SSPN Test Site

Blog

  • Swanepoel held in Diamantveld-sege

    DIAMANTVELD se rugbyspan se senter, JD Swanepoel, was met sy driekuns aan drieë sy span se held in sy sege van 52-26 oor Hoërskool Upington in Kimberley.

    Swanepoel se drie Saterdag kort voor rustyd het die gang van die wedstryd in sy span se guns geswaai. Die besoekers van Upington het ondanks die drie rustyd met 9-7 voorgeloop. Uppies het egter in die eerste helfte met die wind van agter gespeel.

    Diamonds se losskakel, Gerco Nortjé, het sy skopskoene aangehad en sy span op die voorvoet met die wind van agter gehou. Die tuisspan het in die tweede helfte 45 punte, wat ses drieë insluit, ingeryg.

    ) Landboudal van Jacobsdal se losskakel, Guillaume Oberholster was Saterdag teen Kathu in ’n klas van sy eie.

    Hy het 21 punte in sy span se sege van 59-17 oor Kathu aangeteken. Hy het self een van sy span se agt drieë gedruk en nie een stelskop pale toe verbrou nie.

    Die wenspan se lostrio Michael Pienaar, Jean Bezuidenhout en Chritopher Menezes was puik.

    Die skrumskakel, CD Wilke het ook floreer agter sy pak wat op die voorvoet was. Agterlangs verdien die senters, Erick Reinecke ek Kat Mabaleng, elk ook ’n klop op die skouer.

    ) Riebeekstad se sege van 15-13 in die doodsnikke oor Hennenman in die Sandveld-liga beteken dat laasgenoemde eers vir Wessel Maree moet troef indien hy Saterdag teen Bothaville in die eindstryd wil uitdraf.

    Riebies se vleuel, Solly Seeta, het in die hoek met die laaste beweging van die wedstryd gaan druk om die telling 13-elk gelyk te maak. Die span se flank, Zander Bester, het met die moeilike doelskop geslaag om sy span se kanse om die eindstryd te haal lewend te hou.

    Vir Riebies was die stut Morné Botha, Bester en die slot Wessel Loggenberg voorlangs staatmakers. Agterlangs verdien die senterpaar, Antonio Jurack en Johan Engelbrecht, saam met die heelagter Kgomotso Kuitsi lof vir hulle spel.

    Bothaville se senter en onderkaptein, Derek Beeslaar, was vernietigend op die aanval in sy span se sege van 64-7 oor Wessel Maree.

    Beeslaar het vier keer die span van Odendaalsrus se doellyn oorgesteek. Die wenspan het ook daarin geslaag om sy struktuur tydens die kragmeting te behou, wat vir die afrigters voor die eindstryd ’n goeie teken is.

    Bothaville se uitblinkers was die haker Rikus Alkema, slot Marnus Cronjé en flank Drikus Klopper.

    ) In die Oos-Vrystaat het Ficksburg met ’n naelskraap-sege van 18-17 oor Paul Erasmus van Senekal die sake in die liga behoorlik deurmekaar gekrap.

    Vir die wenspan was die senter Boeta du Preez en agtsteman Doors Smit uitstaande.

    ) Bultfontein se losskakel, Bernard Fourie, het 26 punte in sy span se sege van 61-3 oor Theunissen aangeteken.

    Hy het twee keer gedruk en ook agt drieë verdoel.

    Puntemakers:

    >Bothaville 64 (33) – Drieë: Derek Beeslaar (4), WJ Crous (2), Sakkie Bester, Merwe Snyman, Thato Mojaki, Duncan Holiday. Doelskoppe: Crous (7). Wessel Maree 7 (0) – Drie: Chris Norton. Doelskop: Pierre van der Walt.

    Riebeeckstad 15 (3) – Drieë: Antonio Jurack, Solly Seeta. Doelskop: Zander Bester. Strafdoel: Bester. Hennenman 13 (0) – Drie: Stefan Smit. Doelskop: Angelo Pienaar. Strafdoele: Pienaar (2).

    Ficksburg 18 – Drieë: Thato Lieta, Attie Michau, Christo Schuld. Strafdoel: Lionel Pietersen. Paul Erasmus 17.

    Vrede 15 – Drieë: Michael Podges (2), Charl du Toit. Reitz 5 – Drie: Jaco Pretorius.

    Bultfontein 61 – Drieë: Bernard Fourie (2), Frikkie du Plessis, Jano Smit, Guilliam Viljoen, Etien Botha, Erik Helm, Jopie Taljaard, Arno Taljaard. Doelskoppe: Fourie (8). Theunissen 3 – Strafdoel: Sylvester Seseane.

    Hoopstad 55 – Drieë: MJ de Bruin (2), Adriaan Meintjes, Janus Venter, Stefan Roos, Andries van Zyl, Gerrit Smit, Rénard van Jaarsveld, Mar-Jean Victor. Doelskoppe: Franco Schoonraad (3), MJ Griessel (2). Harmony High 0.

    Hoopstad 33 – Drieë: Mar-Jean Victor, Stefan Roos, Frasn-Willem van Beeck, Dirk Smit, Estean Smit. Doelskoppe: Franco Schoonraad (4). Salomon Senekal 0.

    Sandveld 49 (26) – Drieë: Michael Fulton (3), Jaco Groenewald, Wian le Roux, Johan Fick, Edward Jordaan. Doelskoppe: Fick (4), Lucky Bob (3). Harmony High 12 (0).

    ) GRIEKWAS

    Diamantveld 52 (7) – Drieë: JD Swanepoel (3), JP Abrahams (2), Janco Cloete, Nico Roets, Nardus Bosman. Doelskoppe: Gerco Nortjé (7). Hoërskool Upington 26 (9).

    Landboudal 59 – Drieë: Erik Reinecke (2), Gideon Kriel, FC Swart, Teubes Brits, Jean Bezuidenhout, Guillaume Oberholster, Kat Mabaleng. Doelskoppe: Oberholster (8). Strafdoel: Oberholster. Kathu 17.

