SSPN Test Site

Blog

  • Sentraal – 1996

    Results 

    Sentraal 29,  Theunissen 10
    Sentraal 

    Players: Neil Powell (captain), Hendri van Vuuren, Richard van den Heever, Slabber van Deventer, DG Snyman, Neels Holtzhausen, Louis Lottering, Nelis Rautenbach, Hertzog Coetzee, Jacques Jooste, Juan Erasmus and Willem Beukes.

  • WP takes the lead in U21 Provincial Championship

    DHL Western Province were rewarded for their consistency in the Absa Under-21 Provincial Championship this past weekend as they climbed to the top of the log table and gained a valuable four-point lead over the chasing teams.

    Victories for Toyota Free State and the Sharks also allowed them to close the gap between themselves and the Vodacom Blue Bulls, resulting in only one point separating the second-placed Pretoria side and fourth-placed Free State.

    In an exciting round of matches DHL Western Province thumped the MTN Golden Lions 53-26 at Ellis Park, Toyota Free State defeated the Leopards 40-29 in Bloemfontein and the Sharks registered a narrow 19-15 victory against the Vodacom Blue Bulls in Durban.

    MTN Golden Lions 26 (14) DHL Western Province 53 (27)

    At Ellis Park the MTN Golden Lions put up a brave fight against DHL Western Province in the first half as they scored two tries to the visitors’ three. Penalties at crucial times allowed WP flyhalf Dillyn Leyds to nudge his team ahead on the scoreboard, which left the Lions with a lot of work to do in the second half.

    Western Province continued their impressive form in the second half though as they ran in another two tries for their bonus point. The Lions held on and also secured their bonus point try before the visitors ran away with the game in the last 10 minutes. Justin Benn and Frederik Nel crossed the tryline to take their try tally for the match to seven. Leyds’ influence was particularly impressive with the player dictating play well and contributing 16 points with the boot.

    Scorers:

    MTN Golden Lions 26 (14) – Tries: Albertus Smith, Devon Martinus, Jacques Nel (2). Conversions: Marais Schmidt (3). DHL Western Province 53 (27) – Tries: Frederik Nel, Joshua Katzen, Justin Benn, Kobus van Wyk, Kyle Lombard (2), Oliver Kebble. Conversions: Dillyn Leyds (6). Penalties: Leyds (2)

    Toyota Free State 40 (30) Leopards 29 (10)

    In Bloemfontein a strong first-half performance set the Toyota Free State up for their fourth victory of the season. So dominant was the Bloemfontein side, they scored four tries in 25 minutes to add to two early penalties by fullback Marco Mason and to take a convincing 30-10 lead at the break. 

    However, the balance of power shifted in the second half as the Leopards tightened up their defence and stepped up their urgency on attack, which limited the Free State to only 10 points in the half. The Leopards, meanwhile, crossed the chalk three times in the last 23 minutes to secure their bonus point try. Unfortunately for the visitors their efforts were not enough to undo the damage in the first half.

    Scorers:

    Toyota Free State 40 (30) – Tries: Henco Greyling (2), Maputha Dolo (2), Sethu Tom, Stephen Griesel. Conversions: Marco Mason (2). Penalties: Marco Mason (2). Leopards 29 (10) – Tries: Jaco Buys (2), Ryno Smith, Warren Gilbert. Conversions: Warren Gilbert (3). Penalty: Gilbert.

    The Sharks 19 (6) Vodacom Blue Bulls 15 (15)

    In Durban the Sharks overturned a 15-6 half-time deficit to cause an upset against the Vodacom Blue Bulls. The clash started off tightly with the teams exchanging penalties as they both battled to breach the defence. The Bulls, however, capitalised on two try-scoring chances late in the half, which handed them the lead going into the break.

    The Sharks fought back strongly by producing quality performances on attack and defence to take charge of the match. This earned them two tries by Kotaro Matsushima and Stefan Ungerer, while Robert du Preez slotted over his third penalty to seal the victory.

