SSPN Test Site

Blog

  • School of Rugby Rankings – 8 June 2015

    School of Rugby Rankings – 8 June 2015

    SOR NuusSACS dropped out of School of Rugby’s Top 10 after suffering a 39-8 defeat against Paul Roos Gimnasium on Saturday. The team from Cape Town dropped from seventh spot to 13th on our latest rankings. 

    Paarl Boys’ High is still on top with an unbeaten record in their 14 games so far this season. They secured a comfortable 62-14 victory over Wynberg Boys’ High over the weekend. 

    Please note that matches against invitation sides and international schools are not counted towards our rankings. These results will however appear in the individual schools’ results.

    To see each team’s results so far this season click on their name in the rankings. If you see any results missing please don’t hesitate to contact Hannes Nienaber via e-mail on hannes@schooolofrugby.co.za – and please feel free to discuss and differ from us in the comments section.

    Ranking Team Played Won Drawn Lost Points F Points A
    1 Paarl Boys’ High 14 14 0 0    
    2 Paul Roos Gimnasium            
    3 Oakdale Landbou            
    4 Paarl Gimnasium            
    5 Affies            
    6 Monument            
    7 Grey College            
    8 EG Jansen            
    9 Grey High School            
    10 Outeniqua            
    11 Welkom Gimnasium            
    12 Eldoraigne            
    13 SACS            
    14 Selborne College            
    15 Michaelhouse            
    16 Noord-Kaap            
    17 Potchefstroom Gimnasium            
    18 Diocesan College            
    19 Nelspruit            
    20 Maritzburg College            
    21 Stellenberg            
    22 Helpmekaar            
    23 Bellville HS            
    24 Worcester Gimnasium            
    25 Dale College            
    26 Rondebosch Boys’ High            
    27 Jeppe Boys’ High            
    28 Marlow Landbou            
    29 Westville Boys’ High            
    30 Brandwag (Uitenhage)            

     

  • Vrystaat het weer ’n nr. 10 van JF

    Die Vrystaatse o.18-rugbyspan sal vanjaar op slegs vier spelers met vorige ervaring in die Cravenweek-toernooi vir hoërskole staatmaak.

    Slegs die twee stutte, IG Prinsloo en Khanya Gela, die slot Kian Skippers en die flank Jurie Burger was ook verlede jaar vir die span in Middelburg (Mpumalanga) in aksie.

    Prinsloo het verlede jaar die Suid-Afrikaanse Skole-span gehaal. Hy moet egter soos verlede jaar weer sy plek in die nasionale skolespan van die plaasvervangerbank oopspeel.

    Dié span wat bekend gemaak is, is ’n voorlopige span vir die 52ste Cravenweek wat van 13 tot 18 Julie in Stellenbosch aangebied word. Min veranderinge word egter aan die span verwag.

    Burger behoort weens ’n besering die Vrystaters se eerste opwarmingswedstryd teen Griekwaland-Wes Platteland Maandag op Hoërskool Diamantveld se hoofveld in Kimberley mis te loop.

    Die keurders kon ook nie Louwtjie Steenkamp en Sentle Lehoko oorweeg nie, wat steeds op die krukkelys is. Albei was verlede jaar in die Cravenweek in aksie, maar sal nie betyds vir die toernooi herstel nie.

    Vir die eerste keer sedert 2005 sal die Vrystaatse nommer 10-trui deur ’n speler van Jim Fouché gedra word.

    JF se losskakel, Tiaan Schutte, het vanjaar met sy spel beïndruk en veral sy vertoning vir die Wildeklawer-span in Kimberley teen Louis Botha was van hoogstaande gehalte.

    In 2005 was Bernd Theisinger van JF die Vrystaters se losskakel vir die Cravenweek in Bloemfontein. Die gasheer kon nie een van sy wedstryde daardie jaar wen nie. Theisinger het later die Cheetahs, Luiperds en Griffons se seniorspanne verteenwoordig.

    Grey-kollege het soos gewoonlik die grootste verteenwoor- diging in die span met 13 spelers wat uit die land se voorste rugbyskool kom.

    Agt spelers van die span is afkomstig van Louis Botha, terwyl Schutte die enigste verteenwoordiger van ’n ander skool is.

    Die keurders het ook besluit om Niel Durow wat meestal die oond vanjaar vir Grey skoongemaak het, in die laaste vesting te kies. Durow het ook ’n hele paar keer in wedstryde van sy skoolspan vleuel gespeel wanneer Rewan Kruger hom op skrumskakel vervang het.

    Wessel du Plessis van Grey rig saam met Louis Botha se Corné Erasmus die span af.Du Plessis het self in 2002 die Vrystaat in die Cravenweek-toernooi in Pietermaritzburg verteenwoordig.

    Die span is: 

    Niel Durow, Godfrey Simelane, Francois Aggenbach, PR Serfontein (almal Grey), Luciano Jones (Louis Botha), Tiaan Schutte (Jim Fouché), Rewan Kruger, Diaan Schoonees, Jurie Burger (almal Grey), Jabulani Mtshatsheni, Kian Skippers (albei Louis Botha), George Rossouw, Gideo Beukes, Daniel Rust (almal Grey), Kanya Gela (Louis Botha). Plaasvervangers: Steph Brits, IG Prinsloo (albei Grey), Kagiso Marumo, Siya Luwaca (albei Louis Botha), Hardus Nel (Grey), Kyle Kermis, Tyrell Heyns (Louis Botha).

