SSPN Test Site

Blog

  • Lions add schools rugby to their pre-match entertainment

    A feast of schools rugby awaits the Emirates Lions faithful when their team returns for their home stretch at Emirates Airline Park, kicking off with two top schools from Lions and Cheetahs country setting the table for this weekend’s big clash in Johannesburg.

    The Hoërskool Monument, for many years now the premier high school within the Lions’ borders will meet the enterprising Louis Botha Technical High from Bloemfontein in the main curtain raiser.

    Four other mouth-watering school games have been secured as the main appetisers for the games against the Crusaders, Hurricanes and Blues.

    It’s definitely not an April fool’s joke, but KES and Helpmekaar are set to meet in a curtain raiser for the Crusader clash, while Kempton Park and Transvalia will meet before the Lions kick-off against the Hurricanes.

    Parktown Boys and St Benedics will play in the curtain raiser to the Blues clash in May.

    19 March 2016

    Emirates Lions vs. Toyota Cheetahs
    Louis Botha vs. Monument
    14:30 Kick Off.

    01 April 2016

    Emirates Lions vs. Crusaders
    King Edward VII vs. Helpmekaar 
    16:30 Kick Off

    30 April 2016

    Emirates Lions vs. Hurricanes
    Kempton Park vs. Transvalia
    14:30 Kick Off

    14 May 2016

    Emirates Lions vs. Blues
    Parktown Boys vs. St Benedict’s College
    Kick-off: 16:30

     

     

  • Grey College – 2016

    Grey College – 2016

    Results 

    Grey College 54,  Welkom Gimnasium 24
    Grey College 57,  Framesby 6
    Grey College 99,  Stirling 7
    Grey College 60,  Maritzburg College 13
    Grey College 50,  Louis Botha 0
    Grey College 57,  Sentraal 3
    Grey College 31,  Garsfontein 13
    Grey College 48,  Oakdale Landbou 23
    Grey College 53,  Affies 29
    Grey College 48,  Selborne College 17
    Grey College 18,  Paarl Boys’ High 28
    Grey College 33,  Grey High School 7
    Grey College 39,  Glenwood 10
    Grey College 48,  Louis Botha 20
    Grey College 34,  Paul Roos Gimnasium 32
    Grey College 90,  Voortrekker 17
    Grey College 43,  Welkom Gimnasium 42

    Players: Mario Vieira, Gerrie Koegelenberg, Rewan Kruger, Rikus Pretorius, Dian Schoonees, Jandre de Beer, Jaco Wessels, Christopher Schreuder, Gideo Beukes, Matthew Wessels, Jaco van Tonder, Rewan Kruger, Marnus Boshoff, Janco van Heyningen, Juan Venter, Wihan Kloppers.

    Coach: Wessel du Plessis.

    3 or more tries in a match: 

    3 – Janco van Heyningen vs. Louis Botha
    3 – Jandre de Beer vs. Maritzburg College

  • EG Jansen – 2016

    Results 

    EG Jansen 66,  Marais Viljoen 17
    EG Jansen 40,  Garsfontein 33
    EG Jansen 13,  Glenwood 14
    EG Jansen 40,  Noord-Kaap 17
    EG Jansen 47,  Maritzburg College 8
    EG Jansen 45,  Menlopark 3
    EG Jansen 24,  HTS Middelburg 21
    EG Jansen 29,  Nelspruit 31
    EG Jansen 19,  Louis Botha 17
    EG Jansen 22,  Paarl Gimnasium 38
    EG Jansen 39,  Garsfontein 36
    EG Jansen 83,  Kemptonpark 14
    EG Jansen 71,  Rustenburg 20
    EG Jansen 59,  Marais Viljoen 10
    EG Jansen 21,  Monument 40
    EG Jansen 71,  Menlopark 28
    EG Jansen 34,  Waterkloof 31
    EG Jansen 28,  Garsfontein 32

    Players: Ginter Smuts, Ruben Beytell, Andre van der Merwe, Rehann Baumann, Henry Pike, Lee-Irven Anderies, 

    Coaches: Anton Lubbe and Regardt Botha. 

    20 or more points in a match: 

    31 – Ginter Smuts vs. Rustenburg (3 tries 8 cons)
    26 –
    Ginter Smuts vs. Marais Viljoen (66-17) (2 tries, 8 cons)
    20 – Ginster Smuts vs. Noord-Kaap (2 tries, 5 cons)

    3 or more tries in a match: 

    4 – Dwayne Fourie vs. Kemptonpark
    3 – Ginter Smuts vs. Rustenburg
    3 – Henry Pike vs. Menlopark
    3 – Ruben Beytell vs. Kemptonpark
    3 –
    Ruben Beytell vs. Marais Viljoen (66-17)
    3 – Ruben Beytell vs. Marais Viljoen (59-10)
    3 – Ruben Beytell vs. Menlopark
    3 – Ruben Beytell vs. Paarl Gimnasium

    Top Point Scorers: 

    211 – Ginter Smuts (10 tries, 77 cons, 4 pens)
    143 – Ruben Beytell (28 tries, 1 pen)

    Top Try Scorers: 

    28 – Ruben Beytell. 
    10 – Ginter Smuts. 
    8 – Werner Fourie.
    7 – Lee-Irven Anderies, Henry Pike, Franco van Eeden, Dwayne Fourie.
    6 – André van der Merwe.
    5 – Quinton Beaton, Rehann Baumann.
    3 – Werner Landman, Franklin Wagner.
    2 – Ruben Roodt, Francois du Preez.
    1 – Duane Zeelie, Carsen Koekemoer, Dylan Engelbrecht, Gerhard van der Nest, André Meyer, Dominic McArthur, Reinhard Venter.

  • Grey skop 2016 met sege af

    Die grootste kykgenot wat Saterdag in Grey-kollege se tuisoorwinning met 54-22 oor Welkom-Gimnasium te sien was, was vir seker die tuisspan se indrukwekkende senterpaar.

    Hoewel ’n mens kon sien dat die seisoen nog in sy babatokse is, het Grey se senters, Rikus Pretorius en Gerrie Koeglenberg, gewys daar is rede tot opwinding oor Grey se seisoen.

    Dié twee manne is gróót en aggressief en spog boonop met genoeg vaart en vernuf om ander spanne hoofbrekens te besorg.

    Wat die wedstryd self betref, het die besoekers se dissipline hulle aanvanklik in die steek gelaat. Grey het ’n paar mooi drieë gedruk en was met rustyd gemaklik met 30-10 voor.

