SSPN Test Site

Blog

  • Klerksdorp breed in Transvalia se pad

    hannes nienaber@Hannes_Nienaber

    Die eerste rugbyspan van die Hoërskool Transvalia kom vandag voor ’n laaste struikelblok te staan voordat hy sy naam in die geskiedenisboeke van dié skool kan verewig.

    As Transvalia vandag in Klerksdorp teen die Hoërskool Klerksdorp daarin kan slaag om sy titel as die Beeldtrofee-kam­pioen vir Groot-skole te verdedig, sal dit die kroon span op ’n merkwaardige seisoen.

    Die kampioen moes vanjaar in die uitspeelrondes al sy wedstryde weg van die huis af speel. Ná ’n gelykopuitslag van 29-elk teen Hugenote van Springs in die Valke se eindstryd, is Hugenote as die Valke se kampioen gekroon omdat hulle die eerste drie gedruk het.

    Transvalia het die Hoërskool Volksrust (28-22), Hoërskool Pietersburg (29-18) en die Hoërskool Tuine (30-22) weg van die huis geklop om sy plek in die eindstryd te bespreek.

    Die span het byna 800 km afgelê vir dié drie kragmetings.

    Transvalia het verlede jaar vir Hoërskool Ermelo in die eindstryd van die Beeldtrofee met 16-12 verslaan.

    Albei spanne sal vandag sonder ’n Suid-Afrikaanse Skole-speler moet klaarkom.

    Die Vanderbiljparkers se skrumskakel, Marko Janse van Vuren, het vanjaar weer die Skolespan gehaal nadat hy reeds verlede jaar sy nasionale kleure verwerf het.

    Klerksdorp se agtsteman, Edmund Rheeder, was in die SA Skole-span se beginspan vir albei sy wedstryde teen Frankryk en Wallis.

    Transvalia se senterpaar, Hendrick Combrinck en Danie Marais, was lede van die span wat verlede jaar in die Beeldtrofee-eindstryd baas was.

    Transvalia was vanjaar nog net drie keer aan die verloorkant.

    Al drie nederlae was teen Makro-skole, naamlik Outeniqua (12-31), Hoërskool Nelspruit (17-22) en Kemptonpark (17-55).

    Nelspruit speel juis vandag in die eindstryd van die afdeling vir Makro-skole teen Garsfontein.

    Klerksdorp het die Beedtrofee vir Groot-skole in 2009 gelig toe hy die Hoërskool Ermelo met 26-25 in die eindstryd uitoorlê het.

    . Pennypinchers en Timbercity is medeborge van die reeks.

  • Garsies in eerste Beeldtrofee einstryd

    Die Hoërskool Garsfontein van Pretoria maak vandag in Mbombela (Nelspruit) sy eerste verskyning in die eindstryd van die Beeldtrofee-reeks wanneer hy teen die Hoërskool Nelspruit in die afdeling vir Makro-skole speel.

    Pennypinchers en Timbercity is medeborge van dié reeks.

    Dit is die vyfde keer dat Nelspruit se Rhino’s in die eindstryd van die Beeldtrofee (voorheen Direkteurstrofee) speel.

    Die Laevelders was nog nooit die alleenhouer van die trofee nie.

    Hulle het twee keer, in 1972 en 1975, die trofee met onderskeidelik die Afrikaanse Hoër Seunskool van Pretoria (6-6) en Helpmekaar (3-3) gedeel. Dis die derde keer vanjaar dat Garsies en die Rhino’s mekaar aandurf.

    Hulle was in dieselfde afdeling in die Tuks-reeks, met Garsies wat ’n sege van 25-19 oor die Rhino’s in Nelspruit behaal het.

    Dié twee spanne het tydens dié reeks ook om die derde plek uitgespeel met die Rhino’s wat naelskraap met 28-27 geseëvier het. Garsies was in die Tuks-reeks sonder Ruan Ackermann en Le Roux Roets, twee van sy staatmakers voorlangs. Die Tuks-reeks is vir o.18-spanne en dus kon Ackermann (flank) en Le Roux (slot) nie speel nie.

