SSPN Test Site

Blog

  • Paul Roos bo-baas teen Grey PE

    Paul Roos bo-baas teen Grey PE

    NewsG DamianWillemseIn die kort geskiedenis van die jaarlikse interskole tussen Paul Roos Gimnasium en Grey High School van Port Elizabeth is dit tot dusver telkens die losskakels wat ’n belangrike rol in die uitslag gepeel het. 

    In Paul Roos se sege van 36-21 oor Grey PE gister in die Markotter-stadion in Stellenbosch was dit weer die geval. Die span van die Eikestad se SA Skole-losskakel, Damian Willemse, het die spel met sy besluitneming soos ’n ware generaal dikteer. Willemse was verlede jaar in die Baai ook die groot doring in Grey se vlees met twee drieë.

    In 2013 het Grey PE se losskakel, Curwin Bosch, ’n terugvegpoging gelei en was hy ook verantwoordelik vir die wenpunte in die doodsnikke. In 2007 het die Springbok-heelagter, Willie le Roux, as losskakel vir die Maroentruie ‘n rol in sy span se sege gespeel, terwyl Coenie van Wyk in 2006 al vier van Paul Roos se drieë vervyf het waarvan hy ook self een gedruk het.

    Dit was Paul Roos se eerste sege oor Grey PE op sy tuisveld sedert 2010. Dit was ook Grey PE se eerste nederlaag vanjaar. Die tuisspan het teen rustyd reeds ’n stewige voorsprong van 29-14 opgebou.

    Die Hoër Jongenskool Paarl se heelagter, Gianni Lombard, het in die doodsnikke van sy span se wedstryd teen die Hoërskool Outeniqua se Kwaggas in George gaan druk en sy eie drie verdoel om aan sy ’n oorwinning van 29-27 te besorg.

    Boishaai spog nou met ’n onoorwonne status in sy laaste 25 wedstryde.

    Paarl Gimnasium het Boland Landbou met 34-14 verslaan. Die span se agtsteman, Muller Uys, was uitstaande. Hy het veral met sy kraglopies meters ver veld gewen. Die heelagter, Wian van Zyl, en die vleuel Muller du Plessis was gevaarlik elke keer wat hulle in besit gestel is. Gimmies het rustyd ’n skrale voorsprong van 8-6 geniet, maar in die tweede na ’n hoër rat oorgeskakel.

    Oakdale Landbou van Riversdal is ook steeds onoorwonne na hy HTS Daniël Pienaar met 48-8 geklop het.
    Bishops het ’n agterstand van 10-16 teen rustyd in ’n sege van 30-23 teen Brackenfell omgedraai. Bishops word deur die voormalige Springbok-kaptein, Francois Pienaar, se seun Jean vanaf agtsteman aangevoer.

    Die Afrikaanse Hoër Seunskool van Pretoria was in ’n verwoestende bui in Durban teen Westville Boys’ High. Affies het Westville met 62-0 kafgedraf.

    In die Pukke 16-reeks sal die kampioen Pionier sy titel teen verlede jaar se naaswenner, Vryburg, volgende week verdedig. Vryburg het in sy halfeindstryd vir Fochville met 23-7 geklop, terwyl Pionier vir Pretoria-Noord in ’n opwindende wedstryd met 42-31 uitgeskakel het.

     

  • Monnas, Jansies en Garsies gee pas aan in Tuks-reeks

    Monnas, Jansies en Garsies gee pas aan in Tuks-reeks

    NewsG NelspruitAs daar een span is wat die Hoërskool Monument van Krugersdorp die afgelope paar jaar op gereelde grondslag teen sukkel is dit die Hoërskool Kempton Park.

    Monnas het die kragmeting tussen die twee spanne in die Tuks-reeks met 43-16 gewen, maar maklik was dit nie. Kempies het tot laat in die tweede helfte ’n voorsprong van 9-5 geniet. Monnas se kaptein en haker, PJ Botha, het net voor rustyd oorgeval om aan sy span met die omdraaislag ’n voorsprong van 10-9 te geniet.

    Kempies het hope durf gewys, maar op die ou einde het Monnas met sy groter spelers al hoe meer gate gevind soos die wedstryd gevorder het. Veral Kempies se flank Marco Ueckermann en die buitesenter, Cobus Hattingh, het reuse werk vir hul span verrig.

