Die âwĂȘreldkampioenâ en onoorwonne Glenwood High van Durban het sy moses in Krugersdorp teen Monument teĂ«gekom.
Dit het nooit gelyk of Monnas, wat met 40-15 gewen het, nié sou wen nie. Monnas het die besoekers in die skrums vernietig en hul ook opdraande in die lynstane gegee. In die skrums verdien veral die stut Nathan McBeth en die kaptein en haker, PJ Botha, lof.
In die lynstane het Ruan Vermaak uitgetroon. Hy is besig om sy spelpeil te lig en behoort op die Cravenweek ân speler wees om dop te hou. Agterlangs was die heelagter, DandrĂ© Prinsloo, op die aanval die grootste doring in Glenwood se vlees.
Die wedstryd tussen Monnas en EG Jansen in die Valke/Leeus en Luiperds se makroskole-liga beloof om weer vir een van die hoogtepunte op skolerugbyvlak in die streke te sorg.
EG Jansen het nie veel probleme ondervind om Marais Viljoen van Alberton Saterdag met 59-10 te verslaan nie.
Jansies se losskakel, Ruben Beytell, het met ân driekuns aan drieĂ« sy totaal vir die seisoen tot 27 drieĂ« opgestoot. Hy is tot dusver die voorste driedrukker op eerstespanvlak in Suid-Afrika.
In die Valke se grootskole-liga is Vereeniging Gimnasium die span om te klop.
Gimmies kom Saterdag in die kwarteindronde te staan teen Driehoek op Hugenote in Springs se veld.
Hugenote het Oosterlig Saterdag met 60-29 geklop en sal teen Dr. Malan in sy kwarteindstryd kragte meet. Oosterlig kom teen Heidelberg Volkskool in die uitspeelwedstryd te staan. Volkies het Saterdag sy rieme styfgeloop teen Transvalia met 8-31. Transvalia pak Benoni High in die ander kwarteindstryd.
HTS Middelburg het sy plek bespreek in die Pumas se makroskole-eindstryd met ân sege van 67-20 oor die HoĂ«rskool Middelburg. Die Rooi Bulle se vleuel, Waldo Conradie, het vier keer Middelburg se doellyn oorgesteek.
HTS sal teen die Hoërskool Nelspruit se Rhinos in die eindstryd te staan kom.
Die Hoërskool Garsfontein van Pretoria is die derde agtereenvolgende jaar as kampioen van die Blou Bulle se Makroskole gekroon. Garsies is ook die verdedigende kampioen van die Virseker Beeldtrofee. Hulle het Saterdag Waterkloof met 50-10 kafgedraf.
Dit was veral die fisieke spel van die haker, Bees Ferreira, die agtsteman, Luke Fortuin, en die flank Ryno Pieterse wat die grondslag vir die oorwinning gelĂȘ het.
Die HoĂ«rskool Secunda is ân tree nader om sy titel as kam- pioen van die Pumas se Grootskole-liga te verdedig. Secunda het Piet Retief met 33-17 in die kwarteindronde in Standerton getroef. Hy sal nou in die halfeindstryd op sy tuisveld teen HTS Witbank te staan kom.
Die Tekkies het in sy kwarteindstryd gesweet om Hoogenhout met 22-19 met die kous oor die kop huis toe te stuur.
In die ander halfeindstryd in Secunda sal Ermelo en Ligbron mekaar pak. Ligbron het op alle suiers in sy sege van 61-3 oor Rob Ferreira gevuur. Ermelo was met 42-20 oor Lydenburg in sy kwarteindstryd baas.
In die Luiperds se liga vir Grootskole het Potchefstroom Volkskool Saterdag met sy sege van 22-13 oor die Hoërskool Klerksdorp die liga onoorwonne afgesluit. Sy flank Ruan van Abo het Klerksdorp probleme besorg. Volkies sal in die halfeindronde teen Wesvalia te staan kom.