  • Junior Boks and Aussies in #WorldRugbyU20s top of pool clash

    Junior Boks and Aussies in #WorldRugbyU20s top of pool clash

    Junior Springbok Hanro Liebenberg on Monday emphasised the need for a better all-round performance when the South Africans face Australia in a vital World Rugby Under-20 Championship pool B fixture in Calvisano in Italy.

    South Africa lead their pool following bonus-point wins over Italy and Samoa. The Junior Bok skipper and No8 said his team was well aware of the important nature of Wednesday’s Australian clash.

    “We see this as a knock-out match, a must win game for us and we will approach it as if it’s a quarterfinal. Only a single point separate us from Australia and we want to win so that we can progress to semi-finals,” explains Liebenberg.

    The SA Under-20 skipper agrees that the team’s powerful forwards have dominated the two previous matches, but expressed a desire for a more all-round performance against the astute Australians.

    “Australia is a quality side and will definitely pose a different challenge compared to Samoa or Italy. Our forwards will have to stamp their authority on the match and provide the platform for our backs to be more involved.

    “Our backline wants to see more ball going out wide and they showed in Argentina and here in Italy that they can strike very well when we they are in attacking positions,” added Liebenberg

    Since arriving in Italy almost two weeks ago, the team have experience extremely hot and humid conditions, to the extent that tournament organisers agree to two water breaks in the previous round of matches as a method of give the players some relief from the sizzling hot playing conditions.

    The Junior Boks’ management have adjusted the team’s daily training schedule by introducing a daily gym and recovery session at mid-morning followed by a single training session, usually during early evening, when temperatures are still in the high 20 degrees.

    Coach Dawie Theron will name his match-23 on Tuesday. They will complete their match preparations with the customary Captains Run.

    The match kicks off at 20h30 and will be televised live on SuperSport while World Rugby will also stream all the action live on the Internet.

    Issued by SARU Corporate Affairs

     

  • Free State – 1964

    Results

    Free State 11,  Boland 15
    Free State 13,  Natal 11
    Free State   8,  Western Province 8

    The team: 15 Altus Roberts (Sentraal), 14 Beyers Cronjé (Shannon HS), 13 Poen Burger (Grey College), 12 Johan van Pletzen (Bethulie), 11 Theo Potgieter (Tweespruit Landbou), 10 Tampooster van Rensburg (Sentraal), 9 Julias de Kock (Grey College), 8 Van Heerden (Voortrekker), 7 Potgieter (Dewetsdorp), 6 Ettienne van der Westhuizen (Grey College), 5 Nic Nortjé (De Wet Nel THS), 4 Danie de Wet (Wessel Maree), 3 Jan Combrinck (HTS Bloemfontein), 2 Jan Muller (Grey College – captain), 1 J Lategan (De Wet Nel THS). Replacements: 16 Manie Bezuidenhout (De Wet Nel THS), 17 Johan Triegaardt (Tweespruit Landbou), 18 Charl Pansegrouw (Sentraal), 19 Kammie Strydom (Grey College), 20 Fred Venter (Vrede). 

    Coaches: AK Volsteedt (Grey College) and Piet du Plooy (Jim Fouché) 

  • Noordvaal Skolerugby Uitslae – 6 Junie 2015

    Noordvaal Skolerugby Uitslae – 6 Junie 2015

    NewsG NelspruitDie Hoërskool Nelspruit se Rhinos sal hul titel as kampioen van die Pumas se afdeling vir makroskole teen die HTS Middelburg verdedig.

    Die Rhinos se vleuel Eduan Engelbrecht het ’n driekuns aan drieë in sy span se sege van

    34-19 oor die Hoërskool Middelburg in die halfeindstryd van die liga behaal. Engelbrecht het vanjaar reeds 17 keer die doellyn in sy span se 13 wedstryde oorgesteek.

    Wat die sege nog meer merkwaardig maak, is die feit dat die Hoërskool Middelburg agt spelers in die Pumas se Cravenweek-span het.

    Die Rooi Bulle het Nelspruit vroeër vanjaar in hul ligawedstryd met 35-33 getroef, so die eindstryd beloof om ’n klipharde kragmeting te wees.

    Albei spanne het ook dan reeds tot die uitspeelrondes van die Beeld Noordvaal Trofee deurgedring.

    ■ Wonderboom speel Donderdag teen Eldoraigne om die vierde plek in die Blou Bulle se makroskole-afdeling van die Beeld Noordvaal Trofee.

    Die ander drie plekke word reeds onderskeidelik deur Garsfontein, Waterkloof en Menlopark beklee.

    Wonnies het HTS John Vorster Saterdag met 13-10 geklop, met Armandt van Dyk wat die span se groot held in die

    sege was.

    Eldoraigne is nog onoorwonne in die Blou Bulle se afdeling en het boonop Saterdag sy spiere met ’n oortuigende sege van 38-0 oor Centurion gebult.

    Montana het Zwartkop in die ander ligawedstryd met 24-5 die loef afgesteek.

