SSPN Test Site

Blog

  • Grey College – 1975

    Results

    Grey College 62,  Soutpansberg High 0
    Grey College 66,  Tweespruit Landbou 0
    Grey College 29,  Sand du Plessis 3 
    Grey College 68,  Primrose High School (Vryburg) 3
    Grey College 25,  Louis Botha THS 0
    Grey College 33,  Dr. Viljoen 9
    Grey College 14,  Sentraal 13
    Grey College 44,  Jim Fouche 7
    Grey College 19,  JBM Hertzog 3
    Grey College 20,  Nelspruit 0
    Grey College 12,  Ermelo 3
    Grey College 25,  Kimberley THS 6
    Grey College 32,  Grey Boys’ High 12
    Grey College 26,  Kroonstad Landbou 15
    Grey College 35,  Queens College 3
    Grey College 34,  Adelaars (Pretoria) 3

    Players: Tian Ebersohn.

  • Grey College – 1979

    Results

    Grey College 54,  JBM Hertzog 3
    Grey College 22,  Tweespruit 6
    Grey College 34,  Sand du Plessis 3
    Grey College 34,  Louis Botha THS 10
    Grey College 46,  Sentraal 8
    Grey College 26,  Jim Fouché 17
    Grey College 27,  SACS 4
    Grey College 30,  Worcester 6
    Grey College 13,  Paarl Boys’ High 15
    Grey College   9,  Kimberley THS 11
    Grey College 28,  Grey Boys’ High School 6
    Grey College 12,  Queens College 10
    Grey College 36,  Kroonstad Landbou 9

    Players: Jaco Reinach, Callie van Biljon (captain) and Conrad de Beer.

    Coaches: Jos Labuschagne and Stoney Steenkamp.

  • Jansies sprei vlerke teen Centurion

    Die verdedigende kampioen in die Tuks-reeks, die Hoërskool E.G. Jansen in Boksburg, het sy aanslag om sy titel te behou Saterdag met ’n klinkende sege van 65-3 oor Centurion begin.

    Die besoekers se losskakel, Xander Crause, het Centurion se doellyn drie keer oorgesteek. Hy het ook met drie doelskoppe geslaag vir ’n bydrae van 21 punte tot sy span se sege.

    Die span se vleuel Irvin Ali en senters, Quinton Beaton en Erich Cronjé, het elk ook dubbelle driedruk-plesier ervaar. Garsfontein van Pretoria het Ermelo op sy tuisveld met 45-17 verslaan ondanks ’n insinking in die tweede helfte. Garsies se ster was sy slot PJ Steenkamp. Dit is verstaanbaar dat die SA Skole-skrumskakel, Em­brose Papier, nie so gevaarlik soos gewoonlik was nie vanweë sy besige atletiekskedule. Hy het nogtans Ermelo se doellyn twee keer oorgesteek.

    Monument van Krugersdorp het sy seisoen ook met ’n oortuigende sege afgeskop. Die span het Transvalia met 52-0 in Vanderbijlpark geklop. Die slotpaar, Ruan Vermaak en Reinhard Nothnagel, was in ’n verwoestende bui en aan die spits van die sege.

    HTS Middelburg het op sy tuisveld ’n bonuspunt-sege van 47-19 oor die Hoërskool Klerksdorp behaal. Die Rooi Bulle het sewe keer gaan druk. Die Hoërskool Eldoraigne van Pretoria moes hard werk om die Hoërskool Rustenburg met 24-19 te troef. Die wenspan word vanjaar deur Johan du Toit, die voormalige breier van die Valke se senior span, afgerig. Die kragmeting tussen Vereeniging Gimnasium en die Hoërskool Pietersburg was ook ’n hewige stryd. Pieties het met 26-24 gewen.

    Puntemakers: 

     TUKS-REEKS

    Garsfontein 45 (31) – Drieë: Ambrose Papier (2), Carling Forwood, Bees Ferreira, Shakeel Fredericks, Jaco Bezuidenhout, Barend van Heerden. Doelskoppe: JP Wegner (5). Ermelo 17 – Drieë: Jannie Eloff, Leon Visser, Pieter Bekker. Doelskop: Visser.

    EG Jansen 65 – Drieë: Xander Crause (3), Irvin Ali (2), Quinton Beaton (2), Erich Cronjé (2), Nico Peyper, Edwin Jansen. Doelskoppe: Crause (3), Jacques Joubert (2). Centurion 3.

    Monument 52 (26) – Drieë: Ruan Vermaak (2), Reinhard Nothnagel (2), Ryno Potgieter, Thomas Meyer, Arno van der Westhuizen, Ivan Smit. Doelskoppe: Stian Joubert (4), Zander Kruger (2). Transvalia 0.

    HTS Middelburg 47 – Drieë: JC Pretorius, Derik Willemse, Tiaan Botha, Phillip Hennop, Lewin Bronkhorst, Jacques du Toit, Ryan Cloete. Doelskoppe: Brandon Par-Bailey (3). Strafdoele: Par-Bailey (2). Hoërskool Klerksdorp 19.