    Ná die omdraaislag het Gimmies egter soos ’n totaal ander span gelyk en het met twee vinnige drieë die telling na 22-30 laat krimp.

    ’n Mens wou-wou begin dink hier kom ’n ding, maar Grey was op die ou end net te sterk vir die manne van Welkom.
    Gimmies hoef egter glad nie hul koppe in skaamte te laat sak nie en veral die senter Richman Gora het ’n goeie vertoning gelewer.

    Die Cherries moes sweet om vir Hentie Cilliers van Virginia onder te kry. Grey se naasbestes het die wedstryd met 17-15 gewen. Die besoekers het met die omdraaislag ’n skrale voorsprong van 7-3 geniet. 

    Vir Henties was sy stut Winny Kennedy, flank Dillon Hardenburg en agtsteman, Morné Mkwayi, woelig. Agterlangs het die senter William Hendricks en Jovanian du Preez stukkies met stukkies goeie spel vorendag gekom. 

    Wilgerivier van Frankfort het op sy sportdag sy rieme teen Vereeniging Gimnasium met 8-38 vasgeloop. Die span van Frankfort behoort egter nie te veel slapelose nagte oor die nederlaag te hê nie. Hy sal na die wedstryd ’n goeie idee hê wat op hom in die Griffon-liga teen spanne soos Welkom-Gimnasium en Voortrekker wag. 

    Reitz se skrumskakel, Geyer Terblanche, het ’n driekuns aan drieë in sy span se oortuigende sege van 42-0 oor Generaal Smuts behaal. Sy skakelmaat, Neil van der Merwe, het self ’n waardevolle bydra van 17 punte gelewer. 

    Riebeeckstad was met 34-5 in sy interskole teen Hoërskool Bloemfontein baas. Riebies se voorspelers het met sy agtsteman, Johan Marais, aan die voorpunt het sake beheer. Agterlangs het die kaptein en skrumskakel, Liphoko Majoe, die losskakel, Nathan Fourie, en die senter Docter Mahkubu ook blink vertonings gelewer. 

    Bothaville het vir Parys met 36-0 ’n rugbyles geleer. Die senter Carlo Kleynhans het sy goeie vertonings sover die seisoen voortgesit. Voorlangs kan die vaskopstut, Hanco van Aswegen, en die losvoorspelers Brian Fulton en Jurie Viljoen vandag breëbors rondloop. 

    Landoudal van Jacobsdal het op Paul Roos Gimnasium se sportdag in Stellenbosch sy rieme behoorlik met 8-35 teen Hottentots-Holland styfgeloop. Lanties se senter Tiaan van Wyk, agtsteman Rikus Jonck en die vleuel Ferreira Strauss, wat ook op senter diens gedoen het, goeie spel gelewer.

    Puntemakers: 

    Grey-kollege 54 (30): Drieë: Jaco van Tonder (2), Marnus Boshoff, Rewan Kruger, Matthew Wessels, Dian Schoonees, Jandré de Beer, Rikus Pretorius. Doelskoppe: Mario Vieira (4). Strafdoele: Vieira (2). Welkom Gimnasium 24 (6): Drieë: Jason Wagman, Wian van Staden, Gift Dlamini. Doelskoppe: Kota (2). Strafdoel: Kota. 

    Cherries 17 (3): Drieë: Rian Heyman, PR Serfontein. Doelskoppe: Heyman (2). Strafdoel: Heyman. Hentie Cilliers 15 (7): Drieë: Siyabonga Mzantsi, William Hendricks. Doelskop: Owen Kleinhans. Strafdoel: Kleinhans. 

    Riebeeckstad 34 (12): Drieë: Docter Makubu (2), Nathan Fourie, Themba Malindi, Dibakiso Tladi, Johan Marais. Doelskoppe: Fourie (2). Hoërskool Bloemfontein 5

    Reitz 42: Drieë: Geyer Terblanche (3), Neil van der Merwe, Dawie Lombaard, Jacques-Louis van der Merwe. Doelskoppe: Neil van der Merwe (6). Generaal Smuts 0

    Landboudal 8 (3): Drie Handré Engela. Strafdoel: Tiaan van Wyk. Hottentots-Holland 35 (14)

    Wilgeriver 12 (5): Drieë: Cobus Erasmus, Ruan Pretorius. Doelskop: Erasmus. Hoërskool Sasolburg 0

    Bothaville 36 (10): Drieë: Reinhardt Grobler (2), Morné Dodds (2), Hanco van Aswegen, Carlo Kleynhans. Doelskoppe: Kleynhans (3). Parys 0.

     

  • Noordvaal Uitslae – 12 Maart 2016

    Noordvaal Uitslae – 12 Maart 2016

    NewsG AffiesDaar is slegs vier onoorwonne rugbyspanne oor in die NWU-Pukke 16-reeks.

    Die huidige kampioen, Pionier van Vryheid, kom vandag in die laaste van die groepwedstryde teen Volksrust te staan. As Pionier wen, sal hy met ’n vlekkelose vertoningslys saam met Pretoria-Noord, Vryburg en Fochville in die uitkloprondes meeding.

    Soos sake nou staan sal, Vryburg en Fochville mekaar in die een halfeindstryd ontmoet en Pretoria-Noord sal Pionier (as hy wen) in die ander halfeindstryd pak. Pretoria-Noord het Saterdag vir Oosterland van Secunda met 33-5 in sy laaste groepwedstryd getroef. 

    Vryburg het die groeprondes met ’n oortuigende sege van 48-6 oor Schweizer-Reneke afgesluit. Die wenspan se agttal het sake voorlangs oorheers wat die senterpaar, Gert Jonker en Johan Pelser en die losskakel, André Kock, agterlangs in staat gestel het om te baljaar. Pelser het ’n driekuns aan drieë behaal.

    Fochville was heeltemal te sterk vir Alberton High en het met 53-3 geseëvier.

    In die Pukke se Prestige-reeks is Potchefstroom Gimna- sium, Hoërskool Middelburg, Zwartkop, Potchefstroom Volkskool en Lichtenburg vanjaar se sterkste aanspraakmakers. Potch Gimmies en Middelburg het verlede jaar in die eindstryd sake uitgespook met Gimmies was as kampioen gekroon is.

    Gimmies moes Saterdag hard werk om HTS Witbank met 20-17 die loef af te steek. Middelburg het nie veel probleme ondervind om Hugenote van Springs met 61-15 te klop nie. Die wenspan se losskakel, Morné Sonnekus, het 21 punte bygedra.