    Die span van die Jakarandastad sal vandag sonder sy twee Suid-Afrikaanse Skole-spelers, die haker,
    Jan-Henning Campher, en die skrumskakel, Embrose Papier, moet klaarkom.

    Ackermann, seun van die voormalige Springbok-slot en huidige breier van die Goue Leeus, Johan Ackermann, voer die span aan in die afwesigheid van Campher, wie se pa, Lourens, jare lank vir die Blou Bulle op stut gesak het. Nelspruit was vanjaar vyf keer aan die verloorkant teen Garsfontein, Paul Roos Gimnasium, EG Jansen, HTS Middelburg en Hoërskool Middelburg.

    Garsies het net twee keer verloor, albei kere met net een punt.

  • Schweizer-Reneke kan Kosterskool se drome verydel

    Kosterskool sal vandag hard moet werk as hy sy titel as kampioen van die Beeldtrofee vir Klein-skole wil behou.

    Koster speel vandag in Schweizer-Reneke in die eindstryd teen die Hoërskool Schweizer-Reneke.

    Dié twee spanne het mekaar ook in die Luiperds-eindstryd die stryd aangesê. Schweizer-Reneke het dié taai kragmeting toe met 15-10 gewen.

    Die gasheer het verlede week die eerste keer in tien weke gespeel toe hy in die halfeindstryd teen die Hoërskool Heilbron te staan gekom het.

    Schweizer-Reneke het Heilbron met 24-21 geklop om sy plek in die eindstryd te bespreek, maar kan dalk steeds ’n bietjie verroes wees.

    Koster – wat verlede jaar se eindstryd teen Komatipoort-akademie gewen het – was in vanjaar se halfeindronde heeltemal te sterk vir Morgenzon Landbou.

    Die span se linkervleuel, Da­niel Kloppers, en die buitesenter, Dolf Burger, is twee agterspelers wat verlede jaar ook in die Beeldtrofee-eindstryd in aksie was.

    Buiten dié duo sal die heelagter, Morné Aarts, en die vleuel AJ Lidderd ook belangrike rolle vir die besoekers vertolk.

    In die agttal was die agtsteman, Neville Holmes, die slot Ian Verster en die haker, Gi­deon Fourie, ook lede van die seëvierende span van 2013.

    Schweizer-Reneke het twee spelers in sy geledere wat die Luiperds op vanjaar se 51ste Cravenweek vir hoërskole in Middelburg (Mpumalanga) verteenwoordig het. Hulle is die agtsteman, Roodt van Zyl, en die skrumskakel, Jano Smith.

    Van Zyl, agtsteman van Schweizer-Reneke, het haker vir die Luiperds gespeel.

    Die span het ook in sy heelagter, Freddie Botha, ’n speler wat ’n gevaarlike skopskoen het.

    Koster het vanjaar vir Chris­tiana met 36-15 verslaan. Schweizer-Reneke kon die einste span net met 15-12 klop.

    Schweizer Reneke het slegs met 23-27 teen die Hoërskool Vryburg tydens die Puk 16-reeks verloor. Vryburg speel vandag in die eindstryd in die afdeling vir Medium-skole teen Hans Strijdom van Mookgophong (Naboomspruit). Vryburg was die Puk 16-reeks se kampioenspan.

    Die spanne is: 

    Kosterskool: 15 Morné Aarts, 14 AJ Lidderd, 13 Dolf Burger, 12 Claude Fouché, 11 Daniel Kloppers, 10 Christo Herholdt, 9 AJ Hoffman, 8 Neville Holmes, 7 Eugene Retief, 6 Sybrand Liebenberg, 5 Christiaan Ackerman, 4 Ian Verster, 3 Jason Struwig, 2 Gideon Fourie, 1 Pieter Pretorius. Plaasvervangers: 16 Fanie Fourie, 17 Jaco Pieterse, 18 Zane Venter, 19 Frikkie van Zyl, 20 Johann Jacobs, 21 Basil Swanepoel, 22 Zep van Wyk.