  • Monnas bult spiere in Beeld-trofee

    Die eerste rugbyspan van Hoërskool Monument het Saterdag teen Florida sy spiere in die Beeldtrofee gebult. Monnas het dié aanskoulike kragmeting met 32-19 gewen.

    Dit terwyl Marais Viljoen, die ander span wat in die Leeus-streek in die makroskole-afdeling meeding, teen EG Jansen ’n drag slae van 96-16 op die lyf geloop het.

    Hoewel die telbord Florida ’n bietjie vlei, was die kragmeting vol opwinding.

    Monnas se vleuel, Armand Koster, het drie drieë gedruk.

    Hy het ook amper ’n vierde keer oor die doellyn gebars.

    Hy het met sy een drie die volle lengte van die veld genael nadat sy span omgekeerde besit op sy eie doellyn bewerkstellig het.

    Die wenspan se haker, Vean Roodt, het ’n ongelooflike wedstryd met die bal in die hand beleed.

    Hy het verskeie kere met sy stormlopies ver veld vir Monnas gewen. Die slot en hoofseun van die skool, Rhyno Herbst, het seker een van sy beste vertonings in ’n lang ruk vir sy skool se eerste¬span opgedis. Hy het goed in die lynstane gerank en sy losspel was van hoogstaande gehalte.

    ) Hoewel EG Jansen en Marais Viljoen se wedstryd slegs ’n vriendskaplike een was, moet daar vermeld word dat die wenspan se senter, Delano Kotze, nie minder nie as 31 van sy span se punte aangeteken het nie. Hy het een drie gedruk en 13 van sy span se 14 drieë verdoel. Hy het nie een stelskop na die pale verbrou nie.

    ) HTS Middelburg het sy belangrike Beeldtrofee-wedstryd teen Hoërskool Nelspruit met 33-23 gewen. Die Rooi Bulle se heelagter, Barend Smit, het sy goeie vertoningslys vanjaar voorgesit en 23 punte in die sege opgestapel. Hy het een van sy span se drie drieë gedruk, almal daarvan verdoel en ook met vier strafdoele geslaag.

    ) Centurion het so byna daarin geslaag om Affies vir die eerste keer sedert 1975 te klop, maar moes Saterdag die knie met 20-21 buig. Centurion het toe nog as Hoërskool Verwordburg bekend gestaan en was daardie jaar met 10-0 in die twee spanne se kragmeting baas. Die twee skole het wel ook in 1983 met 6-elk gelykop gespeel.

    Vir Centurion was die slot Ettienne Matthys, stut Jaco Jacobs, vleuel Ruan du Preez en losskakel Hendrik Mulder puik. Centurion het met rustyd 17-12 voorgeloop.

    ) Garsfontein het Menlopark met 41-29 uit die pad in hul Beeldtrofee wedstryd gestamp.

    Die wenspan se vleuel, Shakeel Fredericks, het ’n driekuns aan drieë behaal, terwyl die span se skrumskakel, Embrose Papier, weer in ’n klas van sy eie was. Voorlangs het die flank, Ruan Ackermann meer as sy deel gedoen.

    Vir die verloorspan was sy kaptein en kantman, Justin Meintjies, sy beste speler.

    Eldoraigne het Zwartkop met 33-8 in hulle jaarlikse ENB Classic Clash getroef.

    ) In die Valke-streek het Vereeniging Gimnasium se losskakel, Erjee Heenop, met sy skopskoen ’n beduidende aandeel in sy span se sege van 31-12 oor Die Anker gehad.

    Heenop het drie doelskoppe, twee strafdoele en twee skepdoele deur die pale gejaag.

    Kemptonpark het self ’n oortuigende sege van 55-3 oor Jeugland behaal.

    Die wenspan se heelagter, Marnus Gruber, het 18 punte tot sy span se totaal bygedra.

     

    >Affies 21 (12) – Drieë: Henco Jordaan, Gavin Foster. Doelskop: Eddie Fouché. Strafdoele: Fouché (3). Centurion 20 (17) – Drieë: Ruan du Preez, Lee-mone Stander. Doelskoppe: Hendrik Mulder (2). Strafdoele: Mulder (2).

    Zwartkop 8 – Drie: Vian de Beer. Strafdoel: Stuart Anderson. Eldoraigne 33.

    Pretoria-Noord 20 – Drieë: Kabous Steenkamp (2). Doelskoppe: Theunis Sauer (2). Strafdoele: Sauer, Louwtjie Louw. Overkruin 14.

    Makro skole – Eerste spanne: Garsfontein 41, Menlopark 29; Waterkloof 33 Helpmekaar 18; Pretoria Boys’ High 22, Parktown Boys’ High 15. o.16: Menlopark 18, Garsfontein 14; Eldoraigne 33, Zwartkop 12. o.15: Menlopark 43, Garsfontein 0; Eldoraigne 14, Zwartkop 6. o.14: Garsfontein 22,Menlopark 20; Zwartkop 21, Eldoraigne 3.

    Groot skole – Eerste spanne: Oos-Moot 27, Gerrit Maritz 3. o.16: Pretoria-Noord 23, Overkruin 22. o.15: Pretoria-Noord 31, Overkruin 5. o.14: Pretoria-Noord 37, Overkruin 5.

    Medium skole – Eerste spanne: Southdown-kollege 29, Midstream-kollege 19.

    ) LEEUS

    Monument 32 – Drieë: Armand Grobler (3), Ashley Carr, Gavin Delport. Doelskoppe: Wikus van Biljon (2). Strafdoel: Van Biljon. Florida 19.

    Jeppe 28 – Drieë: S’usiso Nkosi, Ryan du Bell, Jethro de Lange. Doelskoppe: Bradley Robins (2). Strafdoele: Robins (3). HTS John Vorster 13.

    Groot skole – Eerste spanne: Linden 37, Jan Viljoen 7. o.16: Linden 42, Jan Viljoen 7. o.15: Jan Viljoen 21, Linden 5. o.14: Linden 36, Jan Viljoen 5.

