SSPN Test Site

Blog

  • Diamantveld verbreek sewe jaar se wendroogte

    Die eerste rugbyspan van die Hoërskool Diamantveld in Kimberley het Saterdag op sy tuisveld ’n droogte van sewe jaar teen die Hoërskool Noord-Kaap verbreek.

    En was die lafenis van die sege van 24-12 nie lekker vir die span van Diamonds nie. Dié span het vir 60 minute van die kragmeting die soort rugby gespeel wat indien hulle dit kan herhaal, hulle nie maklik in die Kovsiestreek-kompetisie se Shimla-liga (vir mediumskole) gestuit gaan word nie. Volksblad is ’n medeborg van die kompetisie.

    Diamantveld kon laas in 2007 daarin slaag om Noord-Kaap te troef en was op daardie dag met 25-0 baas. Die wenspan het Saterdag by die afbreekpunte met Janco Cloete aan die spits die oorhand gehad.

    Northerns se agterhoede se swak balverspreiding het die span die meeste in die steek gelaat.

    Diamonds se ster was sonder twyfel sy losskakel, Gerco Nortjé, wat met sy taktiese skopwerk, balverspreiding en uitmuntende besluitneming vir Noord-Kaap probleme besorg het.

    Die span se kaptein, Nardus Bosman, het sy span met voorbeeld gelei. Diamonds se verdediging was rotsvas.

    Vir Noord-Kaap het sy twee slotte, Rikus Swarts en Bradley Leijdekkers, in die vastelos en in die lynstane goeie spel gelewer. Northerns se Geo Davel het vroeg in die wedstryd tien minute in die koelkas deurgebring na hy deur die skeidsregter Lourens van der Merwe ’n geelkaart toegeken is.

    Diamantveld sal nou teen die kampioen van die Vrystaatse A1-liga in die halfeindstryd van die Shimla-liga te staan kom. Northerns sal teen die Griffons se kampioen te staan kom.

    ) Grey-kollege het Dinsdag en Donderdag vir onderskeidelik Jim Fouché (59-7) en Sand du Plessis (66-13) kafgedraf. Albei wedstryde is vroeg gestop.

    Teen Jim Fouché het die heelagter, Henry Immelman, ’n driekuns aan drieë behaal. Hy het die week 37 punte in dié twee kragmetings aangeteken. Hy het 20 punte tot die sege oor Sannies bygedra.

    Teen Sannies het die vleuel, Glenn Erickson drie keer agter die doellyn gaan kuier.

    Louis Botha het met ’n sege van 33-26 oor die Cherries dit duidelik gemaak dat hy vanjaar die voorste span in die Vrystaatse A1-liga is.

    Die Cherries se heelagter, Christiaan Troskie, het 21 van sy span se punte in die wedstryd aangeteken. hy het ’n drie gaan druk, met albei doelskoppe geslaag en ook drie strafdoele tussen deur die pale gejaag.

  • Stassen held in EG Jansen sege oor Menlopark

    Stassen held in EG Jansen sege oor Menlopark

    Die verdedigende rugbykampioen van die Beeldtrofee vir makroskole, EG Jansen van Boksburg, moes Saterdag hard werk om Menlopark met 31-24 die onderspit te laat delf. Pennypinchers en Timbercity is medeborge van dié reeks.

    ’n Drie deur deur sy slot Hendré Stassen ná hy vanaf ’n rolmaalbeweging weggebars het, het aan sy span die sege besorg. Stassen het met ’n uitstaande vertoning weer die vraag laat opkom oor hoekom hy nie in die Suid-Afrikaanse skole-span ingesluit is nie?

    Hy was in die lynstane sowel as in die vastelos uitstekend. Die manne van Menlopark het wel daarin geslaag om onder sy vel in te kruip.

    Menlopark se pak voorspelers het EG Jansen probleme voorlangs besorg. Veral die haker, Junqo Hennings, flank Marco Sauer en agtsteman Willem Hofmeyr het inklimspel voorlangs opgedis.

    Die span se binnesenter Wayne van der Bank het met sy tweede drie wat deur die losskakel Marco Dönges verdoel is die telling op 24 elk laat in die tweede helfte gebring.

    Indien die telling so gebly het sou Menlopark tot die halfeindstryd deurgedring het.

    EG Jansen kon steeds ’n hele paar keer spasie op die punte skep en sy heelagter, Martin van Wyk, het ’n hele paar belowende lopies ingekry. Die span se losskakel Forrest Roos en senter Delano Kotze verdien ook elk ’n klop op die skouer vir hul vertonings in die wedstryd.

    Die span van die Jakarandastad se heelagter Walter Groenewald kan self vandag breëbors rondloop.

    Garsfontein het ’n afspraak met EG Jansen vir die halfeindstryd opgesit deur Centurion met 42-24 die loef af te steek.

    JP Wegner, Garsies-losskakel, het op al vier moontlike maniere punte in die kragmeting aangeteken.

    Wegner het 21 punte via ’n drie, vyf doelskoppe, ’n strafdoel en ’n skepdoel aangeteken.

    Voorlangs was die flank Ruan Ackermann en slot Le Roux Roets uitstaande. Hulle het die bal goed gedra.