    Botha het sy skitter vertonings tot dusver vanjaar op die rugbyveld voorgesit. Hy is ’n sterke derduiwel in die los en sy ingooiwerk is van hoogstaande gehalte. Hy is waarskynlik die beste haker op skolevlak sedert Malcolm Marx in 2012 aan King Edward VII gematrikuleer het.
    Monnas se slot Ruan Vermaak en agtsteman, Cristen van Niekerk, het ook die bal goed gedra en telkens oor die voordeellyn gekom.

    EG Jansen stoom steeds voort in sy poging om vanjaar vir die derde agtereenvolgende jaar as kampioen van die Tuks-reeks gekroon te word. Die span van Boksburg het Menlopark met 45-3 verslaan om sy onoorwonne status in die reeks te behou. Jansies se losskakel, Ruben Beytell, het ’n driekuns aan drieë behaal.

    Garsfontein het 13 drieë in ’n wegholsege van 71-0 oor Marais Viljoen op sy tuisveld, Berepark in Pretoria, gedruk. Garsies se heelagter, Abner van Reenen, was soos gewoontlik op sy stukke op die aanval. Die agtsteman, Luke Fortuin, en die losskakel, Austin Davids, het ook blink vertonings opgedis.

    Eldoraigne het HTS Middelburg se Rooi Bulle met 28-22 op sy tuisveld in Pretoria geklop. Sy skrumskakel, Christiaan Claassen, was aan die spits van sy span se aanslag voor hy weens ’n besering gedwing is om die veld te verlaat.

    Grey-kollege het Maritzburg College met 60-13 in Bloemfontein uit die pad gestamp. Die span van die Rosestad het dalk duur vir die sege betaal met die losskakel, Mario Vieira, senter Gerrie Koegelenberg en die stut Tristan Spies wat die veld weens beserings verlaat het.

    Grey se agttal het die grondslag vir die sege gelê. Hy het in die skrums en die lynstane die oorhand gehad. Die lostrio van Dian Schoonees, Arno Nieuwoudt en Wihan Klopper vul mekaar goed as kombinasie aan.

    Agterlangs het die heelagter, Jandré de Beer, ’n hele paar keer goeie lopies ingekry, terwyl sy posisionele spel ook uitstaande was.

     

  • Heidelberg Volkskool – 2016

    Results 

    Heidelberg Volkskool 28,  Hoogenhout 22
    Heidelberg Volkskool 25,  Standerton 3
    Heidelberg Volkskool 48,  Carletonville 0
    Heidelberg Volkskool 22,  Hoogenhout 8
    Heidelberg Volkskool 12,  Tuine 15
    Heidelberg Volkskool 33,  Brits 12

    Players: Donovan Strydom, 

  • Marlow Landbou – 2016

    Results 

    Marlow Landbou 25,  Sentraal 13
    Marlow Landbou 23,  Ben Vorster 10

    Marlow Landbou 19,  Hudson Park 23
    Marlow Landbou 

    Players: Jaco du Plessis, Vaughn Isaacs (captain), Lourens Oosthuizen, Johan Swart, Charl Kok, Enrico Saptoe, Vivian Kapp, Dirkie Ferreira, JJ Human, Herman Greeff, Shawn Snyman, Nevaldo Fleurs, Nelus van Wyk, Keanan Murray, Regardt Engelbrecht, Marno Beyl, Gerrit du Preez, Jaco Vorster, Jac Pasques, Ruan Pretorius, Markus Botha. 

    Coaches: Derik Olivier, Stoney Steenkamp and Lowie Steenkamp. 

  • Beeldtrofee Finals – Medium Schools

     

    Beeldtrofee Finals Medium Schools

    2015 Ben Viljoen 32 Piet Potgieter 22
    2014 Vryburg   Hans Strijdom  
    2013 Ben Vorster 41 Ben Viljoen 19
    2012 Piet Retief 13 Randburg 10
    2011 Die Wilgers 13 Schweizer-Reneke 3
    2010 Nylstroom 20 Linden 10
    2009 Vryburg 31 Linden 24
    2008 Linden 33 Ben Viljoen 12
    2007 Linden 14 Schweizer-Reneke 12
    2006 Ben Vorster 20 Merensky 20
    2005 Overkruin 13 Frikkie Meyer 10
    2004 Potchefstroom Gimnasium 22 Brandwag (Benoni) 17
    2003 Brandwag (Benoni) 26 HTS Ligbron 20
    2002 Brandwag (Benoni) 43 Hoogenhout 3
    2001 Ben Viljoen 17 Grenswag 15
    2000 Bekker 32 FH Odendaal 17