    Scorers:

    The Sharks 19 (6) – Tries: Kotaro Matsushima, Stefan Ungerer. Penalties: Robert du Preez (3). Vodacom Blue Bulls 15 (15) – Tries: Dries Swanepoel, Jermaine Kleinsmith. Conversion: Handrè Pollard. Penalty: Handrè Pollard.

  • AHS Kroonstad – 1997

    Results

    AHS Kroonstad 28,  Kroonstad HS 3
    AHS Kroonstad 22,  Riebeeckstad 19
    AHS Kroonstad 17,  Hentie Cilliers 10
    AHS Kroonstad 43,  Reitz 13

    Players: Dewald Fourie, Willie Conradie (captain), Stefan Buys, Manie Wium, Werner Henning, Martin Labuschagne, Lerock Ingram, Willem van Wyk, Luan Vermeulen, Gerhard van der Walt, Shaun Coad, Janus Sassenberg, Hanno Erasmus, Manie Potgieter, Jan-Harm Bosch, Jacques Bester, Schalk Visagie, Jan Wessels and Dewald van der Spuy.

    Coaches: Jerry Erasmus and Gert Kotze.

  • Reitz – 1997

    Results 

    Reitz   9,  Hoopstad 5

    Players: Danie Slabbert, Cobus Fick, Pieter de Winnaar, Willie van den Berg (captain), Johan Stadler, Tubby Rossouw, Ryk Neethling, Willie du Preez, Callie Meintjies, Chris Lloyd, Cobus Breytenbach, Quintes Scholtz, Duncan Macasskill. 

    Coach: Chris Swanepoel. 

  • Vrede – 1994

    Results 

    Vrede 92,  Paul Erasmus 0
    Vrede 49,  Wilgerivier 3
    Vrede 45,  Sand du Plessis 9
    Vrede 22,  AHS Kroonstad 10

    Players: SJ van Heyningen, André Odendaal, Ian Swarts, Cornel Rautenbach, Anton Pitout, Pieter Steyn, Frans Odendaal, Muller van der Nest, Louw Kritzinger, Nico van Rensburg, Chrisjan Jansen (captain), Pierre Steyn, Johan (Boela) du Plooy, Carel Cronjé, Francois Geldenhuys. 

    3 or more tries in a match: 

    3 – Nico van Rensburg vs. Paul Erasmus (Senekal) 
    3 – André Odendaal vs. Paul Erasmus (Senekal)
    3 – Guillaume Taljaard vs. Paul Erasmus (Senekal) 

  • Tieties help Northerns tot vyfde Shimla-liga eindstryd

    DIE halfeindstryde van die Kovsiestreek-kompetisie se Shimla-liga (vir mediumskole) is Noord-Kaap se senter Dimitrio Tieties arena om sy talente ten toon te stel. Volksblad is ‘n medeborg van die kompetisie.

    Tieties het Saterdag op GWK-park in Kimberley 23 van sy span se punte tot sy oorwinning van 38-23 oor Hoërskool Voortrekker van Bethlehem bygedra. Hy het verlede jaar in die halfeindstryd van die liga 33 punte teen Jim Fouché aangeteken.

    Dié oorwinning oor die Trekkers beteken dat Noord-Kaap vir die vyfde agtereenvolgende jaar tot die eindstryd van die Shimla-liga deurdring. Northerns was nog nie aan die verloorkant in die eindstryd nie. Die span van die Diamantstad sal egter eerste wees om te herken dat die telling hulle vlei. Noord-Kaap was met slegs sewe minute se spel oor in die kragmeting 24-23 voor. Die Trekkers se losskakel, Tokkie van Zyl het ‘n strafdoel poging na die pale verbrou wat aan sy span ‘n voorsprong van 26-24 sou gee.