    Potch Volkies en Zwartkop het onderskeidelik met Driehoek (31-17) en Oosterlig (20-7) klaargespeel. In die Pukke se Sport-reeks het die Hoërskool Alberton ’n belangrike sege van 15-12 oor Hans Moore van Benoni behaal. 

    Linden het sy onoorwonne status met ’n oorwinning van 28-25 oor Brits behaal. Brits het in die tweede helfte teruggeveg na hy met die omdraaislag met 12-25 agter was.

    Benoni High spog ook steeds met ’n onoorwonne vertoningslys nadat hy Elspark met 24-8 geklop het.

    Puntemakers: 

    PUKKE PRESTIGE REEKS

    Potchefstroom Gimnasium 20 – Drieë: Martin Linde, Edrich Cronjé, JM du Plooy. Doelskoppe: Eddie Schoeman. Strafdoele: Schoeman. HTS Witbank 17 – Drieë: Elandré Truter, Ronnie Banda, Marius Janse van Rensburg. Doelskop: Johan Badenhorst. 

    Hoërskool Middelburg 61 – Drieë: Ryan Phiri (3), Thys Potgieter (2), Steven Pieterse, Morné Sonnekus, Teklvin Mhlongo, Shane Botha. Doelskoppe: Sonnekus (5). Strafdoele: Sonnekus (2). Hugenote (Springs) 15 – Drieë: Eméle Jacobs, Zandré Pretorius, Trystan Dry. 

    Zwartkop 20 – Drieë: Quinton Botha, Rudan de Lange, Henco Venter. Doelskop: Miché Groenewald. Strafdoel: Groenewald. Oosterlig 7 – Drie: André Liebenberg. Strafdoel: Hendro van der Merwe. 

    Noordheuwel 28 – Drieë: JC Fensham (2), Bernard Stoop, Ruan Vosloo. Doelskoppe: Fensham (4). Randburg 3. 

    Montana 11 – Drie: Calvin Cornel. Strafdoele: Emile Meyer (2). Die Anker 27

    Potchefstroom Volkskool 31 – Drieë: Hendrik Weideman, Jean-Pierre Lakie, Corné Rust, Jandré Steyn. Doelskop: Hanru van Rooyen. Strafdoele: Van Rooyen (2). Skepdoel: Van Rooyen. Driehoek 17 – Drieë: Dylan Smith, Dean Swart, Johan van Niekerk. Doelskop: Michael Heydenrich. 

    Lichtenburg 24 (12) – Drieë: Bertro Jones (2), Janco Schickerling, Donovan Serfontein. Doelskoppe: Schickerling, Luan Jans. Jeugland 19 (7).

    Ander spanne: 

    o.16: Potch Gimmies 67, HTS Witbank 0; Middelburg 55, Hugenote 3; Zwartkop 26, Oosterlig 0; Noordheuwel 25, Randburg 8; Montana 5, Die Anker 5; Potch Volkies 46, Driehoek 0; Lichtenburg 32, Jeugland 10.

    o.15: Potch Gimmies 48, HTS Witbank 0; Hugenote 21, Middelburg 13; Zwartkop 22, Oosterlig 12; Randburg 17, Noordheuwel 7; Montana 28, Die Anker 14; Potch Volkies 59, Driehoek 0; Jeugland 22, Lichtenburg 10. 

    o.14: Potch Gimmies 69, HTS Witbank 0; Hugenote 8, Middelburg 5; Zwartkop 48, Oosterlig 0; Noordheuwel 22, Randburg 10; Montana 37, Die Anker 5; Driehoek 24, Potch Volkies 5; Jeugland 22, Lichtenburg 10. 

    NWU-PUKKE SPORTREEKS

    Linden 28 (25) – Drieë: Tyron Erasmus, Michael van Duyn, Junro Rothner, Andrew Murray. Doelskop: Ruan Marais. Strafdoele: Marais (2). Brits 25 (12).

    Hoërskool Alberton 15 – Drieë: Jimmy Dadswell, Jonathan Potgieter. Doelskop: Francois Myburgh. Strafdoel: Myburgh. Hans Moore 12 – Drieë: Jason Landman, Kyle Kotze. Doelskop: Nicky van den Bergh.

    Benoni High 24 – Drieë: Timothy van Dieman, Kevin O’Connor, Kyle Newman, Fabio Zasckey. Doelskoppe: Brandon Harwood (2). Elspark 8. 

    Riebeeckrand 15 – Drieë: Quintin Roux, Bradley Gordon. Doelskop: Franco Prinsloo. Strafdoel: Prinsloo. Hoogenhout 29.  ) Ander spanne:  Eerstespanne: Bastion 14, Dr. Malan 11; Heidelberg Volkskool 25, Standerton 3; President 36, AHS Sasolburg 7.

    Ander spanne:

    o.16: Alberton 17, Hans Moore 10; Linden 61, Brits 0; Bastion 24, Dr. Malan 5; Standerton 18, Heidelberg Volkskool 12; AHS Sasolburg 17, President 15; Hoogenhout 12, Riebeeckrand 5.

    o.15: Alberton 24, Hans Moore 17; Linden 21, Brits 19; Bastion 7, Dr. Malan 7; Heidelberg Volkskool 12, Standerton 6; AHS Sasolburg 27, President 0; Hoogenhout 20, Riebeeckrand 7.

    o.14: Alberton 5, Hans Moore 0; Linden 14, Brits 10; Bastion 12, Dr. Malan 0; Heidelberg Volkskool 71, Standerton 0; President 53, AHS Sasolburg 0; Hoogenhout 33, Riebeeckrand 7.

    PUKKE 16-REEKS

    Bekker 36 – Drieë: Ruvo du Preez (2), Herman Roesch (2), Kutlwano Kgaladi, Elton Watters. Doelskoppe: Ewald Oberholzer (3). Overvaal 17. 

    Piet Retief 25 (6) – Drieë: Percy Mkhwanazi, Nkosinathi Mtethwa, Simon Terblanche. Doelskoppe: Morné Badenhorst (2). Strafdoele: Terblanche (2). Ferrum 11 (3). 

    Vryburg 48 – Drieë: Gert Jonker (3), Kobus Vermaak, Johan Pelser, JP Esterhuizen, RA Pretorius. Doelskoppe: André Kock (5). Strafdoel: Kock. Schweizer-Reneke 6

    Pretoria-Noord 33 – Drieë: Rudi de Villiers (2), Walter Lotter, Rynhardt de Jongh, Duncan Tack. Doelskoppe: Vernon Blignaut (4). Oosterland 5 – Drie: Jaco Rautenbach. 

