Results
Vryburg 94, Schweizer-Reneke 5
Vryburg 23, Diamantveld 52
Vryburg 106, Schoonspruit 12
Vryburg 105, Wolmaransstad 0
Players: BF van Staden, Francois Pelser, Joe van Huysteen,
Results
Vryburg 94, Schweizer-Reneke 5
Vryburg 23, Diamantveld 52
Vryburg 106, Schoonspruit 12
Vryburg 105, Wolmaransstad 0
Players: BF van Staden, Francois Pelser, Joe van Huysteen,

Die Hoërskool Vryburg se eerste rugbyspan was in ’n vernietigende bui in sy eerste kragmeting in vanjaar se Puk 16-reeks. Die verdedigende kampioen het Schweizer-Reneke met 94-5 geboelie. André Kock het vier van sy span se 13 drieë afgerond, terwyl Francois Pelser, heelagter, ook ’n driekuns behaal het.
BF van Staden, Vryburg se losskakel, kan ná afloop van die eerste week van die skolerugbyseisoen daarmee spog dat hy Suid-Afrika se voorste puntemaker is ná sy bydrae van 25 punte. Van Staden het een keer gaan druk en tien van sy span se drieë verdoel.
Wolmaransstad het vir ’n opskudding in dié groep gesorg toe hy Schoonspruit in Klerksdorp tot ’n gelykopuitslag van 27-elk gedwing het. Fanus Pieterse, Wollies se losskakel, het 17 punte bygedra. Schoonspruit het vinnig met 17-0 voorgeloop, maar die besoekers het nooit moed opgegee nie. Buiten Pieterse, verdien Dirkie Taljaard, skrumskakel, en Heini Coetzee, agtsteman, ook elk ’n klop op die skouer vir hul vertonings.
Pretoria-Noord en Delmas het hul aanslag met seges oor onderskeidelik Stoffberg (16-8) en Oosterland van Secunda (22-18) in Groep A afgeskop. Jeandré Nel, losskakel van Delmas, het een van sy span se drieë gedruk, twee daarvan verdoel en ook ’n skepdoel oorgeklits. Bekker van Magaliesburg het Overvaal met 38-14 die onderspit laat delf. In die ander Groep C-kragmeting was Fochville te sterk vir Alberton High. Fochies het die wedstryd met 50-10 gewen.
Bekker het vroeër in ’n vriendskaplike wedstryd teen Jan Viljoen met 29-19 die knie gebuig. Pionier van Vryheid het Ferrum met 17-7 in hul kragmeting geklop.
Lichtenburg het op sy tuisveld hom teen Noord-Kaap van Kimberley met 60-7 in ’n vriendskaplike kragmeting vasgeloop. Die span van die Diamantstad het die vorige week die Hoërskool Klerksdorp met 33-5 verslaan. HTS Middelburg het Transvalia Saterdag in ’n vriendskaplike wedstryd met 45-14 getroef.
Die Hoërskool Parys het in die hoofwedstryd van die Pieter Swanepoel Sportdag op Brandfort teen die gasheer, die Hoërskool Staatspresident Swart, met 28-16 vasgeval. Die Hoërskool Middelburg het Ermelo met 27-13 in hul vriendskaplike ontmoeting getroef.
Puntemakers:
PUKKE 16-REEKS:
Vryburg 94 (40): Drieë: André Kock (4), Francois Pelser (3), Joe van Huysteen (2), Kabelo Kenene, BF van Staden, Joubert Fourie, Wilco du Toit. Doelskoppe: BF van Staden (10). Schweizer-Reneke 5 (5): Drie: Lombard Joubert.
Wolmaransstad 27: Drieë: Fanus Pieterse, Heini Coetzee, Rickus Scholtz. Doelskoppe: Pieterse (3). Strafdoele: Pieterse (2). Schoonspruit 27.
Delmas 22: Drieë: Tiaan le Roux, Jeandré Nel, Franco Bekker. Doelskop: Nel (2). Skepdoel: Nel. Oosterland 18: Drieë: Petrus Ramolotsi, Gerrit Gouws, Jaco Rautenbach. Strafdoel: Dirk Coetzer.
Bekker 38: Drieë: Dirk Erlank, Ruvo du Preez, Sampie Bezuidenhout, JG Knoetze, Lance McGill, Clinton Dick. Doelskoppe: Ewald Oberholzer (4). Overvaal 14: Drieë: Gift Gamede, Johan Steyn. Doelskoppe: Marcel Maartens (2).