    Noord-Kaap het daarna twee keer teen ‘n vlugvlou Trekkers gaan druk om die telling te rek. Voortrekker se span het Vrydagaand om 11:30 vanaf sy matriekafskeid in Bethlehem vertrek en om 03:00 in Bloemfontein aangekom. Die span het Saterdag om 11:00 in die Diamantstad aangekom.

    Vir die Trekkers se lostrio Robert de Jongh, Seeff Theron en André Janse van Vuuren was skitterend. Die slot Henko Naudé was self ‘n yster voorlangs. Die skrumskakel Elof Scheepers het Northerns om die skrums besig gehou, terwyl sy skakelmaat Van Zyl ook meer as tevrede met sy vertoning kan voel.

    Die senter Junior Smit het heelwat omgekeerde besit verseker deur spelers in die duikslag op te hou. Die heelagter Sechaba Matsoele het self vir Northerns problem besorg.

    Louis Botha moes self hard werk vir sy sege van 29-21 oor Hentie Cilliers van Virginia. Dié oorwinning beteken die span van Bloemfontein sal vir die eerste keer in die eindstryd van die Shimla-liga in aksie wees.

    Die span was egter in 2008 as kampioen van die Irawa-liga (vir kleinskole) van die kompetisie gekroon.

    Die besoekers van Virginia het met die omdraaislag 11-7 voorgeloop. Hulle het egter na al hul geleenthede gebruik nie. Die held vir Louis Botha in die sege was sy senter Ali Mgijima wat op die verdediging rotsvas was. Hy en die losskakel Luke Cyster het agterlangs goeie spel vir die tuisspan gelewer. Cyster het twee keer agter Henties se doellyn gaan kuier.

    Voorlangs was die SA Skole-stut, Ox Nche uitstaande. Hy het elke keer veld gewen wanneer hy die bal onder die arm vasgeknyp het.

    Vir Hentie Cilliers was niemand beter as die agtsteman, Gregan Hull nie. Hy kan tevrede met sy seisoen voel. Sy kaptein en slot, Brandon Kuzatjike het ook met die bal onder arm uitgeblink. Agterlangs was die skrumskakel Jaywin Juries en senter Ethan Williams goeie spel gelewer.

    Puntemakers:

    Noord-Kaap 38 (10) – Drieë: Dimitrio Tieties (2), Gerhard Holtzhausen, Hillford Clarke, Thulani Njenje. Doelskoppe: Tieties (5). Strafdoel: Tieties. Voortrekker 23 (6) – Drieë: Henko Naudé, Elof Scheepers, Robert de Jongh. Doelskop: Tokkie van Zyl. Strafdoele: Van Zyl (2).

    Louis Botha 29 (7) – Drieë: Luke Cyster (2), Ox Nche, Grayden Benn. Doelskoppe: Sharwin Cupido (3). Strafdoel: Cupido. Hentie Cilliers 21 (11) – Drieë: Gregan Hull, Brandon Kuzatjike. Doelskop: Ethan Williams. Strafdoele: Jaywin Juries (2), Williams.

  • Wilgerivier staan kans om titel in Irawa-liga te verdedig

    DIE Hoërskool Wilgerivier van Frankfort en Landboudal van Jacobsdal sal mekaar in die eindstryd van die Kovsiestreek-kompetisie se Irawa-liga (vir kleinskole) pak. Volksblad is ‘n medeborg van die kompetisie.

    Albei spanne is in hulle halfeindstryde teen onderskeidelik Zastron en Bothaville behoorlik getoets. Wilgerivier het teen Zastron 19-10 as oorwinnaars van die veld gestap, maar was rustyd 10-5 agter. Die twee spanne het mekaar verlede jaar in die eindstryd gepak met Wilgerivier wat 15-11 baas was. Zastron het sonder heelwat van sy staatmakers in die kragmeting in gegaan, maar die jong manne wat dié staatmakers se tokse moes volstaan het gewys dat die span volgende jaar steeds ‘n faktor behoort te wees.