    Stoffberg 22 – Drieë: Heindrich Treurnich, Attie van Jaarsveld, Zander Thesner, Quintin Scheepers. Doelskop: Scheepers. Delmas 18.

    Ander spanne: 

    Eerstespanne: Fochville 53, Alberton High 3; Schoonspruit 27, Wolmaransstad 0. 

    o.16: Ferrum 18, Piet Retief 10; Schweizer-Reneke 19, Vryburg 7; Fochville 22, Alberton High 12; Stoffberg 28, Delmas 19. 

    o.15: Piet Retief 13, Ferrum 5; Vryburg 14, Schweizer-Reneke 10; Fochville 17, Alberton High 0; Stoffberg 22, Delmas 19.

    o.14: Piet Retief 39, Ferrum 0; Vryburg 40, Schweizer-Reneke 0; Fochville 15, Alberton High 10; Stoffberg 29, Delmas 0.

    SUPERREEKS

    Brandwag (Benoni) 42 – Drieë: Ludgen Germishuys, Hennie Cornelius, Martin Steyn, Sheldon Botha, Willem Bester, Louis Joubert. Doelskoppe: Steyn (6). John Vorster (Nigel) 12 – Drieë: Jarico van Niekerk, Ruben Fouché. Doelskop: Fouché. 

    Secunda 24 – Drieë: Jacobus Beyleveldt (2), Willie Pretorius. Doelskoppe: Steven Steyn (3). Strafdoel: Steyn. Die Wilgers 13.

    Gerrit Maritz 26 – Drieë: Willie van Jaarsveld, Johnson Mogotsi. Doelskoppe: Arno Killian (2). Strafdoele: Killian (4). Hoërskool Tuine 23 – Drieë: Henrico Snyman, Marcell Corneelsen. Doelskoppe: Pieter Voges, Snyman. Strafdoele: Voges (2), Snyman.

    Ander spanne: 

    Eerstespanne: Ligbron 46, Bergsig Akademie 0; Dinamika 44, Jan Viljoen 6. 

    o.16: Secunda 14, Die Wilgers 5; Brandwag 36, John Vorster 6; Ligbron 52, Bergsig 3; Jan Viljoen 15, Dinamika 14; Tuine 9, Gerrit Maritz 6.

    o.15: Secunda 31, Die Wilgers 0; Brandwag 50, John Vorster 0; Ligbron 20, Bergsig 0; Jan Viljoen 26, Dinamika 24; Gerrit Maritz 26, Tuine 7.

    o.14: Secunda 58, Die Wilgers 0; Brandwag 27, John Vorster 21; Ligbron 12, Bergsig 10; Jan Viljoen 50, Dinamika 12; Tuine 50, Gerrit Maritz 0.

    VRIENDSKAPLIK 

    Affies 58 (25) – Drieë: Christiaan Strydom (2), Louritz van der Schyff, Carl Koch, Jack Hart, Arno van Wyk, Regardt du Plessis, Joe van Zyl, Cabous Eloff. Doelskoppe: Ruan de Swardt (5). Strafdoel: De Swardt. Helpmekaar 12 (12) – Strafdoele: Chuiner van Rooyen (3). Skepdoel: Tristan Oosthuizen. 

    Noord-Kaap 20 – Drieë: Byron Qupa, Chadwyn November. Doelskoppe: Cameron Hufke (2). Strafdoele: Hufke (2). Kempton Park 17 – Drieë: Johan Marais, Juandré Breytenbach. Doelskoppe: Francois Erasmus (2). Strafdoel: Erasmus. 

    Vereeniging Gimnasium 38 (19) – Drieë: Enrico Robertse (2), Jan Labuschagne, Michael May, Johnny Ferreira, DW Briers. Doelskoppe: Dylan Schoeman (4). Wilgerivier 8 (3) – Drie: Corjan Muller. Strafdoel: Cobus Erasmus. 

    Hans Strijdom 14 – Drieë: Marco Benadé (2). Doelskoppe: André du Plessis (2). Overkruin 13 – Drie: Calvin van Dirk. Doelskop: Jaco Pittendrich. Strafdoele: Pittendrich (2). 

    Piet Potgieter 24 – Drieë: Heino Viljoen, Louis Wessels, Brandon Collins, Luandro Canguiero. Doelskoppe: Waldo Kruger (2). Merensky 15. 

    Waterkloof 58 – Drieë: PJ Krugel (2), Duhann Gunter, Lund Roos, Ruan Allers, Alex Kok, Ruben Veldsman. Doelskoppe: Gunter (3), Ulrich Maritz (2). Strafdoel: Gunter. Goudveld-Hoërskool 14

    Helpmekaar 40 – Drieë: Chuiner van Rooyen (2), Tiaan Scholtz (2), Sherman Rayners, Robbie Slabbert, David Cary, Zandré Kruger. Parktown Boys’ High 7

    Penryn College 43 – Drieë: Hadrick Coertze (3), Kwanda Majola, Ya-Ya Ngutshane, Chris Symonds, Monqoba Sibanyoni. Doelskoppe: Kyle Hay. Komatipoort 3

    Penryn College 15 – Drieë: Manqoba Sibanyoni, Wethu Shongwe, Matt Constantinides. Bergvlam 9.

    Ander spanne: 

    Eerstespanne: Southdowns College 22, Midstream College 21.

    o.16: Affies 31, Helpmekaar 11; Noord-Kaap 14, Kempton Park 0; Hans Strijdom 27, Overkruin 0; Merensky 16, Piet Potgieter 13; Waterkloof 45, Goudveld 0; Penryn College 10, Lowveld high 7.

    o.15: Helmekaar 26, Affies 24; Noord-Kaap 24, Kempton Park 7; Overkruin 17, Hans Strijdom 10; Piet Potgieter 29, Merensky 10; Waterkloof 49, Goudveld 0; Penryn College 26, Komatipoort 0. 

    o.14: Helpmekaar 19, Affies 12; Kempton Park 26, Noord-Kaap 7; Overkruin 22, Hans Strijdom 5; Piet Potgieter 7, Merensky 7; Waterkloof 38, Goudveld 14; Penryn College 10, Lowveld High 7.

  • Monnas ryg tien drieë teen Transvalia in

    Monnas ryg tien drieë teen Transvalia in

    NewsG MJPelserDaar is weer geen keer aan Monnas se eerste rugbyspan nie.

    Die Hoërskool Monument van Krugersdorp het Saterdag in sy eerste volwaardige wedstryd van die seisoen gewys dat hy vanjaar weer onder die voorste spanne in die land sal tel.