Ander eerstespanne: Fochville 50, Alberton High 10; Pretoria-Noord 16, Stoffberg 8; Pionier 17, Volksrust 7.
o.16: Volksrust 12, Pionier 10; Wolmaransstad 25, Schoonspruit 10; Delmas 38, Oosterland 0; Stoffberg 14, Pretoria-Noord 12; Overvaal 12, Bekker 7.
o.15: Pionier 17, Volksrust 15; Schoonspruit 27, Wolmaransstad 12; Oosterland 29, Delmas 0; Pretoria-Noord 29, Stoffberg 12; Bekker 15, Overvaal 7.
o.14: Pionier 33, Volksrust 3; Wolmaransstad 52, Schoonspruit 12; Oosterland 26, Delmas 0; Pretoria-Noord 36, Stoffberg 5; Overvaal 17, Bekker 12. )
VRIENDSKAPLIK:
Noord-Kaap 60: Drieë: Brandon de Melim (2), Cameron Hufke (2), Wilfred Bowers (2), Cleo Adams, Zayne Farmer, Gerhard Holtzhausen, Howard Lottering. Doelskoppe: Hufke (5). Lichtenburg 7: Drie: Jaco Lombaard. Doelskop: Lombaard.
HTS Middelburg 45: Drieë: Eric Basson (2), Ruan Ludick (2), Ruben Cross, Chrisjan Steynberg, Brandon Par-Bailey. Doelskoppe: Par-Bailey (5). Transvalia 14.
Hoërskool Middelburg 27: Drieë: Cyprian Nkomo (2) Telvin Mhlongo (2). Doelskoppe Chris Hanekom (2) Strafskoppe: Hanekom (2). Ermelo 13.
Brandfort. – Die Hoërskool Staatspresident Swart het Saterdag hier met ‘n sege van 28-16 oor die Hoërskool Parys die eerste tree gegee om sy trotse rekord op sy jaarlikse Pieter Swanepoel Sportdag te herbou.
Die gasheer het rustyd reeds met 18-3 voorgeloop. Die span se kaptein en senter, Henco de Wet, het saam met die heelagter Pieter Reynecke en vleuel André Janse van Rensburg agterlangs vir Parys probleme besorg.
Die kantman, Coenraad Bezuidenhout, het Parys vroeg in die wedstryd probleme by die afbreekpunte besorg. Hy het in die eerste helfte in ‘n kort tydperk vyf keer balbesit by Parys afgeneem.
Die voorryman, Hanno Terblanché, het elke keer wat hy die bal onder die arm vasgeknyp het ver ente veld gewen. De Wet het 19 van sy span se punte via ‘n drie, twee doelskoppe en drie strafdoele aangeteken.
In ‘n kragmeting waar dit duidelik was dat dit nog vroeg in die seisoen is, het Louis Botha vir Welkom-Gimnasium met 10-3 getroef. Die span van die Rosestad het rustyd met 7-3 voorgeloop, danksy ‘n skitterende drie deur sy flank, Siya Luwaca. Albei spanne het te veel hanteringfoute begaan.
Luwaca was ook op die verdediging vir die wenspan ‘n rots gewees. Sy werksverrigting het ook beïndruk. Hy is voorlangs deur die slot, Austin de Bruin, bygestaan wat in die lynstane en vastelos goed gevaar het.
Van die plaasvervangersbank het die flank, Ayabonga Ntaba, by die losskrums en losgemale ‘n reuse verskil in die tweede helfte gemaak. Vir Gimmies het sy flank, Byron Ferreira, en loskopstut, Fanie Vermaak, voorlangs goeie spel gelewer. Agter die skrum was die skrumskakel, Jason Olivier, soos gewoontlik ‘n ster.
Die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad het Fichardtpark met 24-14 op die sportdag uitoorlê. Rooiskool het met die omdraaislag ‘n skrale voorsprong van 17-14 geniet.
Die span van Kroonstad se slot, Machiel Bosman, het met sy bedrieglike vaart ‘n hele paar keer gepaardgaande met ‘n fopaangee vir Fichies laat bontstaan. Die agtsteman, Johan Steyn, was die ander uitblinker voorlangs. In die agterhoede het die heelagter, Louis Steyn, en skrumskakel, Duncan Horak, meer as hulle werk gedoen.
Vir Fichies was sy agtsteman Hugo Maartens, flank Eckhardt Kuhn en senter Myburgh van Zyl staatmakers.