    u16 Finals 

    2015        
    2014        
    2013        
    2012        
    2011 Piet Retief 20 Bergsig Akademie 5
    2010 Piet Retief 29 Volksrust 8
    2009 Ben Viljoen 30 Randburg 12
    2008 Schoonspruit 39 Stoffberg 10
    2007 Stoffberg 10 Vryburg 10
    2006 President 5 Hoerskool Sasolburg 3
    2005 Driehoek 20 Oos-Moot 15
    2004 Klerksdorp 31 Ben Viljoen 5
    2003 Rustenburg 24 Klerksdorp 22
    2002 Rustenburg   Frans du Toit  
    2001 Brandwag (Benoni) 32 Fochville 8
    2000 Wesvalia 12 HTS Tom Naude 8

     

     

  • Beeldtrofee Finals – Big Schools

    Beeldtrofee Finals for Big Schools

    2015 Helpmekaar 30 Potchefstroom Gimnasium 27
    2014 Klerksdorp   Transvalia  
    2013 Transvalia 16 Ermelo 12
    2012 Standerton 20 Ermelo 17
    2011 Potchefstroom Volkskool 26 Lichtenburg 24
    2010 Ben Vorster 24 Helpmekaar 7
    2009 Klerksdorp 26 Ermelo 25
    2008 Ben Vorster 29 Helpmekaar 21 
    2007 Ermelo 14 Brandwag (Benoni) 12

     

     

  • School Rugby Results – 9 April 2016

    Blue Bulls 

    Affies 62 Westville Boys’ High 0
    Pretoria Boys’ High 18 Jeppe Boys’ High 59
    Oos-Moot 22 Frikkie Meyer  18

     

    Eastern Cape 

    Grey High School 21 Paul Roos Gimnasium 36
    Framesby 9 Glenwood  65
    Marlow Landbou   Queen’s College  
    Despatch   Kirkwood College   
    Selborne College 38 Hoërskool Grens 5
    Muir College   Union HS  
    Graeme College 41 Gill College 31
    Dale College 60 Stirling 12

    Free State/Griqualand West

    Grey College 60 Maritzburg College 13
    AHS Kroonstad  19 HTS Welkom  10
    Hentie Cilliers 57 Hoërskool Kroonstad 0
    Witteberg 20 Goudveld 17
    Voortrekker 56 HTS Sasolburg  0
    Welkom Gimnasium 70 Wilgerivier 7
    Louis Botha 10 Sentraal 10
    Jim Fouche 48 Fichardtpark  7
    St. Andrews 36 President Steyn 22
    Hendrik Potgieter (Reddersburg) 56 Hoërskool Bloemfontein  3
    Brandfort 15 Sand du Plessis 13
    Sehunelo   Tsoseletso  
    Zastron   Heatherdale   
    Harrismith 15 Ficksburg  13
    Paul Erasmus (Senekal)   Vrede   
    Kalahari 34 Hartswater 5

    KwaZulu-Natal

    Westville Boys’ High 0 Affies 62
    Glenwood 65 Framesby  9
    Durban High School 39 Northwood 8
           
           
           

    Lions

    Jeppe Boys’ High 59 Pretoria Boys’ High 18
           
           
           
           
           

    Limpopo

    Hans Strijdom 25 Ellisras 8
    Nylstroom 20 HTS Tom Naude 13
    Louis Trichardt 31 Stanford Lake College 27
    Eric Louw   Capricorn  
    Piet Potgieter 17 Die Wilgers 28
    Frikkie Meyer 18 Oos-Moot 22
           
           

     

    Pukke 16 Series

    Vryburg 23 Fochville 7
    Pionier 42 Pretoria-Noord 31
    Wolmaransstad 33 Alberton High 25
    Piet Retief 37 Stofberg 6
    Volksrust 18 Delmas 13
           
           
           

    Pukke Prestige Series

    HTS Witbank 9 Montana 3
    Potchefstroom Gimnasium 34 Die Anker 15
    Lichtenburg 22 Noordheuwel 22
    Jeugland 46 Randburg 15
    Hugenote (Springs) 25 Wesvalia 22
    Wonderboom 20 Middelburg 20
    Zwartkop 35 Potchefstroom Volkskool 20
    Driehoek 31 Oosterlig 24

    NWU-Pukke Vaal Series

    Standerton 25 Linden 23
    Riebeeckrand   Brits  
    Hoerskool Alberton 19 Dr. Malan 9
    Heidelberg Volkskool 32 Hans Moore 17
    Hoogenhout   Bastion  
    Hartbeespoort   President  
    Goudrif 12 Elspark 7
    Benoni 92 AHS Sasolburg 5
    Linden 15 Dr. Malan 13
    Heidelberg Volkskool 33 Brits 12