    Schweizer-Reneke: 15 Freddie Botha, 14 Boikarabelo Mosime, 13 Pieter Taljaard, 12 Michiel van de Venter, 11 JG Terblanche, 10 Hanro Smit, 9 Jano Smith, 8 Roodt van Zyl, 7 Tshiamo Ntasi, 6 Johann Ekkerd, 5 Athuan Gerber, 4 Wian Ga­giano, 3 Benjamin Maass, 2 Thabang Mogamise, 1 Emmanuel Madihlaba. Plaasvervangers: 16 Rikus Jordaan, 17 Branden van Zyl, 18 Rudi Kotze, 19 Resego Gaborone, 20 Frikkie Visser, 21 Armand Naudé.

  • Zandberg to lead SA Schools against England Under-18

     

    Outeniqua High School lock Eduard Zandberg will lead the SA Schools team in the final match of the SARU Under-18 International Series against England in Stellenbosch on Saturday.

    The match will see the two remaining undefeated sides in the 2014 series face each other, while in other matches at Paul Roos Gymnasium’s Markötter Stadium, Italy will face a SARU Regional Academy XV and France will tussle with Wales.

    SA Schools coach Hein Kriek and the national selectors made four changes to the side that overpowered Wales 40-15 at Outeniqua Park on Tuesday. Earlier in the series South Africa also beat France 28-13.

    Zandberg will be the third SA Schools captain of the series, after Jaco Coetzee (Glenwood HS, KZN) and Barend Smit (Middelburg THS, Pumas) took charge of the team in Cape Town and George respectively.

    For the England match, Eastern Province and Grey High School utility back Curwin Bosch will start at fullback after playing at flyhalf in the opening match, while his halfback partner against the French, Transvalia’s Marco Janse van Vuuren, starts at scrumhalf.

    In the pack, Grey HS flanker Junior Pokomela earns a first start after playing off the bench in George, while Garsfontein High School’s Jan-Henning Campher will start at hooker, as he did against France.

    The SA Schools side did suffer some injuries, but according to Kriek, it was part of their broader planning.

    “The idea was always to shuffle the team for the second match and then pick the best available team for England. We improved in each outing and we hope to be spot-on in our execution against a well-coached and very good England side,” Kriek said.

    All matches will again be televised live on SuperSport 8.

    The SA Schools team to play England Under-18 at 16h00 in Stellenbosch is:

    15. Curwin Bosch (Grey HS, Eastern Province), 14. Andell Loubser (Menlopark HS, Blue Bulls), 13. Heino Bezuidenhout (Daniel Pienaar HS, Eastern Province), 12. JT Jackson (Oakdale Agric, South Western Districts), 11. Keanu Vers (Grey HS, Eastern Province), 10. Thinus de Beer (Waterkloof HS, Blue Bulls), 9. Marko Janse van Vuren (Transvalia HS, Valke), 8. Edmund Rheeder (Klerksdorp HS, Leopards), 7. Junior Pokomela (Grey HS, Eastern Province), 6. Arnold Gerber (Menlo Park HS, Blue Bulls), 5. Eduan Zandberg (Outeniqua HS, South Western Districts), 4. Aston Fortuin (Southdowns College, Blue Bulls), 3. Sarel-Marco Smith (Eldoraigne HS, Blue Bulls), 2. Jan-Henning Campher (Garsfontein HS, Blue Bulls), 1. Lupumlo Mguca (Daniel Pienaar HS, Eastern Province). Replacements: 16. Le Roux Baard (Outeniqua HS, South Western Districts), 17. Ngonidzashe Chidoma (Northwood HS, KwaZulu-Natal), 18. IG Prinsloo (Grey College, Free State), 19. Kobus Wiese (Upington HS, Griquas), 20. Victor Maruping (Louis Botha THS, Free State), 21. Embrose Papier (Garsfontein HS, Blue Bulls), 22. Eduan Keyter (Afrikaans Seuns HS, Blue Bulls), 23. Jerry Danquah (Queens College, Border).