    ■ E.G. Jansen het oor te veel skietgoed vir Florida beskik en met 82-15 as oorwinnaars van die veld gestap. Die slot Hendré Stassen, flank Dylan van der Walt en senter Erich Cronjé het elk ’n driekuns aan drieë behaal.

    Kempton Park het ook ’n oortuigende sege van 57-5 oor die Hoërskool Rustenburg beklink. Sy senter Pieter Prinsloo het die doellyn ook drie keer oorgesteek.

    Marais Viljoen van Alberton het nie veel probleme ondervind om Die Anker met 40-14 met die kous oor die kop huis toe te stuur nie.

    ■ Jacques Joubert, Monument van Krugersdorp se skrumskakel, was uitstaande in sy span se sege in Durban van 21-8 oor Glenwood.

    Joubert het twee pragdrieë in die eerste helfte afgerond om aan sy span ’n voorsprong van 14-3 met die omdraaislag te gee.

    Xander Kruger, losskakel, het ook sy skopskoene aangehad, wat die druk verder op Glenwood gelaai het.

    Monument se slot Ruan Vermaak het fisiek uitgetroon en ook ’n paar harde duikslae uitgevoer.

    Helpmekaar het sy tweede groot sege in twee weke behaal toe hy Jeppe Boys High met 34-17 geklop het.

    Uitslae en puntemakers: 

    MAKROSKOLE 

    Wonderboom 13 – Drie: Armand van Dyk. Doelskop: Henry Nell. Strafdoele: Nell (2). HTS John Vorster 10

    Montana 24 – Drieë: Brian Croft (2), Calvin Cornell, Raynard Koegelenberg. Doelskoppe: Emile Meyer (2). Zwartkop 5 – Drie: Michael Jacobs. 

    Eldoraigne 38 – Drieë: Armand de Beer (2), Ruan Botha, Nathan Prinsloo, Christiaan Claassen, Stefan du Toit. Doelskoppe: Tryston van Schalkwyk (3), De Beer. Centurion 0

    Ander spanne: 

    o.16: Montana 18, Zwartkop 12; Eldoraigne 54, Centurion 0; Wonderboom 27, HTS John Vorster 0.

    o.15: Montana 20, Zwartkop 19; Eldoraigne 17, Centurion 5; HTS John Vorster 15, Wonderboom 13. 

    o.14: Zwartkop 18. Montana 10; Eldoraigne 8, Centurion 3; HTS John Vorster 24, Wonderboom 10.

    GROOTSKOLE 

    Hoërskool Tuine 20 – Drieë: Michael Kruger, Michael Corneelsen. Doelskoppe: Pieter Voges (2). Strafdoele: Voges (3). Wagpos 20. 

    Ander spanne: 

    o.16: Tuine 58, Wagpos 0.
    o.15: Wagpos 38, Tuine 5.
    o.14: Wagpos 55, Tuine 5.
    KLEINSKOLE
    Pretoria THS 26 – Drieë: Shadeur Mhlanga, Keanu Duraan, Mlondi Xola, Makgoba Kubjane. Doelskoppe: Duraan (3). Cullinan 10.

    MEDIUMSKOLE
    Die Wilgers 34 – Drieë: Jayden Matthys (2), Chad Sias, André Oerson, Morné Taylor, Brandon Erasmus. Doelskoppe: Sias, Stiaan Joubert. Erasmus 23.
    Midstream College 68 – Drieë: Tristan Little (3), Louis Naudé (3), Zander Hill, Wian Brink, Jan Swart, Sybrand de Villiers, George Economides, Drikus Greyling. Doelskoppe: Jason Bayford (3), Naudé. FH Odendaal 0.
    Ander spanne:
    o.16: Die Wilgers 43, Akasia 0; Midstream College 66, Erasmus 5.
    o.15: Die Wilgers 10, Midstream College 8; Erasmus 34, Akasia 0.
    o.14: Die Wilgers 31, Akasia 5; Midstream College 89, FH Odendaal 0.

    MAKROSKOLE
    Marais Viljoen 40 – Drieë: Migael du Plessis, Ruan Behr, Ederick van Niekerk, Julian Steenkamp, Gerwin van Heerden, Reuben du Plooy. Doelskoppe: Jonathan Muller (3), Eben Koekemoer (2). Die Anker 14.
    GROOTSKOLE
    Linden 34 (21) – Drieë: Jean Rabie, Delarey van Heerden, Zander Voges, Dillon van Tonder, Strafdrie. Doelskoppe: Kyle Lues (3). Strafdoel: Lues. Dinamika 20 (13).
    Ander spanne:
    Eerstespanne: Randburg 34, Jan Viljoen 27.
    o.16: Dinamika 26, Linden 0; Jan Viljoen 36, Randburg 7.
    o.15: Linden 27, Dinamika 7; Randburg 32, Jan Viljoen 27.
    o.14: Dinamika 59, Linden 5; Randburg 31, Jan Viljoen 5.

    VRIENDSKAPLIK
    Jeppe Boys’ High 17 – Drieë: Moemisi Mosheledi, Wandisile Simelane, Travis Cameron. Doelskop: Simelane. Helpmekaar 34.
    Monument 21 (14) – Drieë: Jacques Joubert (2), Goodman Mkwanazi. Doelskoppe: Xander Kruger (3). Glenwood 8 (3) – Drie: Devon Brough. Strafdoel: Jerome Bossr.
    Ander spanne:
    o.16: Helpmekaar 53, Jeppe Boys’ High 7.
    o.15: Jeppe Boys’ High 36, Helpmekaar 9.
    o.14: Helpmekaar 40, Jeppe Boys’ High 0.