    Ander – Eerste spanne: Jeppe 28, HTS John Vorster 13; Bastion 39, Dinamika 19; St. Benedict-kollege 67, St. Stithian-kollege 35; Bekker 24, President 15.

    ) LIMPOPO

    Hans Strijdom 38 – Drieë: Pierre Janse van Vuuren, Willie Botha, Jacques Hattingh, Willem Dreyer, Jan-Louis Senekal, Jacques Pretorius. Doelskoppe: Conrad Engelbrecht. Warmbad 10.

    Heuwelkruin 24 – Drieë: Gideon de Kock (2), Wessel Pretorius, Janru Venter. Doelskoppe: Devon Venter (2). Eric Louw 22 – Drieë: Joe Mathe, Kevin van Vuuren, Walter Nesindande. Doelskoppe: Charlie du Plessis (2). Strafdoel: Ipfi Mphugana.

    Eerste spanne: Hoërskool Pietersburg 50, Louis Trichardt 17; Montana 17, Frikkie Meyer 15; Ben Viljoen 34, Piet Potgieter 0; Frans du Toit 32, Merensky 15. o.16: Hans Strijdom 70, Warmbad 3; Ben Viljoen 43, Piet Potgieter 19; Heuwelkruin 67, Eric Louw 7; Hoërskool Pietersburg 70, Louis Trichardt 3; Frans du Toit 19, Merensky 12. o.15: Ben Viljoen 57, Piet Potgieter 5; Hans Strijdom 36, Warmbad 0; Heuwelkruin 22, Eric Louw 13; Hoërskool Pietersburg 22 Louis Trichardt 14; Frans du Toit 17, Merensky 12. o.14: Ben Viljoen 19, Piet Potgieter 10; Hans Strijdom 39, Warmbad 5; Hoërskool Pietersburg 24, Louis Trichardt 22; Merensky 22, Frans du Toit 7.

    ) LUIPERDS

    Hoërskool Klerksdorp 9: Strafdoele: Eric Hough (3). Lichtenburg 13.

    Koster 48: Drieë: Zep van Wyk (3), Morné Aarts (2), Dolf Burger, AJ Lidderd, JP Greyling. Doelskoppe: Van Wyk (4). Zeerust 28.

    Eerste spanne: Potch Gimmies 20, Potch Volkies 17; Brits 18, Grenswag 13; Bersig-akademie 29, HTS Rustenburg 5; Hoërskool Rustenburg 18, Wonderboom 16. o.16: Potch Volkies 27, Potch Gimmies 0; KHS 19, Lichtenburg 16. o.15: Potch Gimmies 20, Potch Volkies 14; KHS 17, Lichtenburg 15. o.14: Potch Gimmies 20, Potch Volkies 7; KHS 29, Lichtenburg 14.

    ) PUMAS

    HTS Middelburg 33: Drieë: Stephan Enslin, Barend Smit, Jan Rens. Doelskoppe: Smit (3). Strafdoele: Smit (4). Hoërskool Nelspruit 23: Mauro Buchachane, Oschar Schultz. Doelskoppe: Wessel Muller (2). Strafdoele: Muller (3).

    Standerton 26: Drieë: Danny Myburgh, Mfundo Ndlovu, Chris van der Merwe, Riaan Groenewald. Doelskoppe: Groenewald (3). Ermelo 6.

    Secunda 35: Drieë: Bongeka Mahlangu, Dillen Erasmus, Coenie Deysel, Jean-Luc Mynhard. Doelskoppe: Christiaan Naudé (3). Strafdoele: Naudé (3). Piet Retief 24.

    Makro Skole – o.16: Nelspruit 19, HTS Middelburg 5. o.15: HTS Middelburg 26, Nelspruit 10. o.14: Nelspruit 36, HTS Middelburg 0.

    Ander – Eerste spanne: Hoërskool Middelburg 29, HTS Witbank 23; Oosterland 19, Lydenburg 0; Generaal Hertzog 41, Rob Ferreira 10; Ligbron 47, Hoogenhout 13. o.16: Ermelo 23, Standerton 0; Rob Ferreira 28, Generaal Hertzog 7; Lydenburg 33, Oosterland 5; Secunda 10, Piet Retief 6; Ligbron 10, Hoogenhout 0. o.15: Ermelo 38, Standerton 8; Rob Ferreira 46, Generaal Hertzog 0; Lydenburg 43, Oosterland 0; Secunda 13, Piet Retief 3; Ligbron 29, Hoogenhout 12. o.14: Standerton 22, Ermelo 10; Rob Ferreira 5, Generaal Hertzog 0; Lydenburg 22, Oosterland 7; Piet Retief 12, Secunda 10; Hoogenhout 26, Ligbron 12.

    ) VALKE

    Kemptonpark 53: Drieë: Hanno van Tonder (2), Daniel Terblanche, Marnus Gruber, Thinus Grundlingh, Joe Meyer, Pieter Prinsloo, Martin Louw. Doelskoppe: Gruber (5). Strafdoel: Gruber. Jeugland 3.

    Vereeniging Gimnasium 31: Drieë: Morné Labuschagne, Jacquine de Villiers, Visser van der Bank. Doelskoppe: Erjee Heenop (3). Strafdoele: Heenop (2). Skepdoele: Heenop (2). Die Anker 12.

    Benoni High 24: Drieë: Smanga Moalusi, Michael Harrison, Aidan van Zyl, William Thomson. Doelskoppe: Wolgang Reed (2). Springs Boys’ High 12.

    Makro skole – o.16: Vereeniging Gimnasium 12, Die Anker 12; Kemptonpark 55, Jeugland 8; o.15: Die Anker 11, Vereeniging Gimnasium 7; Kempton Park 69, Jeugland 0; o.14: Die Anker 34, Vereeniging Gimnasium 0; Kempton Park 56, Jeugland 0;

    Groot skole – Eerste spanne: Hugenote 43, Hans Moore 6; Transvalia 35, Heidelberg 10; Oosterlig 40, Elspark 7. o.16: Hugenote 26, Hans Moore 0; Transvalia 16, Heidelberg Volkskool 10; Oosterlig 38, Elspark 0; NBenoni High 16, Springs Boys’ High 0. o.15: Hugenote 52, Hans Moore 0; Transvalia 48, Heidelberg Volkskool 7; Oosterlig 49, Elspark 0; Springs boys High 30, Benoni High 15. o.14: Hugenote 12, Hans Moore 5; Transvalia 35, Heidelberg Volkskool 0; Oosterlig 57, Elspark 0; Benoni High 8, Springs Boys’ High 5.