In die ander halfeindstryd sal Potchefstroom Gimnasium en Lichtenburg mekaar die stryd aansĂȘ.
In Limpopo is die Hoërskool Pietersburg en Ben Vorster ook in die eindstryd.
MAKROSKOLE
Garsfontein 50 (17) â DrieĂ«: Wesley Thompson (2), HendrĂ© Eloff, Lincoln Daniels, Emillio Adonis, Austin Davids, Henk de Leeuw, Shaun Williams. Doelskoppe: Davids (4), Bees Ferreira. Waterkloof 10 (10) â DrieĂ«: Duhann Gunter, Eduard Pretorius.
Centurion 41 â DrieĂ«: Paul Roos (2), Meyer Herbst (2), MC Pienaar, Heinrich Mentz. Doelskoppe: Roos (4). Strafdoel: Roos. Montana 27 â DrieĂ«: AndrĂ© Badenhorst, Ettienne Beukes, AndrĂ© van der Westhuizen, Alwyn van Dyk, Ruan Hoyer. Doelkop: Badenhorst.
Zwartkop 57 â DrieĂ«: Duan Strauss (2), Chris Vermaak (2), Mauritz Swanepoel, Phineas Zitha, Duan de Bruyn, Handro Horn, Ivan Smit. Doelskoppe: Mauritz Swanepoel (6). HTS John Vorster 0.
Eldoraigne 41 â DrieĂ«: Reinhardt van Sittert (2), De Wet Pretorius, Mornay Smit, Reinhardt Heymans, Franco van Wyk, Ruan Kotze. Doelskoppe: Stefan Marais (3). Wonderboom 14.
Ander spanne:
o.16: Garsfontein 24, Waterkloof 10; Montana 31, Centurion 15; Zwartkop 31, HTS John Vorster 0; Eldoraigne 40, Wonderboom 8.
o.15: Waterkloof 22, Garsfontein 20; Montana 31, Centurion 8; Zwartkop 31, HTS John Vorster 0; Eldoraigne 42, Wonderboom 7.
o.14: Garsfontein 29, Waterkloof 3; Montana 104, Centurion 0; Zwartkop 55, HTS John Vorster 7; Eldoraigne 66, Wonderboom 0.
GROOTSKOLE
)âOos-Moot 94 â DrieĂ«: DandrĂ© Nolte (2), Dean Steinhobel (2), Conrad van Deventer (2), Michael Janse van Rensburg (2), Armand Pretorius, Johan Marais, Gert Nel, Armand Marais, Armand Krugel, Werner Diederichs, Kevin Smith, Markus van Rensen. Doelskoppe: Edmund Ludick (3), Marais, Burger Sandenberg, Nico Huystek, Van Deventer. HTS Tuine 6.
)âMidstream College 38 â DrieĂ«: Tristan Little (2), Reinhardt Smit, Drikus Greyling, Hugo Botha, Heinro Kritzinger. Doelskoppe: Heinrich Botha (4). Wagpos 7 â Drie: Sakkie van Staden. Doelskop: JeandrĂ© Esterhuizen.
)âAnder spanne:
Eerstespanne: Pretoria-Noord 50, Die Wilgers 17.
o.16: Oos-Moot 60, HTS Tuine 0; Die Wilgers 28, Pretoria-Noord 21.
o.15: Oos-Moot 61, HTS Tuine 0; Pretoria-Noord 55, Die Wilgers 0.
o.14: Oos-Moot 57, HTS Tuine 0; Pretoria-Noord 48, Die Wilgers 5.
MEDIUMSKOLE
Pretoria THS 47 â DrieĂ«: Tiisetso Kekana, Xabiso Mtumtum, Keanu Duraan, Lehlonolo Neyele, Magoba Kubjane, Bradley Matambo, Thabiso Mbatha. Doelskoppe: Keanu Duraan (4), Lorenzo Duraan, Mtumtum. Akasia 5.
