SSPN Test Site

Blog

  • Franse beplan om 20 van SA se talent na Frankryk te lok

    Suid-Afrikaners sal dalk in die nabye toekoms met die woorde van die Franse volkslied, La Marseillaise, moet vetroud raak.

    Daar is glo agente op vanjaar se 53ste Cravenweek vir hoërskole wat 20 van Suid-Afrika se voorste skolerugbyspelers met lonende kontrakte wil lok om hul loopbane na skool in Frankryk voort te sit. Die grootste skolerugbytoernooi ter wêreld word vanjaar hier op Kearsney College se velde aangebied.

    Die Suid-Afrikaanse geakkrediteerde agent Mark Greeff het erken dat hy deur die Franse klubs genader is om hulle met name van 20 van Suid-Afrika se belowendste skoolverlaters

    “Die spelers sal nie in Frankryk kan studeer nie, maar sal wel verplig word om Frans te leer praat. Hulle sal by klubs soos Toulon, Racing 92, Montpellier en Clermont Auvergne geplaas word. Daarna sal die Franse Rugbyakademie se keurders ook na die spelers kyk,” het Greeff gesê.

    Dié kontrakte beloop glo tussen 3500 en 4000 euro per maand per speler. Hulle sal ook nie verblyf betaal nie, terwyl daar ook ’n aantal voertuie vir die spelers beskikbaar gestel sal word.

    Volgens Greeff kan daar indien die Franse daarin slaag om van Suid-Afrika se voorste talent vir die volgende paar jaar na Frankryk te lok maklik 14 tot 15 Suid-Afrikaanse spelers vir die Hane se nasionale span uitdraf.

    Die Franse agente by die Cravenweek is na bewering uitgetrede Suid-Afrikaanse rugbyspelers wat rugby in Frankryk gespeel het.

    Die enigste oudspelers met Europese verbintenisse wat Netwerk24 sover gewaar het, is Jacques Cronjé (Biarritz Olympique/Racing 92) en Ernst Joubert (Saracens). Dis egter nie bekend of hulle betrokke is by spelerwerwing en of hulle net as toeskouers by die week is nie.

    Die president van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie, Oregan Hoskins, het by die openingsgeleentheid van die week na die feit verwys dat die internasionale mark ’n reuse uitdaging vir SA Rugby is weens die wisselkoers.

    Springbokke soos Duane Vermeulen, Bryan Habana, Juan Smith (almal Toulon), Bismarck du Plessis, Pierre Spies, Frans Steyn, Jannie du Plessis (almal Montpellier), Morné Steyn (Stade Francais) en Johan Goosen (Racing 92) speel reeds die Franse Top14-reeks aan die brand.

    Terwyl jong spelers soos Paul Willemse, Henry Immelman, Jacques du Plessis (almal Montpellier), Aidon Davis (Toulon) ook reeds hul pond vleis daar verdien.

    Goosen is vanjaar as die Franse Top14-reeks se speler van die toernooi aangewys. Nog ’n Suid-Afrikaner, Rory Kockott, wat die Franse op toetsvlak verteenwoordig het, het die toekenning in 2013 ontvang.

    Buiten die wisselkoers speel Saru se strategiese transformasieplan volgens Greeff ook ’n groot rol in die uittog van spelers na Europa. Indien Saru dié plan se mikpunte vir 2019 bereik van 50 persent gekleurde spelers in die nasionale sowel as Superrugby spanne sal daar slegs plek vir 69 wit spelers in die Superreeks van 2019 op ’n Saterdag in die land se ses spanne wees.

  • KwaZulu-Natal wil glorie van 1990 wil herleef

    KwaZulu-Natal se o.18-rugbyspan sal hoop dat die geskiedenis hom vanjaar hier op die 53ste Cravenweek vir hoërskole op die velde van Kearsney College sal herhaal.

    Die gasheer kon laas toe hy die toernooi aangebied het in 1990 daarin slaag om in die hoofwedstryd van die toernooi in aksie te wees. Die Piesangboere was ook in die hoofwedstryd met 18-8 oor Noord-Transvaal baas.

    Die span het daardie jaar toekomstige Springbokke soos die flank Wayne Fyvie, skrumskakel Hentie Martens en stut Ettienne Fynn in sy geledere gehad. Fynn het ook geskiedenis daardie jaar gemaak deur die eerste speler van kleur te word om vir die SA Skole-span gekies te word.

    Die gasheer sal wel sy sokkies moes optrek indien hy die geskiedenis van hulp wil wees om homself te herhaal. Die span het op die Noordvaal Bondedag met 10-38 teen die Blou Bulle die knie gebuig. Hy sal ook eers verby die volslae gunsteling, die Westelike Provinsie, moet kom.