    Vir Woeries het sy losskakel Hendrik Mulder met sy taktiese skopwerk in die wedstryd beïndruk.

    Hy het ook met vyf van sy sewe pogings na die pale geslaag. Cornel Jacobs, agtsteman, het voorlangs weer ’n skittervertoning gelewer.

    Puntemakers:

    MAKROSKOLE

    EG Jansen 31 (14): Drieë: Erich Cronjé, Delano Kotze, Charl Barhuizen, Hendré Stassen. Doelskoppe: Kotze (4). Strafdoel: Kotze. Menlopark 24 (12): Drieë: Wayne van der Bank (2), Ruan Goosen, Marco Sauer. Doelskoppe: Marco Dönges (2).

    Garsfontein 42 (21): Drieë: Franco Naudé, JP Wegner, Jan-Henning Campher, Shakeel Fredericks, PJ Toerien. Doelskoppe: Wegner (5). Strafdoel: Wegner. Skepdoel: Wegner. Centurion 24 (12): Drieë: Lee-moné Stander (2). Doelskop: Hendrik Mulder. Strafdoele: Mulder (4).

    Monument 25 (15): Drieë: Gavin Delport (2), Len Massyn. Doelskoppe: Wikus van Biljon (2). Strafdoele: Van Biljon (2). HTS Middelburg 5 (5): Drie: Brandon Par-Bailey.

    Hoërskool Nelspruit 33 (15): Wynand Visser, Nico van Rooyen, Georg Muller, Wiehan Steyn. Doelskoppe: Wessel Muller (2). Strafdoele: Wessel Muller (3). Hoërskool Kemptonpark 29 (16): Drieë: Hanno van Tonder, Daniël Terblanche. Doelskoppe: Marnus Gruber (2). Strafdoele: Gruber (5).

    o.16: EG Jansen 12, Waterkloof 10; Garsfontein 24, Nelspruit 17; Monnas 19, Vereeniging Gimnasium 0; Menlopark 23, Florisda 12.

    o.15: EG Jansen 23, Eldoraigne 17; HTS Middelburg 25, Garsfontein 3; Monnas 29, Nelspruit 11; Menlopark 29, Waterkloof 7.

    o.14: Garsfontein 34, EG Jansen 5; Nelspruit 13, Kempton Park 13; Monnas 45, Hoërskool Middelburg 7; Menlopark 38, Florida 0.

    ) GROOTSKOLE

    Hoërskool Klerksdorp 6: Strafdoele: Eric Hough (2). Oos-Moot 3: Strafdoel: Jean-Pierre Bester.

    Standerton 47: Drieë: Dannny Myburgh (2), Mfundo Ndlovu (2), Ian Joubert, Quinton Lombaard. Doelskoppe: Riaan Groenwald (2), JP de Klerk (2). Strafdoele: Groenewald (2), JP de Klerk. Hugenote (Springs) 28.

    Hoërskool Tuine 21 (14): Drieë: Jeandré Rossouw (2), Willie Goss. Doelskoppe: Eugene Maree (3). Helpmekaar 18 (15): Drieë: Anlo van Wyk (2). Doelskop: Justin Taylor. Strafdoele: Gihard Visagie, Taylor.

    Eerstespanne: Transvalia 29, Pietersburg 18.

    o.16: Pietersburg 33, Piet Retief 7; Potch Volkies 27, Linden 13; Oos-Moot teen Helpmekaar 24, Oos-Moot 8; Ben Vorster 53, Ermelo 12

    o.15: Ben Vorster 19, Hugenote 14; Lichtenburg 38, Tuine 0; Helpmekaar 29, Oos-Moot 0; Hoogenhout teen Transvalia 22, Hoogenhout 10.

    o.14: Frikkie Meyer 7, Hugenote 3; Randburg 31, Potch Gimmies 10; Oos-Moot teen Helpmekaar 18, Oos-Moot 13; Ben Vorster 44, Secunda 0.

    ) MEDIUMSKOLE

    Hoërskool Vryburg 34: Drieë: Francois Pelser, Johan Pelser, Joe van Huysteen, Brendan van Zyl, Rico Markram, Tiaan van Zyl. Doelskoppe: BF van Staden (2). Bekker 12: Drieë: Marius Fouché, Martin Annandale. Doelskop: Henning Buitendag.

    Hans Strijdom 17: Drieë: Pierre Janse van Vuuren, Pieter Oosthuizen, Conrad Engelbrecht. Doelskop: Engelbrecht. Stoffberg 10: Drie: Charles Ras. Doelskop: Andries Kruger. Strafdoel: Kruger.

    Wesvalia 26 (5): Drieë: Lu-andré Swanepoel (2), Richard Bowyer, Machiel Buitendag. Doelskoppe: Tobie du Preez (3). Die Wilgers 5 (5).

