SSPN Test Site

Blog

  • Reitz laat Harrismith les opsĂȘ

    DIE rugbyspan van HoĂ«rskool Reitz moes vir die ander Oos-Vrystaatse spanne die water teen Harrismith toets en het diĂ© toets geslaag asof hulle met ‘n boot oor die water gegaan het.

    Reitz het die kragmeting tussen die twee spanne 39-22 gewen met sy senter NP Linde wat ‘n driekuns aan drieĂ« behaal het. Linde en Hannes Aucamp het in die middelveld ‘n skrikbewind gevoer en te veel vrae aan Harrismith se verdediging gevra.

    Harrismith was vanjaar ‘n onbekende faktor vir die ander spanne in die liga na die skool heelwat Grant Khomo-spelers van buite die provinsie gelok het. Die span het daarna kans gesien om Waterkloof en Menlopark aan te vat. Harrismith het teen Menlopark (0-98) en Waterkloof (0-94) lelik op hulle neus gekry.
    Voorlangs was Reitz se agtsteman, Paul Terblanche ‘n yster. Die wenspan 39-8 voorgeloop met nog vyf minute se speeltyd oor toe hy al sy plaasvervangers speelkans gegee het en toe twee vinnige drieĂ« afgestaan het.

    Wilgerivier van Frankfort het nie veel probleme ondervind om Ladybrand in 44 minute 53-0 te troef nie. Vrede moes heelwat harder werk vir sy oorwinning van 27-23 in die ander wedstryd van die Oos-Vrystaatse liga. Vrede se agtsteman Michael Podges, losskakel Johan Loock en senter Stefan de Villiers was die sterre vir die wenspan.

    Die HoĂ«r Landbouskool Hendrik Potgieter se losskakel, Danie Muller het 27 punte in sy span se oorwinning van 56-0 oor Dewetsdorp aangeteken. Muller het ‘n driekuns aan drieĂ« behaal en ses doelskoppe oorgeklits. Martie du Plessis het Boshof 26-18 uitoorlĂȘ.

    Hoërskool Bloemfontein het op Jim Fouché se veld 17-5 teen Sehunelo koning gekraai. Bloemies se kaptein en agtsteman, Ian Alberts was uitstaande. Die stut Barend Alexander en losskakel Eugene Maddocks kan ook tevrede met hulle vertonings voel. Maddocks het Sehunelo se verdediging deurgans aan die raai gehou.

    Puntemakers:

    Reitz 39 – DrieĂ«: NP Linde (3), Hannes Aucamp, Vleis Rossouw, Jaco Pretorius, Paul Terblanche. Doelskoppe: Pieter Henn (2). Harrismith 22.

    Wilgerivier 53 (31) – DrieĂ«: Luan Strydom (2), Chris Meyer, MonrĂ© Venter, JandrĂ© Labuschagne, Alre van Heerden, GJ Janse van Rensburg, Stean Marais, Stephan Bierman. Doelskoppe: Gerrie Muller (4). Ladybrand 0.

    Vrede 27 (10) – DrieĂ«: Michael Podges (2), Johan Loock, Marius Broodryk. Doelskoppe: Loock, Broodryk. Strafdoel: Loock. Ficksburg 23 – DrieĂ«: DanrĂ© Smit, AndrĂ© du Toit, Thato Lieta. Doelskop: Lionel Pietersen. Strafdoele: Pietersen (2).

    Hendrik Potgieter 56 – DrieĂ«: Danie Muller (3), PJ Thiart, Danie Hattingh, Charl Coetzee, Erwin Jafta, William Casselman. Doelskoppe: Muller (6), Jafta, Pieter van der Merwe. Dewetsdorp 0.

  • Bothaville nie maklik gestuit vanjaar

    BOTHAVILLE se eerste rugbyspan gaan nie maklik in vanjaar se Sandveld-liga gestuit word nie. Die span het sy aanslag op die liga se titel met ‘n sege van 59-3 oor Hennenman afgeskop.

    Die span se haker, Rikus Alkema was sonder twyfel die beste speler op die dag. Die twee manne wat langs hom in die skrum gesak het die tweelingbroers, Donovan en Armand van Wyk het self uitstaande spel gelewer. Die flank WJ van Staden kan vandag ook maar breëbors oor sy vertoning rondstap. Agterlangs het die senter, Derek Beeslaar weer met sy rotsvaste verdediging beïndruk.

    Wessel Maree het 19-15 oor Riebeeckstad koning gekraai.