    Saturday 23 August 2014 – Paul Roos Markötter Stadium, Stellenbosch

    12h00 Italy vs SARU Regional Academy XV
    14h00 France vs Wales
    16h00 SA vs England

    Issued by SARU Corporate Affairs

     

  • SA Schools score impressive win over Wales Under-18

    The SA Schools on Tuesday evening retained their four year undefeated status in the SARU Under-18 International Series by beating Wales Under-18 in convincing fashion, scoring a 40-15 win at Outeniqua Park in George.

    In earlier results of the International Under-18 Series, England beat France 23-6 and Italy overcame SWD Schools XV 38-21 in a lively and high-scoring match.
    The South African schoolboy side delivered a compelling performance in the first hour of the match, racing to a 40-3 lead, but to their credit Wales came back well in the last ten minutes of the match.

    Earlier in the day, England scored a good win over France and retained their unbeaten status to set up a mouth-watering clash with South Africa when the series concludes in Stellenbosch on Saturday.

    The South African Schools team made a number of changes after their opening win against France in Cape Town on Friday and that worked to their advantage and they came out firing from the opening play.

    They raced into an early lead courtesy of a well-worked set piece play. Daniel Pienaar THS prop Lupumlo Mguca found himself in space from a line-out move near the Welsh line and his off-load found Southdowns College lock Aston Fortuin who dotted down under the posts in the second minute of play.

    Fly half Thinus de Beer kicked the easy conversion and was involved again seven minutes later when the Waterkloof High School pivot slotted a good penalty kick.

    De Beer converted his second of the afternoon when good follow-up play by Menlo Park winger Andell Loubser resulted in a try for Daniel Pienaar THS midfielder Heino Bezuidenhout.

    The flyhalf also kicked penalties in the 19th, 22nd and 29th minute of the half as Wales found it difficult to halt the South African attacks legally.

    The SA Schools side enjoyed territorial advantage and had most of the possession as well, with a fourth minute penalty by Davy Jones the only answer the Welsh had in the first half.

    The second half started in spectacular fashion when local Outeniqua High School lock Eduard Zandberg raced 50 meters down the touchline with the run resulting in a try for Garsfontein High School scrumhalf Embrose Papier. De Beer converted and at 33-3, it was all over bar the shouting.

    There was more for the locals to get excited about as SWD midfielder JT Jackson rounded off a fine counter-attack started way back in the SA Schools half. Jackson, who hails from nearby Oakdale Agric in Riversdale, ran a great support line and was rewarded for that. Again De Beer converted.

    De Beer was then yellow carded for a late tackle and this gave Wales the breathing space they needed to regroup. They attacked well in this period, applying pressure and enjoyed much better field position.

    Centre Owen Watkin scored under the sticks, dancing inside the South African defence and flanker Josh Middelton scored after the buzzer went to give Wales something to build on for the final series of matches in Stellenbosch on Saturday.

    Scorers:

    South African Schools 40 (26). Tries: Aston Fortuin, JT Jackson, Embrose Papier, Heino Bezuidenhout. Conversions: Thinus de Beer (4). Penalties: De Beer (4).
    Wales (Under 18) 15 (3). Tries: Owen Watkin, Josh Middleton. Conversion: Davy Jones. Penalty: Jones.