    Brandwag (Benoni) 41 (12): Lian Steynsburg (3), Charles Eastes, Reinhard Bezuidenhout, Marko Roets. Doelskoppe: Corné van der Linde (4). Strafdoel: Van der Linde. Barberton 7 (0).

    o.16: Ellisras 39, Penryn College 20 ; Vryburg 41, Leeuwenhof 7; Bekker 15, Erasmus 12; Ben Viljoen 54, Kanonkop 7.

    o.15: Ben Viljoen 24, HTS Sasolburg 5; Wesvalia 23, Trinity House College 8; Midstream College 12, Vryburg 0; Overvaal 27, Kanonkop 5.

    o.14: Ellisras 46, Brandwag 5; Wesvalia 26, Erasmus 20; Midstream College 17, HTS Rustenburg 7; Ben Viljoen 53, Barberton 0.

    ) KLEINSKOLE

    Eerste spanne: Koster 35, Curro Hazeldean 12; Curro Heuwelkruin 32, Morgenzon 32; Heilbron 36, Komatipoort 18

    o.15: Curro Heuwelkruin 61, Carolina 0: Zeerust 33, Curro Hazeldene 17; Komatipoort 19, Balfour 7

    ) MIDDELSKOLE

    Eerste spanne: Belvedere 60, Northern Academy 5; Cullinan 19, Roodepoort 15; Parys 24, Bergvlam 16. o.16: Parys 27, Northern Academy 5; Roodepoort 27, Cullinan 0; Bergvlam 14, Voortrekker 3. o.15: Lowveld High 19, Belvedere 10. o.14: Alan Glen 16, Cullinan 6; Bergvlam 22, Belvedere 0.

    ) VRIENDSKAPLIK

    Affies 34: Drieë: DP du Plessis (2), Rohan Roelofse, Gavin Foster, Eduan Keyter. Doelskoppe: Eddie Fouché (3). Strafdoel: Fouché. Pretoria Boys’ High 26.

    Jeppe Boys’ High 12: S’busiso Nkosi (2). Doelskop: Sibusiso Mngomezulu. Parktown Boys’ High 6.

  • Nelspruit Rhinos stamp Kempies in Beeldtrofee kwarteindstryd

    Nelspruit Rhinos stamp Kempies in Beeldtrofee kwarteindstryd

    Die eerste rugbyspan van die Hoërskool Nelspruit se senter, Nico van Rooyen, het met ’n drie na aan die einde van sy kwarteindstryd teen Hoërskool Kempton Park sy plek in die halfeindstryd van die reeks bespreek.

    Die Rhinos sal nou op sy tuisveld Saterdag teen Hoërskool Monument van Krugersdorp in die halfeindstryd van die kompetisie te staan kom. Pennypinchers en Timbercity is medeborge van dié reeks.

    Kempies was met nog enkele minute oor in die wedstryd met 29-18 voor gewees. Die span se slot, Tiaan Venter, is egter met ’n geelkaart koelkas toe gestuur en Nelspruit het dié situasie ten volle benut.

    Eers het sy flank, Wynand Visser, gaan druk met die losskakel, Wessel Muller, wat met die doelskop geslaag het om sy span met die telling op 29-25 binne trefafstand te plaas.

    Van Rooyen het kort daarna die wendrie vir die Rhinos gaan druk. Die span van die breiers, Chris Mans en Gerhard Holtzhausen, het verlede jaar in die halfeindstryd van die kompetisie teen die uiteindelike kampioen, EG Jansen van Boksburg, vasgeval.

    Kempies het wanneer hulle in besit van die bal was hulle kanse behoorlik gebruik. Nelspruit se vleuel, Georg Muller, het eerste gaan druk, maar vanaf die afskop het sy direkte teenstander, Daniël Terblanche ’n skop afgestorm om dié drie uit te kanseleer.

    Kempies se heelagter, Marnus Gruber, was uitstaande. Sy skopvoet was soos gewoontlik ’n staatmaker, terwyl hy ook ’n hele paar keer die Rhinos se verdediging met sy teenaanvalle beproef het.

    Gruber het 19 punte met sy skopskoen aangeteken. Die enigste fout wat hy begaan het, was toe hy kort voor die einde gegly het na hy die bal in sy kwartgebied opgetel het en die wenspan die omgekeerde besit bewerkstellig het wat op Van Rooyen se drie uitgeloop het.

    Monument het HTS Middelburg op laasgenoemde se tuisveld in hulle kwarteindstryd met 25-5 getroef. Die span se kaptein, Gavin Delport, het twee keer gaan druk.

    Die Rooi Bulle wat sonder hulle SA Skole-speler, Barend Smit, gespeel het, het boonop hulle staatmaker-slot, Driaan Bester na slegs sewe minute se spel in die kragmeting weens ’n besering verloor. Hy en die vasskopstut van Monnas, Jaco Holtzhausen, het vanaf ’n afskop koppe gestamp en Bester se oogbank moes steke kry.

    Monnas se beste speler op die dag was sy vleuel, Odwa Nkunjane.

    Beeldtrofee se bepalings vir die halfeindstryde: 

    Makroskole

    Eerste spanne: EG Jansen t. Garsfontein; Nelspruit t. Monnas. o.16: EG Jansen t. Menlopark; Monnas t. Garsfontein. o.15: EG Jansen t. Menlopark; HTS Middelburg t. Monnas. o.14: Garsfontein t. Menlopark; Nelspruit t. Monnas.