    Die Cravenweek van 1990 was ’n ryp oesjaar vir Springbok-rugby. Nie minder as 14 spelers wat daardie jaar op die toernooi in aksie was, het later die Groen-en-Goud oor hul kop getrek. Drie van hulle Martens, Mark Andrews (Grens) en Schutte Bekker (Laeveld) het hulle onderskeie spanne in die Hawestad aangevoer.

    Die gewese Protea-krieketspeler Gerhardus Liebenberg het boonop Griekwas vanaf losskakel gelei. Nog ’n Protea Nicky Bojé was ook die Vrystaat se generaal op die week.

    Die ander Springbokke wat in 1990 op die toernooi in aksie was is Os du Randt (Noordoos-Kaap), Braam Els (Noord-Vrystaat), Rassie Erasmus, Russell Bennett (albei OP), James Dalton (Transvaal), Ollie le Roux, Werner Swanepoel, Franco Smith (almal Vrystaat) en Justin Swart (WP).

    Nog twee spelers Dion O’Cuinneagain (WP) en Matt Proudfoot (Wes-Transvaal) het later onderskeidelik internasionale rugby vir Ierland en Skotland gespeel. Proudfoot is tans een van die Springbokke se hulpafrigters.

    Du Randt se oudste seun, Thian, sal vanjaar een van die Vrystaat se hakers op die toernooi wees. Piet Krause wat in 1990 vir Vaaldriehoek op die toernooi in aksie was se seun Phillip sal langs die kant van die skrum vir die Blou Bulle sak. Krause sr. het ook in 1991 die nasionale skolespan gehaal, terwyl sy seun reeds verlede jaar in die SA Skole A-span ingesluit was.

    Nog ’n kantman van die Ligbloues Ryno Pieterse is die halfbroer van die Suid-Afrikaanse sangers Bobby en Karlien van Jaarsveld.

    Die Westelike Provinsie se vleuel, Muller du Plessis, se pa Charl word in die Vrystaat steeds as een van die beste skoleheelagters nog in Suid-Afrika geloof. Du Plessis sr. het in 1978 die SA Skole-span verteenwoordig en ook later vir Transvaal se seniorspan gespeel. Muller se broer, JP du Plessis, het ook die nasionale skolespan in 2009 gehaal en ook eersterangse rugby vir onder meer Vrystaat en die OP Kings gespeel.

  • U18 Coca-Cola Youth Weeks off to flying start in Durban

    U18 Coca-Cola Youth Weeks off to flying start in Durban

    NewsG AntonduToitThe Under-18 Coca-Cola Craven Week and Coca-Cola Academy Weeks got off to a flying start at Kearsney College in Durban on Monday with a handful of teams making their presence felt early on.

    The Sharks, DHL Western Province and the Pumas registered strong starts to the U18 Coca-Cola Craven Week, while DHL Western Province, the Sharks and Bidvest Golden Lions registered confidence-boosting victories in the Coca-Cola Academy Week.

    A total of 296 points and 36 tries were scored on the opening day in the U18 Coca-Cola Craven Week, while 277 points and 40 tries were scored in the Coca-Cola Academy Week.

    In the U18 Coca-Cola Craven Week, hosts, the Sharks, worked their way to a 36-24 victory against Eastern Province, while DHL Western Province overpowered Boland 41-20 and the Pumas held their nerve in a nail-biting encounter against Thepa Trading Griffons for a 31-29 victory.

    African Neighbours Namibia and Zimbabwe also started the competition on a winning note, as they defeated GWK Griquas and GWK Griquas Rural in their clashes respectively.

    The clash between Boland and DHL Western Province was thrilling as Boland started very strong early on with two tries in the first seven minutes thanks to their entertaining and effective running rugby. DHL Western Province fought back with intent as they stretched the defence and ran hard at the opposition, which paid off as they scored a try to reduce the deficit. Boland, however, added a penalty goal to take a 10-point lead. But this was short-lived as

    Western Province added two tries within eight minutes by Daniel Jooste and Gianni Lombard respectively to force their way into a 21-17 half-time lead.

    The opening exchanges of the second half were tight with both teams opting for early penalty goals to keep the scoreboard ticking. Western Province, however, found their rhythm as the match progressed, and the flood gates opened as they added three more tries to their tally to secure a rewarding 41-20 victory.

    In the final match of the day the Sharks chipped away at Eastern Province throughout the first half and the rewards followed, as they scored three tries and slotted over a penalty to score 18 points. In return, Eastern Province were only able to add a penalty as they battled to make their presence felt on attack.

    Eastern Province tightened up their defence and stepped up their attack in the second half, which set them up for a brave comeback against the Sharks. Such was the high quality of their attack they ran in two tries within five minutes shortly after the break, but this was cancelled out by the Sharks as they hit back to touch down for two more tries to stretch their lead to 36 points. Eastern Province, however, fought until the final whistle, which saw them score their third try of the match on the stroke of fulltime to go down 36-24.