    Bultfontein het Welkom SekondĂȘr 56-3 die loef afgesteek. Die senter Arno Taljaard het drie van sy span se nege drieĂ« gedruk. Theunissen het Salomon Senekal van Viljoenskroon 40-10 kaf gedraf met die kantman, Wian Jordaan wat ‘n driekuns aan drieĂ« behaal het. Sandveld van Wesselsbron het Lesideng 43-12 die loef afgesteek.

    Landboudal van Jacobsdal het Duineveld 33-12 die onderspit laat delf. Dit was die span van Lanties se eerste wedstryd onder sy nuwe breier, Schalk van der Merwe. Hy het die leisels by Cassie Carstens oorgeneem.

    De Aar het vir Hartswater 41-14 geklop. Die span van De Aar is besig om sy stem dik te maak en kan indien die span sy spelpeil behou een van die rolspelers in die Kovsiestreek-kompetisie wees. Volksblad is ‘n medeborg van die kompetisie.

    Diamantveld het na Pretoria gereis en sy rieme 10-36 teen Menlopark vasgeloop. Diamonds was rustyd met die telling op 3-26 reeds met hul rue teen die muur. Die span het egter in die tweede helfte beter vertoon en die flank Janco Cloete het sy span se enigste drie behaal. Die span moes weens die onluste in Bloemhof ‘n alternatiewe roete volg om die bepaling na te kom.

    Puntemakers:

    Menlopark 36 (26) – DrieĂ«: Armand Buys (2), Ruan de Beer, JuanrĂ© van der Walt, Justin Meintjies. Doelskoppe: Marco Dönges (4). Strafdoel: Andle Loubser. Diamantveld 10 (3) – Drie: Janco Cloete. Doelskop: Nortje. Strafdoel: Nortje.

    Hartswater 14 – DrieĂ«: Jean du Plessis, Franco Holtzhausen. Doelskoppe: Altus van Zyl (2). De Aar 41.

    Bothaville 59 (33) – DrieĂ«: Rikus Alkema (2), Thato Mojake (2), Donovan van Wyk, Alec Dodge, Armand van Wyk, Derek Beeslaar, Armand van der Merwe. Doelskoppe: WJ Crous (6). Hennenman 3 (3).

    Wessel Maree 19 – DrieĂ«: Christiaan Griessel, Sonna Nokele, Franco Grobler. Doelskoppe: Pierre van der Walt (2). Riebeeckstad 15.

    Sandveld 43 – DrieĂ«: Michael Fulton (2), Jaco Groenewald (2), SE van Heerden, Johan Fick, Johan Rall. Doelskoppe: Rall (4). Lesideng 12.

    Bultfontein 56 – DrieĂ«: Arno Taljaard (3), Erik Helm (2), Tefelo Tamatheloo, Marnes van Staden, Jopie Taljaard, Etienne Botha. Doelskoppe: GJ van Eeden (4). Strafdoel: Van Eeden. Welkom SekondĂȘr 3.

    Theunissen 40 (12) – DrieĂ«: Wian Jordaan (3), Thabang Raputsoane, Sylvester Seseane, Strafdrie. Doelskoppe: Seseane (5). Salomon Senekal 10 (5).

  • Western Cape Results – 12 April 2014

    Grey Boys’ High School recorded the narrowest victories of 27-26 over Paul Roos Gimnasium in one of the biggest fight backs in schools’ rugby in their Premier Interschools’ clash in Stellenbosch. Paul Roos lead 19-0 at the break. 

    Scorers: 

    Grey Boys’ High School 27 (0) – Tries:Athi Mayinge (2), Nathan Brown, Josh Mudrovcic. Conversions: Curwin Bosch (2). Penalty: Bosch. Paul Roos Gimnasium 26 (19) – Tries: Herschel Jantjies, Nico Leonard, Jerome Korf, Aidynn Cupido. Conversions: Cupido (2), Rynardt Fortuin.

    Diocesan College 29 (5) – Tries: AndrĂ© Manuel (2), Keenan Jacobs, Jesse Wilensky. Conversions: Manuel (3). Penalty: Manuel. Boland Landbou 25 (19) – Try: Carlton Fortune. Conversion: JondrĂ© Williams. Penalties: Williams (6).

    Wynberg Boys’ High 59 (35) – Tries: Evan Frylinck (2), Sam Henriques, Bevan Barnard, Keegan Timm, Ryan Southern, Jihad Smith, Staggie Davids, Nicolas Scott. Conversions: Karl Martin (7). Rondebosch Boys’ High 21 (14) – Tries: Rory Thompson, Zane Davids, Penalty Try. Conversions: Nic Potgieter (3).