    Grootskole

    Eerste spanne: Tuine t. Transvalia; Hoërskool Klerksdorp t. Standerton. o.16: Hoërskool Pietersburg t. Helpmekaar; Ben Vorster t. Potch Volkies. o.15: Lichtenburg t. Transvalia; Ben Vorster t. Helpmekaar. o.14: Frikkie Meyer t. Helpmekaar; Ben Vorster t. Randburg.

    Mediumskole

    Eerste spanne: Hans Strijdom t. Wesvalia; Vryburg t. Brandwag. o.16: Ellisras t. Bekker; Ben Viljoen t. Vryburg. o.15: Ben Viljoen t. Midstream-kollege; Wesvalia t. Overvaal. o.14: Ellisras t. Midstream-kollege; Ben Viljoen t. Wesvalia.

    Kleinskole

    Eerste spanne: Koster t. Morgenzon; Schweizer Reneke t. Heilbron. o.16: Curro Heuwelkruin t. Zeerust. o.15: Curro Heuwelkruin t. Zeerust; Koster t. Komatipoort.

    Middelskole

    Eerste spanne: Cullinan t. Belvedere; Alberton High t. Parys. o.16: Roodepoort t. Parys; Bergvlam t. Queens. o.15: Queens t. Voortrekker; Lowveld High t. Alberton High. o.14: Alan Glen t. Parys; Bergvlam t. Queens.

  • Tuine verras Helpmekaar in Beeldtrofee

    Die eerste rugbyspan van die Hoërskool Tuine in Pretoria het vir die grootste opskudding in Saterdag se Beeldtrofee-kwarteindstryde gesorg deur die Helpmekaar-kollege van Johannesburg met 21-18 in die afdeling vir groot skole te klop.

    Pennypinchers en Timbercity is medeborge van dié reeks.

    Tuine se binnesenter, Jeandré Rossouw, het twee keer agter Helpies se doellyn gaan kuier. Sy pa, Naas Rossouw, is een van Tuine se breiers en hou die rekord vir die meeste eersterangse wedstryde vir die Valke. Hy het 158 keer vir hulle uitgedraf.

    Helpmekaar het met lemoentyd met 15-14 voorgeloop. Tuine sal nou teen Transvalia in die halfeindstryd te staan kom. Transvalia was met 29-18 oor die Hoërskool Pietersburg baas.

    Die Hoërskool Standerton het ook sy spiere in die grootskole-afdeling gebult en Hugenote van Springs met 47-28 verslaan. Die span se Cravenweek-vleuel, Mfundo Ndlovu, het twee keer agter Hugenote se doellyn gaan kuier.

    Die Hoërskool Klerksdorp en Oos-Moot van Pretoria was in ’n titaniese stryd gewikkel wat eersgenoemde met 6-3 gewen het.

    ) In die afdeling vir medium-skole het die Lian Steynsburg van Brandwag in Benoni ’n skitterende vertoning met ’n driekuns van drieë afgerond. Brandwag het Barberton met 41-7 kafgedraf. Die span sal in die halfeindstryd teen Vryburg te staan kom.

    Vryburg het self beïndruk met ’n oortuigende sege van 34-12 oor Bekker. Hans Strijdom kom in die ander halfeindstryd teen Wesvalia van Klerksdorp te staan.

    ) In die afdeling vir klein skole het Koster vir Curro Hazeldean met 35-14 verslaan. Die wenspan se buitesenter, Dolf Burger, en skrumskakel, AJ Hoffmann, het albei dubbele driedruk-plesier ervaar.

    Koster sal nou teen Morgenzon in die halfeindstryd te staan kom. Heilbron, wat ook nie veel probleme ondervind het om Komatipoort met 36-18 te klop nie, sal Schweizer-Reneke in die ander halfeindstryd pak.

    ) Die Afrikaanse Hoër Seunskool van Pretoria het sy onoorwonne rekord sedert 2008 teen Pretoria Boys’ High met ’n sege van 34-26 voortgesit. Die span se stut, DP du Plessis, het twee keer gaan gedruk.

  • Henties en Voortrekker weer in Griffon-eindstryd

    Hentie Cilliers van Virginia se eerste rugbyspan het Saterdag die bordjies behoorlik teen Goudveld-Hoërskool verhang deur die halfeindstryd tussen die twee spanne Saterdag in die Noordwes-stadion in Welkom met 36-23 te wen.

    Henties het vroeër vanjaar die knie met 20-19 teen Gouties in die liga gebuig. Wat die sege nog meer merkwaardig maak is die feit dat Goudveld se senterpaar, Carlton Coeries en Gregan Hull, sowel as die vleuel Anwar Ohlsen en heelagter Jaco Conradie verlede jaar vir die span van Virginia se eerstespan gespeel het.

    Dan moes Henties Saterdag nog sonder sy Cravenweek-spelers die senter, Siyamkela Ngxesha, en stut, Neo Mohapi, klaarkom wat weens beserings nie beskikbaar is nie. Die span se Akademie-week senter, Ronaldo Fortuin, is ook op die krukkelys.

    Hentie Cilliers het die vorige twee jaar die titel as kampioen ingepalm, maar sal Saterdag ’n moeilike taak hê wat om hom in die eindstryd van die Griffon-liga wag.

    Vir Goudveld het sy kaptein en flank Michael Herbert, losskakel Shaquille Adams en Hull sowel as die slot Pietman Kotze blink vertonings gelewer.