    Vereeniging Gimnasium 24 – Drieë: Dylan Botha, Pieter Swanepoel, Dylan Schultz. Doelskoppe: DC du Plessis (3). Strafdoel: Du Plessis. Hoërskool Pietersburg 26.

    Ander eerste spanne: Eldoraigne 24, Rustenburg 19.

    o.16: HTS Middelburg 19, Klerksdorp 15; Pietersburg 59, Vereeniging Gimnasium 0.

    o.15: HTS Middelburg 20, Klerksdorp 5; Pietersburg 38, Vereeniging Gimnasium 0.

    o.14: Klerksdorp 24, HTS Middelburg 0; Pietersburg 46, Vereeniging Gimnasium 5.

    PUKKE16-REEKS

    Vryburg 106 – Drieë: BF van Staden (4), Joe van Huyssteen (4), Francois Pelser (4), Gert Jonker (2), JP Esterhuizen, Kabelo Kenene. Doelskoppe: Van Staden (11), Jonker (2). Schoonspruit 12.

    Wolmaransstad 26 – Drieë: Leonard Preto-rius, Len Richter, Tumelo Selete. Doelskop: Fanus Pieterse. Strafdoele: Pieterse (3). Schweizer-Reneke 11.

    Ander eerste spanne: Pretoria-Noord 24, Oosterland 6; Volskrust 26, Piet Retief 12; Fochville 29, Bekker 12; Alberton High 8, Overvaal 5.

    SUPER-REEKS

    Eerste spanne: Ligbron 14, Jan Viljoen 8; Dinamika 15, Bergsig 10; Wilgers 24, Wagpos 24; Brandwag (Benoni) 36, Gerrit Maritz 8; Southdowns College 31, Secunda 20; Tuine 35, John Vorster 16.

    ANDER:

    Montana 19 – Drieë: Brian Croft, Aiden Herbst, Charl Koen. Doelskoppe: Croft (2). Frikkie Meyer 5 – Drie: Frans Maila.

    Eerste spanne: Louis Trichardt 37, Ellisras 5; President 24, Hartbeespoort 17; Riebeeckrand 19, Elspark 18; Randburg 22, Dr. Malan 14; Hoërskool Alberton 19, Standerton 15; Goudrif 10, AHS Sasolburg 7; HTS Sasolburg 36, HTS Welkom 22; Linden 41, Brits 8.

    o.16: Louis Trichardt 14, Ellisras 10; HTS Welkom 3, HTS Sasolburg 0; Hartbeespoort 24, President 5.

    o.15: Ellisras 30, Louis Trichardt 5; HTS Sasolburg 12, HTS Welkom 0; Hartbeespoort 22, President 0.

    o.14: Louis Trichardt 31, Ellisras 12; HTS Sasolburg 22, HTS Welkom 0; Hartbeespoort 28, President 0.

  • Uppies en Velties beïndruk op Clover Sportdag

    As mens na die twee vernaamste voederskole van Griekwa-platteland se Cravenweek-span, die Hoërskool Upington en Duineveld, se vertonings op die Hoërskool Fichardtpark se Clover Sportdag kyk, behoort die unie vanjaar een van sy beter spanne van die afgelope paar jaar na die toernooi te stuur.

    Uppies het veral in hulle sege van 36-13 oor die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad beïndruk. Die span se heelagter, Benna Nieuwoudt, se vertoning was waarskynlik die beste deur ‘n speler op die sportdag. Hy het amper na willekeur verby verdedigers geglip en hulle met sy vinnige voetwerk gefnuik. Hy het egter met sy stelskopwerk op die nat veld gesukkel.

    Die span van Upington se hele agterlyn was op sy stukke. Die senter, Gert Ruping en vleuel Sheldon Losper, verdien egter om genoem te word. Losper het sy span se eerste drie vanaf ‘n onderskep vanuit sy eie halfgebied gedruk. Voorlangs het Uppies se SA Skole-flank, Cobus Wiese, ook goeie spel gelewer.

    Vir Rooiskool het sy slotpaar, Ettienne O’Donovan en Mechiel Bosman, voor die pap dik aangemaak.

    Duineveld het ‘n gedugte pak voorspelers met veral die slot en kaptein, Adriaan Burger, flank Erik Jordaan en haker Dolf Zandberg wat baie spanne nog problem vanjaar gaan besorg. Velties het die Hoërskool Grens met 15-12 geklop.
    Goudveld-Hoërskool het hom met 24-12 teen Marlow Landbou se Wolramme vasgeloop. Gouties se agtsteman, Pietman Kotze, en senter Jonathan April, se vertonings was die ligpunte in die nederlaag. Vir die Wolramme was hulle losskakel, Gerhard Potgieter, uistaande.

    Sand du Plessis het vir Hangklip van Queenstown met 15-13 uitoorlê. Riebeeckstad het hom met 37-0 teen Burgersdorp vasgeloop, terwyl President Steyn vir Aliwal-Noord met 24-12 geklop het. Vir Steyners wassy haker Melvyn Marais, flank Fanie Griesel, slot Janco Nel en skrumskakel, Fanie van Heerden, staatmakers in die kragmeting.