    The Thepa Trading Griffons and Pumas, meanwhile, were involved in a tight tussle in which both teams gave everything to get onto the front foot. The Pumas opened up the scoring with back-to-back penalties, but two tries to one by the Griffons, handed the Mpumalanga side a narrow 16-12 lead at the break. The second half was equally tight as each team added two tries to their tally, which saw the Griffons trail 29-31 in the dying seconds of the half.

    The Welkom side, however, were awarded a late penalty and opted to kick for posts, but the unsuccessful attempt forced them to settle for the two-point defeat.

    In the opening matches of the day, Namibia cruised to a 35-3 half-time lead against GWK Griquas CD, which set them up for a confidence-boosting 54-36 victory, and Old Mutual Zimbabwe broke through for a try on the stroke of full-time to snatch a 16-9 victory against GWK Griquas Rural.

    In the main games in the Coca-Cola Academy Week, hosts, the Sharks bounced back from a 24-21 half-time deficit against the Thepa Trading Griffons to win 47-44 in a match in which 14 tries were scored, including three by Jacques Conradie, while DHL Western Province outscored SWD seven tries to none for an emphatic 47-0 victory. No8 Franke Horn scored three of those.

    The Bidvest Golden Lions, meanwhile, dominated their clash against the Pumas from the outset and did well to convert their chances into points, which earned them a 30-11 victory.

    In the other matches, the SA LSEN (Learners with Special Education Needs) team registered a 15-0 victory against the Blue Valke, while Griffons Country Districts pipped Eastern Province Country Districts 19-15 and Border overcame GWK Griquas Rural 28-13.

    The tournaments will continue on Tuesday, with the Komati Fruit Limpopo Blue Bulls taking on Border CD in the opening match of the day in the U18 Coca-Cola Craven Week at 09h35, while Sharks Country Districts and GWK Griquas will meet in the opening match of the Academy Week at 09h55.

    The main games in the Craven Week will see the Enrista Blue Bulls being pitted against Border, SWD meeting the Bidvest Golden Lions and the Konica Minolta Free State going up against the Valke.

    The top match-ups in the Coca-Cola Academy Week, meanwhile, will see the Blue Bulls going up against Eastern Province and the Konica Minolta Free State lining up against Boland.

     

  • Coca-Cola Craven Week Scorers – 2016

    Coca-Cola Craven Week Scorers – 2016

    Day 1 

    Zimbabwe 16 (3) – Try: Peter Davis. Conversion: Matthew MacNab. Penalties: MacNab (3). Griqualand West Country Districts 9 (9) – Penalties: Iwan Lombaard (3). 

    Namibia 54 (35) – Tries: Darius van Solms, Rudi Pretorius, Oderick Mouton, André van der Berg, Chad Plato, André Rademeyer, Elmarco Breukes. Conversions: Plato (3), Denzo Bruwer (2). Penalties: Plato (2), Bruwer. Griqualand West 29 (3) – Tries: Chad Adams, Cameron Hufke, De-an Ackerman, Gladwin Nieuwenhuizen. Conversions: Hufke (3). Penalty: Hufke.

    Pumas 31 (16) – Tries: Wandile Shabangu, Boet Heyl, JC Pretorius. Conversions: Stephan van der Bank (2). Penalties: Van der Bank (4). Griffons 29 (12) – Tries: Jason Roux, Gift Dlamini, Kyle Els, Triumph Baloyi. Conversions: Andrew Kota (3). Penalty: Kota.

    Western Province 41 (21) – Tries: Gianni Lombaard (2), Damian Willemse (2), Daniel Jooste, Khanya Ncusane. Conversions: Lombaard (4). Penalty: Lombaard. Boland 20 (17) – Tries: Albert Liebenberg, Shandry Pietersen. Conversions: Anton du Toit (2). Penalties: Du Toit (2).

    KwaZulu-Natal 36 (18) – Tries: Tonderai Ndudzo, Mayibongwe Maduna, Dylan Richardson, Luke Crowshaw, Martin Holtzhausen. Conversion: Cameron Ritchie. Penalties: Holtzhausen (3). Eastern Province 24 (3) – Tries: Sicelo Tole, Keagan Tait, Aya Oliphant. Conversions: Riaan van Rensburg (3). Penalty: Van Rensburg.

    Day 2

    Limpopo Blue Bulls 38 (19) – Tries: Danny Mokhoabane (2), Stefan Nel, Nyiko Makama, Jannie Jordaan, Tyrone Thompson. Conversions: Pieter Kruger (2), Masedi Manamela (2). Border Country Districts 3 (3) – Penalties: Litha Nkula.

    Leopards 26 (18) – Tries: Gerhard Fourie, Nathan Jordan, Zimosa Nokama. Doelskop: Fourie. Strafdoele: Fourie (3). Eastern Province Country Districts 24 (12) – Tries: Sazi Sandi, Keanan Murray, Matt More, Athi Halom. Conversions: Vaughen Isaacs, Izak Conradie.