    Vir die span van Virginia was sy senter Sylvester Lewis en losskakel Luan James uitblinkers.

    ) Voortrekker van Bethlehem is steeds onoorwonne en sal na sy sege van 44-24 oor die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad in die Noordwes-stadion in hulle halfeindstryd die eindstryd as gunsteling betree.

    Die Trekkers se Cravenweek-senter, Boeta Vermaak, was weer op sy stukke teen Rooiskool. Hy het twee keer gaan druk en bresse amper na willekeur in die verloorspan se verdediging geslaan.

    Die span van Bethlehem se vleuel, Tiisetso Madonsela, het ook twee keer die doellyn oorgesteek. Die wenspan se ander uitblinkers was sy flank Ruan Swart, agtsteman Junior Oosthuizen en buitesenter Donovan Bouwer.

    Die span se losskakel, Tokkie van Zyl, het weer waardevolle ’n bydrae van 22 punte tot sy span se totaal bygedra.

    Vir Rooiskool het sy agtsteman Johan Steyn en skrumskakel Duncan Horak moedig. 

    Puntemakers:

    Voortrekker 44 – Drieë: Tiisetso Madonsela (2), Boeta Vermaak (2), Lethole Mokoena, Tokkie van Zyl. Doelskoppe: Van Zyl (4), Donovan Bouwer. Strafdoele: Van Zyl (3). AHS Kroonstad 24 – Drieë: Jeandré Uys, JP Kalp, Kobus Kleyn. Doelskoppe: Ruben Aucamp (3). Strafdoel: Aucamp.

    Hentie Cilliers 36 (14) – Goudveld-Hoërskool 23 (10) – Drieë: Michael Herbert, Gregan Hull. Doelskoppe: Shaquille Adams (2). Strafdoele: Adams (3).

  • Western Cape Results – 9 August 2014

    Boland Landbou shifted a gear last this week as they eased past Hugenote of Wellington by 59-8. The team from Paarl’s scrumhalf, Jondre Williams, was in sublime form as he scored a hat-trick of tries as well as converting seven of his side’s nine tries for a personal contribution 29 points.

    Stellenberg’s Craven Week fullback, Tiaan Swanepoel, past the 200 point mark for the 2014 season in his side’s 46-24 victory over Brackenfell. Swanepoel scored a try, converted five of his side’s tries as well as slotted two penalties.   

    Scorers:

    Boland Landbou 59 (31) – Tries: Jondré Williams (3), Carlton Fortune (2), LJ Venter (2), JP Potgieter, Gerhard du Toit. Conversions: Williams (7). Hugenote 8 (3) – Try: Altus Steenkamp. Penalty: Dillon Feast.

    Diocesan College 26 (14) – Tries: Sam Mitchell, Jez McIntyre, Devon Bruiners, Justin Heunis. Conversions: Cornel Smit (3). SACS 12 (0) – Tries: Kaan van der walt, Damian Rawstorne. Conversion: Jordan Chait.

    Stellenberg 46 (17) – Tries: Lance Jurgens (2), Tiaan Swanepoel, Nicholas Potgieter, Jeandré Vorster, Gustav Engelbrecht. Conversions: Swanepoel (5). Penalties: Swanepoel (2). Brackenfell 24 (12) – Tries: Llewellyn Titus (3), Brandon Collins. Conversions: Rohan Conradie (2).

    Wynberg Boys’ High 24 (12) – Tries: Karl Martin, Ibrahim Adams, Enrach Swanson, Bevan Barnard. Conversions: Martin (2). Tygerberg 15 (10) – Tries: Sherwin Eyman, Damian West. Conversion: Wynand MacLachlan. Penalty: MacLachlan.

    De Kuilen 17 (14) – Tries: McNeil Barends, Robin Abrahams. Conversions: Jade Hermanus (2). Penalty: Hermanus. Bellville HS 14 (7) – Tries: Marlo Weich, Martin Loubser. Conversions: Weich (2).

    HTS Drostdy 41 (19) – Tries: Willem Augustyn (2), Edward Haas (2), Carl Kotze, Earll Douwrie, Frikkie Badenhorst. Conversions: Gevin Scheepers (3). Durbanville 14 (7) – Tries: Phillip Jacobs, Hanro Fourie. Conversions: Darren Ruiters (2).

    DF Malan 32 (22) – Tries: Carlo Visser (3), Ewan Taute. Conversions: Eon Ferreira (3). Penalties: Ferreira (2). Milnerton 15 (10) – Tries: Jason Otto, Alroy Brandt. Conversion: Brandt. Penalty: Brandt.

    Hottentots-Holland 26 (19), J.G.Meiring 18 (13): HHH – Drieë: Dylan Scholtz, Kyle Erasmus, Miguel Cyster, Dylan Jaftha. Doelskoppe: Scholtz (3). JGM – Drieë: Zuko Hadi, Jayden Petersen. Doelskop: Marcelino Hanson. Strafdoele: Hanson (2).