    Tygerberg 26 (16) – Tries: Robin Kuys, AndrĂ© van Eeden. Conversions: Wynand MacLachlan (2). Penalties: MacLachlan (4). Stellenberg 21 (21) – Tries: Armand de Ridder, Tiaan Swanepoel, Matthew Boshoff. Penalties: Swanepoel (2).

    Brackenfell 27 (10) – Tries: Rohan Conradie, Damion Carolissen, Jean-Marc Fuchs. Conversions: Conradie (2), Brandon Collins. Penalties: Conradie (2). Bellville HS 12 (7) – Tries: Kevin Goddard, CarlĂŒ Sadie. Conversion: Marlo Weich.

    Durbanville 23 (6) – Tries: JD van Rooyen, Rowan Wolmarans. Conversions: Darren Ruiters (2). Penalties: Ruiters (3). Strand HS 22 (3) – Tries: Divan Bernardo, Nardo Henning, Keenan Coetzee. Conversions: Jermain Jansen (2). Penalty: Jansen.

    De Kuilen 32 (29) – Tries: McNeil Barends, Lee Lewis, Robin Johannes, Brandon Dilgee. Conversions: Hermanus (3). Penalties: Hermanus (2). Milnerton 26 (0) – Tries: Alroy Brandt (2), Jason Otto, Lorenzo Shandt. Conversions: Brandt (3).

    Bredasdorp 13 (7) – Tries: John Snyders. Conversion: JeandrĂ© Arends. Penalties: Arends (2). President 10 (5) – Tries: JP Campbell, Gideon Andrews.

    DF Malan 17 (17) – Tries: Dolf de Beer, Jaco Engelbrecht. Conversions: Eon Ferreira (2). Penalty: Ferreira. Parel Vallei 0

    Kasselsvlei 23 (13) – Tries: Matthew Papier, Duncan Saal. Conversions: Papier (2). Penalties: Papier (3). Bellville THS 15 (3) – Tries: Damian Owen, Boris Hakengekimana. Conversion: James Ockhuis. Penalty: Ockhuis.

    Other results:

    u19A: Vishoek 17, Somerset-kollege 11; Primrose-klub 26, Monumentpark 5; Scottsdene 22, Scottsville 20; Trafalgar 3, Bellville-Suid 26; Excelsior 31, Retreat-klub 5; J.G.Meiring 0, Bonnievale 27; Bernadino Heights 0, Porterville 29; Jan Kriel-skool 7, Swellendam 21; Eben Dönges 14, Westcliff 3.

    u19B: Paul Roos 25, HS Grey 10; Bishops 12, Landbouskool Boland 12; Rondebosch 27, Wynberg 15; HS Tygerberg 15, Stellenberg 17; HS Bellville 12, Brackenfell 10; HS Strand 31, Durbanville 0; De Kuilen 17, Milnerton 7; Primrose-klub 19, Monumentpark 17; President 0, Bredasdorp 45; D.F.Malan 31, Parel Vallei 0; HTS Bellville 0, Kasselsvlei 24; Vishoek 21, Somerset-kollege 0.

    u16A: Paul Roos 22, HS Grey 10; Bishops 7, Landbouskool Boland 27; Rondebosch 18, Wynberg 22; HS Tygerberg 25, Stellenberg 11; HS Bellville 0, Brackenfell 21; Strand 10, Durbanville 10; De Kuilen 33, Milnerton 8; Presidenrt 10, Bredasdorp 20; D.F.Malan 70, Parel Vallei 0; HTS Bellville 32, Kasselsvlei 3; Primrose-klub 3, Monumentpark 27; Vishoek 7, Somerset-kollege 20; Scottsdene 14, Scottsville 3; Trafalgar 10, Bellville-Suid 25; Excelsior 33, Retreat-klub 5.

    u15A: Paul Roos 21, HS Grey 21; Bishops 17, Landbouskool Boland 7; Rondebosch 8, Wynberg 27; HS Tygerberg 3, Stellenberg 33; HS Bellville 10, Brackenfell 27; HS Strand 36, Durbanville 14; De Kuilen 31, Milnerton 0; President 22, Bredasdorp 17; D.F.Malan 13, Parel Vallei 12; HTS Bellville 22, Kasselsvlei 0; Primrose-klub 29, Monumentpark 14; Vishoek 23, Somerset-kollege 0; Scottsdene 24, Scottsville 31; Trafalgar 15, Bellville-Suid 7.