    Free State 68 (23) – Tries: Rikus Pretorius (2), Keaton Swart (2), David Kriel, Gomolemo Matlho, Janco van Heyningen, Juan Venter, Kagiso Marumo, Rallston Dreyer, Thian du Randt. Conversions: Mario Vieira (5), Pretorius. Valke 26 (26) – Tries: Ruben Beytell (2), Ginter Smuts, Tumiso Linake. Conversions: Smuts (3).

    Golden Lions 59 (40) – Tries: Wandisile Simelane (3), Tyrone Green (2), Tinus Combrinck, Mark Snyman, Chuiner van Rooyen, Asenathi Ntlabakanye. Conversions: Simelane (7). South Western Districts 26 (12) – Tries: André Posthumus, Darren Adonis, Lance Lamprecht, WP van Heerden. Conversions: Adonis (3).

    Blue Bulls 48 (19) – Tries: Louritz van der Schyff (2), Abner van Reenen, Lincoln Daniels, Phillip Krause, Ruan de Swardt, Ryno Pieterse. Conversions: De Swardt (5). Penalty: De Swardt. Border 15 (3) – Tries: James Bruce, Libongo Yapi. Conversion: Siphosethu Dlongodlongo. Penalty: Dlongodlongo.

    Day 3 

    Griffons 34 (24): Drieë: Gift Dlamini (2), Andrew Kota, Duke Jantjies, Lubabalo Mtyeshi, Michael Janse van Rensburg. Doelskoppe: Andrew Kota (2). Griekwa-platteland 32 (13): Drieë: Byron Coetzee, Daniel Oberholzer. Doelskoppe: Iwan Lombaard (2). Strafdoele: Lombaard (6).

    Griekwas 78 (26): Tries: Cameron Hufke (4), De-an Ackermann (2), Ashwill Botha (2), Rian Kotze (2), Gladwin Nieuwenhuizen, Anton van Romburgh. Conversions: Cameron Hufke (9). Zimbabwe 5 (0) – Drie: Matthew MacNab.

    Pumas 51 (20): Tries: Jaco Joubert (2), Dewald Maritz (2), JC Pretorius, Percy Mkhwanazi, Wandile Shabangu. Doelskoppe: Riekert Barnard (5). Strafdoele: Barnard (2). Namibië 15 (10): Drieë: Chad Plato, André van der Berg. Doelskop: Gershwin Mouton. Strafdoel: Mouton.

    Oostelike Provinsie 37 (30): Tries: Sicelo Tole (2), Lubabalo Dobela, Le-Kleu Stokes, Ayabonga Matroos. Doelskoppe: Riaan van Rensburg (3). Penalties: Van Rensburg (2). Boland 33 (7): Tries: Michael Goodall (2), Wayne Wilschut, James Mao-Cheia, Caleb Dingaan. Conversions: Anton du Toit (4).

    Western Province 60 (43) – Tries: Muller du Plessis (2), Liam Larkan (2), Deon Carstens, Manuel Rass, Mike Mavovana, Muller Uys, Salmaan Moerat. Conversions: Gianni Lombard (6). Penalty: Lombard. KwaZulu-Natal 5 (0) – Try: Martin Holtzhausen.

    Day 4 

    Valke 43 (17): Tries: Ruben Beytell (2), Martin Steyn, Lee-Irven Anderies, Ginter Smuts, Donovan Strydom. Conversions: Smuts (5). Penalty: Smuts. Limpopo Blue Bulls 24 (17): Tries: Noko Malatji, Stefan Engelbrecht, Tyrone Thompson, Wernich Kachelhoffer. Conversions: Kachelhoffer (2).

    Eastern Province Country Districts 62 (26): Tries: Jonathan Crankshaw (2), Chulu Chutu, Athi Halom, Ewan Pieters, Lourens Oosthuizen, Lutho Nomoyi, Sibabalwe Mzanywa. Conversions: Vaughen Isaacs (6), Crankshaw. Penalty: Isaacs. Border Country Districts 5 (0): Try: Bonisile Mapongwane.

    South Western Districts 21 (14): Tries: Darren Adonis, Lithemba Mpoli, Damian Bonaparte. Conversions: Zinedene Booysen (3). Border 19 (12): Tries: David Coetzer, Hanru Sirgel, Hennie Otto. Conversions: Coetzer (2).

    Free State 86 (44): Tries: David Kriel (3), Rewan Kruger (2), Rikus Pretorius (2), Juan Venter, Janco van Heyningen, Dian Schoonees, Gideo Beukes, Mfezeko Moyo, Aya Ntaba. Conversions: Mario Vieiri (9). Penalty: Vieira. Leopards 14 (0): Tries: André Kock, Riaan van der Spuy. Conversions: Gerhard Fourie (2).