    Geen span kon nog daarin slaag sedert die ontstaan van die kompetisie in 2007 om die Irawa-liga meer as een keer te wen nie. Zastron se heelagter, Stephan Nel het met ‘n strafdoel van 55 meter in die wedstryd geslaag. Die span se vleuel Tshepo Kente, senter Henri Roodt en flank Rikus Smit het goeie spel gelewer.

    Landboudal was in ‘n senutergende halfeindstryd op GWK-park in Kimberley 26-23 teen Hoërskool Bothaville baas. Die spanne het met die telling op 14-11 in Lanties se guns gaan rus.

    Die span van Jacobsdal moes klou aan sy voorsprong in die laaste tien minute van die kragmeting. Die skeidsregter, Marlize Jordaan het die stut Francois Jacobs en haker Christo Bothma kort na mekaar koelkas toe gejaag. Die span moes dus vir amper tien minute lank met slegs 13 spelers klaarkom. Bothaville het in die tydperk op Lanties se doellyn geboer, maar kon net nie daarin slaag om die uitklophou te plant nie.

    Vir Lanties het sy haastige vleuel, JD Mans ‘n driekuns aan drieë behaal. Hy het buiten sy drieë ook op die verdediging ‘n reuse rol vir die wenspan vertolk. Die flank Danie du Toit het blink vertoon, terwyl Guillaume Oberholster op losskakel ook ‘n klop op die skouer vir sy spel in die kragmeting verdien.

    Vir Bothaville het die skrumskakel Sakkie Wessels en agtsteman Sakkie Bester in ‘n reuse spanpoging met hulle spel beïndruk.
    Puntemakers:
    Wilgerivier 19 (5) – Drieë: Eric Bibbey, Gerrie Muller, Jacques van Rensburg. Doelskoppe: SF Meyer (2). Zastron 10 (10) – Drie: Marco Swanepoel. Doelskop: Nakkie Naudé. Strafdoel: Stephan Nel.
    Landboudal 26 (14) – Drieë: JD Mans (3), Guan Botha. Doelskoppe: Morris Rossouw (3). Bothaville 23 (11) – Drieë: Sakkie Wessels (2), Sakkie Bester. Doelskop: Juandré Kleynhans. Strafdoele: Kleynhans (2).

  • Bultfontein en Sandveld deur tot eindstryd van Colt-liga

    DIE rugbyspanne van die Sandveld oorheers die eerste weergawe van die Colt-liga. Die Hoërskool Bultfontein en Hoërskool Sandveld van Wesselsbron sal mekaar in die eindstryd van die liga in die Kovsiestreek-kompetisie op Shimlapark eerskomende Saterdag pak. Volksblad is ‘n medeborg van die kompetisie.

    Bultfontein is behoorlik is sy halfeindstryd in die eerste helfte deur die Hoër Landbouskool Hendrik Potgieter van Reddersburg die skrik op die lyf gejaag. Bultfontein het die kragmeting op die einde gemaklik 50-9 gewen, maar teen lemoentyd slegs ‘n voorsprong van 12-9 geniet. 

    Die flank van Bulties Guilliam Viljoen was woelig gewees. Die stut Brian van Bosch het self ‘n stewige vertoning opgedis. Agterlangs het die senter Arno Taljaard en vleuel Marnus Geustyn vir Reddersburg problem besorg. 

    Vir die verloorspan het die twee slotte Lukas Muller en Nganga Ndamase uitstaande spel gelewer. 

    Sandveld het Hoërskool Blinkklip van Postmasburg op GWK-park 50-19 verslaan. Die span van Wesselsbron het in die tweede helfte ‘n insinking beleef na hulle teen die omdraaislag 31-7 voorgeloop het. 

    Sandveld se lostrio met Michael Fulton en Reinhardt Lennox aan die spits het die grondslag vir die oorwinning gelê. Albei het twee keer agter die doellyn gaan kuier. Fulton het ook ‘n hele paar keer besit by die afbreekpunte by Blinkklip afgeneem. Die haker Jaco Groenewald het ook ‘n blink vertoning gelewer, terwyl die senter Johan Fick goeie visie ten toon gestel het. 