    Medium skole – Eerste spanne: Heilbron 19, Parys 5; Die Ankerskool 80, Vanderbijlpark 0; o.15: Parys 22, Heilbron 5; Vanderbijlpark 31, Die Ankerskool 15.

    Ander – Eerste spanne: EG Jansen 96, Marais Viljoen 16; HTS Sasolburg 36, Suiderlig 7.

     

  • Grey enigste onoorwonne span oor onder die voorstes

    Die eerste rugbyspan van Grey-kollege is na sy oorwinning van 15-10 oor die Hoër Jongenskool Paarl op laasgenoemde se tuisveld die enigste van die land se voorste skolespanne wat nog met ’n onoorwonne rekord spog.

    Die tuisspan het egter Grey se onoorwonne status behoorlik op die proef gestel. Die span van die Rosestad se verdediging was egter rotsvas.

    In die nat en winderige toestande van die Paarl het veral Grey se lostrio Alex Jonker, Henry Slabbert en De Wet Bezuidenhout op die voorgrond getree. Jonker wat ook die span aanvoer is nie bang vir die fisieke aspekte van die spel nie en het ook die bal goed gedra. Bezuidenhout het by die afbreekpunte vir Boishaai besig gehou. Slabbert is ’n speler wat beter speel hoe tawwer ’n wedstryd raak. Hy het ook sy gebruiklike drie gedruk. Slabbert het vanjaar al tien keer vir Grey agter die doellyn gaan kuier.

    Die bonkige stut, Callie Janse van Vuuren was soos altyd toe hy sy speelkans van die plaasvervangersbank gekry het, moeilik om grond toe te bring.

    Boishaai het voor dié nederlaag vanjaar nog slegs teen Hamilton Boys’ High van Nieu-Seeland (11-15) in die eindstryd van die jaarlikse internasionale toernooi van Sanix in Japan verloor.

    Die tuisspan het met die omdraaislag ’n naelskraapse voorsprong van 7-5 geniet.

    Na rustyd het Grey se heelagter, Louwtjie Steenkamp met ’n strafdoel geslaag, maar weens die regoppale wat so kort is het die grensregters nie die skop oorgegee nie. Slabbert het sy drie kort hierna gedruk en waarskynlik verhoed dat dié skop se verhaal die meeste aandag na die wedstryd geniet.

    Drie minute voor die einde van die wedstryd het Boishaai se heelagter, Ryan Lafite met ’n strafdoel poging die kans gehad om aan sy span ’n voorsprong van 13-12 te gee. Die skop was slegs 33 meter van die pale af, maar weens die sterk wind van voor kon Lafite se skop nie pale haal nie.

    Puntemakers: 

    Grey-kollege 15 (5) – Drieë: Glenn Erickson, Henry Slabbert. Doelskop: Louwtjie Steenkamp. Strafdoel: Steenkamp. Hoër Jongenskool Paarl 10 (7) – Drie: Tristan Solomons. Doelskop: Ryan Lafite. Strafdoel: Lafite.

  • Grey tem Boishaai

    Die span wat Grey-kollege vanjaar ore wil aansit, sal eers ’n plan moet beraam om Suid-Afrika se beste rugbyskool se verdediging te uitoorlê.

    Die span van Bloemfontein het gister met die Hoër Jongenskool Paarl (15-10) afgereken – met sy verdediging soos vroeër vanjaar teen Paarl Gimnasium (15-14) – as die vernaamste rede vir die sege.

    Monument se vleuel Armand Grobler het met ’n driekuns geskitter en sy span gister gehelp om sy aanslag in vanjaar se Beeldtrofee met ’n oorwinning van 32-19 oor Florida af te skop. Hy het met sy een drie oor die hele lengte van die veld genael nadat sy span omgekeerde besit by sy doellyn bewerkstellig het.

    Die span se slot Rhyno Herbst het een van sy beste vertonings in ’n lang tyd vir die Wit Bulle opgedis.

    Grey het met sy sege die span van die Paarl se onoorwonne status in Suid-Afrika beëindig. Die tuisspan het voor dié nederlaag slegs teen Hamilton Boys’ High van Nieu-Seeland (11-15) in die eindstryd van die jaarlikse internasionale toernooi van Sanix in Japan verloor.

    Paul Roos Gimnasium het op sy tuisveld ’n agterstand van 7-14 met die omdraaislag teen Rondebosch Boys’ High uitgewis om met 31-21 as oorwinnaars van die veld te stap. Die span se haastige vleuel Nico Leonard het ’n driekuns aan drieë behaal.

    Die twee spanne wat waarskynlik sake later vanjaar in die eindstryd van die Vrystaatse A1-liga gaan uitspook, Louis Botha en Jim Fouché, was in ’n rillerstryd van 89 punte gewikkel. Louis Botha het die wedstryd met 57-32 gewen en sodoende ’n belangrike sielkundige voorsprong oor JF opgebou.

    Daar was landwyd verskeie wedstryde waar albei spanne besluit het om met die bal te hardloop en verdediging moes tweede viool speel. St. Benedict-kollege het St. Stithian-kollege met 67-35 verslaan, terwyl die wedstryd tussen Brandwag van Uitenhage en Hoërskool Punt (66-41) ook ’n honderdtal behaal het. Die span van Uitenhage het as oorwinnaars van die veld gestap.

    Centurion het amper daarin geslaag om die eerste keer sedert 1975 vir Affies te troef. Affies het die wedstryd tussen die twee spanne naelskraap met 21-20 gewen.