    Frikkie Meyer 46 (13) – Drieë: Dave van Heerden (3), Dirk Coetzee, Francois Buys, Chrizaan Strauss. Doelskoppe: Strauss (5). Strafdoele: Strauss (2). Tom Naudé 0.
    Ben Viljoen 27 (10) – Drieë: Louis du Plessis, Jaco Blignaut, Chris Jenkinson, Nimrod Lategan. Doelskoppe: Ruan Breedt, Ruan Human. Strafdoel: Breedt. Hans Strijdom 25 (10) – Drieë: Devan Palmer (2), Pierre Janse van Vuuren. Doelskoppe: Alexander Gregan (2). Strafdoele: Gregan (2).
    Ander spanne:
    Eerstespanne: Pietersburg II 36, Louis Trichardt 8; Piet Potgieter 43, Ellisras 17; Nylstroom 17, Warmbad 10.
    o.16: Frikkie Meyer 34, Tom Naudé 12; Ellisras 24, Piet Potgieter 13; Nylstroom 48, Warmbad 19.
    o.15: Frikkie Meyer 68, Tom Naudé 0; Piet Potgieter 5, Ellisras 3; Nylstroom 41, Warmbad 3.
    o.14: Frikkie Meyer 76, Tom Naudé 0; Piet Potgieter 34, Ellisras 3; Nylstroom 56, Warmbad 0.
    GROOTSKOLE
    Potchefstroom Gimnasium 31 (23) – Drieë: Marnus van der Merwe, Jacques Jacobs, Jaswyn Damon. Doelskoppe: Damon (2). Strafdoele: Damon (4). Hoërskool Klerksdorp 24 (10) – Drieë: Riaan Scholtz (2), André Pretorius. Doelskoppe: Erich Hough (3). Strafdoel: Hough.
    Ander spanne:
    o.16: Klerksdorp 5, Potch Gimmies 5.
    o.15: Potch Gimmies 36, Klerksdorp 10.
    o.14: Klerksdorp 86, Potch Gimmies 0.

    MEDIUMSKOLE
    Vryburg 62 (36) – Drieë: Jean-Pierre Esterhuizen (2), Joubert Fourie (2), LoeanoMcCarthy (2), Wilhelm van der Merwe, Gert Jonker. Doelskoppe: André Kock (7). Strafdoel: Kock. Schoonspruit 3 (3) – Strafdoel: Jano van Zyl.
    Ander spanne:
    Eerstespanne: Bergsig Akademie 26, Hartbeespoort 5; Brits 52, HTS Rustenburg 14.
    o.16: Vryburg 41, Schoonspruit 3; Bergsig 21, Hartbeespoort 5.
    o.15: Schoonspruit 38, Vryburg 0; Bergsig 19, Hartbeespoort 12; Brits 34, HTS Rustenburg 5.
    o.14: Schoonspruit 22, Vryburg 10; Hartbeespoort 17, Bergsig 12.

    KLEINSKOLE
    Koster 17 – Drieë: Ernst Hall, JP Williamson, Daniel Kloppers. Doelskop: Morné Aarts. Sannieshof 0.
    Eerstespanne: Christiana 29, Stella 19.
    o.15: Koster 46, Orkney 0.

    MIDDELSKOLE
    Schweizer-Reneke 22 – Drieë: Lombard Joubert, Shawn van Jaarsveldt, Tshepiso Mokwatsi, WP Einkamerer. Doelskop: Armand Naudé. Wolmaransstad 9 – Strafdoele: Fanus Pieterse (3).
    Ander spanne:
    Eerstespanne: Zeerust 73, Grenswag 5.
    o.16: Wolmaransstad 19, Schweizer-Reneke 5.
    o.15: Wolmaransstad 10, Schweizer-Reneke 5.
    o.14: Wolmaransstad 24, Schweizer-Reneke 7.