Uitsig 10 â DrieĂ«: Anathi Mlabateki, Stiaan de Wet. FH Odendaal 27.
Curro Hazeldean 31 â DrieĂ«: Rohan Breytenbach (3), Anele Mkwanzi, Reynard Beukes. Doelskoppe: Ahren Smith (3). Cullinan 41.
Erasmus 26 â DrieĂ«: Christiaan Theunissen (2), Bernard Schickerling (2). Doelskoppe: Coenraad Potgieter (3). Gerrit Maritz 8.
Ander spanne:
o.16: Akasia 36, Pretoria THS 22; FH Odendaal 27, Uitsig 0; Cullinan 15, Curro Hazeldean 10; Erasmus 28, Gerrit Maritz 19.
o.15: Pretoria 17, Akasia 15; Uitsig 14, FH Odendaal 12; Gerrit Maritz 19, Erasmus 12.
o.14: Pretoria THS 44, Akasia 0; Uitsig 34, FH Odendaal 7; Curro Hazeldean 31, Cullinan 14; Erasmus 59, Gerrit Maritz 0.
VRIENDSKAPLIK
Southdowns College 71 â DrieĂ«: Richard Zulu (3), Emidio Cuna (2), Hluma Zondani, Sihle Sobekwa, Mdu Nkosi, Jacques Potgieter, Ryan van Zyl. Doelskoppe: Justin Visagie (8). Cornwall Hill College 5.
MAKROSKOLE
Noordheuwel 22 â DrieĂ«: AndrĂ© le Roux (2), Xander van der Merwe, Michael Kruger. Doelskop: Jacque Oosthuizen. Jeugland 8.
Ander spanne:
o.16: Noordheuwel 58, Jeugland 5.
o.15: Jeugland 22, Noordheuwel 7.
o.14: Noordheuwel 12, Jeugland 5.
GROOTSKOLE
HoĂ«rskool Alberton 39 â DrieĂ«: Tyrone Loots (2), Caltino Jones, Ruan Muller, Jonathan Potgieter. Doelskoppe: Jones (4). Strafdoele: Jones (3). Bastion 5.
Randburg 19 â DrieĂ«: Divan Bruwer (2), Ethan Barnard. Doelskoppe: Charl du Toit (2). Riebeeckrand 32.
)âAnder spanne:
o.16: Randburg 21, Riebeeckrand 12; Alberton 8, Bastion 5.
o.15: Randburg 63, Riebeeckrand 3; Bastion 22, Alberton 10.
o.14: Randburg 24, Riebeeckrand 3; Alberton 5, Bastion 3.
MEDIUMSKOLE
)âFochville 32 â DrieĂ«: Jurgens Bence (2), Shane van Loggenberg, Jaco Vewas. Doelskoppe: Barend van Wyk (2), Wayne Ferreira. Strafdoele: Van Wyk (2). Bekker 7.
)âAnder spanne:
o.16: Fochville 17, Bekker 12.
o.15: Bekker 12, Fochville 10.
o.14: Fochville 33, Bekker 13.
MIDDELSKOLE
)âCarletonville 27 â DrieĂ«: Frederick Strydom (2), Mazwi Ndlovu, Andrea Fioritta. Doelskoppe: Adriaan Ball (2). Strafdoel: Ball. Bracken 13.
)âAnder spanne:
Eerstespanne: AHS Germiston 22, Alberton High 20.
o.16: Carletonville 54, HTS Nic Diedericks 10; Allen Glen 54, Roodepoort 28.
o.15: Carletonville 42, AHS Germiston 7; Bracken 50, Roodepoort 12.
o.14: President 24, Bracken 10; Allen Glen 50, Carletonville 12.