    Golden Lions 41 (20): Tries: Wandisile Simelane (2), Chuiner van Rooyen, Mark Snyman, Tyrone Green. Conversions: Simelane (5). Penalties: Simelane (2). Blue Bulls 14 (7): Tries: Marnus Potgieter, Abner van Reenen. Conversions: Ruan de Swardt (2).

    Day 5

    Western Province 27 (20): Tries: Manuel Rass, Muller Uys, Khanya Ncusane. Conversions: Gianni Lombard (3). Penalties: Lombard (2). Golden Lions 20 (10): Tries: Tyrone Green, Tatendaishe Mujawo. Conversions: Wandisile Simelane (2). Penalties: Simelane (2). 

    Pumas 26 (13): Tries: Jaco Joubert, JC Pretorius. Conversions: Riekert Barnard (2). Penalties: Barnard (4). KwaZulu-Natal 23 (12): Tries: Gideon Lubbe (2), Angus Curtis. Conversion: Sanele Nohamba. Penalties: Martin Holtzhausen (2). 

    Blue Bulls 74 (34): Tries: Ruan de Swardt (3), Emillio Adonis (2), Henk Pretorius (2), Louritz van der Schyff, Marnus Potgieter, PJ Steenkamp, Phillip Krause, Shaun Williams. Conversions: De Swardt (7). Free State 8 (8): Try: Matthew Wessels. Penalty: Mario Vieira. 

    Griqualand West 43 (21): Tries: Cameron Hufke, Dehan du Plessis, Neil Coetzee, Rian Kotze, Rian Schultz, Willem du Plessis. Conversions: Hufke (5). Penalty: Hufke. Valke 12 (5): Tries: Lee-Irwin Anderies, Timothy van Dieman, Werner Fourie. Conversions: Anderies, Ginter Smuts. 

    Border 64 (26): Tries: Sango Xamlashe (4), Mila Bomela (2), Libongo Yapi, Hanru Sirgel, David Coetzer, Aaron Brody. Conversions: David Coetzer (7). Boland 26 (19): Tries: Igné Erasmus, James Mao-Cheia, Hannes van Zyl, Anton du Toit. Conversions: Du Toit (2), Lloyd April. 

    Griquqland West Country Districts 29 (14): Tries: Zean Augustyn, Mpho Molaolwa, Johannes Terblanché, Johan Geldenhuys, Jacques Page. Conversions: Iwan Lombaard (2). Border Country Districts 8 (3): Try: Khanya Sikrenya. Penalty: Sikrenya. 

    South Western Districts 64 (24): Tries: Nicolus van Eeden (2), Sean Swart, Dian Bleuler, Damian Bonaparte, Lance Lamprecht, Adriaan-Lee du Preez, Bradley Kiewietz, WP van Heerden, Zinedine Booysen. Conversions: Darren Adonis (5), Darylle Kameel (2). Eastern Province 12 (12): Tries: Riaan van Rensburg, Viaan Wolmarans. Conversion: Van Rensburg. 

    Limpopo Blue Bulls 35 (21): Tries: Danny Mokhoabane (2), JV Coertze (2), Stefan Engelbrecht. Conversions: Wernich Kachelhoffer (5). Eastern Province Coutnry Districts 5 (0): Try: Sazi Sandi. 

    Leopards 36 (24): Tries: Tiaan du Toit, Riaan van der Spuy, Marthinus de Villiers, Dane Booysen, André Fouché. Conversions: Gerhard Fourie (4). Penalty: Fourie. Griffons 24 (5): Tries: Wian van Staden, Jason Wagman, Marco Labuschagné, Dealin Jafta. Conversions: Andrew Kota (2). 

    Nambia 34 (5): Tries: Gershwin Mouton (3), Handré Klazinga, Marco Beukes, Rudi Pretorius. Conversions: Mouton, Pretorius. Zimbabwe 3 (0): Penalty: Matthew McNab.

  • SA Skole-span kan vanjaar so lyk

    Die Suid-Afrikaanse Skole-span word lankal nie meer slegs op grond van vertonings tydens die jaarlikse Cravenweek vir hoërskole gekies nie.

    Die keurders woon deesdae toernooie soos Wildeklawer en die Paastoernooie by om hulle van die talent wat beskikbaar is te vergewis. Daar was byvoorbeeld drie van die SA Skole-keurders op die jaarlikse Noordvaal Bondedag in Pretoria te sien.

    Hulle was Nollie de Beer, Johan Calitz en Geral Pyoos. Die ander SA Skole-keurders is Henkie Green (sameroeper), Danie Slabbert en Roelf Meyer.

    Die keurders het vanjaar ook na beeldmateriaal van verskeie spelers se wedstryde gekyk om seker te maak dat hulle die room van Suid-Afrika se rugbytalent van 2016 sal skep.