    Monnas het op hul tuisveld Transvalia met 66-0 verniel. Hulle was rustyd reeds met 31-0 voor en die wedstryd is ná sowat 20 minute in die tweede helfte beëindig. Monnas het altesame tien drieë gedruk.

    Transvalia het met meer durf gespeel as wat die telling aandui. Transvalia het en het met drie strafskoppe skeef gekorrel voordat Monnas punte kon aanteken.

    Valia se Hardus van der Berg is ook met ’n rooikaart ná ’n vuishou gestraf ná Monnas se eerste drie. Monnas se versoolde senterpaar, MJ Pelser en Reyno “Bakkies” Potgieter het agterlangs amok gemaak.

    Voorlangs was die slot Ruan Vermaak uitstekend en is hy as Speler van die Wedstryd aangewys.

    EG Jansen gaan nie maklik van sy titel as kampioen afstand doen nie. Die Boksburgers het Saterdag in Pretoria Garsfontein met 40-33 verslaan.

    EG Jansen se skakelpaar, Ginster Smuts en Ruben Beytell, het agterlangs rigting aan hul span gegee. Voorlangs het die stut Rehann Baumann die donkiewerk by die afbreekpunte gedoen. Hy was ook ’n paar stewige lopies ingekry.

    Garsfontein kan homself vir die nederlaag blameer. Garsies het heeltemal te veel foute op die aanval begaan.
    CK Steinhobel se ingooiwerk in die lynstane het ook gelol.

    Die losskakel, Austin Davids, het sy span deurentyd met stukkies goeie spel en ondernemingsgees binne trefafstand gehou.

    Eldoraigne het ’n belangrike sege weg van die huis af oor Hoërskool Klerksdorp (18-5) behaal. Die flank Riaan Koster was uitstaande en is met twee drieë vir sy skitterspel beloon. Sy flankmaat, Cabous Pelser, en die skrumskakel, Christiaan Claassen, kan ook tevrede met hul vertonings voel.

    Nelspruit se SA Skole-stut, Dewald Maritz, het ’n driekuns aan drieë in sy span se oorwinning van 28-21 oor Hoërskool Rustenburg behaal.

    Die Hoërskool Pietersburg se senter JV Coertze het ook ’n driekuns Saterdag in sy span se sege van 38-13 oor Florida op sy tuisveld in Polokwane behaal.

    Menlopark het Marais Viljoen met 30-17 verslaan, terwyl HTS Middelburg te sterk vir Centurion (33-3) was.

    Puntemakers: 

    EG Jansen 40 (19) – Drieë: Lee-Irven Anderies (2), Rehann Baumann, Dylan Engelbrecht, Franklin Wagner, Gerhard van der Nest. Doelskoppe: Ginter Smuts (5). Garsfontein 33 (12) – Drieë: Abner van Reenen, Lincoln Daniels, Luke Fortuin, Austin Davids, Ryno Pieterse. Doelskoppe: Davids (4). 

    Monument 66 (31) – Drieë: Karel Vahrmeijer (2), Reyno Potgieter (2), PJ Jacobs (2), Dandré Prinsloo, MJ Pelser, Dewald Schoeman, PJ Botha. Doelskoppe: Luke Rossouw (8). Transvalia 0

    Eldoraigne 18 (3) – Drieë: Riaan Koster (2). Doelskop: Erik Calitz. Strafdoele: Calitz (2). Hoërskool Klerksdorp 5 (0) – Drie: JW Nortjé. 

    HTS Middelburg 33 – Drieë: Japie Kleynhans, JC Pretorius, Riekert Barnard, Ryan Cloete, Carlo Viljoen. Doelskoppe: Barnard (4). Centurion 3 – Strafdoel: Wayne Joubert. 

    Hoërskool Nelspruit 28 – Drieë: Dewald Maritz (3), Riaz Adebayo. Doelskoppe: Stefan van der Bank (4). Hoërskool Rustenburg 21 – Drieë: Gerhard Fourie, Riaan van der Spuy, Rassie Breedt. Doelskoppe: Fourie (3). 

    Menlopark 30 – Drieë: Dylan van der Bank (2), Gerald Lowe, Ruben Fleinhauser. Doelskoppe: Werner Nel (2). Strafdoele: Nel (2). Marais Viljoen 17 – Drieë: Theunis Muller, Jacques van Wyngaardt, Hannes Pretorius. Doelskop: Kwagga Marais.

    Hoërskool Pietersburg 38 – Drieë: JV Coertze (3), Gerhard van Emmenis, Heinrich Schoeman, Jan-Barend Meyer. Doelskoppe: Pieter Kruger (2), Morné Venter (2). Florida 14 – Drieë: Maxwill van Louw, Safiso Masemola. Doelskoppe: Bradwin Johnson (2).

    Ander spanne: 

    o.16: Monument 10, Transvalia 6; HTS Middelburg 10, Centurion 8; Eldoraigne 66, Klerksdorp 19; Menlopark 62, Marais Viljoen 0; Rustenburg 13, Nelspruit 12; Garsfontein 29, EG Jansen 7; Florida 30, Pietersburg 7. 

    o.15: Monument 24, Transvalia 22; HTS Middelburg 41, Centurion 9; Klerksdorp 58, Eldoraigne 0; Menlopark 76, Marais Viljoen 6; Rustenburg 13, Nelspruit 5; EG Jansen 36, Garsfontein 14; Pietersburg 31, Florida 0. 

    o.14: Monument 20, Transvalia 0; HTS Middelburg 57, Centurion 3; Eldoraigne 28, Klerksdorp 21; Menlopark 50, Marais Viljoen 0; Rustenburg 15, Nelspruit 7; Garsfontein 20, EG Jansen 8; Florida 22, Pietersburg 10.

  • Klofies se sterk vir Goudveld op sportdag

    Daar bestaan geen twyfel dat Goudveld-Hoërskool se vertonings vanjaar van die spel van sy briljante losskakel, Tristen September, gaan afhang nie. September was weer op sy stukke, maar kon nie sy span van ’n loesing van 14-58 teen Waterkloof van Pretoria op sy tweede sportdag in Welkom red nie.

    Wees egter gewaarsku dat daar nie veel uit die feit gelees kan word dat Welkom-Gimnasium vir Klofies met 25-15 in ’n wedstryd met slegs drieë op Loftus Versfeld geklop het nie. Die span van Pretoria het in die wedstryd sonder al sy atlete en krieketspelers gespeel.

    Die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad sal heelwat selfvertroue uit sy sege van 54-10 oor Sand du Plessis op dié sportdag put. Rooiskool het rustyd reeds ’n voorsprong van 35-0 opgebou.