VRIENDSKAPLIK
)âMonument 40 (13) â DrieĂ«: DandrĂ© Prinsloo, Karel Vahrmeijer, MJ Pelser, Luke Rossouw, Ruan Vermaak. Doelskoppe: Rossouw (3). Strafdoele: Rossouw (3). Glenwood 15 (3) â DrieĂ«: Francke Botha, Martin Holtzhausen. Doelskop: Holtzhausen. Strafdoel: Holtzhausen.
)âJeppe High School for Boysâ 36 â DrieĂ«: Wandisile Simelane (2), Henry Wickens, Gary Edwards, Hacjivah Dayimani, Dylan Wadeley. Doelskoppe: Simelane (3). Pretoria Boysâ High 22.
)âHelpmekaar 31 â DrieĂ«: Sherman Rayners (2), Chris Pietersen, Ben Clarke, ZandrĂ© Kruger. Doelskoppe: Chuiner van Rooyen (3). St. Benedictâs College 16.
GROOTSKOLE
)âHoĂ«rskool Pietersburg 39 â DrieĂ«: Heinrich Schoeman (2), Miguel de Sousa, Ruan Erasmus, Gavin Nel, Stiaan Pistorius. Doelskoppe: MornĂ© Venter (3). Strafdoel: Venter. Frikkie Meyer 34.
)âBen Vorster 62 â DrieĂ«: Shima Mphahlele (4), Danny Mokhoabane (2), Stefan Engelbrecht, AndrĂ© Klopper, Pule Molokomme, Heini Ferreira. Doelskoppe: Klopper (4), Mokhoabane (2). HTS Tom NaudĂ© 3 â Strafdoel: Benhardt Gouws.
)âAnder spanne:
o.16: Frikkie Meyer 24, Pietersburg 0; Ben Vorster 92, Tom Naudé 0.
o.15: Frikkie Meyer 29, Pietersburg 19; Ben Vorster 43, Tom Naudé 8.
o.14: Pietersburg 26, Frikkie Meyer 19; Ben Vorster 39, Tom Naudé 5.
MEDIUMSKOLE
)âBen Viljoen 15 â DrieĂ«: Jason la Cock (2), Gideon Visser. Nylstroom 9 â Strafdoele: Franco Hendriks (3).
)âAnder spanne:
o.16: Ben Viljoen 38, Nylstroom 3.
o.15: Nylstroom 15, Ben Viljoen 10.
o.14: Nylstroom 51, Ben Viljoen 0.
MAKROSKOLE
)âHoĂ«rskool Rustenburg 27 â DrieĂ«: Ethan Ballot, Ruwald van der Merwe, Nathan Fourie. Doelskoppe: Gerhard Fourie (3). Strafdoele: Fourie (2). Kempton Park 10 â Drie: Adriaan LabuschagnĂ©. Doelskop: Francois Erasmus. Doelskop: Erasmus.
)âAnder spanne:
o.16: Rustenburg 19, Kempton Park 12.
o.15: Rustenburg 12, Kempton Park 7.
o.14: Rustenburg 12, Kempton Park 7.
GROOTSKOLE
)âPotchefstroom Volkskool 22 (15) â DrieĂ«: Duart Snyman (2), Hanru van Rooyen. Doelskoppe: Van Rooyen (2). Strafdoel: Van Rooyen. HoĂ«rskool Klerksdorp 13 (6) â Drie: Rico Meiring. Doelskop: Marius Odendaal. Strafdoele: JW NortjĂ© (2).
)âLichtenburg 20 â DrieĂ«: Corno Lubbe, Henco Nel, Anthony Keen. Doelskop: Bertru Jones. Strafdoel: Jones. Wesvalia 13 â Drie: Johan Smit. Doelskop: Justin Basson. Strafdoele: Basson (2).
)âAnder spanne:
o.16: Potch Volkies 67, Klerksdorp 3.
o.15: Klerksdorp 66, Potch Volkies 5.
o.14: Klerksdorp 62, Potch Volkies 0.