Die Hoërskool Kalahari van Kuruman het ‘n goeie sege van 20-14 oor Hentie Cilliers van Virginia behaal. Bultfontein het vir President Steyn met 15-12 in hulle kragmeting verras, terwyl Hennenman met 27-17 oor die Hoër Landbouskool Hendrik Potgieter van Reddersburg baas was. Koffiefontein het vir Theunissen met 17-12 getroef. Martie du Plessis het Brandfort se tweede span met 10-0 geklop.
Noord-Kaap het Lichtenburg op laasgenoemde se tuisveld met 60-7 verwoes. Die span van Kimberley het reeds vanjaar ook vir Hoërskool Klerksdorp met 33-5 verslaan. Landboudal van Jacobsdal het vir Zastron ‘n drag slae van 68-6 toegedien.
Puntemakers:
Brandfort 28 (18): Drieë: Pieter Reynecke, Henco de Wet, André Janse van Rensburg. Doelskoppe: De Wet (2). Strafdoele: De Wet (3). Parys 16 (3).
AHS Kroonstad 24 (17): Ettienne O’Donovan, Louis Steyn, Duncan Horak. Doelskoppe: Corné Cooper (3). Strafdoel: Cooper. Fichardtpark 14 (14): Drie: Ian Mollentze. Strafdoele: Janco Pretorius (3).
Louis Botha 10 (7): Drie: Siya Luwaca. Doelskop: Jeandré Christian. Strafdoel: Christian. Welkom Gimnasium 3 (3): Strafdoel: Luan Jones.
Bultfontein 15: Drieë: GJ van Eeden, Jano Smit, Jopie Taljaard. President Steyn 12: Drieë: Kobus van Tonder, Fanie Griesel. Doelskop: Griesel.
Kalahari 20: Drieë: Erlu Jonck, Wim Eilerd, Letstasi Vos. Doelskop: Johnny Hollenbach. Strafdoel: Hollenbach. Hentie Cilliers 14.
Hennenman 26 (7): Drieë: Nico Venter (2), Juhze Piechaczek, Eben Uys. Doelskoppe: Angelo Pienaar (3). Hendrik Potgieter 17 (7): Drieë: Michael Roberts, Pieter van der Merwe, Lukas Muller. Doelskop: Jeandré Rautenbach.
Koffiefontein 17: Drieë: Lerico Seeco (2), Morné Jacquire. Doelskop: Ishmael Charlie. Theunissen 12: Drieë: Thabang Raputsoane, Wian Jordaan. Doelskop: Innocent Rakotsoane.
Noord-Kaap 60: Drieë: Brandon de Melim (2), Cameron Hufke (2), Wilfred Bowers (2), Cleo Adams, Zayne Farmer, Gerhard Holtzhausen, Howard Lottering. Doelskoppe: Hufke (5). Lichtenburg 7: Drie: Jaco Lombaard. Doelskop: Lombaard.
Pieter Swanepoel Sports Day at Brandfort
AHS Kroonstad 24, Fichardtpark 14
Louis Botha 10, Welkom Gimnasium 3
Kalahari (Kuruman) 20, Hentie Cilliers 14
Bultfontein 15, President Steyn 12
Hennenman 26, Hendrik Potgieter 17
Koffiefontein 17, Theunissen 12
Puk 16 Series
28 February 2015
Brandfort Rugby Day
Brandfort vs. Parys
Fichardtpark vs. AHS Kroonstad
Louis Botha vs. Welkom Gimnasium
Kalahari vs. Hentie Cilliers
President Steyn vs. Bultfontein
Hennenman vs. Hendrik Potgieter
Koffiefontein vs. Theunissen
Brandfort II vs. Martie du Plessis
7 March 2015
Fichardtpark Sports Day
Jim Fouché vs. Voortrekker
St. Andrews vs. Union HS
14 March 2015
Louis Botha Rugby Day
Sentraal vs. Waterkloof
St. Andrews vs. St. Charles’ College
21 March 2015
AHS Kroonstad Sports Day
Grey College vs. Menlopark
Jim Fouché vs. Witteberg
Fichardtpark vs. Voortrekker
18 April 2015
Grey College vs. Fichardtpark
Jim Fouché vs. Cherries
Sentraal vs. Louis Botha
President Steyn vs. St. Andrews
Sand du Plessis vs. Brandfort
Hendrik Potgieter vs. Hoërskool Bloemfontein
Zastron vs. Tsoseletso
Koffiefontein vs. Sehunelo
23 April 2015
Sehunelo vs. Brandfort