    De Aar se vleuel, Chadley Meyer, het met ‘n driekuns aan drieë sy span tot ‘n oortuigende sege van 43-7 oor Zastron gehelp. Jim Fouché het gesukkel teen Voortrekker van Bethlehem in hulle interskole, maar steeds daarin geslaag om met 17-15 as oorwinnaars van die veld te stap. Vir JF was sy flank, Hanno Spies, sy beste speler op die dag.

    Bothaville was te sterk vir Hoërskool Bloemfontein en het hulle wedstryd met 57-0 gewen. Die span se slot, Wian Nell, was as speler van die wedstryd aangewys. Agterlangs verdien die heelagter, Paul Roux, ook om vermeld te word.

    Bultfontein het Stella met 26-7 getroef, terwyl Brandfort met 17-8 teen Hoërskool Middelburg van die Oos-Kaap vasgeval het. Kalahari van Kuruman het in die hoofwedstryd van hulle jaarlikse sportdag vir Postmasburg met 34-5 verslaan. Reitz was in die hoofwedstryd van Hoërskool Parys se sportdag teen die gasheer in aksie. Die span van die Riemland was met 17-8 baas.

    Puntemakers: 

    Marlow Landbou 24 (12) – Drieë: Stefan Botes, Charl du Plessis, NJ Oosthuizen, Gerhard Potgieter. Doelskoppe: Potgieter (2). Goudveld-Hoërskool 12 (7) – Drieë: Albert Bezuidenhout, Pietman Kotze. Doelskop: Ruben Abrahams. 

    Hoërskool Upington 36 (17) – Drieë: Sheldon Losper (2), Cobus Wiese (2), Gustav Loots, Gert Ruping. Doelskoppe: Benna Nieuwoudt (3). AHS Kroonstad 13 (3) – Drieë: Roland Molentse, Harold Hills. Strafdoel: Corné Cooper. 

    Duineveld 15 (8) – Drieë: Erik Jordaan, Dolf Zandberg. Doelskop: Ruan Matthews. Strafdoel: Matthews. Hoërskool Grens 12 (5) – Drieë: Geraldo Joseph, Glen Filtoor. Doelskop: Reichardt Knoetze. 

    Sand du Plessis 15 (12) – Drieë: Lanze Botha, Hennie Venter. Doelskop: Corné Lubbe. Strafdoel: Lubbe. Hangklip 13 (10) – Drie: Brent Fields. Doelskop: JJ de Wet. Strafdoele: De Wet (2). 

    President Steyn 24 – Drieë: Fanie Griesel (2), Ryno Nyce, Jacques Scheepers. Doelskoppe: Griesel, Kobus van Tonder. Aliwal-Noord 12 – Drieë: Inus de Bruyn, Thembalethu Kojana. Doelskop: Kyle Greyvenstein. 

    Jim Fouché 17 – Drieë: Tiaan Schutte, Hanno Spies. Doelskoppe: Poena Pretorius. Strafdoel: Pretorius. Voortrekker 15 – Drieë: LJ Louwrens, Anthony Carpentiero. Doelskop: Carpentiero. Strafdoel: Carpentiero. 

    Bothaville 57 (24) – Drieë: Wian Nell (2), Hanco van Aswegen, Drikus Klopper, Riaan Badenhorst, Thato Mojaki, Carlo Kleynhans, Armand van der Merwe. Doelskoppe: Kleynhans (6). Hoërskool Bloemfontein 0

    Bultfontein 26 – Drieë: Desmond Grobler, Tefello Ramathello, Jopie Taljaard, Armand Kuhn. Doelskoppe: GJ van Eeden (2). Stella 7

    Kalahari 34 – Drieë: Erlu Jonck (2), Jan-Hendrik Deetlefs, Kylan Griqua, Phillip Greeff. Doelskoppe: Griqua (2), Jano Joubert. Postmasburg 5

    De Aar 43 (31) – Drieë: Chadley Meyer (3), Michael Naudé, Boan Venter, Justin Petersen, Jaco Fourie. Doelskoppe: Didi Fourie (4). Zastron 7 (0)

    Brandfort 8 – Drie: Hanno Terblanche. Strafdoel: Henco de Wet. Hoërskool Middelburg (Oos-Kaap) 17.

  • Fichies en Henties deel louere op Clover Sportdag

    Die Hoërskool Fichardtpark en Hentie Cilliers van Virginia se eerste rugbyspanne het 24-elk gelykop in die hoofwedstryd van Fichies se jaarlikse sportdag in ‘n wipplankstryd gespeel.

    Albei spanne het met rukke se stote gespeel, maar die kere wat hulle aan die gang gekom het, het albei gevaarlik op die aanval gelyk. Die gasheer se buitesenter, Myburgh van Zyl, was sy span se beste speler op die dag. Hy het boonop twee indrukwekkende drieë afgerond. Sy sentermaat, Lohan Zeelie, het self twee keer gaan druk.