MEDIUMSKOLE
)âHartbeespoort 27 â DrieĂ«: Hannes Mulder, Herman le Roux, Hanno Slabbert, Daniel Duncan. Doelskoppe: Duncan (2). Strafdoel: Duncan. Schoonspruit 7.
)âVryburg 29 â DrieĂ«: Francois Pelser (2), Johan Pelser, RA Pretorius, Chris Cloete. Doelskoppe: Johan Pelser (2). HoĂ«rskool Brits 11 â Drie: PW Venter. Strafdoele: Sydney Blignaut (2).
Ander spanne:
o.16: Schoonspruit 43, Hartbeespoort 7; Brits 8, Vryburg 5.
o.15: Schoonspruit 21, Hartbeespoort 0; Brits 17, Vryburg 8.
o.14: Hartbeespoort 64, Schoonspruit 0; Brits 31, Vryburg 7.
MIDDELSKOLE
)âEerstespanne: Schweizer-Reneke 42, Wolmaransstad 5.
o.16: Schweizer-Reneke 29, Wolmaransstad 12.
o.15: Wolmaransstad 17, Schweizer-Reneke 0.
MAKROSKOLE
)âHTS Middelburg 67 â DrieĂ«: Waldo Conradie (4), JC Pretorius (2), Ruben Cross, Boet Heyl, Japie Kleynhans, Ryan Cloete, U du Preez. Doelskoppe: Riekert Barnard (6). ÂŹHoĂ«rskool Middelburg 20 â DrieĂ«: D Pieterse, S Pieterse, W Shabangu. Doelskop: MornĂ© Sonnekus. Strafdoel: Sonnekus.
GROOTSKOLE
)âSecunda 33 â DrieĂ«: Willie Pretorius, Steyn van der Heever, Evan Wessels, Steven Steyn. Doelskoppe: Steyn (2). Strafdoele: Steyn (3). Piet Retief 17 â DrieĂ«: Thabiso Mbatha, Percy Mkwanazi, James Fourie. Doelskop: Simon TerblanchĂ©.
)âErmelo 42 â DrieĂ«: Vusi Mkhonza, Ruan Grobler, Ruan Smit, Stefan van der Merwe, Arno Oosthuizen. Doelskoppe: Ruan Grobler (4). Strafdoele: Grobler (3). Lydenburg 20 â DrieĂ«: Duncan van Vuuren, Tristan Badenhorst, ZandrĂ© Volschenk. Doelskop: Brady Theron. Strafdoel: Theron.
)âHTS Witbank 22 â DrieĂ«: Marius Janse van Rensburg, Du Preez van der Merwe, Johan Badenhorst, Dick Prinsloo. Doelskop: Andrew McDermaid. Hoogenhout 19 â DrieĂ«: Pieter de Wet, Justin Johanssen. Strafdoele: DC Saaiman (3).
)âLigbron 60 â DrieĂ«: Calvin Clack (2), Marnus Scheepers, Gert CronjĂ©, JP LabuschagnĂ©, Luanco Janse van Nieuwenhuis, Lwazi Sithole, Thabiso Mkwebane, Barry du Plessis, Siswe Maseko. Doelskoppe: Mkwebane (4). Strafdoel: Mkwebane. Rob Ferreira 3 â Strafdoel: Waldo van Tonder.
)âAnder spanne:
o.16: Standerton 31, Lydenburg 12; Generaal Hertzog 36, Hoogenhout 19; Ligbron 31, HTS Witbank 7; Secunda 39, Piet Retief 10.
o.15: Ligbron 50, HTS Witbank 0; Secunda 38, Piet Retief 8; Ermelo 39, Lydenburg 7; Generaal Hertzog 25, Standerton 0.
o.14: Piet Retief 21, Lydenburg 0; Secunda 38, Standerton 12; Ermelo 24, HTS Witbank 12; Rob Ferreira 57, Volksrust 0.