    HTS Middelburg se heelagter Barend Smit het sy skitterende spelpeil teen die Hoërskool Nelspruit voortgesit. Smit het 23 van sy span se punte in die sege van 33-23 aangeteken.

    Oakdale Landbou het met ’n naelskraapse sege van 23-22 oor Outeniqua waarskynlik die status as beste span in die Suidwestelike Distrikte gekry.

    Garsfontein se vleuel Shakeel Abrahams het self ’n driekuns aan drieë in sy span se oorwinning van 41-29 oor Menlopark behaal.

    In die Noord-Vrystaat het Hentie Cilliers en die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad met oorwinnings oor onderskeidelik Witteberg (38-29) en Goudveld-Hoërskool (25-18) hulle kanse ’n hupstoot gegee om die uitspeelrondes te haal.

    Voortrekker van Bethlehem het met ’n weghol-oorwinning van 71-3 oor die Hoërskool Kroonstad sy onoorwonne status in die Griffons-liga behou.

  • Other School Rugby Results – 24 May 2014

    Blue Bulls

    u14 Affies 81 Centurion 0
    u15 Affies 51 Centurion 0
    u16 Affies   Centurion  
    u14  Garsfontein  22  Menlopark  20 
    u15         
    u16         
             
             
    u14 Oos-Moot 64 Gerrit Maritz 3
    u15 Oos-Moot 47 Gerrit Maritz 0
    u16 Oos-Moot 16 Gerrit Maritz 10
             
             
             
             
             
             
             
             
             

     

     

    Limpopo

             
             
             
             
             
             
             
             
             
    u14 Ben Viljoen 19 Piet Potgieter 10
    u15 Ben Viljoen 57 Piet Potgieter 5
    u16 Ben Viljoen 43 Piet Potgieter 19
    u14 Ellisras 29 Nylstroom 12
    u15 Ellisras 50 Nylstroom 14
    u16 Ellisras 76 Nylstroom 0
             
             
             
             
             

     

     

     

     

  • School Rugby Results – 24 May 2014

    Get all the results from the first XV’s from around South Africa here as we get them in at School of Rugby. If we get the results here before 17:30, it will also be published in Afrikaans Sunday newspaper, Rapport. If you are a first XV coach or manager please contact Hannes Nienaber on his e-mail hannes@rugby.supersportschools.com to get your results published. You can also Whatsapp the results and scorers of the matches to him on 072 172 5455. 

    Blue Bulls

    Garsfontein  41 Menlopark  29
    Affies   21 Centurion  20
    Waterkloof    Helpmekaar   
           
    Oos-Moot 27 Gerrit Maritz 3

    Eastern Cape 

     

    Free State

    Grey College   Paarl Boys’ High  
    Louis Botha   Jim Fouché  
    Fichardtpark  12 Duineveld 17 
    Brandfort   Hoërskool Bloemfontein  
    President Steyn  37 St. Andrews  0
           
           

    Griffons

    Voortrekker 71  Kroonstad HS 3
    Hentie Cilliers  38 Witteberg  29
    AHS Kroonstad  25 Goudveld 18 
    Welkom Gimnasium   Welkom THS  
    Bothaville  64 Wessel Maree
    Hennenman   Riebeeckstad  
    Reitz    Vrede   
    Ficksburg    Paul Erasmus   
    Sandveld    Harmony HS   
    Hoopstad    Salomon Senekal   
    Bultfontein 61 Theunissen 3
    Hoopstad 55 Harmony HS 0
    Sandveld 49 Harmony HS 12

    Griqualand West

    Diamantveld  52 Upington HS  26
    Landboudal   Kathu  
    Duineveld  17  Fichardtpark  12 
           
           

     

    KwaZulu-Natal

    Maritzburg College   Glenwood  
           
           
           
           
           

    Limpopo

    Ben Viljoen 34 Piet Potgieter 0
    Ellisras 34 Nylstroom 12
           
           

     

    Lions 

    Monument 32 Florida 19
           
           
           

     

    Valke

    Kemptonpark  53  Jeugland 
    Benoni HS 24 Springs Boys’ High  12
           
           

    Western Province

    Paarl Boys’ High   Grey College  
    Paarl Gimnasium   34 Diocesan College  12 
    Paul Roos Gimnasium   31 Rondebosch Boys’ High  21 
           
           
           
    Stellenberg  27  SACS  13 
    Strand HS  35  Bellville HS  15 
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
    Bosmansdam  11  Vishoek 

     

  • Beeldtrofee Eindstryde – Medium-skole

    Year        
    2015        
    2014 Vryburg   Hans Strydom  
    2013 Oosterlig 22 Ben Viljoen 22
    2012 Piet Retief 15 Ben Viljoen 10
    2011 Linden 25 Volksrust 21
    2010 Linden 26 Warmbad 0
    2009 Vereeniging HS 12 Piet Retief  10
    2008 Piet Retief 12 Linden  5
    2007 President 13 Trinityhouse 13
    2006 General Hertzog 18 Roodepoort 3
    2005 Rob Ferreira 25 Middelburg HS  7
    2004 Overkruin 15 Klerksdorp HS 5
    2003 Standerton   Frans du Toit  
    2002 Grenswag 15 Brandwag (Benoni) 13
    2001 Linden 19 Frans du Toit 17
    2000 Frans du Toit 36 Noordheuwel 0
  • Junior Springboks raring to go

    Junior Springboks raring to go

    With just one more training session to go on Friday, the Junior Springboks are raring to have a go at the 2014 Junior World Championship, which starts on 2 June in Auckland, New Zealand.

    Junior Bok coach, Dawie Theron, addressed a media briefing in Stellenbosch on Thursday and said his charges are looking forward to travel to New Zealand on Monday.

    The team’s capping ceremony on Saturday in Cape Town will conclude an intensive period of preparations, which included three matches against Argentina Under-20.

    According to Theron it is already evident that the squad is reaping the reward of their adjusted training schedule. Unlike previous years, the squad spent a lot more time together before their departure to the JWC.