Sand du Plessis vs. Hendrik Potgieter
St. Andrews vs. Koffiefontein
President Steyn vs. Tsoseletso
Zastron vs. Hoërskool Bloemfontein
Central Dragons vs. Martie du Plessis
Böhmer vs. NJ Heyns
20 April 2015
Fichardtpark vs. Witteberg
2 May 2015
Grey College vs. Paarl Boys’ High
5 May 2015
St. Andrews vs. Zastron
Koffiefontein vs. Brandfort
Hendrik Potgieter vs. Tsoseletso
Hoërskool Bloemfontein vs. Sehunelo
President Steyn vs. Sand du Plessis
Böhmer vs. Martie du Plessis
NJ Heyns vs. Central Dragons
9 May 2015
Grey College vs. Affies
Jim Fouché vs. Marlow Landbou
Sentraal vs. Fichardtpark
St. Andrews vs. St. John’s College
Hoërskool Bloemfontein vs. Aliwal-Noord
Brandfort vs. President Steyn
Hendrik Potgieter vs. Koffiefontein
Sehunelo vs. Tsoseletso
Zastron vs. Sand du Plessis
12 May 2015
St. Andrews vs. Sehunelo
Central Dragons vs. Böhmer
Martie du Plessis vs. NJ Heyns
16 May 2015
Grey College vs. Selborne College
Jim Fouché vs. Sentraal
Fichardtpark vs. Louis Botha
St. Andrews vs. St. Alban’s College
Brandfort vs. Zastron
President Steyn vs. Hendrik Potgieter
Koffiefontein vs. Hoërskool Bloemfontein
Sand du Plessis vs. Sehunelo
19 May 2015
Hendrik Potgieter vs. St. Andrews
Central Dragons vs. Hoërskool Bloemfontein II
Martie du Plessis vs. Sand du Plessis II
Böhmer vs. Sehunelo II
NJ Heyns vs. Koffiefontein II
23 May 2015
Grey College vs. Sentraal
Louis Botha vs. Cherries
Fichardtpark vs. Jim Fouché
St. Andrews vs. Clifton
Hoërskool Bloemfontein vs. Brandfort
Zastron vs. Koffiefontein
Tsoseletso vs. Sand du Plessis
Sehunelo vs. Reddersburg
26 May 2015
Sehunelo vs. President Steyn
Tsoseletso vs. St. Andrews
Central Dragons vs. Sand du Plessis II
Martie du Plessis vs. Hoërskool Bloemfontein II
Böhmer vs. Koffiefontein
NJ Heyns vs. Hendrik Potgieter II
30 May 2015
Fichardtpark vs. Duineveld
St. Andrews vs. St. Davids
Grey College vs. Louis Botha
Brandfort vs. Tsoseletso
Zastron vs. Hendrik Potgieter
Koffiefontein vs. Sand du Plessis
Hoërskool Bloemfontein vs. President Steyn
6 June 2015
St. Andrews vs. Bryanston
15 June 2015
Free State vs. Griqualand West
20 June 2015
Konica Minolta Bondedag
25 July 2015
President Steyn Sports Day
Grey College vs. Jim Fouché
Sentraal vs. Potchefstroom Volkskool
Louis Botha vs. AN Other
Hendrik Potgieter vs. Brandfort
Zastron vs. Sehunelo
Tsoseletso vs. Hoërskool Bloemfontein
St. Andrews vs. Sand du Plessis
President Steyn vs. Koffiefontein
Diamantveld vs. Fichardtpark
1 August 2015
Grey College vs. Grey PE
Sentraal vs. Duineveld
Fichardtpark vs. Landboudal
Jim Fouché vs. Louis Botha
Brandfort vs. St. Andrews
Tsoseletso vs. Koffiefontein
President Steyn vs. Zastron
Sand du Plessis vs. Hoërskool Bloemfontein
8 August 2015
Grey College vs. Maritzburg College
Free State Semi-Finals
15 August 2015
Grey College vs. Glenwood
Free State Finals
22 August 2015
Grey College vs. Paul Roos Gimnasium
Kovsie League Semi-Finals
29 August 2015
Kovise League Finals

Die rugbyspan van Welkom-Gimnasium het sy tweede sewes-titel in dieselfde aantal weke ingeoes. Die span van Welkom het Jim Fouché in die eindstryd van laasgenoemde en Kimberley Express se sewes-toernooi in Bloemfontein met 38-24 verslaan.