    Tuks Series

    Monument 43 Kemptonpark 16
    Garsfontein 71 Marais Viljoen 0
    Eldoraigne 28 HTS Middelburg 22
    EG Jansen 45 Menlopark 3
    Nelspruit 45 Pietersburg 27
    Rustenburg 41 Florida 17
    Klerksdorp 20 Centurion 17

    Western Cape

    Paul Roos Gimnasium 36 Grey High School 21
    Rondebosch Boys’ High 29 Wynberg Boys’ High 8
    Diocesan College 30  Brackenfell 23
    Paarl Gimnasium 34 Boland Landbou 14
    SACS 45 Durbanville 13
    Tygerberg 25 Bellville HS 14
    Bellville THS 20 Monumentpark 18
    Stellenberg 78 DF Malan 3
    De Kuilen 15 Hottentots-Holland
    Paarl Boys’ High 29 Outeniqua 27
    Oakdale Landbou 48 HTS Daniel Pienaar 8
    Parel Vallei 49 Milnerton 5
    Charlie Hofmeyr 53 Vredenburg 0
    Montagu 46 Robbertson 25
    Worcester Gimnasium 17 Swartland 9
    Hopefield 29 Jan van Riebeeck 10
           
           
           
           
  • Paul Roos Gimnasium – 2008

    Results

    Paul Roos Gimnasium 28,  St. Benedict’s College 17
    Paul Roos Gimnasium 17,  Drostdy THS 0
    Paul Roos Gimnasium 38,  Wynberg Boys’ High 6

    Players: Tythan Adams, JP du Plessis, Brad Coetzer, Kyle Conlan, Werner Rabe, Reniel Hugo and Rick Schroeder.

  • Preview – Paul Roos Gimnasium vs. Grey PE

    Preview – Paul Roos Gimnasium vs. Grey PE

    NewsG DamianWillemseThe interschools between Paul Roos Gimnasium and Grey High School might not count among the older of the interschools from around the country, but is quickly building character as one of the school rugby clashes not to miss. Tomorrow’s encounter will only be the 11th interschools between them since their 14-all draw back in 2005.

    Since the first interschools Paul Roos Gimnasium was on the winning side in six encounter with Grey High School claiming four victories. None of the team from Port Elizabeth’s victories is as famous as the one they recorded with their last visit before today to Stellenbosch.

    Paul Roos build up a more than healthy lead of 26-0 just to watch Grey PE’s SA Schools flyhalf, Curwin Bosch, kicking the winning points for a 27-26 with the last action of the match in 2014. Bosch was also in the side when Paul Roos defeated them convincingly by 34-3 last year in Port Elizabeth. 

    Paul Roos’ captain and flyhalf, Damian Willemse, will lead his side as the favourites onto the field. Willemse also represented the South African Schools’ side last year with Bosch. Willemse scored two of his side’s tries in their victory last year in the Windy City. Willemse will play a major role in his side’s game plan today. The home side’s SA Schools’ fullback, Joshua Vermeulen, will also be a player to watch. 

    Grey PE’s eightman, Khwezi Mafu, was one of the stars at last year’s Coca-Cola Craven Week in Stellenbosch. He also represented the SA Schools team and will cause some problems to Paul Roos with his bullocking runs. The visitors’ fullback, Sihle Njezulu, has some electric pace and could test Paul Roos’ defence if the 

    Tomorrow’s match will be broadcasted live on SuperSport 6 at 14:05 as part of the Premier Interschools program. 

    The teams: 

    Paul Roos Gimnasium: 15 Joshua Vermeulen, 14 David-Lee Moses, 13 Dylan de Villiers, 12 Lyle Hendricks, 11 Aiden Lombard, 10 Damian Willemse (captain), 9 Tiaan Coetzee, 8 Bruce Coetzee, 7 Johan Joubert, 6 Hanré du Toit, 5 Phillip van Dyk, 4 Jesse Johnson, 3 Tristan Leitch, 2 Daneel Steinman, 1 Cameron Dawson. 

    Grey High School: 15 Sihle Njezulu, 14 Khanyo Mafunda, 13 Ayabonga Oliphant, 12 Josiah Boafu, 11 Ayabonga Matroos, 10 Lubablo Dobelo, 9 David Masterson (captain), 8 Khwezi Mafu, 7 Phillip Weyer-Henderson, 6 Bevan Prinsloo, 5 Connor Thalrose, 4 Tertius Groendewald, 3 Sive Masosiwe, 2 Aphiwe Febana, 1 Michael Biggs. 