    Henties se losskakel, Domenic Smit, was egter die beste speler op die veld. Hy het telke male verby verdedigers met sy vinnige voetwerk gedans. Smit het self twee keer gaan druk en sy taktiese skopwerk het Fichies ook op hulle tone gehou. Die span van Virginia se kantman, Gift Leremi, was alomteenwoordig en is vir sy goeie opvolgwerk met ‘n drie beloon.

    Sentraal se Jeremy Koen het met speeltyd reeds verstreke vanaf ‘n tikskoppie vyf tree van die doellyn af oorgeval om aan sy span die kans te gee om uiteindelik vir Diamantveld met 24-22 te troef. Die doelskop van die losskakel, Timmy Robertson, het aan Tralies die sege besorg.

    Diamonds se agtsteman, Vannas Herhold, het vier keer vir die verloorspan oorgeval vanaf dryfmaalbewegings van lynstane af.

    Louis Botha moes hard werk om Landboudal van Jacobsdal met 14-3 tot oorgawe ted wing. Die held in die oorwinning was gewis die buitesenter, Luciano Jones, wat ‘n hele paar sterk lopies ingekry het. Die kantman, Siya Luwaca, het ook met sy spel beïndruk. Lanties se agttal het in die skrums oorheers met hulle skrumskakel, CD Wilke, wat met dié gehalte balbesit baljaar het.

    Noord-Kaap was in ‘n verwoestende bui teen Welkom Gimnasium en het uiteindelik met die telling op 38-28 as oorwinnaars van die veld gestap. Die span van die Diamantstad het in die laaste vyf minute twee drieë afgestaan.
    Northerns se Cravenweek-heelagter, Wilfred Bowers, het ‘n hele paar gevaarlike aanvalle vanuit die laaste vesting geloots. Die span se agtsteman, Gerhard Holtzhausen, het ook ‘n paar goeie lopies ingekry en leiding voorlangs gegee. Die losskakel, Cleo Adams, en vleuel Cameron Hufke, kan ook meer as tevrede met hulle vertonings voel.

    Gimmies se senter, Richmon Gora, het Northerns se verdediging deurgans beproef, maar dit was dalk sy rotsvaste verdediging wat die meeste uitgestaan het. Die span se heelagter, Ezrick Alexander, het in die tweede helfte ook ‘n paar gevaarlike lopies ingekry.

    Puntemakers: 

    Fichardtpark 24 (7) – Drieë: Myburgh van Zyl (2), Lohan Zeelie (2). Doelskoppe: Janco Pretorius (2). Hentie Cilliers 24 (5) – Drieë: Domenic Smit (2), Gift Leremi, Thebe Letsholo. Doelskoppe: Smit (2). 

    Sentraal 24 (12) – Drieë: Roan van der Westhuizen, Stephano Ekkard, Hennie Terblanché, Jeremy Koen. Doelskoppe: Timmy Robertson (2). Diamantveld 22 (5) – Drieë: Vannas Herhold (4). Doelskop: Sergio Casper. 

    Louis Botha 14 (0) – Drieë: Azakhiwe Afrika, Siya Luwaca. Doelskoppe: Jeandré Christian (2). Landboudal 3 (0) – Strafdoel: Tiaan van Wyk. 

    Noord-Kaap 38 (19) – Drieë: Cameron Hufke (2), Zayne Farmer (2), Gladwin Nieuwenhuysen, Schalk Smit. Doelskoppe: Hufke (4). Welkom Gimnasium 28 (7) – Drieë: Richmon Gora, Danie Hendriks, Karabo Rantacko, Triston Rothman. Doelskoppe: Jason Olivier (4).

  • Bothaville – 2015

    Results 

    Bothaville 24,  Orkney 8
    Bothaville 52,  Hoërskool Bloemfontein 0

    Players: Riaan Badenhorst, 

    3 or more tries in a match: 

    3 – Riaan Badenhorst vs. Orkney

  • School Rugby Results – 7 March 2015

    Fichardtpark’s Clover Sportsday 

    Fichardtpark 24  Hentie Cilliers 24 
    Diamantveld 22  Sentraal 24
    Louis Botha 14  Landboudal
    Noord-Kaap 36 Welkom Gimnasium 26 
    Marlow Landbou 24  Goudveld 12 
    AHS Kroonstad 13  Upington HS 36 
    Duineveld 15  Grens HS 12 
    Sand du Plessis 15 Hangklip 12
    President Steyn  24 Aliwal-Noord 12
    Burgersdorp  37 Riebeeckstad 0
    Zastron  7 De Aar 43 
    Brandfort  8 Middelburg (EC) 17 
    Hoopstad  12 Hendrik Potgieter 31 
    Koffiefontein  17 Martie du Plessis  5

    Tuks Series

    Monument 52  Transvalia
    EG Jansen 65 Centurion 3
    Garsfontein 45 Ermelo 17 
    HTS Middelburg 47 Klerksdorp 19
    Rustenburg 19  Eldoraigne  24
    Pietersburg  26 Vereeniging Gimnasium  24