    u14A: Paul Roos 15, HS Grey 13; Bishops 19, Landbouskool Boland 12; Rondebosch 17, Wynberg 15; HS Tygerberg 10, Stellenberg 29; HS Bellville 0, Brackenfell 50; Strand 42, Durbanville 29; De Kuilen 39, Milnerton 0; President 0, Bredasdorp 52; D.F.Malan 50, Parel Vallei 0; HTS Bellville 38, Kasselsvlei 0; Primrose-klub 19, Monumentpark 5; Vishoek 12, Somerset-kollege 46; Scottsdene 36, Scottsville 15; Trafalgar 0, Bellville-Suid 49.

     

  • School Rugby Results – 12 April 2014

    Eastern Cape 

    Dale College 17 Grens HS  0
    Grey Boys’ High School 27 Paul Roos Gimnasium 26
    Selborne College 58 Queen’s College 11
    St. Andrew’s College 37 Pearson 0
    Cambridge 17 Hudson Park 15
    Daniel Pienaar THS 26 Windhoek HS 10
    Kirkwood  67 McLaghlan 5
    Langenhoven Gimnasium 26 Nico Malan  14
    Marlow Landbou 27 Brandwag 22
    Muir College 22 Union HS 12
    Port Rex THS 18 Stirling  17

    Free State

     

    Grey College 44 Louis Botha 27
    Jim Fouche 21 Fichardtpark 20
    Cherries 50 Sentraal 17
    President Steyn 42 Zastron  17
    St. Andrews 57 Brandfort 7
    Hoerskool Bloemfontein 17 Sehonelo 5
    Hendrik Potgieter 56 Dewetsdorp 0
    Martie du Plessis 26 Boshof 18

    Griffons

    AHS Kroonstad 62 Welkom THS 0
    Hentie Cilliers 22 Welkom Gimnasium 20
    Voortrekker 38 Goudveld 3
    Witteberg 22 Kroonstad HS  6
    Wessel Maree 19 Riebeeckstad 15
    Bothaville  59 Hennenman 3
    Reitz 39 Harrismith 22
    Wilgerivier  53 Ladybrand 0
    Vrede 27 Ficksburg 23
    Bultfontein 56 Welkom Secondary  3
    Sandveld 43 Lesideng 12
    Theunissen 40 Salomon Senekal 10

    Griqualand West

    Landboudal 33 Duineveld 12
    Diamantveld 10 Menlopark 36
    De Aar 41 Hartswater 14

     KwaZulu-Natal

     

    Northvaal

    HTS Middelburg 16 Monument 15
    Waterkloof 38 Affies 21
    Garsfontein 41 Eldoraigne 13
    Nelspruit 22 Transvalia 17
    Centurion 62 Rustenburg HS 10
    Menlopark 36 Diamantveld 10
    King Edward VII 30 St. John’s College 28
    Krugersdorp HS 20 St. Stithian’s College 14

    Western Province 

    Diocesan College 29 Boland Landbou 25
    Durbanville 23 Strand HS 22
    Paarl Boys’ High  18 Outeniqua  13
    Paul Roos Gimnasium 26 Grey Boys’ High School 27
    Tygerberg  26 Stellenberg  21
    Wynberg Boys’ High 59 Rondebosch Boys’ High 21

  • DP en Daniel bestes op Oakdale Rugbyweek

    SEWE spelers uit die sentrale streek was die beste in hulle posisie tydens die jaarlikse rugbyweek wat deur Oakdale Landbou net buite Riversdal aangebied word. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein se losskakel, DP de Lange was boonop as die beste agterspeler tydens die week aangewys.

    Hoewel die Tralies in die hoofwedstryd van die week teen die gasheer 3-12 die knie gebuig het, het die span van die Rosestad met vier spelers die grootste verteenwoordiging in die span. Hoewel diĂ© gekose span nie speel nie en slegs as erkenning dien is dit steeds ‘n reuse eer. Die Springbok Meyer Bosman en Marius Delport het ook al die span gehaal.