    •The remaining SARU 2014 Under-18 International Series fixtures are:

    Saturday 23 August 2014 – Paul Roos Markötter Stadium, Stellenbosch

    12h00 Italy vs SARU Regional Academy XV
    14h00 France vs Wales
    16h00 SA vs England

    Issued by SARU Corporate Affairs

  • SA Skole draf Wallis maklik op George kaf

    Die Suid-Afrikaanse Skole-rugbyspan het gister die vuur só teen die Rooi Drake gestook dat hulle bestuurspan met ’n warm patat sit oor wie om vir Saterdag se wedstryd teen Engeland te kies.

    Die nasionale skolespan het Wallis se o.18-span met 40-15 op Outeniquapark in George gekarnuffel. Die Engelse moes verlede week spook om die Rooi Drake met 24-21 onder te kry.

    Die SA Skole-breier, Hein Kriek, en die nasionale o.20-afrigter, Dawie Theron, sal gewis na gister se kragmeting kop krap oor wie om Saterdag in Stellenbosch in te span en wie om weg te laat.

    Die moeilikste keuse wat op hulle wag is wie die skakelpaar teen die Engelse sal wees. Die Ligbloues se Cravenweek-skakelpaar van Embrose Papier en Tinus de Beer was teen Wallis uitstaande. Dit terwyl die losskakel Curwin Bosch een van die span se sterre verlede week in die sege van 28-13 oor Frankryk was. Die ander skrumskakel in die groep, Marko Janse van Vuren, het ervaring aan sy kant omdat hy reeds verlede jaar ’n lid van die span was. Sy speelstyl sal waarskynlik beter by Suid-Afrika se spelstyl pas wat hulle na verwagting teen Engeland sal volg.

    Papier het die aanvoorwerk met ’n perfekte aangee in die eerste minuut van die kragmeting gedoen vir die slot, Ashton Fortuin, se drie. Hy het self ook gaan druk na die slot, Eduard Zandberg, vanuit die tuisspan se halfgebied weggebars het en net kort voor die doellyn platgetrek is.

    De Beer het met sy spel goed afgewissel en met sy skopskoen 20 van sy span se punte aangeteken.

    In die eerste helfte was daar net een span op die veld. Die Suid-Afrikaners het meeste van die balbesit geniet en die feit dat besoekers sewe strafskoppe afgestaan het, het hulle saak besleg. De Beer het vier van dié strafskoppe deur die pale gejaag.

    Die buitesenter, Heino Bezuidenhout, het die beseerde Morné Joubert in die groep vervang en met sy spel in die middelveld beïndruk. Die wenspan het Wallis in die fisieke aspekte van die spel oorheers en Zandberg, die agtsteman Edmund Rheeder en flank Arnold Gerber verdien die meeste lof hiervoor.

    Wallis het hulle twee drieë in die laaste vyf minute van die wedstryd as troos gedruk.

    Puntemakers:

    SA Skole 40 (26): Drieë: Ashton Fortuin, Heino Bezuidenhout, Embrose Papier, JT Jackson. Doelskoppe: Tinus de Beer (4). Strafdoele: De Beer (4). Wallis o.18 15 (3): Drieë: Owen Watkin, Josh Middleton. Doelskop: Dan Jones. Strafdoel: Jones.

  • Transvalia – 2014

    Results 

    Transvalia 11,  HTS Middelburg 9
    Transvalia 34,  Pietersburg HS 17|
    Transvalia 19,  Ermelo 13
    Transvalia 25,  Eldoraigne 15
    Transvalia 36,  Florida 17
    Transvalia 17,  Potchefstroom Gimnasium 17
    Transvalia 12,  Outeniqua 31
    Transvalia 17,  Nelspruit 22
    Transvalia 17,  Kemptonpark 55
    Transvalia 48,  Driehoek 21
    Transvalia 35,  Heidelberg Volkskool 10
    Transvalia 50,  Vereeniging Gimnasium 15
    Transvalia 79,  Dr. Malan 0
    Transvalia 43,  Driehoek 20
    Transvalia 29,  Hugenote (Springs) 29
    Transvalia 28,  Volksrust 22|
    Transvalia 29,  Pietersburg HS 18

  • Die Burger semi-finals 2014

    This week there are the semifinals of Die Burger’s rugby competition for schools.