    Sandveld se breier Kalla Kalsbeek het in 2008 Hennenman tot die eindstryd van die Irawa-liga (vir kleinskole) gebrei so hy behoort te weet wat van sy span verwag word indien hulle Bultfontein wil verras. 

    Vir die verloorspan het sy flank Melville Pieterse, losskakel Ryan Paulsen en heelagter Sandrake Ndala moedig probeer. 

    In die Volksblad-liga (vir o.15-spanne) het Noord-Kaap en Sentraal tot die eindstryd deurgedring. Northerns het Voortrekker 26-0 in sy halfeindstryd verslaan om as vroeë gunsteling na vore te tree. Die Tralies moes veel harder werk vir sy plek in die eindstryd deur die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad 10-8 te klop. 

    Puntemakers: 

    Bultfontein 50 (12) – Drieë: Arno Taljaard (2), Andrich Olivier (2), Brian van Bosch, Guilliam Viljoen, Marnus Guestyn, Armand Kuhn. Doelskoppe: Arno Taljaard (4), GJ van Eeden. Reddersburg 9 (6) – Strafdoele: Donovan Pretorius (3). 

    Sandveld 50 (31) – Drieë: Michael Fulton (2), Reinhardt Lennox (2), Monwabesi Mexico, Sonnyboy Booysen, Naledi Madungwa, Jaco Groenewald. Doelskoppe: Mexico (5). Blinkklip 19 (7) – Drieë: Melville Pieterse, Ryan Paulsen, Sandrake Ndala. Doelskoppe: Ndala (2). 

    Sentraal o.15 10 – Drie: Rocco Willemse. Doelskop: Marco Rademeyer. Strafdoel: Rademeyer. AHS Kroonstad o.15 8 – Drie: 

    Noord-Kaap o.15 26 – Drieë: Mark Aitken, Jeandré Smit, Gladwen Nieuwenhuizen, Matthew Wessels. Doelskoppe: Aitken (3). Voortrekker o.15 0.

  • Western Cape Results – 24 August 2013

    Paarl Gimnasium booked their place in the final of Die Burger’s competition (big schools) with a 41-3 victory over Drostdy THS. Hermanus and Excelsior will represent the Western Cape in the medium and small schools section of the competition respectively. 

    Scorers:

    Paarl Gimnasium 41 (24) – Tries: JD du Toit (2), Andri Cooper, Jacques Vermeulen, Dylon Fairbridge. Conversions: Cooper (5). Penalties: Cooper (2). Drostdy THS 3 (3) – Penalty: Wynand Roets.

    Hermanus 38 (33) – Tries: Ewan Adams (2), Ian Cornelius, Nowen Fick, Duane Romans, Bevan Simmers. Conversions: Leolin Zas (4). Milnerton 3 (3) – Penalty: Alroy Brandt.

    Excelsior 43 (17) – Tries: Daniel Joubert (3), Lyle Marcus (2), Eugene Raubenheimer, Clint Damons. Conversions: Marcus (3), Dennis Cox. Ashton 7 (0) – Try: Kaylen van Wyk. Conversion: Franklyn Lewies (heelagter).

  • Sandveld (Wesselsborn) – 2009

    Results 

    Sandveld 19,  Dr. Viljoen 0
    Sandveld 61,  Harmony High 0
    Sandveld   0,  Vaalharts 5
    Sandveld 45,  Martie du Plessis 7
    Sandveld 12,  Hoopstad 7
    Sandveld 19,  Salomon Senekal 7
    Sandveld 45,  Eastern Free State Dev elopment XV 12
    Sandveld   5,  Bultfontein 19
    Sandveld 24,  Theunissen 10

    Players: Dries du Plooy, Archiblad Matsuma, Org van der Merwe and Willie Vermeulen.