Gimmies het verlede jaar se kampioen, Louis Botha, in die eindstryd met 24-21 in ‘n strawwe kragmeting verslaan. Die nuwe kampioen het ook in sy groepwedstryd teen Sehunelo behoorlik gesweet om met 12-10 as oorwinnaars van die veld te stap. Soos verlede week in Frankfort was die Griffons se Cravenweek-heelagter, Ezrick Alexander, weer Gimmies se spelbreker. Byron Ferreira het ook ‘n uitmuntende toernooi beleef.
Gimmies het HTS Sasolburg in hulle ander groepwedstryd van die toernooi met 22-5 geklop. Die twee spanne het mekaar verlede week in die eindstryd van die toernooi in Frankfort gepak. Die kampioen het sy tweede span in die kwarteindronde met 43-0 gekarnuffel.
Die gasheer het gemaklik bo-aan sy groep geëindig deur Douglas (33-0) en Ficksburg (39-0) uit die pad te vee. In die kwarteindstryd het JF ook nie veel problem ondervind om Louis Botha se naasbestes met 29-5 te troef nie. In die halfeindstryd het Wilgerivier van Frankfort met 24-5 teen JF vasgeval.
Louis Botha het ook sy groep op ‘n drafstap gewen deur Welkom-Gimnasium II (19-0) en Heatherdale (48-0) te verslaan.
In die o.16-afdeling het Jim Fouché die kroon gedra deur Louis Botha met 31-12 te klop. Die kampioen se taaiste teenstand het hy van Wilgerivier in die halfeindstryd ontvang. Hy het die kragmeting naelskraaps met 17-14 gewen.
Die Hoërskool President Steyn is vir die derde agtereenvolgende jaar as kampioen van die Hoërskool Bultfontein se sewes-toernooi gekroon. Die Steyners het die gasheer in die eindstryd met 26-15 uitoorlê. In die halfeindstryd het die span van Bainsvlei vir die Hoër Landbouskool Hendrik Potgieter van Reddersburg met 21-12 getroef.
Die Steyners het Welkom High met 50-5 in die kwarteindstryd van die toernooi uit die pad gevee. Die kampioen se sterspelers tydens die toernooi was Fanie Griessel en Kobus van Tonder.
Al die uitslae:
Groep A: Jim Fouché 33, Douglas 0; Ficksburg 24, Douglas 5; Jim Fouché 39, Ficksburg 0.
Groep B: Louis Botha 19, Welkom-Gimnasium II 0; Welkom-Gimnasium II 44, Heatherdale 0; Louis Botha 48, Heatherdale 0.
Groep C: Welkom-Gimnasium 22, HTS Sasolburg 5; HTS Sasolburg 12, Sehunelo 5; Welkom-Gimnasium 12, Sehunelo 10.
Groep D: Wilgerivier 15, Tsoseletso 0; Louis Botha II 47, Tsoseletso 12; Wilgerivier 29, Louis Botha II 17.
Uitspeelwedstryde: HTS Sasolburg 33, Douglas 10; Louis Botha II 22, Sehunelo 17; Ficksburg 17, Tsoseletso 14.
Kwarteindstryde: Louis Botha 35, HTS Sasolburg 7; Welkom-Gimnasium 43, Welkom-Gimnasium II 0; Jim Fouché 29, Louis Botha II 5; Wilgerivier 21, Ficksburg 0.
Halfeindstryde: Welkom-Gimnasium 24, Louis Botha 21; Jim Fouché 24, Wilgerivier 5.
Eindstryd: Welkom-Gimnasium 38, Jim Fouché 24.

Grey College of Bloemfontein confirmed themselves as the favourites of Cricket South Africa’s Coca-Cola T20 Championship by finishing the opening day of the finals tournament in Stellenbosch as the only side with two victories to their name. Their opening batsman, Wihan Victor (114) produced the performance of the day with his century against Hilton College in the side from Bloemfontein’s opening match against Hilton College.
Victor struck his runs from a mere 51 deliveries. He struck a dozen of sixes and four fours as he took the champions of the Sunfoil Dolphins’ bowling attack apart. Grey’s spin bowler, Charl Swanepoel, also produced an excellent bowling display as he picked up four wickets for the cost of only 13 runs.
Grey College’s other victory on the first day came against Paarl Boys’ High. Raynard van Tonder (55) weighed in with a half-century. Swanepoel (3/24) was once again the pick of the bowlers.
Menlopark of Pretoria kept their hopes alive to reach the final of the tournament with a surprising 50-run victory over St. Andrew’s College of Grahamstown after reaching only 104/9 in their allotted 20 overs. Menlopark with Dillon Mmako (3/7) on the forefront bowled St. Andrew’s College out for only 54 runs. Thinus Viljoen (3/16) and Willem Britz (2/5) also did more than their fare share.