    Dit beteken nie dat spelers wat van vandag af aan die Cravenweek en Akademie-week op Kearsney College se velde net buite Durban nie steeds skitterspel hoef te lewer indien hulle vir een van die twee uitsoekspanne in aanmerking wil kom nie.

    Die keurders sal soos verlede jaar twee spanne kies wat in Augustus in aksie sal wees.

    School of Rugby het vanjaar besluit om sy hand te waag om voor die Cravenweek ’n SA Skole-span te kies.

    Sewe spelers Damian Willemse, Manny Rass, Wandile Simelane, Salmaan Moerat, Khwezi Mafu, Cabous Eloff en Dewald Maritz het reeds verlede jaar ’n SA Skole-pet ontvang. Hulle behoort vanjaar die kern van die nasionale skolespan te vorm.

    Ons het besluit om die Goue Leeus se slot Ruan Vermaak te kies al sal hy nie vanjaar op enige van die jeugweke in aksie wees nie. Vermaak sou een van die Leeus se staatmakers op die Cravenweek gewees het, maar sal die toernooi weens ’n besering misloop.

    Hy behoort weer fiks te wees wanneer die SA Skole-span sy reeks van drie internasionale wedstryd speel. Die keurders het al voorheen in 2013 na die Cravenweek in Polokwane besluit om JD Schickerling vir die nasionale skolespan te kies al het hy die toernooi weens ’n besering misgeloop.

    School of Rugby se span is:

    Agterspelers: Gianni Lombaard (WP), Abner van Reenen (Blou Bulle), Muller du Plessis (WP), Cameron Hufke (Griekwas), Sihle Njezulu (OP), Wandisile Simelane (Leeus), Louritz van der Schyff (Blou Bulle), Manny Rass (WP), Vaughn Isaacs (OP-platteland), Damian Willemse, Deon Carstens (almal WP), Rewan Kruger (Vrystaat).

    Voorspelers: Khanya Ncusane (WP), Khwezi Mafu (OP), Luke Fortuin (Blou Bulle), Muller Uys (WP), JC Pretorius (Pumas), Ryno Pieterse (Blou Bulle), Salmaan Moerat (WP), Ruan Vermaak (Leeus), PJ Steenkamp (Blou Bulle), JJ van der Mescht (KwaZulu-Natal), Dewald Maritz (Pumas), Cabous Eloff (Blou Bulle), André van der Merwe (Valke), Gugu Nelani (KwaZulu-Natal), PJ Botha (Leeus), Daniel Jooste (WP).

    ‘n Geredigeerde weergawe van die berig het oorspronklik op Netwerk24 verskyn.

  • Die drie grotes gaan vanjaar minder kontrakte met juniors sluit

    Die drie grootste werwers van skolerugbyspelers in Suid-Afrika se tjekboeke sal vanjaar aansienlik minder praatwerk doen.

    Die Blou Bulle, die Westelike Provinsie en Goue Leeus sal vanjaar almal aan minder skolespelers junior kontrakte as die afgelope paar jaar aanbied. Die grootste rede hiervoor is finansiële druk op die unies.

    Dit is op die vooraand van die 53ste Cravenweek vir hoërskole en die Akademieweek wat more op Kearsney College se velde net buite Durban afskop nog ’n slag vir die spel in Suid-Afrika. Met die toeskouergetalle van senior rugby asook die getal deelnemende skolespelers wat aan die afneem is dié nog ’n reuse slag vir die spel in Suid-Afrika. Die skolerugbysisteem is die spel in Suid-Afrika se grootste voedingsbron.

    “Ons gaan vanjaar aansienlik minder spelers kontrakteer as in die verlede. Tussen 10 en 15 spelers minder. Die grootste rede hiervoor is finansieël,” het Greg Hechter, hoë-prestasie bestuurder van die Westelike Provinsie, gesê.
    Die Blou Bulle se Werner de Beer asook die Leeus se Bart Schoeman het erken dat hulle ook vanjaar heelwat minder skoolverlaters sal kontrakteer as in die verlede.

    Die Leeus het die afgelope paar jaar tussen 30 en 35 skolespelers kontrakte aangebied. “Ons sal vanjaar minder kontrakte dalk in die omgewing van 25 kontrakte is beskikbaar. Ons hoop dat die Universiteit van Johannesburg en die Universiteit van die Witwatersrand met hul werwing ons diepte sal aanvul,” het Schoeman, hoëprestasiebestuurder van die Leeus, gesê.

    UJ en Wits speel albei volgende jaar in die Varsitybeker so daar kan verwag word dat hulle ook heelwat spelers sal werf.

    Hoewel die Bulle se hoëprestasiebestuurder, De Beer, nie oor ’n getal wou uitwei nie kan daar verwag word dat hulle ook soos die WP en Leeus tussen 10 en 15 minder kontrakte as gewoonlik aan spelers sal bied. Die unie se sal ook sy diepte kan aanvul uit die Tuks Rugbyakademie.