    Die span van Kroonstad se binnesenter, Martin Heyns, het ’n hele paar keer vlymskerp deur gapings in Sannies se verdediging geslyp. Die agtsteman, Dian de Beer, het in sy eerste wedstryd vir die eerstespan uitstekende gevaar en drie keer agter die doellyn gaan kuier. Hy het ook op ’n keer op ’n lopie vanaf sy span se eie tien tree afgesit om net kort van die doellyn gestuit te word.

    Voortrekker van Bethlehem het sy seisoen met ’n glimlag begin deur Jim Fouché op sy tuisveld in Bloemfontein met 29-24 te klop. Die Trekkers gaan vanjaar gewis ’n span wees om mee rekening te hou in die Noord-Vrystaat.
    JF se langeraat slot, Ernst Nebe, het gewys dat hy vanjaar nog ’n paar kragtige vertonings kan lewer. Die vleuel Flippie Jonck beskik oor die vermoë om geleenthede wat na sy kant toe kom uit te buit.

    HTS Sasolburg het op Goudveld se sportdag nie veel probleme ondervind om Winburg met 52-10 af te ransel nie. President Steyn is sover die seisoen in die diep kant ingegooi. Hy het teen HTS Welkom met 12-35 sy rieme behoorlik styfgeloop.

    Hoërskool Kroonstad (Blouskool) het op Gouties se sportdag sy seisoen met ’n sege van 15-7 oor Ficksburg afgeskop. Blouskool sal in die vakansie na Parys toer waar President Steyn en Brandfort ook vir oulaas aan hul taktiek vir die liga sal slyp.

    Bloues se agtsteman, Piet van der Merwe, en flank Danie Meiring het voorlangs goed vertoon. In die agterlyn het die heelagter, Jaco van Zyl, en senter Mervin Touzel gevaarlik gelyk wanneer die bal lug gegee is.

    Daniëlskuil het op Hartswater se sportdag vir Koffiefontein met 38-0 verslaan, terwyl Kalahari van Kuruman met 47-5 oor Blinkklip van Postmasburg baas was.

    Puntemakers: 

    Waterkloof 58: Drieë: PJ Krugel (2), Duhann Gunter, Lund Roos, Ruan Allers, Alex Kok, Ruben Veldsman. Doelskoppe: Gunter (3), Ulrich Maritz (2). Strafdoel: Gunter. Goudveld-Hoërskool 14: Drieë: Tristen September, Lorenzo Cloete. Doelskoppe: September (2). 

    Voortrekker 29: Drieë: Jonathan Allison, Wessel van Huysteen, Sakkie Mollentze, Pieter van Zyl. Doelskoppe: Ruan van Niekerk (3). Strafdoel: Van Niekerk. Jim Fouché 24: Drieë: Stefan Coetzer, Willie van der Berg. Doelskoppe: Henco Venter (2). 

    AHS Kroonstad 54 (35): Drieë: Dian de Beer (3), Martin Heyns (2), Marinus Aucamp, Ivan Otto, Zack van Niekerk. Doelskoppe: Chappies van der Walt (7). Sand du Plessis 10 (0): Drie: Timothy Jones. Doelskop: William Bloem. 

    HTS Sasolburg 52: Drieë: Jovan Koeries (2), Cheslyn Jafta, Dealine Jafta, Ryan Davids, Kamo Motaung, Naigan Wolmarans, Adin Damons. Doelskoppe: Danwin Thomas (6). Winburg 10

    Hoërskool Kroonstad 15: Drieë: Jacques van Biljon, Hanro Coetzee, Danie Meiring. Ficksburg 7

    President Steyn 12: Drieë: Janco Nel, Andor van Brakel. Doelskop: Niel Smith. HTS Welkom 35

    Hennenman 27 (12): Drieë: Richard Badenhorst, Albé Venter, Juhze Piechaczek, Fanie Pretorius, Xolani Gongo. Doelskop: Venter. Paul Erasmus Senekal 10 (10)

    Riebeeckstad 34 (12): Drieë: Docter Makubu (2), Nathan Fourie, Themba Malindi, Dibakiso Tladi, Johan Marais. Doelskoppe: Fourie (2). Hoërskool Bloemfontein 5

    Reitz 42: Drieë: Geyer Terblanche (3), Neil van der Merwe, Dawie Lombaard, Jacques-Louis van der Merwe. Doelskoppe: Neil van der Merwe (6). Generaal Smuts 0

    Landboudal 8 (3): Drie Handré Engela. Strafdoel: Tiaan van Wyk. Hottentots-Holland 35 (14)

    Wilgeriver 12 (5): Drieë: Cobus Erasmus, Ruan Pretorius. Doelskop: Erasmus. Hoërskool Sasolburg 0

    Bothaville 36 (10): Drieë: Reinhardt Grobler (2), Morné Dodds (2), Hanco van Aswegen, Carlo Kleynhans. Doelskoppe: Kleynhans (3). Parys 0.

     

    Waterkloof 58: Drieë: PJ Krugel (2), Duhann Gunter, Lund Roos, Ruan Allers, Alex Kok, Ruben Veldsman. Doelskoppe: Gunter (3), Ulrich Maritz (2). Strafdoel: Gunter. Goudveld-Hoërskool 14: Drieë: Tristen September, Lorenzo Cloete. Doelskoppe: September (2). 

  • Reports from the Graeme College Rugby Day 2016

    DALE 22 PEARSON 3

    Dale and Pearson kicked off the day’s action in good conditions although overnight conditions made for rather muddy conditions in certain areas of the field.

    The Kingwilliamstown side dominated much of the play and crossed for three tries in the first half to take a telling 15-3 lead into halftime. Pearson’s only response was a penalty by Rodwill Baatjies.

    The second half was slightly more evenly fought, but Pearson could make no headway against a solid Dale defence, and it was the King side who made the breakthrough with a try under the posts by centre Sibulele Mbana.

    Scorers:

    Dale 22: tries by No 8 Siyanda Am, No 12 Luzuko Mtotywa, No 11 Bamanye Xenxe, No 13 Sibulele Mbana; a conversion by No 15 Sipho Dlongodlongo. Pearson 3: penalty by No 13 Rodwill Baatjies.

    HUDSON PARK 29 UNION HIGH 26

    A penalty after the hooter from forward Keegan Purcell gave Hudson Park a thrilling 29-26 victory over Union High in a superbly contested encounter.

    Hudson made all the early moves and jumped to a 14-0 lead before Union High found their rhythm. From then it was a case of tit-for-tat because each time one side scored, the other found a way to hit back.