    There are three categories – Big, Medium and Small.

    There are schools from the four southern provinces – Western Province, Boland, South Western Districts and Eastern Province – involved. Western Province schools will play Boland schools and Eastern Province schools will play South Western Districts schools.

    The medium school semifinalist for South Western Districts is not yet decided.

    Fixtures

    Western Province vs Boland schools

    Tuesday, 19 August 2014

    Big Schools

    16.00: Paarl Boys High vs Drostdy in Worcester

    Wednesday, 20 August:

    Small Schools
    14.30: Excelsior vs Groendal at Milnerton High School

    Medium Schools:
    16.00: Milnerton vs Augsburg at Milnerton High

    South Western Districts schools vs Eastern Province schools

    Saturday, 23 August 2014

    Medium Schools
    Punt/Langenhoven vs Die Brandwag

    Small Schools
    Kairos vs Ndzondelelo

    Monday, 25 August

    Big Schools
    Outeniqua vs Marlow at Marlow in Cradock

     

  • SA Schools make several changes for Wales Under-18

    The Schools selectors have retained only three players and made a further two positional changes for the team’s second outing of the 2014 Under-18 International Series against Wales on Tuesday, 19 August in George.

    The SA Schools outplayed France 28-13 while England managed to secure a last gap 24-21 victory over Wales in the earlier match. The other teams taking part in the annual junior international series are England, France and Italy.

    The opening fixtures took placed last Friday 15 August at City Park in Cape Town and the action now moves to Outeniqua Park in George before the final matches at Paul Roos Markötter Stadium in Stellenbosch on Saturday, 23 August.

    The three players who will start in their second match are right wing Andell Loubser, inside centre JT Jackson and lock Eduard Zandberg. Amongst the backs, Barend Smit moves from outside centre to fullback while Edmond Rheeder will now wear the number eight jersey after playing No 6 flank against France.

    Smit, who captained Pumas at the Under-18 Coca-Cola Craven Week, will lead the SA Schools selection in the injury enforced absence of Jaco Coetzee. The Glenwood number eight has an ankle injury.

    Meanwhile two replacements were drafted after two players were withdrawn because of injury. Mornè Joubert (hamstring) is replaced by Heino Bezuidenhout (Eastern Province) while the place of Michael Kumbirai (broken ankle) will be filled by Kenneth van Niekerk (KwaZulu-Natal).

    In naming his match 23 against Wales, Hein Kriek, the SA Schools coach, said that the plan was always to shuffle the team for the second match.

    “With three matches to play just a few days apart from each other, we have to plan very carefully, especially with a very tough last match against England in mind.

    “For now though, our focus are 100 percent on Wales, who will bring a huge physical presence to the match on Tuesday. They are a solid unit and have a good set piece, so there is no doubt we will have to be up for the challenge up front. Wales played outstanding at times against England and they came very close to a win, so we will have to be well prepared for them,” said Kriek.

    The SA Schools coach said he was pleased with the team’s performance against France in the opening match last Friday at City Park. However, he cautioned they will have to improve on their set pieces to combat a lively Wales pack.

    “We did well in the lineouts but we have worked hard on our set pieces and also our defence. Our players applied their skill on attack and we managed to make good use of our attacking opportunities. However, we worked very hard on our defensive pattern and mindset and that’s the area we want to target for improvement in our second match in George,” added the SA Schools coach.

    The SA Schools team, which is sponsored by Coca-Cola, is unbeaten in their Series matches for the past four years.