    Pukke 16 

    Delmas   Stoffberg  
    Pretoria-Noord  24 Oosterland
    Piet Retief  12 Volksrust 26 
    Ferrum  12 Pionier 36 
    Bekker  12 Fochville  29
    Alberton High  8 Overvaal
    Vryburg 106  Schoonspruit 12 
    Wolmaransstad 26 Schweizer-Reneke 11

    Super Series

    Ligbron  14 Jan Viljoen
    Bergsig  10 Dinamika 15
    Die Wilgers 24 Wagpos 24
    Gerrit Maritz  8 Brandwag (Benoni) 36
    Southdowns College  20 Secunda 31
    Tuine 35 John Vorster 16 

    NWU Sport Series

    Montana 19 Frikkie Meyer 5
    President 24 Hartbeespoort 17
    Riebeeckrand 19 Elspark 18
    Volkskool 36 Hans Moore 26
    Randburg 22 Dr. Malan 14
    Hoërskool Alberton 19 Standerton  15
    AHS Sasolburg 7 Goudrif 10

    Other: 

    Jim Fouché  17 Voortrekker 15
    Linden  41 Brits  8
    Bothaville 57 Hoërskool Bloemfontein 0
    Bultfontein 26 Stella 7
    HTS Sasolburg 36 HTS Welkom  22
    Christiana 85 Bloemhof 0
    Anker 23 Helpmekaar 10
    Benoni HS 66 FH Odendaal 3
    Marais Viljoen 24 Hugenote (Springs) 20
    Potchefstroom Gimnasium 29 Witteberg 12
    Kalahari 34 Postmasburg 5
           
           
           
           
           
  • Fichardtpark Sportdag steeds grootste in die land

    Fichardtpark Sportdag steeds grootste in die land

    JMD 8622Die Hoërskool Fichardtpark se jaarlikse Clover Sportdag sal vandag weer sy reputasie as Suid-Afrika se grootste skole-sportdag gestand doen. Altesaam 28 eerste rugbyspanne sal op dié dag in aksie wees, met die gasheer wat vir Hentie Cilliers van Virginia in die hoofwedstryd die stryd sal aansê. 

    Die laaste keer wat die twee spanne mekaar op dié sportdag ontmoet het, was Fichies oortuigend met 29-0 in 2007 baas. Die gasheer se enigste Springbok tot op hede, Lionel Mapoe, was aan die spits van daardie oorwinning.

    Fichies sal vandag ook as gunsteling op die veld draf na Henties se nederlaag van 20-14 teen die Hoërskool Kalahari van Kuruman op Brandfort se sportdag.

    Die span van Fichies wat deur Dirkie Groenewald gebrei word, het self verlede week teen die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad (24-14) in die stof gebyt.

    Die tuisspan se twee losvoorspelers, die agtsteman Hugo Maartens en flank, Eckhardt Kuhn, sal sleutelrolle vir hulle span vertolk.

    Die wedstryd tussen Sentraal en Diamantveld beloof om dié wedstryd van die dag te wees. Diamonds het vroeër in die week vir Hoërskool Vryburg met 52-23 die loef afgesteek. Daar kan wel nie veel uit dié sege gelees word nie.

    Boonop is daar glo heelwat spelers van die span van Kimberley wat met lastige beserings sukkel, volgens die span se breier, Jean Stemmet.

    Diamonds se Cravenweek-heelagter, Keaton Gordon, sal fyn agterlangs dopgehou moet word. Die baljagter, Janco Cloete, behoort Tralies by die afbreekpunte hoofbrekens te verskaf.

    Die stryd tussen Louis Botha en Landboudal van Jacobsdal sal sonder twyfel een van die mees fisieke stryde van dié dag te wees. Die span van die Rosestad se twee slotte, Austin de Bruin en Kian Skippers, is woelig in die los, maar staan nie ‘n tree in die fisieke aspekte van die spel terug nie.

    Grey-kollege het twee proefspanne wat mekaar op die sportdag pak. Die land se voorste rugbyspan skop sy seisoen volgende Saterdag in Kimberley teen Diamantveld af. Grey se afritgter, Wessel du Plessis, behoort na vandag ‘n goeie idée te hê oor hoe sy span vir die seisoen sal lyk en oor watter diepte hy beskik.

    Die spanne is: 

     

    Fichardtpark vs. Hentie Cilliers: 

    Fichardtpark: 

    Hentie Cilliers: 15 Rico le Roux, 14 Thebe Letsholo, 13 Ruben Pretorius, 12 Michael Kitching, 11 Vernon Wolstenholme, 10 Domenic Smit, 9 Jovanian du Preez, 8 Berend Vermeulen, 7 Gift Dlamini, 6 Nico Nyantumba, 5 Jaco van der Walt, 4 Hendrik Strauss, 3 Jason Howlett, 2 Brenden Britz, 1 Winrich Kennedy.

    Sentraal vs. Diamantveld: 

    Sentraal: 

    Diamantveld:

    Louis Botha vs. Landboudal: 

    Louis Botha: 15 Kyle Kermis, 14 Azakhiwe Afrika, 13 Luciano Jones, 12 Rallston Dreyer, 11 Siyabonga Mzantsi, 10 Jeandré Christian, 9 Qhama Masiza, 8 Yamnkelani Ngodwana, 7 Siyabonga Luwaca, 6 Ayabonga Ntaba, 5 Kian Skippers, 4 Austin de Bruin, 3 Kanya Gela, 2 Bradley Heyns, 1 Lixhanti Tame.