    “It was very positive for us, and it was good that it was closer to the tournament. Our preparation will mean more for us because we played these games just before the tournament. And we also had a very hard contact session against Hamiltons earlier in the week, and that also went well,” said Theron.

    The coach said he is not too concerned that two of his players, Handré Pollard (Vodacom Bulls) and Thomas du Toit (Cell C Sharks), have not been able to participate fully at the training camp, because of Vodacom Super Rugby commitments. Pollard will captain the team in New Zealand.

    “Handré is in his third year with us and he knows our system very well. All his experience over the last three years will make it easier for him to slot in – he knows the coaches and he knows the culture of the team,” said Theron
    Theron reiterated his team will face a daunting challenge in New Zealand, where they are grouped in the same pool as the Kiwi’s, Scotland and Samoa.

    “It is a very difficult group and is a big challenge for us, so we will take it one game at a time. For now we don’t want to look too far ahead. We see Scotland as our most important match, so that we can get going and lay the foundation. That’s why it’s so important to get it right from the start – but it’s also a great opportunity,” added Theron.

    The Junior Springbok coach added New Zealand will be under huge pressure in their own country. “I think the pressure is massive on New Zealand, it will be a major challenge for them.”

    Theron described his squad as big and physical but added that there is a good balance of skilful players as well.

    Issued by SARU Corporate Affairs

  • Craven Week Teams – 2014

    *Please note that teams some of the teams are only provisional teams and it will also state just after the province’s names that is it provisional untill the union has finilised their squad for the 51st Craven Week in Middelburg from . 

    Blue Bulls: 15 Eduan Keyter (Affies), 14 Conree Poole (Garsfontein), 13 Stedman Gans (Waterkloof), 12 Franco Naudé (Garsfontein), 11 Andell Loubser (Menlopark), 10 Tinus de Beer (Waterkloof), 9 Embrose Papier (Garsfontein), 8 Eduan Lubbe (Affies), 7 Juandré Michau (Waterkloof), 6 PJ Toerien (Garsfontein), 5 Etienne Matthys (Centurion), 4 Ashton Fortuin (Southdown College), 3 Sarel-Marco Smit (Eldoraigne), 2 Jan-Henning Campher (Garsfontein), 1 Michel Kumbaria (St. Alban’s College). Replacements: 16 Janco Henning (Menlopark), 17 Loyolo Qinela (Southdowns College), 18 Rohan Goosen (Menlopark), 19 Arnold Gerber (Menlopark), 20 Justin Meintjies (Waterkloof), 21 Eddie Fouché (Affies), 22 Ruan de Beer (Menlopark).

    Boland: 15 Raylinn Philander (Hugenote), 14 Earl Douwrie (HTS Drostdy), 13 Pierre-André Gouws (Hermanus), 12 Stephan Bornman (Swellendam), 11 Marnu Bartels (HTS Drostdy), 10 Fabio Afrika (West), 9 Gervin Rossouw (Swellendam), 8 Iver Aanhuizen (KN), 7 Conal Brown (KN), 6 Hadley Hendricks (Montagu), 5 Willem Augustyn (HTS Drostdy), 4 Christie van der Merwe (Piketberg), 3 Robert Hunt (HTS Drostdy), 2 Erich Kankowski (Piketberg), 1 Roy Brink (HTS Drostdy). Replacements: 16 Adriaan de Waal, 17 Adriaan Oberholzer, 18 Stephan Fourie (Overberg), 19 Benna van der Westhuizen (Piketberg), 20 Handré Ontong (Montagu), 21 Wynand Roets (HTS Drostdy), 22 Hugo Lambrechts.  

    Eastern Province: 15 Keanu Vers (Grey Boys’ High School), 14 Athi Mayinje (Grey Boys’ High School), 13 Jeremy Ward (Grey Boys’ High School), 12 Heino Bezuidenhout (Daniël Pienaar THS), 11 Darren Lottering (HSS), 10 Curwin Bosch (Grey Boys’ High School), 9 Rouché Nel (Framesby), 8 Sipathu Pokamela (Grey Boys’ High School), 7 Johan van Niekerk (Grey Boys’ High School – captain), 6 SF Nieuwoudt (Framesby), 5 Wihan Coetzer (Framesby), 4 Stephan Janse van Vuuren (Brandwag), 3 Erich de Jager (Brandwag), 2 Alandré van Rooyen (Nico Malan), 1 Lupumlo Mguca (Daniël Pienaar THS). Replacements: 16 Robin Stevens (Grey Boys’ High School), 17 Kaden Prince (Brandwag), 18 Roché van Zyl (Framesby), 19 Morney Moos (Brandwag), 20 Nathan Augustus (P), 21 Tiaan Stander (Framesby), 22 Lunathi Nxele (M). 

    Free State: 15 Louwtjie Steenkamp (Grey College), 14 Patrick Mbangi (Louis Botha), 13 Niell Stannard (Grey College), 12 Mike Andrade (Grey College), 11 Dale Koopman (Louis Botha), 10 Dwayne Wessels (Grey College), 9 Shirwin Cupido (Louis Botha), 8 Alex Jonker (Grey College), 7 Victor Maruping (Louis Botha), 6 De Wet Bezuidenhout (Grey College), 5 Ruben Schoeman (Grey College), 4 Jurie Burger (Grey College), 3 Janu Botha (Grey College), 2 JC Janse van Vuuren (Grey College), 1 Ruben Terblanche (Grey College). Replacements: 16 Greydon Wenn (Louis Botha), 17 Gela Khanya (Louis Botha), 18 IG Prinsloo (Grey College), 19 Kian Skippers (Louis Botha), 20 Dian Badenhorst (Grey College), 21 Llewellyn Hein (Louis Botha), 22 Jeandré Christian (Louis Botha), 23 Julian Jordaan (Grey College).