    GROOTSKOLE
    Volksrust 54 – Drieë: SW van Wyk (2), Henrico Nel, Elwende Sangweni, Rickert Botha, Christiaan van der Merwe, Christopher Murray, Donell Griffiths, Armand de Graaff, Henro Odendaal. Doelskoppe: Van Wyk (2). Hoogenhout 14.
    Secunda 69 – Drieë: Mark Jacobs (3), Righ Potgieter (2), Jacobus Beyleveldt (2), Steyn van den Heever, Stephan Kruger, Eric Louw, Dalton Smit. Doelskoppe: Potgieter (7). Rob Ferreira 16.
    Ander spanne:
    Eerstespanne: Standerton 33, Ermelo 29.
    o.16: Secunda 19, Rob Ferreira 10; Hoogenhout 71, Volksrust 13; Ermelo 29, Standerton 17.
    o.15: Secunda 7, Rob Ferreira 3; Hoogenhout 29, Volksrust 3; Standerton 49, Ermelo 14.
    o.14: Secunda 34, Rob Ferreira 7; Hoogenhout 64, Volksrust 5; Standerton 22, Ermelo 18.
    MAKROSKOLE
    Kempton Park 57 (24) – Drieë: Pieter Prinsloo (3), Martin Louw (2), Tyrone MacMahoon, Delaan Kruger, Johan Marais. Doelskoppe: Francois Erasmus (6). Strafdoel: Erasmus. Hoërskool Rustenburg 5 – Drië: Schalk van der Merwe.
    EG Jansen 82 – Drieë: Hendré Stassen (3), Dylan van der Walt (3), Erich Cronjé (3), Brandon Swartz, Marco Niemandt, Strafdrie. Doelskoppe: Ginter Smuts (11). Florida 15.
    Jeugland 7 – Drie: Marinus Raven. Doelskop: Laurent Rowe. Vereeniging Gimnasium 53.
    Ander spanne:
    o.16: Rustenburg 12, Kempton Park 8; Vereeniging Gimnasium 45, Jeugland 7; EG Jansen 38, Florida 0.
    o.15: Rustenburg 3, Kempton Park 0; Vereeniging Gimnasium 38, Jeugland 7; EG Jansen 35, Florida 12.
    o.14: Kempton Park 43, Rustenburg 24; Jeugland 48, Vereeniging Gimnasium 0; EG Jansen 31, Florida 12.

    GROOTSKOLE
    Brandwag (Benoni) 29 – Drie: Marcel de Jager, Tylor Pienaar, Cobus Haasbroek, Aldo Fourie, Eckard van der Westhuizen. Doelskoppe: Martin Steyn (2). John Vorster (Nigel) 25.
    Heidelberg Volkskool 18 – Drieë: Danie Tromp, Jan Kotze. Doelskop: Kotze. Strafdoele: Kotze (2). Oosterlig 0.
    Hugenote (Springs) 43 – Drieë: Lenus Wilkinson (3), Rossouw Visser, Diaan de Beer, Dwayne Visser. Doelskoppe: Ivan Beetge (2), Wilkinson. Hans Moore 3 – Strafdoel: Justin Brink.
    Ander spanne:
    o.16: Brandwag 42, John Vorster 3; Oosterlig 45, Heidelberg Volkskool 3; Hugenote 54, Hans Moore 7.
    o.15: Brandwag 46, John Vorster 10; Oosterlig 24, Hugenote 38, Hans Moore 0.
    o.14: Brandwag 44, John Vorster 0; Heidelberg Volkskool 41, Oosterlig 0; Hans Moore 15, Hugenote 12.

    MEDIUMSKOLE

    AHS Sasolburg 53 – Drieë: Geraldo Damons (3), Reinard Homan (2), Aybrey Mofokeng, Shaun Janse van Rensburg, Quintin Pretorius, Lubabalu Makalima,Darren van Aarde. Doelskoppe: Raymond Thompson (4). Suiderlig 0.
    Dr. Malan 23 – Drieë: Hendrik Beket, Arno Louw. Doelskoppe: Pieter van Vuuren (2). Strafdoele: Van Vuuren (3). HTS Sasolburg 22 – Drieë: Darren Mitchell, Dillon Malefanie, Heinrich van Tonder. Doelskoppe: Mitchell (2). Strafdoel: Mitchell.
    Ander spanne:
    Eerstespanne: Benoni High 38, Hoërskool Sasolburg 17.
    o.16: Dr. Malan 33, HTS Sasolburg 12.
    o.15: HTS Sasolburg 28, Dr. Malan 10.
    o.14: Dr. Malan 45, HTS Sasolburg 10.

    KLEINSKOLE
    Eerstespanne: Primrose 15, Voortrekker (Boksburg) 10; Balfour 55, Johan Jurgens 0.
    o.16: Voortrekker 20, Primrose 0; Balfour 15, Johan Jurgens 8.
    o.15: Voortrekker 46, Primrose 0.
    o.14: Primrose 26, Voortrekker 25.

  • Craven Week – 1964

    Day 1 

    Natal 32, Eastern Province 16
    Border 22, Northern Transvaal 11
    Transvaal 8, Western Province 0
    Boland 15, Free State 11

    Day 2 

    Eastern Province 8, Boland 6

  • Leeus het so effense Monnas-geur

    Die helfte van die Leeus se o.18-rugbyspan na die Cravenweek vir hoërskole in Stellenbosch bestaan uit spelers van die Hoërskool Monument in Krugersdorp.

    Die toernooi vind van 13 tot 18 Julie in die Eikestad plaas. Monnas het 11 spelers in die span, terwyl Jeppe Boys’ High met ’n bydrae van vier spelers die tweede grootste verteenwoordiging in die span het.

    Slegs vier spelers van die Rooibontes – die haker Justin Brandon, die stut Ricky Ngwabara, slot Reinhardt Nothnagel en agtsteman Len Massyn – was ook verlede jaar in Middelburg (Mpumalanga) op die Cravenweek in aksie.

    Verlede jaar se losskakel, Justin Taylor (Helpmekaar), kon nie weer die span haal nie en sal vir die Akademie-span uitdraf. Sy plek word deur Monument se Xander Kruger ingeneem.