    Landboudal: 15 David du Plessis, 14 Schalk van der Merwe, 13 DJ Jacobs, 12 Francois Marais, 11 Willie Mans, 10 Tiaan van Wyk, 9 CD Wilke, 8 Jhuan Bezuidenhout, 7 Michael Pienaar, 6 Willem Scholtz, 5 Jokie Brits, 4 Teubes Brits (captain), 3 Simbulele Mnweba, 2 Hendré du Plessis, 1  Pieter Botha.

    Noord-Kaap vs. Welkom Gimnasium: 

    Noord-Kaap: 15 Wilfred Bowers, 14 Gladwin Niewenhuysen, 13 Zayne Farmer, 12 Howard Lottering, 11 Cameron Hufke, 10 Cleo Adams, 9 Brandon de Melim, 8 Gerhard Holtzhausen, 7 Thulani Njenje, 6 Duan Steenkamp, 5 Algurnand Heyns, 4 Riaan Kotze, 3 Stefan Smit, 2 Jahnu Pieterse, 1 Schalk Smit.

    Welkom Gimnasium: 15 Ezrick Alexander, 14 Benji Muller/Richmon Gora, 13 Richmon Gora/Ronaldo Fortuin, 12 Danie Hendriks, 11 Triston Rothman, 10 Ronaldo Fortuin/Luan James, 9 Jason Olivier, 8 SJ Malherbe, 7 Zander Wasserman, 6 Byron Ferreira, 5 Jacques Henning, 4 Karabo Rantacko, 3 Lincoln Jordaan, 2 Andries Engelbrecht, 1 Fanie Vermaak. 

    Goudveld-Hoerskool vs. Marlow Landbou: 

    Goudveld-Hoerskool: 

    Marlow Landbou: 

     AHS Kroonstad vs. Upington: 

    AHS Kroonstad: 15 Marinus Aucamp, 14 Divan Daniels, 13 Charl du Plessis, 12 Gerald Ekron, 11 Rowland Mollentze, 10 Louis Steyn, 9 Duncan Horak, 8 Stephan du Plessis, 7 Erik de Jager, 6 Christo van den Berg, 5 Ettiene O’ Donovan, 4 Mechiel Bosman, 3 Jan Heyns/Erian Badenhorst, 2 Harold Hills, 1 Corné Cooper.

     

     

  • Tuks Series of 2015 kicks off tomorrow

     

     

    The teams are: 

    Transvalia vs. Monument 12:30: 

    Transvalia: 

    Monument: 15 Stian Joubert, 14 Elmar du Plessis, 13 Ivan Smit, 12 Ernst Beumer, 11 Arno van der Westhuizen, 10 Xandcer Kruger, 9 Franco Tiedt, 8 MJ Pelser, 7 Thomas Meyer, 6 Reyno Potgieter, 5 Reinhard Nothnagel, 4 Ruan Vermaak, 3 CJ Botes, 2 Justin Brandon (captain), 1 Nathan McBeth.

    Centurion vs. EG Jansen 11:45: 

    Centurion: 15 Paul Roos, 14 Corne Booyse, 13 Gavin Pienaar, 12 Rudolph Khratz, 11 Stefan Magro, 10 Ruan Brenner, 9 Jaun Pinnewaldt, 8 Imanual Boshoff, 7 Louis Gerber, 6 Wander Jordaan, 5 Devon Gouws, 4 Marko Hartzenberg, 3 Emile Naude, 2 Chris Potgieter, 1 Hannes van Dyk. Replacements: 16 Daneel de Beer, 17 Tristen Hand, 18 Vincent Bester, 19 Ernst Viktor, 20 Charl Jacobs, 21 Calvin Gerber, 22 Zander Noome, 23 JC Swart. 

    EG Jansen: 

    Garsfontein vs. Ermelo at 12:45: 

    Garsfontein: 15 Austin Davids, 14 Shakeel Frederiks, 13 Barend van Heerden, 12 Abner van Reenen, 11 Ruan Henning, 10 JP Wegner, 9 Embrose Papier, 8 Luke Fortuin, 7 Jaco Bezuidenhout, 6 Carling Forwood, 5 PJ Steenkamp, 4 Wikus Opperman, 3 Stephano Mathyse, 2 Bees Ferreira, 1 Henre Eloff. Replacements: 16 Dewald van der Vyver, 17 Gys Pitzer, 18 Dewald Meyer, 19 Bert van Riet, 20 Jacobus Botha, 21 Calderon Levens, 22 Emelio Adonis, 23 Shaun Williams. 