    Dit is slegs die Sharks wat vanjaar meer kontrakte as in die verlede aan skolespelers gaan bied. Die Sharks bied egter jaarliks met ongeveer 12 kontrakte heelwat minder as die ander groottes aan.

    Hulle sal vanjaar ook drie kontrakte tydens die Cravenweek en Akademieweek aanbied waarvoor spelers aansoek kan doen.

    Die spelers wat graag hul loopbane by die Sharks wil voortsit na skool kan dus aansoek doen vir ’n kontrak. Die aansoeke sal daarna deur ’n keuringsproses ondergaan.

    Die druk wat transformasie op die mark plaas speel gewis ook ’n rol op die getal spelers wat unies deesdae op junior kontrakte kan bekostig. Weens die teikens vir transformasie wat in Saru se strategiese transformasieplan vervat word het die markwaarde van gehalte gekleurde spelers die hoogte ingeskiet.

    Die Leeus het reeds kontrakte met drie van die Westelike Provinsie se sterre die heelagter Gianni Lombaard, agtsteman Khanya Ncusane en senter Manny Rass gesluit om volgende jaar hul loopbane in die Goudstad voort te sit.

    Die drie behoort indien hulle op hul vertonings sover vanjaar op die rugbyveld tydens die Cravenweek kan voortbou op meriete die Suid-Afrikaanse Skolespan te haal.

    Verlede jaar se speler wat die grootste kontrak deur ’n unie aangebied is, was die Junior Bokkies se losskakel, Curwin Bosch, gewees. Die Sharks het Bosch glo met ’n aanbod van R350 000 van Port Elizabeth na Durban gelok.

    Die Westelike Provinsie moes glo R450 000 hoes om sy te verseker dat sy Cravenweek-span se kaptein en slot vir vanjaar se toernooi, Salmaan Moerat, in die unie bly. Moerat het reeds verlede jaar die nasionale skolespan verteenwoordig.

  • Condolences to junior Valke player Jean-Jireh Yamwimbi

    SA Rugby President Oregan Hoskins on Wednesday extended his condolences to the family and team-mates of Valke Coca-Cola Youth Week lock Jean-Jireh Yamwimbi, who passed away on Tuesday night.

    Yamwimbi, a 17-year old Rhodesfield Technical High School pupil, participated in the Under-16 Coca-Cola Grant Khomo Week in Oudtshoorn last year and was named in the union’s Under-18 Coca-Cola Craven Week team for the tournament at Kearsney College in Durban next week.

    “On behalf of SA Rugby I would like to extend sincere condolences to Jean-Jireh’s family and to his team-mates who were preparing to travel to the U18 Coca-Cola Craven Week with him,” said Mr Hoskins. “This is a very sad day for South African rugby.

    “We are halfway through the SA Rugby Youth Weeks, which is a time in which we celebrate the youth who share a deep passion for the game, and a week in which they have the opportunity to showcase their talent against the best players from other provinces, and instead we are mourning the passing of a player who had so much to offer.

    “Our thoughts and prayers are with Jean-Jireh’s family, friends and his Valke team-mates at this very sad time.”

    As a sign of respect to Yamwimbi, the Valke will not replace the player in their traveling group, and will have a squad of only 22 players at the U18 Coca-Cola Craven Week.

    Issued by SA Rugby Corporate Affairs

  • Results – Day 1 – u13 Craven Week 2016

    Results – Day 1 – u13 Craven Week 2016

     

    Scorers: 

    Western Province 28 (21) – Tries: Keagan Smith (2), Jade Filanie, Hakeem Kunene. Conversions: Reece Montsumi (4). Pumas 19 (5) – Tries: Hanru Jansen, Joshua Johnston, Pieter Voges. Conversions: Christo Nel (2).

    Leopards 14 (7) – Tries: Christopher Albertus, Lesedi Moloto. Conversions: Carl Kleynhans (2). Boland 5 (0) – Try: Philip Kleynhans.

    Golden Lions 22 (15) – Tries: William Mbatha, Waldo van den Berg, Tian Muller, Kurt de Swardt. Conversion: Henre van Zyl. Free State 22 (5) – Tries: Lefa Mathinya, Kristof du Randt, Jurie Geldenhuys, Corne Volschenk. Conversion: Jean Smith. 

    Blue Bulls 14 (8) – Try: Charl Ehlers. Penalties: Riaan Geber (2), Quewin Nortje. South Western Districts 12 (0) – Tries: Aubrey Adams, Dewanley van Rensburg. Conversion: Van Rensburg.