    Die Leeus se eerste kragmeting op vanjaar se toernooi is teen KwaZulu-Natal. Die span sal op die Noordvaal Bondedag in die DP de Villiers-stadion in Sasolburg teen die Vrystaat te staan kom. Die Leeus het verlede week met 14-13 teen die Valke vasgeval.

    Die Leeus se lostrio van Len Massyn, Hacjivah Dayimani en Henro Liebenberg behoort een van die span se sterk punte in die Eikestad te wees.

    Dayimani was verlede jaar op die Akademieweek een van die voorste spelers wat daar te sien was.
    Die slotkombinasie van Nothnagel en Ruan Vermaak behoort ook ’n hele paar spanne probleme te besorg. Nothnagel herstel nog van ’n besering, maar sal na verwagting slaggereed vir die toernooi wees.

    Die Leeus word deur Florida se Stefan Lourens en King Edward VII se Carl Spilhaus gebrei.

    Die Leeus behoort – indien hulle die Piesangboere in hul eerste wedstryd klop – die wenner van die kragmeting tussen die Suidwestelike Distrikte en Oostelike Provinsie in sy tweede kragmeting die stryd aan te sê. Die Volstruisboere en OP was verlede jaar in die hoofwedstryd van dié gesogte toernooi slaags.

    Die span is: 

    Ivan Smit (Monument), Michael Tambwe (Parktown Boys’ High), Wandisile Simelane (Jeppe), MJ Pelser, Goodman Mkwanazi, Xander Kruger, Franco Tiedt, Len Massyn (almal Monument), Hacjivah Dayimani (Jeppe), Henro Liebenberg, Reinhardt Nothnagel, Ruan Vermaak (almal Monument), Henry Wickens (Jeppe), Justin Brandon (Monument), Ricky Ngwabara (Jeppe). Plaasvervangers: Tiaan van der Merwe (Helpmekaar), JP Swart (Florida), Thomas Meyer (Monument), Senzo Mkhize (King Edward VII), Moses Mthembu (Florida), Elrico Swartz (Florida), Lwazi Monokali (King Edward VII).

  • Kern van Blou Bulle se Cravenweek-span kom uit Affies

    Die kern van die Blou Bulle se o.18-rugbyspan wat aan die 52ste Cravenweek vir hoërskole in Stellenbosch gaan deelneem kom uit die Afrikaanse Hoër Seunskool van Pretoria.

    Daar is tien spelers van Affies in dié span. Hulle is die senter Louritz van der Schyff, losskakel Eddie Fouché, agtsteman Eduan Lubbe, flanke Regardt du Plessis en Phillip Krause, slotte Henk Pretorius en Ruben van Heerden, die haker Schalk Erasmus, stut Cabous Eloff en die plaasvervanger-slot, Niel Bezuidenhout.

    Die Ligbloues kom in sy eerste wedstryd van die toernooi teen die Westelike Provinsie te staan. Die Streeptruie sal in dié kragmeting na sy 100ste sege sedert die onstaan van die Cravenweek in 1964 opsoek wees.

    Die Ligbloues het twee spelers in sy geledere die heelagter, Andell Loubser, en die skrumskakel, Embrose Papier, wat reeds verlede jaar vir die Suid-Afrrikaanse Skole-span uitgedraf het.

    Die twee behoort vanjaar ook weer sterk aanspraakmakers op plekke in die nasionale span te wees indien hulle met sterk vertonings op die toernooi vorendag kom.

    Fouché, Lubbe, die senter Stedman Gans en die plaasvervanger-voorryman Luyolo Qinela was verlede jaar ook vir die span van die Jakarandastad in aksie.

    Die Ligbloues se laaste opwarmingswedstryd sal op die jaarlikse Noordvaal Bondedag in die DP de Villiers-stadion op Sasolburg teen die Valke wees. Die Valke het verlede week die Leeus met 14-13 verslaan. Die Leeus en die Blou Bulle het die vorige week met 14-elk gelykop gespeel.

    Krause is die seun van die voormalige losvoorspeler van die Leeus, Blou Bulle en Griekwas se seniorspan, Piet Krause. Laasgenoemde het in 1991 vir die destydse Vaaldriehoek op die Cravenweek in Oos-Londen aangevoer.

    Van der Schyff wat volgende jaar ook nog verkiesbaar vir die span is, het reeds vanjaar 14 keer die doellyn vir Affies oorgesteek. Affies is die enigste span Noord van die Vaalrivier wat onder die voorste vyf spanne in Suid-Afrika tot dusver volgens die nuutste ranglyste tel.

    Die span is: 

    Andell Loubser (Menlopark), Abner van Reenen (Garsfontein), Stedman Gans (Waterkloof), Louritz van der Schyff (Affies), Austin Davids (Garsfontein), Eddie Fouché (Affies), Embrose Papier (Garsfontein), Eduan Lubbe, Regardt du Plessis, Phillip Krause, Henk Pretorius, Ruben van Heerden (almal Affies), Chergin Fiellies (Waterkloof), Schalk Erasmus, Cabous Eloff (albei Affies). Plaasvervangers: Jeandré Jones (Waterkloof), Luyolo Qinela (Southdowns College), Niel Bezuidenhout (Affies), PJ Steenkamp (Garsfontein), Wayne van der Bank (Menlopark), Runan Venter (Waterkloof), Snowy Zondani (Southdowns College).