    Previous Results:

    2015 Paul Roos Gimnasium 34 Grey High School 3 Port Elizabeth
    2014 Grey High School 27 Paul Roos Gimnasium 26 Stellenbosch
    2013 Grey High School 23 Paul Roos Gimnasium 18 Port Elizabeth
    2012 Grey High School 23 Paul Roos Gimnasium 19 Stellenbosch
    2011 Paul Roos Gimnasium 22 Grey High School 18 Port Elizabeth
    2010 Paul Roos Gimnasium 43 Grey High School 37 Stellenbosch
    2009 Paul Roos Gimnasium 20 Grey High School 10 Port Elizabeth
    2008 Grey High School 41 Paul Roos Gimnasium 16 Stellenbosch
    2007 Paul Roos Gimnasium 31 Grey High School 17 Port Elizabeth
    2006 Paul Roos Gimnasium 28 Grey High School 24 Stellenbosch
    2005 Paul Roos Gimnasium 14 Grey High School 14 Port Elizabeth

    2015

    Paul Roos Gimnasium 34 (17) – Tries: Damian Willemse (2), Roelf Burger, Lazlo Pschorn. Conversions: Kristoff Baard (4). Penalties: Baard (2). Grey High School 3 (3) – Penalty: Curwin Bosch. 

    2014

    Grey High School 27 – Tries: Athi Mayinje (2), Nathan Brown, Josh Mudrovcic. Conversions: Curwin Bosch (2). Penalty: Bosch. Paul Roos Gimnasium 26 – Tries: Aidynn Cupido, Nico Leonard, Herschel Jantjies, Jerome Korff. Conversions: Cupido (3).

    2013

    Grey High School 23 Paul Roos Gimnasium 18 – Tries: Luan Louw, Christo van der Merwe, Vernon Pietersen. Penalty: Joel Heugh. 

    2012

    Grey High School 23 Paul Roos Gimnasium 19 – Tries: Ramone Samuels, Jason Worral, Dalen Goliath. Conversions: Worral (2).

    2011

    Paul Roos Gimnasium 22 – Tries: Kyle Lombard, Henry Venter, Ramone Samuels. Conversions: Michael Hazner (2). Penalty: Hazner. Grey High School 18. 

    2010

    Paul Roos Gimnasium 43 (15) – Tries: Craig Barry (2), Tshotsho Mbovane (2), Gideon Meiring, Braam Steyn. Conversions: Meiring (5). Penalty: Meiring. Grey High School 37 (7) – Tries: Jan Enslin, Kegan Ehret, Byron Westcott, Zuko Ndlela, Chris Collins. Conversions: Luke Daniels (3). Penalties: Daniels (2).

    2009 

    Paul Roos Gimnasium 20 (10) – Tries: Tshotsho Mbovane (2), Dawie de Koker. Conversion: Errol Jaggers. Penalty: Jaggers. Grey High School 13 (10) – Try: Phama Hoyi. Conversion: Luke Daniel. Penalties: Daniel (2). 

     

    2007 

    Paul Roos Gimnasium 31 (7) – Tries: Os, Hamman, Dylan Petersen, Willie le Roux, Danie Poolman, Tythan Adams. Conversions: Cliffie Hodgson (2), Le Roux. Grey High School 17 (7) – Tries: Chuma Faas, Johan Engelbrecht. Conversions: Cameron Dunlop (2). Penalty: Dunlop.

    2006 

    Paul Roos Gimnasium 28 (7) – Tries: Stephan Dippenaar, Francois Hougaard, Shaun Mkiva, Coenie van Wyk. Conversions: Van Wyk (4). Grey High School 24 (17) – Tries: Steven Hunt, J Engelbrecht, J. Momberg. Conversions: J. Barnard (3). Penalty: Barnard. 

  • Outeniqua – 2016

    Results 

    Outeniqua 69,  Tygerberg 5
    Outeniqua 19,  Brackenfell 3
    Outeniqua 24,  Garsfontein 35
    Outeniqua 10,  Waterkloof 3
    Outeniqua 27,  Paarl Boys’ High 29
    Outeniqua 17,  HTS Drostdy 8
    Outeniqua   7,  Affies 34
    Outeniqua 40,  Monument 25

    Players: JP Duvenhage, Louis Meiring,