    “Dit dien as aanmoediging vir my. Dit is ook lekker om te weet die keurders van die span het jou raakgesien,” het De Lange gesĂȘ. Die ander vier Tralies in die span is die heelagter SJ Fourie, die slot SJ Wessels en stut Lafras Bekker. Voortrekker van Bethlehem se senter Boeta Vermaak en haker Christo van Zyl het ook die span gehaal. Die sewende lid van die streek is HoĂ«rskool Upington se slot, Kobus Wiese. Hy is die broer van Jasper Wiese wat verlede jaar vir Griekwas-platteland op die Cravenweek uitgedraf het.
    Oakdale Landbou se agtsteman, Daniël Maree is vir sy spel as voorspeler van die week aangewys. Die gasheer se senter JT Jackson en vleuel JP Coetzee het ook die span gehaal.

    De Lange beleef sover ‘n goeie seisoen en sal die opwaartse kurwe in sy spel moet handhaaf indien hy die Vrystaatse nommer tien trui syne vir die 51ste Cravenweek-toernooi vir hoĂ«rskole in Middelburg wil maak. “Ek dink het is so op 60 persent van waar ek my spelpeil graag wil hĂȘ teen die tyd van die proewe vir die Cravenweek. Ek wil graag die Vrystaat se losskakel op die Cravenweek wees en as ek daar kom my bes gee om ook in aanmerking vir ‘n plek in die SA Skole-span te kom,” het De Lange gesĂȘ.

    Die span wat na afloop van die week gekies is, is:

    SJ Fourie (Sentraal), Nthokozisi (HTS Ligbron), Boeta Vermaak (Voortrekker), JT Jackson (Oakdale Landbou), JP Coetzee (Oakdale Landbou), DP de Lange (Sentraal), Wikus Badenhorst (HTS Ligbron), Daniël Maree (Oakdale Landbou), Stefan Janse van Vuuren (Brandwag), Juanré van der Walt (Kemptonpark), Kobus Wiese (Hoërskool Upington), SJ Wessels (Sentraal), Lafras Bekker (Sentraal), Christo van Zyl (Voortrekker), Kabous Voges (Brackenfell).

  • SA U20 hopefuls made to work hard in Stellenbosch

    SA U20 hopefuls made to work hard in Stellenbosch

    South Africa Under-20 head coach Dawie Theron is cracking the whip to prepare his training group for the daunting task of winning the prestigious Junior World Championship title in New Zealand in June.

    Since the squad assembled in Stellenbosch almost two weeks ago, Theron and his conditioning staff have been working around the clock with the players to knock them into shape for the grueling task in Auckland.

    The Kiwi’s will host the prestigious JWC showpiece for the first time from June 2 to 20 in Auckland. The SA U20’s won the title for the first time in 2012 in front of a JWC Final record crowd at DHL Newlands, while they finished in third place last year in France following a memorable come-from-behind win against New Zealand.

    In addition to their video and planning sessions at the training camp, the players also had visual skills coaching in the EyeGym lab of Dr Sherylle Calder, while members of the SARU Mobi-Unit also weighed in with their expert training methods.

    On Thursday morning the SA U20 hopefuls had a full contact session against the Western Province Rugby Institute at the Paul Roos Markötter Stadium in Stellenbosch, and soon after Theron declared himself happy with the progress made by his training group.

    “Since last week the main focus of our activities have been to put our systems in place,” said the coach. “We shared a lot of information with the players and it is really great for us as a coaching team to see them grow in this process.”

    According to Theron a similar session between the two squads is planned for next Tuesday.

    “The plan is to give some of the players who were involved in the Vodacom Cup and Vodacom Super Rugby competitions the opportunity to play in next week’s match,” explained the SA U20 coach.

    This, Theron hoped, would provide a clearer picture of the composition of his final squad, which will participate in an international series against Argentina early next month in the Western Cape, before jetting off to Auckland on May 26.

    The Argentina Under-20 team will arrive in South Africa on April 28 for the series.

    SARU will announce the official SA U20 JWC squad on Tuesday 22 April at a media conference in Cape Town.

    Key dates for the South Africa Under-20 activities:

    JWC Squad announcement

    22 April – Cape Town

     

    International friendly series vs Argentina

    02 May – SA U20 vs Argentina at Saldanha Bay

    06 May – SA U20 vs Argentina at Paul Roos, Stellenbosch

    10 May – SA U20 vs Argentina at City Park, Cape Town

     

    Holding camp, Stellenbosch

    23 – 26 May

    Capping Ceremony, Clubhouse, Paul Roos Markötter Stadium

    25 May

     

    Squad departure from Cape Town Int. Airport

    26 May

    JWC 2014 Pool fixtures:

    2 June: SA vs Scotland (North Harbour)

    6 June: SA vs New Zealand (North Harbour)

    10 June: SA vs Samoa (Pukekohe)

    15 June: Playoffs (Tbc)

    20 June: Finals (Auckland)

    Issued by SARU Corporate Affairs

  • SARU trims Junior Boks training squad

    SARU trims Junior Boks training squad

    The South African Rugby Union (SARU) on Friday named a reduced SA Under-20 training squad of 36 players for the remainder of the 2014 IRB Junior World Championship (JWC) training camp following two trial matches in Stellenbosch this week.