  • Teams for the Coca-Cola Craven Week – 2015

    Blue Bulls 

    # Player School DOB  Weight  Height   
    15 Andell Loubser Menlopark       SA Schools 2014
    14 Abner van Reenen Garsfontein        
    13 Stedman Gans Waterkloof        
    12 Louritz van der Schyff Affies        
    11 Austin Davids Garsfontein        
    10 Eddie Fouché Affies        
    9 Embrose Papier Garsfontein       SA Schools 2014
    8 Eduan Lubbe Affies        
    7 Regardt du Plessis Affies        
    6 Phillip Krause Affies        
    5 Henk Pretorius Affies        
    4 Ruben van Heerden Affies        
    3 Chergin Fiellies Waterkloof        
    2 Schalk Erasmus Affies        
    1 Cabous Eloff Affies 30/07/1998       
    Replacements:
    16 Jeandré Jones Waterkloof   95     
    17 Luyolo Qinela Southdowns College   94     
    18 Niel Bezuidenhout Affies   120     
    19 PJ Steenkamp Garsfontein   105     
    20 Wayne van der Bank Menlopark   96     
    21 Runan Venter Waterkloof 10/03/1997  87     
    22 Snowy Zondani Southdowns College 14/06/1998  82  1.78   

    Border

    # Players School DOB Weight Height  
    15 Thakga Boloko Selborne College        
    14 Luyolo Khuse Dale College        
    13 David Brits Selborne College        
    12 Sango Xamlashe Selborne College        
    11 Tristian Coetzer Selborne College        
    10 Courtney Winnaar Dale College        
    9 Joshua Allderman Selborne College        
    8 Hanru Sirgel Grens HS        
    7 Nicolaas Grobler Grens HS        
    6 Heinrich Nieuwenhuizen Selborne College        
    5 Daniel Froneman Selborne College        
    4 Gerhard Broodryk Grens HS        
    3 Daniel Voigt Selborne College        
    2 Bubele Gongqa Dale College        
    1 Cole van Tonder Selborne College        
    Replacements:
    16 Lutho Selem Selborne College        
    17 Leon Lyons Selborne College        
    18 Siyanda Am Dale College        
    19 Kwanda Dimaza Dale College        
    20 Siyamthanda Mgubo Dale College        
    21 Yaw Penxe Queen’s College        
    22 Bulela Sotyelewa Queen’s College        

    Eastern Province

    #            
    15 Riaan van Rensburg Framesby        
    14 Sihle Njezulu Grey High School        
    13 Heino Bezuidenhout HTS Daniel Pienaar       SA Schools 2014
    12 Josiah Boafo Grey High School        
    11 Mohamed Connelly Grey High School        
    10 Curwin Bosch Grey High School       SA Schools 2014
    9 Louis Strydom Framesby        
    8 Kwezi Mafu Grey High School        
    7 Ruben Pretorius Framesby        
    6 Duan du Plessis HTS Daniel Pienaar        
    5 Michael de Marco Grey High School        
    4 Kamva Dilima Grey High School        
    3 Pieter van Taak HTS Daniel Pienaar        
    2 Andre Lategan Framesby        
    1 CJ van Niekerk Marlow Landbou        
    Replacements:
    16 Arno le Roux Marlow Landbou        
    17 Siwe Masosiwe Grey High School        
    18 Zaci Sandi St. Andrew’s College        
    19 Ruben le Roux Framesby        
    20 Malan Marais Framesby        
    21 Lubabalo Dobela Grey High School        
    22 Khanyo Mafunda Grey High School        

    Eastern Province Country Districts 

     

    Griffons

                   
    15 Marco Labuschagne Voortrekker          
    14 Tristan Rothman Welkom Gimnasium          
    13 Siya Nxgesha HTS Welkom          
    12 Danie Hendriks Welkom Gimnasium          
    11 Richman Gora Welkom Gimnasium          
    10 Luan James Welkom Gimnasium          
    9 Jason Olivier Welkom Gimnasium          
    8 SJ Malherbe Welkom Gimnasium          
    7 Jerome Lottering Welkom Gimnasium          
    6 Gift Dlamini Hentie Cilliers          
    5 Michiel Bosman AHS Kroonstad          
    4 Ettienne O’Donovan AHS Kroonstad          
    3              
    2              
    1 Fanie Vermaak Welkom Gimnasium          
    16              
    17              
    18              
    19              
    20              
    21              
    22              

     

    South Western Districts 

     

    Valke

    #            
    15 Francois Erasmus Kemptonpark        
    14 Irvin Ali EG Jansen        
    13 Marco Niemandt EG Jansen        
    12 Erich Cronje EG Jansen        
    11 Franklin Wagner EG Jansen        
    10 Xander Crause EG Jansen        
    9 Ginter Smuts EG Jansen        
    8 Edwin Jansen EG Jansen        
    7 Dylan van der Walt EG Jansen        
    6 Simangaliso Moalusi Benoni High        
    5 Hendre Stassen EG Jansen        
    4 Thokozani Skhosana St. Dunstan’s College        
    3 Andre van der Merwe EG Jansen        
    2 Nico Peyper EG Jansen        
    1 Brendan Strydom Heidelberg Volkskool        
    Replacements:
    16 Thinus Grundelingh Kemptonpark        
    17 Phillip Jacobs Parys        
    19 Rouxbann Baumann EG Jansen        
    19 Damian Karelse HTS Sasolburg        
    20 Timothy van Dieman Benoni High        
    21 Romano Jonkerman EG Jansen        
    22 Ntshepe Kokong Vereeniging Gimnasium        