    President 21 (13), Bellville-Suid 27 (10): BELLVILLE-SUID – Drieë: Delelo Zayedwa, Aron Arendse (2), Jamie-Lee Smit. Doelskoppe: Carlton Arendse (2). Strafdoel: C. Arendse. PRESIDENT – Drieë: JP Cambel, Tiaan gerber. Doelskop: Divan Snyman. Strafdoele: Snyman (3).

    Augsburg Landbou 30 – Tries Lamazo Cloete, Deré Carstens, Hugo Lambrechts, Jecean Klaasse. Conversions: Ruben Brand (2). Penalties: Brand (2). Swartland 12 – Penalties: Austin Jenneke (4).

    Montagu 11 (6), Charlie Hofmeyr 15 (5): CHARLIES – Drieë: Jaco Snyman, Marco Manus. Doelskop: Wynand du Toit. Strafdoel: Du Toit. MONTAGU – Drie: Morné van Wyk. Strafdoele: Handro Ontong (2).

    Overberg 21, Albert Myburgh 24: ALBERT MYBURGH – Drieë: Xavier Witbooi, Tyron Roberts (2), Will Arendorf. Doelskoppe: Johan Davids, Robert Dyers. OVERBERG – Drieë: Clarence van Wyk, Louis Fourie. Doelskop: Deuston Oliver. Strafdoele: Oliver (3).

    Piketberg 13 (10), Labori 36 (21): LABORI – Drieë: Shane Bezuidenhout (2), John de Wee, Keagen Isaacs, Christiaan Smit. Doelskoppe: De Wee (4). Skepdoel: Aydon Hammond. PIKETBERG – Drie: Benna van der Westhuizen. Doelskop: Adam January. Strafdoele: Januiary (2).

    Landbouskool Oakdale 36 (22), Langenhoven Gim 13 (6): OAKDALE – Drieë: K. Eybers, E. Coetzee (2), S. Streicher, D. Maree, W. Eybers. Doelskoppe: M.White (3). LANGENHOVEN GIM – Drie: R. Steyn. Doelskop: W. Stoffels. Strafdoele: Stoffels (2).

    Other Results:

    u19A: HTS Bellville 20, Monumentpark 10; Tygerberg-klub 14, Primrose-klub 8; Westerford 45, Zwaanswyk 13; Fairmont 15, Bosmansdam 3; Excelsior 34, Parklands 0; Edgemead 24, Scottsdene 5; Eben Donges 20, Vishoek 24.

    u19B: Landbouskool Boland 59, Hugenote 0; Bishops 13, SACS 10; Stellenberg 19, Brackenfell 0; HS Tygerberg 17, Wynberg 19; De Kuilen 15, HS Bellville 29; Durbanville 0, Drostdy 31; D.F.Malan 10, Milnerton 14; HHH 38, J.G.Meiring 0; HTS Bellville 5, Monumentpark 10; Tygerberg-klub 3, Primrose-klub 12; Fairmont 11, Bosmansdam 16; Eben Donges 7, Vishoek 5.

    u16A: Landbouskool Boland 38, Hugenote 3; Bishops 5, SACS 13; Stellenberg 8, Brackenfell 15; HS Tygerberg 12, Wynberg 22; De Kuilen 31, HS Bellville 3; Durbanville 13, Drostdy 17; D.F.Malan 43, Milnerton 20; HHH 54, J.G.Meiring 0; President 8, Bellville-Suid 5; HTS Bellville 3, Monumentpark 3; Tygerberg-klub 7, Primrose-klub 5; Westerford 43, Zwaanswyk 0; Fairmont 17, Bosmansdam 0; Excelsior 29, Parklands 17; Edgemead 0, Scottsdene 19.

    u15A: Landbouskool Boland 21, Hugenote 3; Bishops 7, SACS 27; Stellenberg 19, Brackenfell 9; HS Tygerberg 10, Wynberg 17; De Kuilen 10, HS Bellville 7; Durbanville 7, Drostdy 10; D.F.Malan 24, Milnerton 0; HHH 22, J.G.Meiring 12; President 15, Bellville-Suid 35; HTS Bellville 21, Monumentpark 5; Tygerberg-klub 3, Primrose-klub 5; Fairmont 28, Bosmansdam 17; Excelsior 46, Parklands 5; Eben Donges 0, Vishoek 28.

    u14A: Landbouskool Boland 48, Hugenote 0; Bishops 14, SACS 16; Stellenberg 6, Brackenfell 10; HS Tygerberg 8, Wynberg 13; De Kuilen 18, HS Bellville 21; Durbanville 0, Drostdy 15; D.F.Malan 67, Milnerton 0; HHH 17, J.G.Meiring 19; President 5, Bellville-Suid 17; HTS Bellville 22, Monumentpark 5; Tygerberg-klub 24, Primrose-klub 12; Westerford 50, Zwaanswyk 0; Fairmont 7, Bosmansdam 24; Excelsior 5, Parklands 15; Edgemead 3, Scottsdene 22; Eben Donges 0, Vishoek 14.