    An large group of almost 50 players were selected for the camp as SA Under-20 coach Dawie Theron opted to cast his net wide in search of the best players to represent the country at the JWC in Auckland, New Zealand, from May 27 to June 20. This will be the first time the country hosts the JWC tournament.

    The reduced squad will continue with their activities until April 16 and then enjoy a break over Easter. They will return to Stellenbosch on April 21, with SARU set to announce the official SA U20 JWC squad of 28 players on April 22.

    The national selectors assisted Theron and his coaching team in the selection of the trimmed training group.

    During their stay in Stellenbosch the expanded training group worked with several members of the SARU Mobi-Unit, while the SA U20 medical and conditioning team conducted a series of medical, fitness and conditioning tests on the players.

    A handful of top players, including André Esterhuizen (Cell C Sharks), Handré Pollard and Jessie Kriel (Vodacom Bulls), did not participate in the trials due to Vodacom Super Rugby and Vodacom Cup commitments.

    The intensive training and conditioning scheduled for the remainder of the camp aside, the training group will also play three international friendlies against Argentina. These matches are scheduled for May 2 at the Saldanha Rugby Club on the West Coast, May 6 at the Paul Roos Markötter Stadium in Stellenbosch and May 10 at City Park near Athlone in Cape Town.

    Theron was satisfied with what he saw on offer during the first week of the training camp and said: “This was the first time we were able to get the wider trainer group together, so I would like to thank all the provincial unions for their excellent cooperation.

    “I am very excited about the talent that our coaching staff and the national selectors spotted during the two trial matches. We have a lot of depth at Under-20 level, especially if you take into consideration that some players were unable to take part in the trials because of Vodacom Cup and Vodacom Super Rugby commitments,” said Theron.

    The coach looked forward to the next phase of the training camp, and especially the tough series of matches against Argentina.

    “We are extremely happy to keep the training group together for a bit longer, as it will enable us to monitor the players closely as we intensify our preparations for New Zealand,” explained Theron.

    The 36-man SA Under-20 training squad:

    Vodacom Blue Bulls:
    Dan Kriel, Pierre Schoeman, Duncan Mathews, JP Smith, Corniel Els, Wilco Louw, Dayan van der Westhuizen, Abongile Nonkontwana, Nicolaas Janse van Rensburg, Warrick Gelant, Ganfred May, Marcus Kleinbooi, Chris Massyn, Ngobisizwe Mxoli, Marquit September, Leighton van Wyk

    Golden Lions:
    Ramone Samuels, Jaco Van der Walt, Jano Venter, Victor Sisekete

    Leopards:
    Lloyd Greef

    Toyota Free State:
    Ox Nche, Joseph Dweba, Mthokozisi Mkhabela

    Cell C Sharks XV:
    Gideon Koegelenberg, Chris de Beer, Jean-Luc du Plessis, Daniel du Preez, Jean-Luc du Preez, Cameron Wright, Ayron Schramm

    DHL Western Province:
    JD Schickerling, Daniel du Plessis, Jarryd Sage, Chad Solomon, Frans van Wyk

    The following players were not included in the updated training group due to Vodacom Super Rugby and Vodacom Cup commitments:
    Aidon Davis (EP Kings), André Esterhuizen (Cell C Sharks), Cyle Brink (Golden Lions), Handré Pollard (Vodacom Bulls), Jan Uys (DHL Western Province), Jesse Kriel (Vodacom Blue Bulls), Malcolm Marx (Lions), Neil Maritz (Cell C Sharks XV), Nico Lee (Toyota Free State XV), Sandile Khubeka (Cell C Sharks XV), Sergeal Petersen (EP Kings), Thabo Mabuza (Golden Lions), Thomas du Toit (Cell C Sharks XV).