    No sooner had Union levelled the score, than Hudson scored just before halftime to take a 21-14 lead into the break.
    In the second half, Union wing Kwesi Ansah showed terrific speed when he rounded off a movement from deep inside his team’s 22-metre area as they drew level again, only for Hudson Park to score their fourth try to move 26-21 ahead.

    Ansah’s pace again proved significant when he scored his second try to even the match, but a penalty on the hooter gave Hudson the victory chance, with they took through a solid strike from about 35 metres out by Purcell.

    Point-scorers

    Hudson Park 29: tries by No 3 Alulutho Tshakweni, No 9 Hlumelo Ndudula, No 10 Sine Qushile, No 13 Sipha Krweqe; 3 conversions by Qushile; a penalty by No 18 Keegan Purcell Union High 26: tries by No 12 Kanya Tshuni 2, No 14 Kwesi Ansah 2; 3 conversions by Ansah

    GREY HIGH 50 STIRLING 0
    Linking dominance up front with incisive and slick running by their backs, Grey High proved too strong for Stirling to romp to a 50-0 victory.
    The East London school battled to get on to the front foot in the opening half and could not plug the gaps created by the constant, powerful surges of the Grey side. They never stopped trying, though, and had some moments in the second half when they threatened their opponents’ line, but Grey’s defence was solid.
    Wing Aya Matroos crossed for two tries in the first half and fullback Sihle Njezula showed his pace and skill by scoring twice in the second half, in one instance beating at least half a dozen defenders to score under the poles.
    Point-scorers:
    Grey High 50: tries by No 2 Apiwe Febana, No 11 Aya Matroos 2, No 10 Waqar Solaan, No 6 Bevan Prinslo, No 15 Sihle Njezula 2, No 8 Khwezi Mafu; conversions by Njezula 3, Solaan 2.

    MUIR 12 CAMBRIDGE 6
    A brace of tries by centre Sicelo Tole proved the difference as Muir hit back for a hard-fought win over Cambridge.
    The East Londoners were first on the board, going 6-0 up with two penalties. However, Muir hit back to pull within one point at halftime when Tole crossed for a fine try.
    Cambridge were unable to break down Muir’s resistance in the second half and the Uitenhage side took the lead after a period of pressure saw Tole force his way over near the posts.
    Point-scorers:
    Muir 12 : tries by No 12 Sicele Tole 2, conversion by No 2 S Ncapayi.
    Cambridge 6: two penalties by No 10 Milasakhe Qabaka

    SELBORNE 36 FRAMESBY 10
    It took Selborne more than 30 minutes to subdue Framesby, but once they did, they buried their Port Elizabeth opponents with a thrilling display of running rugby which cut the defence to shreds.
    Framesby started promisingly and led 10-5 at halftime, their only blemish being a yellow card which allowed Selborne to capitalise for their first try.
    After the break, though, there was only one side in it and Selborne ran away with the game to score five more tries. The Framesby defensive system fell apart in this period and Selborne continually cut through their lines, allowing scrumhalf James Bruce to score twice and wing Miles Norton to add another to his first half effort.
    Point-scorers:
    Selborne 36: tries by No 14 Miles Norton 2, No 9 James Bruce 2, No 21 Miles Connellan, No 12 Sango Xamlashe; three conversions by No 10 David Coetzer.
    Framesby 10: try by No 11 Lindsay Potgieter; one conversion, one penalty by No 15 Riaan van Rensburg.
    ST ANDREW’S 22 NICO MALAN 12
    St Andrew’s took control in the second half of their clash with Nico Malan to run out fairly comfortable 22-12 winners.
    It was all even at halftime after a try apiece, but St Andrew’s displayed some good running skills in the second half and opened up the Nico Malan defence to score three more tries, speedy wing Tim Bloem showing his pace to cross twice.
    Nico Malan never gave up and were rewarded for their efforts late in the game when flank Johan Viljoen went over for a try after a lineout close to the St Andrew’s line. The day, however, belonged to the Andreans.
    Point-scorers:
    St Andrew’s 22: tries by No 11 Tim Bloem 2, No 15 Ross Ferguson, No 14 Carl Johnson; one conversion by Ferguson.
    Nico Malan 12: tries by No 13 Henrico Helm, No 6 Johan Viljoen; one conversion by No 10 Jak van der Walt
    MARLOW 26 GRAEME 14
    Marlow showed some elusive running skills among their backs to run up a telling 26-0 lead which was enough to secure a solid victory over hosts Graeme.
    At one stage, the Graeme defensive structures were sorely exposed and Marlow, with flyhalf Vaughen Isaacs often prominent, took full advantage to take control in the first three-quarters of the match.
    When Graeme finally did get their tackling right, they were able to apply some pressure on their opponents and hit back in the final quarter with two fine tries to add some respectability to the score.
    Point-scorers:
    Marlow 26: tries by No 4 Keanan Murray, No 5 Herman Greeff, No 9 Nevaldo Fleurs, No 10 Vaughen Isaacs; 3 conversions by Isaacs
    Graeme 14: tries by No 13 Simamkele Ngxesha 2, two conversions by No 10 Sivu Ngqiyaza
    KINGSWOOD 31 QUEEN’S 17
    Kingswood and Queen’s produced a thrilling finish to the day’s play with a display of running rugby, mixed with courageous comebacks.
    The Grahamstown lads showed they will be a handful for most teams this season by running up a 24-5 lead midway through the second half. But Queen’s are a proud rugby school and they were not about to lie down, hitting back in stunning fashion with two tries in a couple of minutes to narrow the gap to seven points.
    However, as they strove to find a possible match-levelling score, Kingswood seized on a loose ball and from inside their own half, they broke out and, with slick handling, Cobus van Zyl took the final pass to score under the posts.
    The final whistle blew a few minutes later.
    Point-scorers:
    Kingswood 31: tries by No 12 Siba Mzanywa, No 15 Athi Halom, No 6 Tom Lawson-Smith, No 1 Thembi Mangwana, No 19 Cobus van Zyl; three conversions by No 10 Weston Potgieter
    Queen’s 17: tries by No 11 Asi Mrubata, No 15 Bulela Sotyelelwa, No 12 Chris Hollis; one conversion by No 10 Keith Kroutz

  • EG Jansen en Monument styg uit in Tuks-reeks

    EG Jansen en Monument styg uit in Tuks-reeks

    NewsG DandrePrinslooDie span wat vanjaar as kampioen van die Tuks-reeks gekroon wil word, moet die trofee in Boksburg kom haal.