The team from the Jacaranda City suffered a defeat of 55 runs in their first match of the tournament against Paarl Boys’ High. The team from Paarl’s Justin Wubbeling (95*) just missed out on recording his century in the match.
Summarised Scorecards:
Round 1
Grey College 195/3 (Wihan Victor 114 (51b), Neil Durow 29*); Hilton College 79 (Ross Yammin 14; Philip Visser 4/13). Grey College won by 116 runs.
Potchefstroom Volkskool 84 (Ruan van Abo 14, Charles Louw 14; Thomas Lane 3/11); St. Andrew’s College 85/1 (Thomas Lane 33, Anthony Dakin 28*). St. Andrew’s College won by nine wickets.
Paarl Boys’ High 144/4 (Justin Wubbeling 95*; Willem Britz 1/13); Menlopark 89/8 (Dillon Mmako 21*; Jean-Luc Cilliers 2/15). Paarl Boys’ High won by 55 runs.
Round 2
Hilton College 175/3 (Gavin Morris 52*, Angus Curtis 47, Jonathan Jewels 46; André Taljaard 1/8); Potchefstroom Volkskool 119 (Louis van Schalkwyk 31; Rourke Lauryssen 2/18). Hilton College won by 56 runs.
Grey College 150/5 (Raynard van Tonder 55, Neil Durrow 33; Milton Mackier 2/48); Paarl Boys’ High 138/7 (Tiaan du Plessis 56; Charl Swanepoel 3/24). Grey College won by 12 runs.
Menlopark 104/9 (Bernard Snyman 22; James Quarmby 2/14, Thomas Lane 2/17); St. Andrew’s College 54 (Anthony Dakin 14; Dillon Mmako 3/7, Thinus Viljoen 3/16, Willem Britz 2/5). Menlopark won by 50 runs.
Die kampioen van die jaarlikse Jim Fouché en Kimberley Express sewesrugby-toernooi in Bloemfontein, Louis Botha, kan vanjaar sterk teenstand van Welkom-Gimnasium verwag in die stryd om dié titel.
Louis Botha het verlede jaar in ‘n opwindende eindstryd vir Hentie Cilliers met 40-33 uitoorlê. Die verdedigende kampioen sal in sy twee groepwedstryde Welkom Gimnasium se tweede span en Heatherdale pak.
Welkom-Gimnasium het verlede Saterdag die kroon as kampioen van die Wilgerivier Sewes gedra. Hy het egter sterk teenstand van HTS Sasolburg gekry, wat ook vandag in die Rosestad in aksie sal wees.
Die span van Welkom se sleutelspelers sal Ezrick Alexander, Jason Olivier, Richman Gora en Byron Ferreira wees.
Alexander en Olivier was verlede jaar lede van die Griffons se Cravenweek-span wat dié toernooi onoorwonne afgesluit het. Die span wat verlede week in Frankfort koning gekraai het, sal egter sonder SJ Malherbe in die Rosestad moet klaarkom. Gimmies kom teen HTS Sasolburg en Sehunelo in sy twee groepwedstryde te staan.
Die gasheer behoort bo-aan Groep A te eindig deur met Fickburg en Douglas klaar te speel. Wilgerivier wat verlede jaar deur Hentie Cilliers in die halfeindronde uitgeskakel is, behoort vanjaar ook weer een van die sterker spanne op die toernooi te wees. Die span sal egter ‘n taai groepwedstryd teen Louis Botha se naasbestes moet wen indien hy vandag tot die halfeindronde wil deurdring.
Die Hoërskool Bultfontein se jaarlikse sewes-toernooi word ook vandag beslis. Bultfontein het verlede Saterdag die Koffiefontein Sewes gewen. Hoërskool President Steyn van Bloemfontein sal egter daarin poog om vir die derde jaar agtereenvolgens as kampioen van die toernooi in Bultfontein gekroon te word.
Die Steyners het die gasheer in verlede jaar se eindstryd met 28-10 verslaan. Die toernooi se loting vind eers vandag plaas.
Die Groepe is:
Groep A: Jim Fouché, Douglas, Ficksburg.
Groep B: Louis Botha, Welkom-Gimnasium II, Heatherdale.
Groep C: Welkom-Gimnasium, HTS Sasolburg, Sehunelo.
Groep D: Wilgerivier, Tsoseletso, Louis Botha II.