    Griffons: 15 Ezrick Alexander (Hentie Cilliers), 14 Nazo Nkala (Welkom-Gimnasium), 13 Siyamamkela Ngxesha (Hentie Cilliers), 12 Boeta Vermaak (Voortrekker), 11 Jonathan April (Hentie Cilliers), 10 Luan James (Hentie Cilliers), 9 Jaywinn Juries (Hentie Cilliers), 8 Francois Stemmet (AHS Kroonstad), 7 Henry Searle (AHS Kroonstad), 6 JP Kalp (AHS Kroonstad), 5 Erik Knoetze (AHS Kroonstad), 4 Wesley McMaster (Welkom-Gimnasium), 3 Armand van Wyk (Bothaville), 2 Nick Fortuin (Welkom-Gimnasium), 1 Fanie Vermaak (Welkom-Gimnasium). Replacements: 16 Harold Hills (Welkom-Gimnasium), 17 Neo Mohapi (Hentie Cilliers), 18 Niel Janse van Rensburg (Voortrekker), 19 Nathan Kemp (Hentie Cilliers), 20 Jason Olivier (Hentie Cilliers), 21 Kobus Kleyn (AHS Kroonstad), 22 Tokkie van Zyl (Voortrekker).

    Griqualand West (provisional): Keaton Gordon (Diamantveld), Leon Becker (Noord-Kaap), JD Swanepoel (Diamantveld), Gerhard Holtzhausen (Noord-Kaap), JP Abrahams (Diamantveld), Robbie Petzer, Brandon de Melim (albei Noord-Kaap), Georg Sieberhagen (De Aar), Damian van der Bergh (Noord-Kaap), Ruan Willemse (Diamantveld), Teubes Brits (Landboudal), Rikus Zwart (Noord-Kaap), FC Swart (Landboudal), Brandon Smit (Diamantveld), Boan Venter (De Aar). Replacements: Morné Steynman (Noord-Kaap), Nathan Christiaans (Diamantveld), Thulani Njenje (Noord-Kaap), Nardus Bosman (Diamantveld), Nielton Warnich (Noord-Kaap), Gerco Nortjé (Diamantveld), Wilfred Bowers, Geo Davel (albei Noord-Kaap).

    Griqualand West Country Districts (provisional): Joe-Lythen Willemse, Franco Snyders, Dillon Magerman (almal Upington), SJ van der Merwe (Kalahari), Marcel van der Westhuizen (Upington), Coenie Lamprecht (Duineveld), DJ Brand (Namakwaland), Rynard Hayes (Upington), Erik Jordaan (Duineveld), Dian Dry (Upington), Ryno Karstens (Duineveld), Cobus Wiese (Upington), Stefan Hanekom (Duineveld), Gert Nel (Upington), David du Toit (Duineveld). Replacements: Evandre Knoetze (Kalahari), Sergio Boer, Wynand Terblanche (albei Upington), Garth-lee Young (Springbok), André Share (Upington), Denvil Joseph (Springbok), Naziem van Wyk (Concordia).

    Limpopo: 15 Vandré Rolls (Ben Vorster), 14 Daman Strauss (Frikkie Meyer), 13 Vukosi Mabuza (Ben Vorster), 12 BJ Vorster (Ben Vorster), 11 Thepiso Mahasha (Ben Vorster), 10 Benhard Janse van Rensburg (Frikkie Meyer), 9 Diederik Oberholzer (Ben Vorster), 8 Hendrik du Plessis (Frikkie Meyer), 7 Willem Dreyer (Hans Strijdom), 6 Armand Davies (Frikkie Meyer), 5 Dumisano Mushwona (Ben Vorster), 4 JR Visagie (Pietersburg HS), 3 Mitch Momentsa (Ben Vorster – captain), 2 Arthur-Henry Jones (Warmbad), 1 Modot Mabokela (Ben Vorster). Replacements: 16 Dirk Coetzee (Ben Vorster), 17 Hanco Taljaardt (Ben Vorster), 18 John-John van der Kolf (Piet Potgieter), 19 Theo Mahlo (Ben Vorster), 20 Nick Enslin (Pietersburg HS), 21 Tiaan Vorster (Ben Vorster), 22 Thapelo Moloapo (Ben Vorster).

    Lions: 15 Preston Karstens (Florida), 14 Justin Bana (Florida), 13 Ashley Lindewaal (Florida), 12 Tshepo Thulo (Jeppe), 11 Sibusiso Nkosi (Jeppe), 10 Wikus van Biljon (Monument), 9 Ralton October (Florida), 8 Juan Lemmer (Monument), 7 Constant Bekkerling (Helpmekaar), 6 Gavin Delport (Monument), 5 Reinhard Nothnagel (Monument), 4 Rhyno Herbst (Monument), 3 Jaco Holtzhausen (Monument), 2 Justin Brandon (Monument), 1 Fanco van der Berg (Randburg). Replacements: 16 Willem du Plessis (King Edward VII), 17 Ricky Ngwabarra (Jeppe), 18 Bradley van Waardhuizen (Jeppe), 19 Nyasha Turasenga (St Benedicts), 20 Len Massyn (Monument), 21 Odwa Nkujane (Monument), 22 Armand Grobler (Monument).

    Pumas: 15 Barend Smit (HTS Middelburg), 14 Mfundo Ndlovu (Standerton), 13 Telvin Mhlong (Middelburg HS), 12 Cyprian Nkomo (Middelburg HS), 11 Siyabonga Nkosi (Piet Retief), 10 Joubert Muller (Ligbron), 9 Stephan Enslin (HTS Middelburg), 8 Oscar Schuld (Nelspruit HS), 7 Bernard Kotzenberg (HTS Middelburg), 6 Chrisjan Steynberg (HTS Middelburg), 5 Driaan Bester (HTS Middelburg), 4 Ian Joubert (Standerton), 3 Wiehan Steyn (Nelspruit HS), 2 Marinus Enslin (Nelspruit HS), 1 Beki Shongwe (Barberton). Replacements: 16 Marnus van der Merwe (HTS Middelburg), 17 Cauwen Mashaba (General Hertzog), 18 Ruan Groenewald (HTS Middelburg), 19 Riaan le Roux (Nelspruit HS), 20 Mpumelelo Matias (Middelburg HS), 21 Siyabonga Masuka (Piet Retief), 22 Siyabonga Khalishwayo (Piet Retief).  