    Dit was die duidelike boodskap wat EG Jansen van Boksburg met sy sege van 40-33 oor Garsfontein in Pretoria aan die ander spanne in die reeks gestuur het. Hoewel die telling dalk ’n verhaal van ’n opwindende wedstryd vertel is die realiteit dat albei spanne maar heelwat foute in die wedstryd begaan het. Een ding is ’n feit soos ’n koei as die twee spanne mekaar dalk iewers weer vanjaar ontmoet gaan dit ’n titaniese stryd wees.

    Jansies se skakelpaar, Ginter Smuts en Ruben Beytell, het die grootste invloed in hul span se sege gehad. Smuts is ’n generaal agter die skrum, terwyl sy akkurate stelskopwerk ook verseker het dat sy span altyd ’n kortkoppie voor bly.

    Garsies se beste speler was sy losskakel, Austin Davids, maar sy span het te veel hanteerfoute begaan.

    Monument van Krugersdorp het ’n oortuigende sege van 66-0 oor Transvalia behaal. Die wedstryd is na slegs 50 minute gestop, terwyl Transvalia se Hardus van der Berg na slegs tien minute ’n rooikaart gekry het.
    Monnas se ysterslot, Ruan Vermaak, was sy span se speler van die wedstryd. Die senterpaar, MJ Pelser en Bakkies Potgieter, het ook goed vertoon.

    Paul Roos Gimnasium het geen genade in die hoofwedstryd van sy sportdag teen Windhoek Gimnasium gehad nie. Paul Roos was met 69-0 baas na hy ook vroeër in die week vir Swartland met 56-0 kafgedraf het. Paarl Gimnasium het HTS Drostdy met 52-0 uit die pad gevee, terwyl Outeniqua op Brackenfell se jaarlikse sportdag die gasheer met 19-3 geklop het.

    Die Afrikaanse Hoër Seunskool behoort ook onder die voorste spanne te tel en het sy seisoen met ’n sege van 58-12 oor Helpmekaar afgeskop. Affies en Paarl Gim het albei nog spelers wat volgende week aan die nasionale T20-krieketeindronde in Potchefstroom gaan deelneem.

    Op Graeme College se jaarlikse rugbydag in Grahamstad het Selborne College, Grey PE en Marlow Landbou die meeste met hul spel beïndruk.

    Diamantveld van Kimberley gaan nie maklik vanjaar in die sentrale streek gestuit word nie. Na die span van die Diamantstad se drie blink vertonings tot dusver vanjaar teen Monument (10-15), Goudveld-Hoërskool (61-5) en Sentraal (40-0) is dit dalk net Grey-kollege van Bloemfontein wat hom kan klop.

    Dit sal interresant wees indien Grey toegelaat word om later vanjaar in die Kovsiestreek-kompetisie deel te neem. Dan kan die twee spanne moontlik nog vanjaar koppe stamp. Diamonds se losskakel, Charles Williams, het soos in die ou dae met torpedo lynskoppe die bal met tye 80 meter verder teen Sentraal uitgeskop. Donderweer het Diamonds so ietwat ontwrig na hy rustyd reeds ’n voorsprong 35-0 opgehou.

    Grey-kollege het sy seisoen met ’n sege van 54-22 oor Welkom Gimnasium afgeskop. Duineveld het op Diamonds se sportdag met ’n oorwinning van 13-10 oor Louis Botha ook gewys dat hy vanjaar ’n span is om mee rekening te hou.
    Goudveld-Hoërskool het in die hoofwedstryd van sy sportdag teen Waterkloof van Pretoria met 14-42 die knie gebuig.

  • Preview – Graeme College Rugby Day 2016

    THERE have been several skirmishes already, but the intensity in the Eastern Cape schools programme will move up a few notches when the Pam Golding Properties Graeme Rugby Day kicks off at 8 am in Grahamstown on Saturday.

    Following the inaugural tournament in 1998, held to celebrate the school’s 125th anniversary, the Graeme Rugby Day has become a permanent feature of the Eastern Cape calendar, growing such in popularity that the organisers have a list of schools on a waiting list keen to be involved.

    While it is still early in the preparation of many teams for the forthcoming schools programme, the day gives the coaches an ideal opportunity to assess their charges for the new season, and a chance to test certain combinations.
    Of particular interest on Saturday will be the performance of Kingswood and Queen’s when they play in the feature match of the day at 16.10.

    These teams had a thrilling battle in Queenstown last year, which Queen’s eventually won, and they should provide an exciting finale to what should be another festival of schools rugby at its best.

    Kingswood have fielded some strong teams in recent years and underlined their prowess with they claimed the crown of Grahamstown by beating both St Andrew’s and Graeme last year.

    Inevitably, the sides will have changes in personnel, but the passion and willingness to entertain should ensure a fine spectacle.

    Hosts Graeme have generously conceded the top game to the Kingswood-Queen’s showdown and will play the main curtain-raiser against tough Cradock school Marlow Agricultural.

    It will be something of a Graeme-Marlow derby because the U14, U15, U16 and second teams from the schools will all square off.

    Graeme first team coach Jonty van der Meulen said they were looking forward to playing against opponents they rarely face.

    “We know that Marlow are always a tough school to play, who have a lot of passion and often punch above their weight,” Van der Meulen. “But we are looking forward to the challenge and have tried to prepare as thoroughly as possible, given the limited time we have had.”

    Eastern Cape powerhouses Grey High and Selborne will be aiming to lay down a marker for the season when they come up against Stirling and Framesby respectively.

    The East London side have arguably the tougher assignment because they face a Framesby side who will be keen to atone for a less than successful season in 2015.

    These teams produced a thriller in their corresponding clash in 2014, with Selborne winning 33-29. Naturally the composition of the teams will have changed, but the match should provide a good indication of the teams’ prospects for the year.

    Grey High had been due to play Brandwag before the Uitenhage school had to withdraw due to other commitments.
    Stirling, who are on a mission to improve their rugby, bravely stepped in to take on Grey and even if some are predicting a mismatch, nobody will be taking the game lightly.

    “We know Stirling will be out to take our scalp and we have to be properly prepared for this game,” Grey coach Tim Fraser said.

    The Somerset field fixtures are:

    08:00 – Dale College vs. Pearson
    09:10 – Union HS vs. Hudson Park 
    10:20 – Grey High School vs. Stirling
    11:30 – Muir College vs. Cambridge
    12:40 – Selborne College vs. Framesby
    13:50 – St Andrew’s College vs. Nico Malan
    15:00 – Graeme College vs. Marlow Landbou
    16:10 – Kingswood College vs. Queen’s College