     Western Province 

    #   School DOB Weight Height  
    15 Joshua Vermeulen Paul Roos Gimnasium   85    
    14 Cassiem February Paarl Boys’ High   87    
    13 Manuel Ras Paarl Boys’ High   82    
    12 Cornel Smit Diocesan College   93    
    11 Ryan Muller Bellville HS   86    
    10 Damian Willemse Paul Roos Gimnasium   80    
    9 Jondre Williams Boland Landbou   85    
    8 Khanya Ncusane Paarl Boys’ High   88    
    7 Zain Davids Rondebosch Boys’ High   97    
    6 Johan Visser Paarl Gimnasium   75    
    5 Ernst van Rhyn Paarl Gimnasium   96    
    4 Ruben de Villiers Paarl Boys’ High   103    
    3 Carlu Sadie Bellville HS   120    
    2 Johan Grobbelaar  Paarl Gimnasium   93    
    1 Ashwyn Adams Rondebosch Boys’ High   100    
    Replacements:
    16 Shane Farmer Tygerberg        
    17 Wikus Groenewald Paarl Boys’ High        
    18 Leo Kruger Paarl Boys’ High        
    19 Salmaan Moerat Paarl Boys’ High        
    20 Brandon Salomo Rondebosch Boys’ High        
    21 George Lourens  Paarl Gimnasium        
    22 Nico Leonard Paul Roos Gimnasium 01/08/1997 90 1.84  
  • Griffons kies voorlopige span vir Stellenbosch

    Meer as die helfte van die Griffons se voorlopige Cravenweek-span kom uit Welkom-Gimnasium. Gimmies het 12 lede in die groep wat op 15 Junie teen sy eweknie van Griekwaland-Wes op Hoërskool Diamantveld in Kimberley te staan sal kom.

    Die Perses sal sy spanne na dié kragmeting finaliseer. Die span van die Noord-Vrystaat kom ook op die Vrystaatse Bondedag op 20 Junie teen Griekwa-platteland te staan. Hy sal nie vanjaar soos gewoontlik teen die Vrystaat kragte voor die toernooi meet nie oor die feit dat die twee mekaar in hulle eerste wedstryd op die 52ste Cravenweek vir hoërskole in Stellenbosch sal pak.

    Die Griffons spog met ‘n trots rekord op die toernooi en het verlede jaar se toernooi in Middelburg (Mpumalanga) onoorwonne afgesluit. Vyf lede van verlede jaar se span die stut Fanie Vermaak, losskakel Luan James, skrumskakel Jason Olivier, senter Siya Ngxesha en die plaasvervanger-stut Neo Mohapi is in die binnebaan om ook saam na Stellenbosch te reis.

    Die Vrystaatse o.18-span sal teen Griekwa-platteland op 15 Julie in die Diamantstad te staan kom. Op sy Bondedag sal die Vrystaat die Poubloues die stryd aansê.

    Die Griffons het op die laaste vier Cravenweke nog net een keer verloor.

    Die enigste nederlaag was in 2012 in Port Elizabeth op die eerste dag teen die Pumas (28-48). Die span het nou agt wedstryde agtereenvolgens op die toernooi gespeel sonder om te verloor.

    Welkom-Gimnasium is die enigste onoorwonne span in die Griffon-liga. Die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad se twee skitterende slotte, Michiel Bosman en Ettienne O’Donovan, is twee van vier spelers van Rooiskool in die span.

    Die Vrystaat hou vandag hulle finale proewe waarna hy sy onderskeie voorlopige spanne vir die onderskeie nasionale weke sal bekend maak. Wessel du Plessis (Grey) en Corné Erasmus (Louis Botha) is dié span se afrigters.

    Verlede jaar se hoofafrigter, Dirkie Groenewald, het dié tuig as die span se breier neergelê.

    Die Perses word soos verlede jaar deur Kassie Kasselman (Wessel Maree) en Roean Bezuidenhout (Gimmies) gebrei.

    Die span is:

    Marco Labuschagne (Voortrekker), Tristan Rothman (Welkom-Gimnasium), Siya Nxgesha (HTS Welkom), Danie Hendriks (Welkom-Gimnasium), Dylan Stiemmie (AHS Kroonstad), Luan James, Jason Olivier, SJ Malherbe, Jerome Lottering (almal Welkom-Gimnasium), Gift Dlamini (Hentie Cilliers), Michiel Bosman, Ettienne O’Donovan (albei AHS Kroonstad), Lincoln Jordaan (Welkom-Gimnasium), Reinard van der Vyver (Wessel Maree), Fanie Vermaak (Welkom-Gimnasium). Plaasvervangers: Duke Jantjies, Neo Mohapi (albei Welkom-Gimnasium), Lebo Sekhobo (Wessel Maree), Johan Steyn (AHS Kroonstad), Jacques Henning, Richman Gora (albei Welkom-Gimnasium), Rudolph van Biljon (Witteberg).