MIDDELSKOLE
)âSteelcrest 51 â DrieĂ«: Lethu Mahlalela (4), Samukelo Mthethwa (2), Vuyo Mpafa, Tshegofatso Manamela, Thakatso Ngwako. Doelskoppe: Siyabonga Skosana (3). Kriel 13.
)âAnder spanne:
o.16: Steelcrest 37, Kriel 0.
o.15: Steelcrest 12, Kriel 0.
o.14: Kriel 29, Steelcrest 10.
VRIENDSKAPLIK
)âPenryn College 89 â DrieĂ«: Ernest Mthethwa (3), Mbulelo Nhlapo (2), Kyle Hay (2), Wakhe Shongwe, Zethembile Madonsela, Jarred Swanevelder, Petresco Jardim, Robert Hechter, Thato Machete. Doelskoppe: Hay (12). Pecanwood 14.
)âAnder spanne:
o.16: Penryn College 30, Pecanwood 17.
o.15: Penryn College 7, Pecanwood 0.
MAKROSKOLE
)âEG Jansen 59 â DrieĂ«: Ruben Beytell (3), Franco van Eeden (2), Ginter Smuts, Henry Pike, Werner Landman, Werner Fourie. Doelskoppe: Smuts (7). Marais Viljoen 10.
)âAnder spanne:
o.16: EG Jansen 46, Marais Viljoen 0.
o.15: EG Jansen 21, Marais Viljoen 9.
o.14: EG Jansen 74, Marais Viljoen 0.
GROOTSKOLE
)âDr. Malan 48 â DrieĂ«: Ruan van Tonder (2), Brandon Steyn (2), Stephan Visagie, Jarryd Posthumus, Armand Small, Jacques Gerber. Doelskoppe: Pieter van Vuuren (4). Birchleigh 14.
)âHugenote (Springs) 60 â DrieĂ«: Dian de Beer (2), Tristan Dry (2), Bradley Human (2), Donovan Grobler, Leander van Oort, Bennie Lottering. Doelskoppe: Lottering (6). Strafdoel: Lottering. Oosterlig 29 â DrieĂ«: Ivan Kotze, Jason Mitchell, Juan Roux, Tiaan Pelser. Doelskoppe: Pelser (3). Strafdoel: Pelser.
)âHans Moore 10 â DrieĂ«: Ernst Ehlers, Ruan Beck. Springs Boysâ High 14.
)âTransvalia 31 â DrieĂ«: Kruan Saunders (2), Xander van der Walt, AndrĂ© de Jager, Franco van Wyk. Doelskoppe: Van der Walt (3). Heidelberg Volkskool 8.
)âAnder spanne:
o.16: Dr. Malan 44, Birchleigh 0; Hugenote 24, Oosterlig 19; Hans Moore 31, Springs Boysâ High 0.
o.15: Dr. Malan 8, Birchleigh 0; Oosterlig 6, Hugenote 0; Hans Moore 8, Springs Boysâ High 8.
o.14: Dr. Malan 27, Birchleigh 22; Hugenote 52, Oosterlig 5; Hans Moore 45, Springs Boysâ High 0.
MEDIUMSKOLE
)âBrandwag (Benoni) 48 â DrieĂ«: Maartin Steyn (2), Terence Spies (2), Viljee CronjĂ©, Victor Wilkens, Werno Steyger, Christo Swanepoel. Doelskoppe: Steyn (4). John Vorster (Nigel) 7.
)âStoffberg 39 â DrieĂ«: Quintin Scheepers (2), Arnoux Venter (2), Damien Flemix, Riowando Smith, Nico van Niekerk. Doelskoppe: Gerhard du Preez (2). Delmas 14.
)âAnder spanne:
o.16: Brandwag 46, John Vorster 17; Stoffberg 31, Delmas 14.
o.15: Brandwag 56, John Vorster 6; Delmas 24, Stoffberg 5.
o.14: Brandwag 26, John Vorster 15; Stoffberg 45, Delmas 0.