    The full training and events programme for the SA U20’s:

    Camp One
    Activation: Training Camp
    When: 31 March – 16 April 2014
    Where: Stellenbosch Academy of Sport (SAS), Stellenbosch

    JWC Squad Announcement
    When: 22 April 2014
    Where: Cape Town

    Camp Two
    Activation: Training Camp
    When: 22 April – 15 May 2014
    Where: Stellenbosch and Cape Town

    SA Under-20 International friendlies vs Argentina Under-20:
    02 May SA vs Argentina (Saldanha Rugby Club, Saldanha)
    06 May SA vs Argentina (Paul Roos, Stellenbosch)
    10 May SA vs Argentina (City Park, Cape Town)

    Camp Three
    Activation: Holding Camp
    When: 23 – 26 May 2014
    Where: Stellenbosch Academy of Sport (SAS), Stellenbosch

    Activation: Capping Ceremony
    When: 25 May 2014
    Where: Stellenbosch Academy of Sport (SAS), Stellenbosch

    Activation: Squad Departure
    When: 26 May 2014
    Where: Cape Town International Airport

    IRB Junior World Championship (JWC)
    Activation: Tournament
    When: 27 May – 21 June 2014
    Where: Auckland, New Zealand

    SA Under-20 IRB JWC Fixtures
    2 June 2014 SA vs Scotland (North Harbour)
    6 June 2014 SA vs New Zealand (North Harbour)
    10 June 2014 SA vs Samoa (Pukekohe)
    15 June 2014 Playoffs (Tbc)
    20 June 2014 Finals (Auckland)

    Issued by SARU Corporate Affairs

  • Results of Day 3 of Grey PE Festival 2014

    Results of Day 3 of Grey PE Festival 2014

    GreyNico33Grey Boys’ High School finished their Powerade Festival unbeaten after beating Michaelhouse 10-7 on the final day in Port Elizabeth. 

    Louis Botha of Bloemfontein was also aiming to end the festival unbeaten, but lost 8-22 to Westville Boys’ High. The team from Durban finished unbeaten after also beating Marlow Landbou (20-10) and Queen’s College (27-7) in the Windy City. 

    Their coach, Dean Carelse coached at Grey Boys’ High School untill the end of last year and will be more than happy with his return visit to his former employer. 

    Scorers:

    Westville Boys’ High 22 – Tries: Kyan Braithwaite, Brandon Warner, Nathan Meihlon, Juan Anderson. Conversion: Braithwaite. Louis Botha 8 – Try: Shirwin Cupido. Penalty: Cupido.

    Pretoria Boys’ High 20 – Tries: Dylan Neser, Mitchell Buamann, Rupert Louw. Conversion: Dillon Pirie. Penalty: Neser. Hudson Park 8 – Try: Abongile Ntondini. Penalty: Khanya Mgebisa.

    SACS 24 – Tries: Jonathan Rauch (2), Lecander Salies, Keagan de Villiers. Conversions: Michael Meiring (2). Durban High School 14 – Tries: Bheki Mkhwanazi, Dean Roberts. Conversions: Le Roux van Zyl (2).

    Windhoek Gimnasium 13 – Tries: Divan Rossouw, Jerome Beukes. Penalty: Cliven Loubser. Graeme College 13 – Tries: Siphosethu Pinini, Lwazi Kamana. Penalty: Bradley Christian.

    Grey Boys’ High School 10 – Tries: Athi Mayinje, Nathan Brown. Michaelhouse 7 – Try: Bradley Roberts. Conversion: Bader Pretorius.

    Grey PE Unicorns 41 – Tries: Wium Bouwer, Nathan Starbuck, Jason Haggard, Stanley Davenport, Tim Germani. Conversions: Niki Ferreira (4), Davenport (2). Penalties: Ferreira, Davenport. Ithembelihle 0.

    Muir College 17 – Tries: Sitembiso Metshe, Yomelela Keswa. Conversions: Abongile Sonjica (2). Penalty: Sonjica. Parktown Boys’ High 15 – Tries: Lethu Mahlangeni, Michael Tambwe. Conversion: Karadon Mollenze. Penalty: Mollenze.

  • Results of Day 3 of the Mutual & Federal Week 2014

    Results of Day 3 of the Mutual & Federal Week 2014

    Mutual  Federal Agri - Vyftiental 2014Die rugbyspan van die Hoer Landbouskool Oakdale het sy jaarlikse Mutual & Federal toernooi net buite Riversdal onoorwonne afgesluit deur Sentraal van Bloemfontein 12-3 in die hoofwedstryd van die laaste dag op die Eike-veld te troef. Die eindtelling was ook die rustyd-telling van die kragmeting.