    South Western Districts: 15 Ruan Barnard (Oakdale Landbou), 14 Corné de Klerk (Outeniqua), 13 Curtley Prins (Outeniqua), 12 JT Jackson (Oakdale Landbou), 11 Shadward Fillies (Sao Bras), 10 Boeta Hamman (Oakdale Landbou), 9 Domenic Smit (Oudtshoorn HS), 8 Nevada Jacobs (Langenhoven Gimnasium), 7 Armand Heunis (Oakdale Landbou), 6 Christopher Roelofse (Outeniqua), 5 Eduan Zandberg (Outeniqua), 4 Anton Smit (Outeniqua), 3 Wynand de Necker (Outeniqua), 2 Le Roux Baard (Outeniqua), 1 SW Odendaal (Outeniqua). Replacements: 16 Vogien Talmaggies (Oakdale Landbou), 17 Andrew Kuhn (Outeniqua), 18 Roux Swart (Outeniqua), 19 Adré Smith (Oakdale Landbou), 20 Levuju Ndevu (Outeniqua), 21 Niven Langdown (Outeniqua), 22 Manie Libbok (Outeniqua).

    Valke (provisional): 15 Martin van Wyk (EG Jansen), 14 Tsepe Kokong (Vereeniging Gimnasium), 13 Erich Cronjé (EG Jansen), 12 Jimmy Mpalane (Kemptonpark), 11 Darren de Bruin (Jeugland), 10 Forrest Roos (EG Jansen), 9 Marco Janse van Vuuren (Transvalia), 8 Warren Britz (EG Jansen), 7 Thabise Moloso (St. Dunstan College), 6 Jandré van der Walt (Kemptonpark), 5 Hendré Stassen (EG Jansen), 4 Alex Cusambya (Voortrekker), 3 Donovan Venter (Vereeniging Gimnasium), 2 Nico Peyper (EG Jansen), 1 Hanrieel Coetzee (Hans Moore). Replacements: 16 Lesego Seremi (Suiderlig), 17 Stefan Jacobs (Transvalia), 18 Quintin van der Schyff (EG Jansen), 19 Ayanda Thubane (Bi), 20 Charl Barkhuizen (EG Jansen), 21 Joas Narre (Kemptonpark), 22 Irwin Ali (EG Jansen). 

    Western Province: 15 Gerard Pieterse (Diocesan College), 14 Duncan Saals (Kasselsvlei), 13 Justin Heunis (Diocesan College), 12 Edrich Venter (Paul Roos Gimnasium), 11 Edwill van der Merwe (Paul Roos Gimnasium), 10 Jez McIntrye (Diocesan College), 9 Herschell Jantjies (Paul Roos Gimnasium), 8 Saud Abrahams (Diocesan College), 7 Zain Davids (Rondebosch Boys’ High), 6 Mervano da Silva (Diocesan College), 5 Ruben de Villiers (Paarl Boys’ High), 4 Jaco Willemse (Paarl Gimnasium), 3 JP Smith (Diocesan College), 2 Jacques van Zyl (Paul Roos Gimnasium), 1 Gavin van der Berg (Paarl Gimnasium). Replacements: 16 Shane Farmer (Tygerberg), 17 Wikus Groenewald (Paarl Boys’ High), 18 Jerome Korf (Paul Roos Gimnasium), 19 Charl-Francois du Toit (Paarl Boys’ High), 20 Jondré Williams (Boland Landbou), 21 Aidynn Cupido (Paul Roos Gimnasium), 22 Ryan Muller (Bellville HS). 

  • SA Under 18 Sevens aim for gold in Botswana

    SA Under 18 Sevens aim for gold in Botswana

    The SA Under 18 Sevens team will be aiming to emulate the 2013 Australian Youth Olympics winners when they participate in the 2014 African Youth Games on 23 and 24 May in Gaborone, Botswana.

    Last January, a powerful SA U18 Sevens squad which had outstanding talents such as Warrick Gelant (SA Schools, Junior Springboks) and Duhan van der Merwe (SA Sevens Academy) amongst its ranks, won gold in Sydney at the Australian Youth Olympics.

    The SA U18 Sevens are the firm favourites to claim gold at the African Youth Games and the selectors have assembled another talented 12-man squad to represent the Green and Gold at this age group level.

    Gavin Beresford, the current Western Province High Schools Sevens coach, will coach the SA U18’s in Botswana. Marco Janse van Vuuren and PJ Toerien are two members of the SA U18 Sevens squad that were both selected for the SA Schools in fifteens in 2013.

    Marius Schoeman, the SARU Sevens Academy Manager, said the current crop of players should give good account of themselves in Gaborone.

    “These players were earmarked at the 2013 Coca-Cola Youth Week tournaments and we monitored also players in various other tournaments, as well as watching many schools matches. The next step for these players will be to come into contention for intake into the SA Sevens Academy, which is our main feeder for the Springbok Sevens squad,” explains Schoeman, a former veteran Blitzbok.

    The SA U18 Sevens squad are currently in Johannesburg busy with preparations before their departure on Tuesday, 20 May to Botswana as part of Team SA.

    The SA Under 18 Sevens squad to play in the African Youth Games in Gaborone (with name of high school in brackets):

    Edrich Venter (Paul Roos Gym)
    Herschel Jantjies (Paul Roos Gym)
    Edwill van der Merwe (Paul Roos Gym)
    Jaco Coetzee (Glenwood)
    Morne Joubert (Glenwood)
    Tshepiso Mahasa (Ben Vorster)
    Luigy van Jaarsveld (Marlow Landbou)
    Ivan Kunz (Tygerberg)
    Eduan Kuyter (Afrikaans Seuns)
    Grant Williams (Paarl Gym)
    PJ Toerien (Garsfontein)
    Marco Janse van Vuuren (Transvalia)
    Coach: Gavin Beresford (Tygerberg)

    Issued by SARU Corporate Affairs