die Parkies sal sy kaptein en flank, <strong>Tiaan Engelbrecht<\/strong>, voorlangs die pap dik moet aanmaak, terwyl die senter <strong>Nathan Mong<\/strong> en losskakel, <strong>Marco Strydom<\/strong>, ook sleutelspelers is.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die <strong>Ho\u00ebrskool Garsfontein<\/strong> se Bere sal vir die eerste keer in jare die tog na die suide aanpak om vir <strong>Marais Viljoen<\/strong> in Alberton die stryd aan te s\u00ea. Die twee skole het mekaar laas in 2016 tydens &#8216;n rugbytoer ontmoet.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Die Bere was destyds met 71-0 baas, maar hulle kan &#8216;n sterker Marais Viljoen op sy tuisveld te wagte wees. Garsfontein moet sonder sy regtervleuel, <strong>Jason Hugo<\/strong>, klaarkom wat &#8216;n enkelbesering tydens sy span se sege verlede week van 34-8 oor Menlopark opgedoen het. Hy word egter deur <strong>Liam Dick<\/strong> vervang wat in die Blou Bulle se voorlopige Cravenweek-groep ingesluig is.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Gepraat van die Ligbloues se voorlopige Cravenweek-span. Daar is 11 Garsies in die groep ingesluit wat volgende week teen die Valke sal uitdraf. Die span wat tans as die Jaco Koch-span heet bestaan tans uit &#8216;n groep van 24 spelers. Die Garsies in die groep is &#8211;&nbsp;<strong>Luan Taylor<\/strong>, Steven Nel, Pieter Coetzer, <strong>Dimitre Erasmus<\/strong>, Liam Dick, <strong>Michail Damon<\/strong>, De Wet Lottering, <strong>Maynard Kleynhans<\/strong>, Tireque Appolles, Keletso Viljoen en <strong>Adriaan van Niekerk<\/strong>.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Koch van Affies is die Blou Bulle se hoofafrigter vir die Cravenweek wat later vanjaar in Kaapstad plaasvind.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Dit sal die vierde keer wees dat Marais Viljoen en Garsies mekaar op die rugbyveld ontmoet. Al drie die ander kragmetings was tydens die groepfase van die destydse <strong>NuPower\/Tuks-reekse<\/strong>. Garsies was in al vier die kragmetings tot dusver tussen die skole baas.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>HTS Middelburg<\/strong> se Rooi Bulle reis na Johannesburg om vir <strong>Helpmekaar-kollege<\/strong> die stryd aan te se. Die Rooi Bulle het boonop in die week die nuus gekry dat hulle ook vir hul herskeduleerde kragmeting teen Monument sal moet reis na Krugersdorp.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">Helpies se heelagter, <strong>Jordan Jordaan<\/strong>, was sover vir sy span met sy skopskoen goud werd. Hy behoort teen die Rooi Bulle weer &#8216;n beduidende rol te vertolk.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Die spanne is:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Waterkloof vs EG Jansen om 12:25 in Pretoria:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Waterkloof:<\/strong> 15 Reuven Ferreira, 14 Robert Breytenbach, 13 Etteen Jooste, 12 Guillaume Marais, 11 Herman Viljoen, 10 Hernus Marais, 9 Francois Viljoen, 8 Zander Thirion, 7 Udet Momberg, 6 Tyler Veldman, 5 Christoff Luus, 4 Dale Arlow, 3 Jean Jooste, 2 Kevin van Staden, 1 Ruben Odendaal.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>EG Jansen:<\/strong> 15&nbsp;David Twala, 14 Cameron van Wyk, 13 Theuns Barnard, 12 Marco Coetzee, 11 Keano van Loggenberg, 10 Jaydon Bantom, 9 Gordon Smith, 8 Corn\u00e9 Venter, 7 Layton Smith, 6 Nathan Matthee, 5 Ryno van Aswegen, 4 Christopher Swart, 3 Marnus Swarts, 2 De Wet Rademan, 1 Tsepo Ledwaba.