    BOLAND

    Other Results:

    u19A: Worcester Gim 38, Fettes College (Skotland) 0; Swellendam 8, Bredasdorp 17; Groendal 31, Dirkie Uys 29; Hopefield 24, Curro Langebaan 15; Porterville 15, Goudini 7; Montana 3, Bonnievale 36.

    u19B: Montagu 15, Charlie Hofmeyr 15.

    u16A: Montagu 9, Charlie Hofmeyr 9; Overberg 32, Albert Myburgh 5.

    u15A: Montagu 9, Charlie Hofmeyr 17; Overberg 22, Albert Myburgh 0; Porterville 36, Goudini 29.

    u14A: Montagu 25, Charlie Hofmeyr 5.

    SWD

    Other Results:

    u19B: Oakdale 33, Langenhoven Gim 14.

    u16A: Oakdale 46, Langenhoven Gim 6.

    u15A: Oakdale 56, Langenhoven Gim 7.

    u14A: Oakdale 34, Langenhoven Gim 10.

  • Results of the Provincial u19-competition – 9 August 2014

    Western Province u19 flyhalf, Ernst Stapelberg, contributed 16 points with his trusty boot against his former province Eatern Province in his side’s 38-10 victory at the Nelson Mandela Bay Stadium in Port Elizabeth on Friday. Stapelberg is a product of Framesby in the Windy City. 

    Western Province is the only unbeaten side left in the ABSA provincial u19-competition. Stapelberg is the top point scorer with 70 points in his side’s four matches thus far. 

    The former South African Schools flyhalf, Dewald Human, was the star in the Blue Bulls 36-11 victory over the Lions at Ellis Park in Johannesburg. Human scored 21 points which included two tries, four conversions and a penalty goal. The winger, Jinxi Molapo, also scored a brace of tries against the Lions. 

    The Free State recorded an important 26-18 victory over the Leopards at Olën Park in Potchefstroom. The team from Bloemfontein lead 7-5 at the break. Their replacement fullback, Arno van Staden, scored twice after replacing Sechaba Matsoele in the 24th minute of the match.  

    Leopards winger, Ray van der Lith, also completed a brace of tries just before the final whistle. 

    More to follow…

    Scorers: 

    A-section

    Free State u19 26 (7) – Tries: Arno van Staden (2), Johann Grundlingh, Tyron Goddard. Conversions: André Swarts (2), Tyron Labuschagné. Leopards u19 18 (5) – Tries: Ray van der Lith (2), Walt Steenkamp. Conversion: Brendon Kahts. 

    Blue Bulls u19 36 (22) – Tries: Dewald Human (2), Jinxi Molapo (2), Hanro Liebenberg. Conversions: Human (4). Penalty: Human. Lions u19 11 (6) – Try: Gerdus van der Walt. Penalties: Kobus Engelbrecht (2). 

    Western Province u19 38 (16) – Tries: Charlton Jonas, Dewald Naudé, Heinrich Buhr, Petrus Bothma. Conversons: Ernst Stapelberg (2), Brandon Thomson. Penalties: Stapelberg (4). Eastern Province u19 10 (3) – Try: CJ Velleman. Conversion: Malcolm Jaer. Penalty: Jaer.  

  • England U-19 bowlers set up SA collapse

    England U-19 bowlers set up SA collapse

    The England under-19s bowlers continued the good form of their batsmen, restricting the Coca-Cola South Africa U-19s to a disappointing 77 all out on the second day of the second Youth Test at Northampton on Friday.

    England set South Africa a heavy 394-run target. Tom Alsop and Joe Clarke shared a 58-run, third-wicket partnership before the former lost his wicket for 77 runs. Rob Jones (52) was the only other batsman to manage a half-century as South Africa’s captain, Sibonelo Makhanya claimed two more wickets on the day to finish with his side’s best bowling figures of 4/48.

    Lwandiswa Zuma recovered from his performance on Day One, where he was 0/50 at stumps to finishing the second day with 3/73. Aiden Brooker claimed his second wicket when he dismissed Brad Taylor (6) to finish with 2/70.

    #The visitors’ batting reply did not match up to the hosts’ performance. Four batsmen – Hanco Olivier, Grant Roelofsen, Makhanya and Andile Phehlukwayo – lost their wickets without scoring, putting their side on the back foot. They lost all their wickets in 39.1 overs, with the highest South African runs scored by Ryan Rickelton and Stefan Klopper, who each added 12. The top score of the innings was provided by the hosts, with 15 runs in extras, including eight byes, four leg byes and three no-balls.

    Saqib Mahmood was the leading wicket-taker with three wickets for 12, while skipper, Will Rhodes and Luke Wood took 2/9 and 2/14 respectively. Rob Jones, Brad Taylor and Ed Barnard finished with a wicket each.

    South Africa trail by 316 runs at stumps.

  • Kovsiestreekkompetisie skop amper af vir 2014

    Kovsiestreekkompetisie skop amper af vir 2014

    Guilliam ViljoenDie eerste rugbyspan van Noord-Kaap in Kimberley mik daarna om vanjaar vir die sesde agtereenvolgende jaar as kampioen van die Kovsiestreek-kompetisie se Shimla-liga (vir mediumskole) gekroon te word. Volksblad is ‘n medeborg van die kompetisie.