Die kampioen van 2014 se Puk16-reeks, die Hoërskool Vryburg, sal sy aanslag op vanjaar se titel op 28 Februarie teen Schweizer-Reneke afskop. Wolmaransstad en Schoonspruit van Klerksdorp is ook saam met Vryburg in Groep D van die reeks geloot.
Verlede jaar se naaswenner, Bekker van Magaliesburg, is saam met Overvaal, Fochville en Alberton High in Groep C geloot. Die halfeindstryde word vanjaar op 21 Maart beslis met die Hoërskool Stoffberg en Overvaal wat die gasheer sal wees. Die eindstryd word in Potchefstroom op 18 April gespeel.
In Groep A sal Stoffberg, Pretoria-Noord, Delmas en Oosterland van Secunda teen mekaar sake om ‘n plek in die uitspeelwedstryde uitspook. Volksrust, Pionier van Vryheid, Ferrum en Piet Retief in saam in Groep B geloot.
Die bepalings is:
28 Februarie 2015
Stoffberg vs. Pretoria Noord
Oosterland vs. Delmas
Volksrust vs. Pionier
Ferrum vs. Piet Retief
Overvaal vs. Bekker
Fochville vs. Alberton High
Vryburg vs. Schweizer-Reneke
Schoonspruit vs. Wolmaransstad
7 Maart 2015
Delmas vs. Stoffberg
Pretoria-Noord vs. Oosterland
Piet Retief vs. Volksrust
Ferrum vs. Pionier
Bekker vs. Fochville
Alberton High vs. Overvaal
Vryburg vs. Schoonspruit
Wolmaransstad vs. Schweizer-Reneke
14 Maart 2015
Stoffberg vs. Oosterland
Delmas vs. Pretoria-Noord
Pionier vs. Piet Retief
Volksrust vs. Ferrum
Fochville vs. Overvaal
Alberton High vs. Bekker
Wolmaransstad vs. Vryburg
Schweizer-Reneke vs. Schoonspruit

The participation of many of South Africa’s top ranked rugby-playing schools at the eighth Kearsney Easter Rugby Festival serves to highlight its prestigious status amongst players, coaches and supporters.
This year’s festival has attracted powerhouse teams from Grey College in Bloemfontein, Affies and Menlo Park from Pretoria, EG Jansen from Boksburg, HTS Middelburg from Mpumalanga; as well as Selborne, Dale College and Framesby from the Eastern Cape; SACS from Cape Town; with Glenwood, Westville Boys’ High and hosts Kearsney College from KwaZulu-Natal.
In endorsing the festival, John Smit, CEO of The Sharks and former Springbok coach, said schoolboy rugby plays an invaluable role in the development of South Africa’s rugby culture.
“Rugby at schools is a place where the values of sportsmanship, team work, hard work, perseverance, respect and honour can be taught and embraced,” he said.
Some of the country’s finest rugby talent will be on display at the festival, and the event provides opportunities for players to be noticed and advance their rugby careers at provincial and national level, Smit said.
Talent scouts and selectors from The Sharks and Sharks Academy will again watch all three play days over the Easter weekend: Thursday 2nd, Saturday 4th and Monday 6th April.
The Sharks Academy will offer full bursaries for 2016 to three selected players. Backed by The Sharks, the bursaries will include a contract with The Sharks Academy, accommodation and a tuition bursary with one of its reputable education partners. Each bursary is valued at R100 000. The recipients will be announced immediately after the final game of the festival.
The participation yet again of teams renowned for their rugby pedigree reinforces the prestigious status of this festival, said Kearsney headmaster Elwyn van den Aardweg.
Speaking at the launch of the 2015 festival, Van den Aardweg noted that the Kearsney festival had grown significantly since its inception in 2008 and was certain to again attract capacity crowds this year. They were excited to be welcoming Menlo Park and SACS for the first time, he said.
Three primary school teams – from Highbury, Pelham and Umhlali Preparatory – have also been invited to showcase their skills against the KZNRU Ibutho / Mark Godefroy u13 team. Kicking off play each day, this fixture offers youngsters the opportunity of playing in front of large crowds and experiencing the festival atmosphere. This will be followed by six premier high school fixtures on each of the three play days.
Van den Aardweg acknowledged the festival sponsors, whose support has assisted the event to grow over the years. Headline sponsor Standard Bank were thanked for their invaluable support; together with The Sharks, Sharks Academy and KZN Rugby Union which have been involved in the Kearsney festival since its inception. Illovo Sugar South Africa Limited remained a valued sponsor, together with Nashua and several other partners and companies, he said.