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Menlopark vs Noordheuwel om 13:00 in Pretoria:&nbsp;<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Menlopark:<\/strong> 15 Xander Loubser, 14 Jayden Horn, 13 Divan Viljoen, 12 Nathan Mong, 11 Ruan Janse van Rensburg, 10 Marco Strydom, 9 Christian Herbst, 8 Hendr\u00e9 du Toit, 7 Hanru Potgieter, 6 Tiaan Engelbrecht (kaptein), 5 Frikkie Dreyer, 4 Steyn Landman, 3 Ruben Barnard, 2 Altus Coertze, 1 Llewellyn Deysel.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Noordheuwel:<\/strong> 15 Divan Spangenberg, 14 Mathew Ganame, 13 Marshall de Vos, 12 Zander Fourie, 11 Calvin Paulsen, 10 JT Kapank, 9 Coun-Lee Koekman, 8 Ludie Schutte, 7 Laython Nel, 6 DP van Zyl, 5 Jaun Fourie, 4 Keagan Grobbelaar, 3 Arn\u00e9 Roux, 2 Jeandr\u00e9 Schoeman, 1 Martin Nel.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Helpmekaar vs HTS Middelburg om 12:30 in Johannesburg:<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Helpmekaar:<\/strong> 15 Jordan Jordaan, 14 Ruan Nel, 13 Luc van Rhyn, 12 Rynhardt van der Linden, 11 Trityne Parsons, 10 Junayden Seffier, 9 JP Beyer, 8 Hanno Venter (kaptein), 7 Ulrich Swart, 6 Ryno Bosch, 5 Jandr\u00e9 Labuschagne, 4 Christiaan Steyn, 3 Waldt Human, 2 Ruan Welman, 1 Pedri de Wet.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>HTS Middelburg:<\/strong> 15 Morn\u00e9 Theron, 14 Rinkhals Smit, 13 De Beer Esterhuizen, 12 Seabela Kutloane, 11 Desmond Milner, 10 Hardus Visser, 9 Johnathan Durrheim, 8 Markus Louwrens, 7 Janco de Lange, 6 Erich Uys, 5 Dawid du Buisson, 4 LJ Moll, 3 George Gerritssen, 2 Michael-Owen Muller, 1 Riaan Appelgryn.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Marais Viljoen vs Garsfontein om 12:20 in Alberton:<\/strong><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Marais Viljoen:<\/strong> 15 Franco Horn, 14 Dominic de Menezes, 13 David Kock, 12 Juandr\u00e9 Theron, 11 Rorisang Thabaneng, 10 Gift Olifant, 9 Charl de Kock, 8 Henrico Germishuizen, 7 Cephas van Biljon, 6 Franko Herbst, 5 Ryan Langford, 4 Marcelle Morris, 3 PJ van Heerden, 2 Mark Harrison, 1 Charles Kieser.<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\"><strong>Garsfontein:<\/strong> 15 Michail Damon, 14 Liam Dick, 13 Dimitre Erasmus, 12 Pieter Coetzer, 11 Boeloe Scott, 10 Nic-Allen Gabrielsen, 9 Steven Nel, 8 Maynard Kleynhans, 7 Abri van der Westhuizen, 6 Divan Brits, 5 Luan Taylor, 4 Christopher Sj\u00f6blom, 3 Henco Hugo, 2 De Wet Lottering, 1 Adriaan van Niekerk.&nbsp;<\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #000000;\">[powr-comments id=&#8221;0c71fdf5_1653654405003&#8243;]<\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Ho\u00ebrskool Waterkloof sal sy onoorwonne status in vanjaar se Noordvaal-trofee se Beker-kompetisie Saterdag in Boksburg teen Dr. EG Jansen verdedig. Die gashere van Boksburg is ook nog onoorwonne in vanjaar se reeks. &#8216;n Sege oor Klofies in Pretoria sal hulle in &#8216;n gunstige posisie plaas om tot die uitspeelrondes van die reeks deur te [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":9952,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[],"class_list":["post-9957","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9957","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9957"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9957\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/9952"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9957"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9957"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/test.ssschoolsplus.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9957"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}