    Ermelo: 

    HTS Middelburg vs. Klerksdorp: 

    HTS Middelburg:

    Klerksdorp: 15 Des Waldeck, 14 Jaco Bamberger, 13 Michael Steinberg, 12 Maghiel le Roux, 11 Riaan Scholtz, 10 JW Nortjé, 9 Donovan Ivens, 8 Edmund Rheeder, 7 Danie Swanepoel, 6 Tiaan Joubert, 5 Phillip Barlow-Jones, 4 Brandon Nel, 3 Douglas Bruce-Smith, 2 Fanie Maré, 1 André Pretorius. Replacements: 16 Erlo Heymans, 17 PJ Ellis, 18 Ruhan Oosthuizen, 19 Tertius Oosthuizen,  20 JC Hattingh, 21 Anker Pretorius, 22 Dewald Basson, 23 Franco Badenhorst. 

    Rustenburg vs. Eldoraigne: 

    Rustenburg: 

    Eldoraigne: 15 Ruan Botha, 14 Trystan van Schalkwyk, 13 Maartin du Toit, 12 Awie Smal, 11 Marius van der Berg, 10 Armand de Beer, 9 Christiaan Claassen, 8 Brendan Heymans, 7 Willie Otto, 6 André Kruger, 5 Marcell Meyer, 4 Jannis Ackermann, 3 Mornay Smith, 2 Riaan Esterhuyzen, 1 Nathan Prinsloo.

    Pietersburg vs. Vereeniging Gimnasium: 

    Pietersburg: 

    Vereeniging Gimnasium: 15 Jan Labuschagne, 14 Webster Swanepoel, 13 DC du Plessis (captain), 12 Dylan Botha, 11 Edrich Jacobs, 10 Dylan Schoeman, 9 Theo de Winnaar, 8 Emile Nagel, 7 Nicolaai Botha, 6 Rico Klopper, 5 Dirk van der Berg, 4 Pieter Swanepoel, 3 Dirk Potgieter, 2 Arno Grundlingh, 1 Attie Bezuidenhout. 

  • Mutual & Federal Premier Interschools announces 2015 fixtures

    Mutual & Federal Premier Interschools announces 2015 fixtures

    PremierInterschoolsThe 2015 schoolboy rugby season is about to kick off and Premier Interschools will once again broadcast the most fiercely contested derbies between old rivals.

    12 games featuring 14 top schools will be on show from March until late August.

    2015 Highlights Include:

    • The Premier Interschools Magazine Show returns for a third year, featuring legends of the game every Wednesday prior to Saturday match days on SuperSport (201) at 18h45.
    • Paul Roos Gymnasium from Stellenbosch celebrates its 150th birthday and the Maroon Machine will feature in four of the 12 broadcast games.
    • The top team of 2014, Grey College, will feature in three Premier Interschools derbies.
    • Selborne College will debut in 2015, taking on Grey High in Port Elizabeth.
    • New fixtures include Paul Roos vs Affies on the hosts’ 150th year celebratory day, as well as Glenwood vs Maritzburg at Kings Park in Durban.
    • Paul Roos’ August clash with Grey College is not to be missed. 
    • Live coverage for the first time of Paarl Boys High (three games), Paarl Gim, Affies, KES, Jeppe, Monument, Boland Landbou and Oakdale (one game each).
    • Premier Interschools welcomes Gilbert as the official match ball to the 2015 series.

    2015 Premier Interschools Fixtures

    Date

    Derby

    Venue

    Time

    28.03.15

    Paul Roos v Affies

    Paul Roos

    16h45

    18.04.15

    Glenwood v Maritzburg

    TBC

    14h00

    02.05.15

    Grey College v Paarl Boys’ High

    Grey College

    14h00

    16.05.15

    Paul Roos v Paarl Gim

    Paul Roos

    12h15

    06.06.15

    Glenwood v Monnas

    Glenwood

    12h15

    20.06.15

    Paarl Boys High v Paul Roos

    Paarl Boys High

    14h00

    25.07.15

    KES v Jeppe

    KES

    14h00

    01.08.15

    Paarl Gim v Paarl Boys’ High

    Paarl, Faure Street Stadium

    15h30

    08.08.15

    Maritzburg College v Grey College

    Maritzburg College

    14h00

    15.08.15

    Grey PE v Selborne College

    Grey PE

    12h15

    22.08.15

    Paul Roos v Grey College

    Paul Roos

    14h00

    29.08.15

    Oakdale v Boland Landbou

    Oakdale, Riversdale

    14h00

    Live Premier Interschools Derbies

    Paul Roos vs Affies – 28/03/2015 @ 16h45: Markotter Field Paul Roos

    A huge match kicks off the tournament for Paul Roos’ 150th celebrations. Affies have kept the nucleus of their young 2014 side and are keen to prove they are back on track among the top 5 in SA schools rugby. They take on a Paul Roos side brimming with talent and of whom great things are expected. Sure to be a great exhibition of running rugby to set the tone for the season.

    Glenwood vs Maritzburg College – 18/04/2015 @ 14h00: Kings Park (TBC)

    Our second game of the campaign features the derby between Maritzburg College from Pietermaritzburg and Durban side Glenwood. This match could be played at Kings Park as a curtain raiser for a Sharks vs Bulls Super 15 game (to be confirmed). Glenwood has had the better of the fixture in recent years, but College has a proud rugby tradition and should prove again that class is permanent. This game just might have the most entertaining rugby on offer at Kings Park on the day.