    Northerns en Diamantveld sal ondanks die uitslag van hulle jaarlikse interskole Saterdag albei tot die halfeindrondes van die liga deurdring. Die wenner van die interskole sal teen die Vrystaatse A1-liga kampioen in die halfeindstryd van die Shimla-liga te staan kom. Louis Botha is die gunsteling om die Vrystaatse kroon te dra. Die span het nie veel probleme ondervind om Jim Fouche , Sentraal , Fichardtpark en Sand du Plessis in sy ligawedstryde uit te stof nie.

    Die verloorder van die stryd in die Diamantstad sal teen die Griffons se kampioen in die ander halfeindstryd van die Shimla-liga kragte meet. Die halfeindstryde van die Griffons vind Saterdag in die Noordwes-stadion in Welkom plaas. Die onoorwonne Voortrekker van Bethlehem se die Afrikaanse Hoerskool Kroonstad in die een halfeindstryd die stryd aan, terwyl Hentie Cilliers en Goudveld-Hoerskool mekaar in die ander een pak.

    In die Irawa-liga (vir kleinskole) sal Landboudal van Jacobsdal probeer om die eerste span te word om die titel as kampioen te behou. Hoerskool Kathu sal Griekwas se tweede verteenwoordiger in die liga wees. Kathu het Kalahari van Kuruman naelskraaps met 18-17 geklop om hulle plek in die Irawa-liga te bespreek. Lanties het Kathu (59-17) en Kalahari (47-5) in hulle ligawedstryde verslaan.

    President Steyn is die gunsteling om tot die Irawa-liga as Vrystaatse B1-liga kampioen deur te dring. Die Steyners pak Brandfort Dinsdag in die Vrystaatse halfeindstryd. In die ander halfeindstryd van die B1-liga se St. Andrew en Zastron mekaar die stryd aan. Die eindstryd vind op 16 Augustus plaas. Die kampioen sal teen Lanties in die Irawa-liga halfeindstryd te staan kom.

    Die Vrystaatse plattelandse liga se kampioen sal teen Kathu in die ander halfeindstryd sake uitspook. In die Vrystaatse platteland pak Bothaville vir Vrede in die een halfeindstryd, terwyl Wilgerivier van Frankfort vir Hennenman in die ander een pak.

    In die Colt-liga sal verlede jaar se kampioen, Hoerskool Bultfontein, in ‘n halfeindstryd van die Noord-Vrystaatse platteland teen Marquard Saterdag kragte meet. Hoerskool Sandveld van Wesselsbron sal in die ander halfeindstryd vir Hoerskool Piet Retief van Kestell die stryd aanse. Die kampioen van die Noord-Vrystaatse platteland sal die Griffons in die liga verteenwoordig.

    De Aar is egter vanjaar die vroee gunsteling om as kampioen van die Colt-liga gekroon te word. Hy kom Saterdag teen Hoerskool Martin Oosthuizen van Kakamas in sy halfeindstryd van die Griekwa-liga te staan. Die ander halfeindstryd word tussen Hoerskool Vaalharts en Postmasburg beslis. Albei wenners van die halfeindstryde sal tot die Colts-liga deurdring.

    Die Vrystaatse verteenwoordiger sal die kampioen van die Vrystaatse B1-liga wees. Die Hoer Landbouskool Hendrik Potgieter van Reddersburg is die gunsteling om as kampioen van die liga gekroon te word. Die Vrystaatse kampioen sal teen Griekwas se kampioen in die halfeindstryd kragte meet, terwyl Griekwas se naaswenner na Welkom sal moet reis om die Griffons se kampioen te pak.

  • Vodacom Blue Bulls junior teams named

    Vodacom Blue Bulls Under-21 coach Nollis Marais recalled a fit-again Rohan Janse van Rensburg to the starting line-up for his team’s Absa Under-21 Provincial Championship clash against the Xerox Golden Lions at Ellis Park on Saturday.

    The Blue Bulls will be looking to stay undefeated in this year’s competition.

    Kick-off is at 14h45.

    The team is: Jacques Rossouw, Marquit September, Rohan Janse van Rensburg, Dan Kriel, Jade Stighling, Kobus Marais, JP Smith, Ruan Steenkamp, Jannes Kirsten, Roelof Smit, Marvin Orie, Dennis Visser, Neethling Fouche, Arno van Wyk, Mox Mxoli. Replacements: Jan Enslin, Pierre Schoeman, Jean Droste, Christiaan de Bruin, Carlo Engelbrecht, Joshua Stander, Leighton van Wyk.

    •Former Noordkaap High School star Dimitrio Tieties will start at fullback for the Vodacom Blue Bulls Under-19 side side that face the Xerox Golden Lions at Ellis Park on Saturday. Kick-off for this Absa Under-19 Provincial Championship match is at 12h45.

    The defending Vodacom Blue Bulls champions suffered a shock defeat at home last week, losing to Toyota Free State and will be keen to regroup and recover.

    The team is: Dimitrio Tieties, Jinx Molapo, Peet Schoeman, Simon Bolze, Duhan van der Merwe, Dewald Human, Ivan van Zyl, Hanro Liebenberg, Allison Calvonn, Martin Groenewald, Burger van Niekerk, Jason Jenkins, Johan van Wyk, Francois Steyn, Xander van Wyk. Replacements: Vuyo Khathide, Njabula Gumede, Stefaan Grundelingh, Denzil Hill, Theo Maree, Attie Louw, Jurie Linde.