    The SA Schools team vs Wales on Tuesday, 19 August in George:

    15. Barend Smit (Middelburg HTS, Pumas – captain), 14. Andell Loubser (Menlo Park HS, Blue Bulls), 13. Heino Bezuidenhout (Daniel Pienaar HTS, EP), 12. JT Jackson (Oakdale Agric, SWD), 11. Keanu Vers (Grey HS, Eastern Province), 10. Tinus de Beer (Waterkloof HS, Blue Bulls), 9. Embrose Papier (Garsfontein HS, Blue Bulls), 8. Edmund Rheeder (Klerksdorp HS, Leopards), 7. Cobus Wiese (Upington HS, Griquas Country Districts), 6. Arnold Gerber (Menlo Park HS, Blue Bulls), 5. Eduard Zandberg (Outeniqua HS, SWD), 4. Ashton Fortuin (Southdown College, Blue Bulls), 3. Sarel-Marco Smit (Eldoraigne HS, Blue Bulls), 2. Le Roux Baard (Outeniqua HS, SWD), 1. Lupumlo Mguca (Daniel Pienaar THS, Eastern Province). Replacements: 16. Jan-Henning Campher (Garsfontein HS, Blue Bulls), 17. Ngonidzashe Chidoma (Northwood HS, KwaZulu-Natal), 18. Ignatius Prinsloo (Grey College, Free State), 19. Junior Pokomela (Grey HS, Eastern Province), 20. Victor Maruping (Louis Botha, Free State), 21. Marko Janse van Vuuren (Transvalia HS, Valke), 22. Curwin Bosch (Grey HS, Eastern Province), 23. Nazo Nkala (Welkom Gimnasium, Griffons).

    The remaining SARU 2014 Under-18 International Series fixtures are:

    Tuesday 19 August 2014 – Outeniqua Park, George (all matches live on SS8)

    14h00 Italy vs SWD Coca-Cola Craven Week XV
    15h45 England vs France
    17h30 SA vs Wales

    Saturday 23 August 2014 – Paul Roos Markötter Stadium, Stellenbosch

    12h00 Italy vs SARU Regional Academy XV
    14h00 France vs Wales
    16h00 SA vs England

    Issued by SARU Corporate Affairs

     

  • Klerksdorp HS – 2014

    Results

    Klerksdorp HS   0,  Jim Fouché 28
    Klerksdorp HS 22,  Rustenburg HS 20
    Klerksdorp HS 17,  Monument 51
    Klerksdorp HS   0,  Grey College 87
    Klerksdorp HS 22,  Kemptonpark 27
    Klerksdorp HS 12,  Welkom Gimnasium 6
    Klerksdorp HS 32,  Framesby 23
    Klerksdorp HS 13,  Florida 31
    Klerksdorp HS 24,  Drostdy THS 30
    Klerksdorp HS 21,  Vereeniging Gimnasium 17
    Klerksdorp HS 24,  Marais Viljoen 24
    Klerksdorp HS 28,  Florida 25
    Klerksdorp HS 27,  Potchefstroom Gimnasium 25
    Klerksdorp HS   9,  Lichtenburg 13
    Klerksdorp HS 48,  Potchefstroom Volkskool 7
    Klerksdorp HS 60,  Potchefstroom Gimnasium 27
    Klerksdorp HS 25,  Lichtenburg 15
    Klerksdorp HS 38,  Potchefstroom Volkskool 15
    Klerksdorp HS 21,  Lichtenburg 13
    Klerksdorp HS   6,  Oos-Moot 3
    Klerksdorp HS   8,  Standerton 0

    Players: Riaan Scholtz, Erlo Heymans, Douglas Bruce-Smith, Edmund Rheeder, Michael Steinberg, Thabang Phatudi, Erich Hough, Brandon Nel, Adrian Snyman, Danie van Wyk, Phillip Barlow-Jones, Almeru van Wyk, Ferdie Pieterse, Danie von Wielligh, Paul Maluleke, Des Waldeck, Dewald Basson, Llewellyn Moolman. 

    Coaches: Piet van Vuuren and JP Prinsloo.