    Grey College vs Paarl Boys High – 02/05/2015 @ 14h00: Grey College

    Paarl Boys’ High take the long road to Bloemfontein for their annual derby against the might of SA rugby schools. One of the toughest encounters for Grey College, Paarl Boys High is a team that doesn’t know when it’s beaten. They have one of the best recent records against Grey College as they drew in 2011 in Bloemfontein, won a year later in Paarl and only lost narrowly in 2013 and 2014. The Paarl team have a strong set of forwards and rely on them heavily to dominate up front. Grey College will, as per usual, have a set of forwards to match, backed up by some sublime backliners.

    Paul Roos vs Paarl Gim – 16/05/2015 @ 12h00: Markotter Field Paul Roos

    In mid-May we move back to the Markotter field in Stellenbosch to showcase the derby between old enemies Paul Roos and Paarl Gim. This will be one of the few home games Paul Roos have in their 150th year. Paarl Gim are keen to put one over the Maroon Machine during the celebrations after Paul Roos beat them on their home turf in 2014. The Paarl team has yet to win against the Stellenbosch lads in this age group but Coach Christoff Lotter knows how to assemble a winning team.

    Glenwood vs Monument – 06/06/2015 @ 12h00: Glenwood

    The Krugersdorp Witbulle travel down to Durban to face rivals Glenwood. The Grasshoppers will hope to beat their guests from up north after losing the last two encounters. They will have their work cut out as the Monnas team boasts one of the biggest sets of forwards this season. It will be a battle between them and the agility of the Glenwood backs. No inch will be given in this clash of the titans.

    Paarl Boys High vs Paul Roos – 20/06/2015 @ 14h00: Brug Street Paarl

    The season reaches halfway with a cracker between great rivals from the Winelands. Paul Roos make their third appearance on Premier Interschools and by now their team will be household names. After three dry years, Paul Roos clinched victory over Paarl Boys’ High last year with a winning try in the final seconds. The Paarl boys would love to return the favour in the Maroon Machine’s celebratory year. This is a difficult game to call as matches between these two class acts are always close.

    King Edward VII vs Jeppe – 25/07/2015 @ 14h00: KES

    Schoolboy Rugby doesn’t get much bigger than KES vs Jeppe, as we go north after the holidays for this derby between Johannesburg’s oldest rivals. Last year Jeppe could not pull off a hat-trick of wins as the two teams played out a draw. KES will be hungry for a first success since 2011 when these matrics were in Gr 8. What a fitting way to end their high school rugby careers if they can get one over the old enemy.

    Paarl Gimnasium vs Paarl Boys High – 01/08/2015 @ 15h30: Faure Stadium Paarl

    August brings the “Interskole” games and Premier Interschools televises the biggest of them all to kick off this month of historic encounters. Paarl Gim vs Paarl Boys High sees Northern Paarl battle Southern Paarl. Twenty odd thousand old boys, old girls, moms, dads and fans will pack Faure Stadium to watch a famous derby between two great schools. There is no neutral ground on this day – you are either blue and white or green, gold and red. Tough, uncompromising rugby always wins at this showdown.

    Maritzburg College vs Grey College – 08/08/2015 @ 14h00: Goldstones College

    The next big Interschools sees the return of Grey College in their revived Interschools with Maritzburg College. Last year the boys from Maritzburg had a rude awakening on their return to Bloemfontein. They are, however, playing on their hallowed Goldstones and as many a Grey team can attest, it is always tough. College will recall the feats of Joel Stransky and Shaun Glover, who helped win a memorable tie in 1985. Grey will have to be at their best to maintain their record against College.

    Grey PE vs Selborne College – 15/08/2015 @ 12h00: Grey PE

    A derby between two of the Eastern Cape’s best and most traditional rugby schools is broadcast for the first time by Premier Interschools. The team from Port Elizabeth will have two of their SA Schools players back, while Selborne will field the bulk of their age group team that starred from u/14 to u/16 in the Eastern Cape and Border area. Selborne also retained many of their key players from 2014 and are a strong and settled unit.

    Paul Roos vs Grey College – 22/08/2015 @ 14h00: Markotter Fields Paul Roos

    Paul Roos will feature in the last game of their season against their ultimate rivals. The Maroon Machine will know by now if their 150th year has been a success on the field. They should expect no favours from Grey College as the Bloemfontein boys will also be keen to end their season on a high. This might just turn out to be the match of the season as pride and passion will be at a maximum on both sides.

    Oakdale vs Boland Landbou – 29/08/2015 @ 14h00: Oakdale Riversdale

    Our last match of the season features two agricultural rivals: Boland – Landbou and Oakdale. These two schools regularly produce teams of outstanding quality from a very small pool. Both are rarely out of the top 20 rankings and have produced numerous Craven Week players for their provinces. This Interschools tussle is often a tight affair with neither team traditionally having a clear upper hand. Last year Boland Landbou won at home, playing with shear guts and preying on every mistake. This year the Oakdale Bulls will again have a top team and at home they will be tricky to beat.