    Die span se agtsteman, Daniel Maree is as voorspeler van die toernooi aangewys, terwyl Tralies se losskakel DP de Lange as agterspeler van die toernooi aangewys is. Diamantveld van Kimberley en De Aar het ook die toernooi onoorwonne afgesluit. 

    Diamantveld het Voortrekker van Bethlehem 20-17 in sy laaste wedstryd danksy die skopskoen van sy losskakel, Gerco Nortje geklop. Nortje het met vyf strafdoele geslaag. De Aar het Aliwal-Noord 17-0 verslaan. 

    Hoerskool Upington is as die span aangewys wat die mees aanskoulikste rugby gespeel het. 

    Die Mutual & Federal XV-tal: 

    15 SJ Fourie (Sentraal), 14 Nthokozisi (HTS Ligbron), 13 Boeta Vermaak (Voortrekker), 12 JT Jackson (Oakdale Landbou), 11 JP Coetzee (Oakdale Landbou), 10 DP de Lange (Sentraal), 9 Wikus Badenhorst (HTS Ligbron), 8 Daniel Maree (Oakdale Landbou), 7 Stefan Janse van Vuuren (Brandwag), 6 Juanre van der Walt (Kemptonpark), 5 Kobus Wiese (Hoerskool Upington), 4 SJ Wessels (Sentraal), 3 Lafras Bekker (Sentraal), 2 Christo van Zyl (Voortrekker), 1 Kabous Voges (Brackenfell). 

    Puntemakers:

    Oakdale Landbou 12 (12) – DrieĂ«: William Eybers, Renaldo Ferreira. Doelskop: JT Jackson. Sentraal 3 (3) – Strafdoel: DP de Lange.

    HTS Ligbron 10 (10) – DrieĂ«: Bernardis Harring, Johan Lloyd. HoĂ«rskool Upington 5 (0) – Drie: Sheldon Losper.

    Brandwag (Uitenhage) 21 (10) – DrieĂ«: Shevaan Hendricks, Derick du Toit, Michael Venter. Strafdoele: JeandrĂ© van Ghent (2). Kemptonpark 7 (7) – Drie: Hanno van Tonder. Doelskop: Christopher Schimper.

    Diamantveld 20 (9) – Drie: JP Abrahams. Strafdoele: Gerco NortjĂ©. Voortrekker 17 (10) – DrieĂ«: Christo van Zyl, Helgard van Heerden. Doelskoppe: Tokkie van Zyl (2). Strafdoel: Tokkie van Zyl.

     Hugenote (Wellington) 19 (5) – DrieĂ«: Anthony Creighton, Dion Wellman. Strafdoele: Ryland Philander (3). Augsburg Landbou 13 (7) – Drie: Pieter Wiese. Doelskop: Alfred Esterhuizen. Strafdoele: Esterhuizen (2).

    De Aar 16 (3) – Drie: Stefan Botha. Doelskop: Didi Fourie. Strafdoele: Fourie (3). Aliwal-Noord 0.

    Strand 32 (10) – DrieĂ«: Keenan Coetzee, Jaco de Wet, Malan Barnard, Amier Olibier, Marshall Doumann. Doelskoppe: Arnand Swart, Jermaine Jansen. Strafdoel: Swart. HoĂ«rskool Pietersburg 15 (8) – DrieĂ«: Wilrico Gadney, Komape Moloto. Doelskop: Hardys Geldenhuys. Strafdoel: Geldenhuys.

     

    Bellville HS 24 (17) – DrieĂ«: Marco Joubert, JohandrĂ© Labuschagne, Jurgens van Schalkwyk, Kobus Bonthuys. Doelskoppe: Marlo Weich (2). Montagu 12 (0) – DrieĂ«: Charl-Hein Sanders, Handre Ontong. Doelskop: Ontong.

    Mututal & Federal XV-tal 8 (8) – Drie: Chrisjan du Toit. Strafdoel: Jandre Botha. Bredasdorp 5 (0) – Drie: Urshwin Shuma.

    Durbanville 11 (8) – Drie: Sanedy January. Strafdoele: Darren Ruiters (2). Vredendal 3 (3) – Strafdoel: Schalk-Willem Laing.

     

  • Uitslae van die Fichardtpark Central Nissan toernooi 2014

    Uitslae van die Fichardtpark Central Nissan toernooi 2014

    Fichies1

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

     

    Fichies2

     

     

     

     

    Fichies3Fichies4