Funeka Montjane, Standard Bank’s chief executive for personal and business banking in South Africa, said: “Through our sponsorship we hope to build on and maintain valuable relationships within our community, and have a meaningful impact among its members by championing the concept of health and friendship through sport”.
Darrell de Wet, marketing and communications manager at Illovo Sugar, said the company encouraged a healthy, balanced lifestyle.
“Sport plays an invaluable role in developing leadership, discipline and talent; in bringing together people from different geographical areas and backgrounds; and in encouraging fitness and wellbeing. Illovo Sugar’s support and involvement in the festival aligns us with this belief in the importance of a healthy lifestyle and in building a better future for the country,” De Wet said.
Martin Pretorius, managing director of Nashua Durban, said the company was proud to be associated with the festival for the fourth successive year.
“As sponsors, you understand that sports play a major social, political and economic significance in our contemporary society. If it wasn’t for the highly dedicated Kearsney team, together with the sponsors, this premier event would not be possible.”
Festival director Taff Green announced that a new outreach initiative was being introduced. “This year we are excited to introduce an outreach aspect at the festival, together with the KZNRU Development Programme, to help equip players from less privileged backgrounds with kit and equipment.
“We invite the public and festival rugby players to TOUCH, PAUSE & ENGAGE with RUGBY DEVELOPMENT by bringing new or good condition second-hand rugby kit and to leave it in designated collection bins next to the main field. By this simple gesture, people can make a meaningful and effective contribution to rugby development,” Green said.
All sizes of rugby shorts and jerseys, socks, boots, rugby balls, kit bags and any equipment would be appreciated. Contributions will be handed over during the closing ceremony after the final game.
Numerous food outlets and a refreshment tent will ensure spectators can fully enjoy the special family atmosphere. No alcohol will be permitted to be brought on to the campus. Entry is R20 for pedestrians and R50 per vehicle with ample parking available. Entry includes a glossy festival brochure providing team information and player statistics.
|
Day 1 |
Thursday 2nd April |
||
|
08h30 |
KZN u13 Provincial Development |
v |
Umhlali Prep |
|
09h30 |
Kearsney College |
v |
Selborne College |
|
10h45 |
SACS |
v |
Dale College |
|
12h00 |
Menlo Park |
v |
Westville Boys’ |
|
13h15 |
Dr EG Jansen |
v |
Affies |
|
14h30 |
Glenwood |
v |
Framesby |
|
15h45 |
Grey College |
v |
HTS Middelburg |
|
Day 2 |
Saturday 4th April |
||
|
08h30 |
KZN u13 Provincial Development |
v |
Pelham |
|
09h30 |
Selborne College |
v |
Menlo Park |
|
10h45 |
Westville Boys’ |
v |
Dale College |
|
12h00 |
Kearsney College |
v |
Grey College |
|
13h15 |
Affies |
v |
SACS |
|
14h30 |
Glenwood High |
v |
HTS Middelburg |
|
15h45 |
Framesby |
v |
Dr EG Jansen |
|
Day 3 |
Monday 6th April |
||
|
08h30 |
KZN u13 Provincial Development |
v |
Highbury Prep |
|
09h30 |
Westville Boys’ |
v |
SACS |
|
10h45 |
Framesby |
v |
Affies |
|
12h00 |
HTS Middelburg |
v |
Selborne College |
|
13h15 |
Glenwood High |
v |
Menlo Park |
|
14h30 |
Grey College |
v |
Dr EG Jansen |
|
15h45 |
Kearsney College |
v |
Dale College |
|
17h00 |
Awarding of Sharks Academy Bursaries |
||
KEARSNEY FESTIVALS PLAYED
|
|
# PLAYED |
2015 |
2014 |
2013 |
2012 |
2011 |
2010 |
2009 |
2008 |
|
Affies |
4 |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
||||
|
Dale College |
6 |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
||
|
EG Jansen |
7 |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
|
|
Framesby |
3 |
Yes |
Yes |
Yes |
|||||
|
Glenwood |
6 |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
||
|
Grey Bloem |
6 |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
||
|
KC |
8 |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
|
Menlo Park |
1 |
Yes |
|||||||
|
Middelburg |
4 |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
||||
|
Monument |
4 |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
||||
|
Nico Malan |
4 |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
||||
|
SACS |
1 |
Yes |
|||||||
|
Selborne |
8 |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |
|
Westville |
4 |
Yes |
Yes |
Yes |
Yes |