    KwaZulu-Natal 22 (10) – Tries: Emile Manuel, Nicholas Hatton, Nkanyiso Mlotshwa. Conversions: Daniel Kriek (2). Penalty: Kriek. Namibia 19 (7) – Tries: Owen Hawanga, Patrick Haccou, Jurenzo Julius. Conversions: William Klazen (2).

    Valke 19 (14) – Tries: Diego Cupido, Njaqbulo Khulu, Ruan Slabbert. Conversions: Reynier Overweg (2). Eastern Province 7 (0) – Try: Liyabona Matabielie. Conversion: Divan Moss.

    Griffons 45 (0) – Tries: Tladi Phenyane (2), Wian Muller, Meshack Motsumi, Lerato Manyana, Dylan Zwahlen, David Liebenberg. Conversions: Liebenberg (4), Dendre Aucamp. Border Country Districts 0.

    Limpopo Blue Bulls 34 (19) – Tries: Doneal Sebe, Roedolf Schoeman, Morne Pistorius, Jan du Plessis, Reatlegile Modiba. Conversions: Van Reenen Kruger (3). Penalty: Kruger. Border 0.

    Griqualand West 25 (17) – Tries: Tiaan Pretorius, Reagan Izaks, Henro Nel, Carlo Louw. Conversion: Louw. Penalty: Louw. Zimbabwe 3 (0) – Penalty: Alexander Whitfield.   

  • Teams for the Grant Khomo Week 2016

    Teams for the Grant Khomo Week 2016

    Blue Bulls: 15 Jeandre Scheepers (Garsfontein), 14 Juandre Sabbat (Garsfontein), 13 Julian Bogner (Waterkloof), 12 Diego Appollis (Garsfontein), 11 Batumelo Mayo (Waterkloof), 10 Regard Roets (Affies), 9 Jurie Claassens (Garsfontein), 8 Wikus Lindeque (Waterkloof), 7 Marcelle Mombers (Menlopark), 6 Landi Mahlangu (Affies), 5 Kgalalelo Mathomologo (Pretoria Boys’ High), 4 Aldo Landsberg (Garsfontein), 3 Tapiwanashe Katete (St. Alban’s College), 2 Warren Nkobane (Cornwall Hill College), 1 Dewald Donald (Affies). Replacements: 16 Janco Uys (Affies), 17 Tafadzwa Kumbirai (St. Alban’s College), 18 Ruan Struwig (Menlopark), 19 Divan Venter (Menlopark), 20 Khanya Jada (Pretoria Boys’ High), 21 Steyn van der Spuy (Affies), 22 Albeto Maarman (Zwartkop), 23 Mihali Bam (Southdowns College). 

    Boland: 

    Western Province: 15 Raven Smith (Wynberg Boys’ High), 14 Marcqiewn Titus (Brackenfell), 13 Noegh Hayward (Paarl Boys’ High), 12 Brendan Venter (Paul Roos Gimnasium), 11 Thoubaan Gabriels (Western Cape Sport School), 10 Juan Mostert (Paul Roos Gimnasium), 9 William-John Rose (Rondebosch Boys’ High), 8 Justin Reynolds (Rondebosch Boys’ High), 

  • Results – Day 1 – SA LSEN-week 2016

    Results – Day 1 – SA LSEN-week 2016

    SA Lsen LogoKwaZulu-Natal and the Blue Bulls EE (Extraordinary Education) produced an exciting clash on the opening day of the annual South African LSEN-week (for learners with special education need) hosted by Affies in Pretoria. It is the 35th time that the tournament is being held.

    KwaZulu-Natal’s midfield pairing of Sibusiso Ngqendwe and Bongumenzi scored five of their side’s tries in a match which saw the sides swap the lead quite a few times. Ngqendwe scored a hat-trick of tries. 

    The Blue Bulls’ captain and eigthman, Stefanus Britz, also scored a hat-trick of tries with his bullocking runs, but it was just not enough to secure his side a victory.  

    Scorers:

    Golden Lions EE 19 (7) – Tries: Heino Grant, Theo du Preez, Ruben Fouché. Doelskoppe: Fouché, Pieter Marais. Eastern Province 17 (10) – Tries: Ndleleni Lisolethu, Renaldo Potgieter. Conversions: Lisolethu, Brendon de Boer. Penalty: Lisolethu.

    KwaZulu-Natal 37 (27) – Tries: Sibusiso Ngqendwe (3), Bongumenzi Ndwandwe (2), Zinhle Ndlanzi, Fisokuhle Maphisa. Conversion: Thabiso Khowa. Blue Bulls EE 36 (24) – Tries: Stefanus Britz (3), Melven Booysen (2), Piet Malete. Conversions: Malete (3).

    Free State 22 (15) – Tries: Raymond Esterhuysen, Abednego Ansah, Curtley Nieuwenhuizen. Conversions: Esterhuysen (2). Penalty: Esterhuysen. Pumas 10 (10) – Tries: Siyabonga Mkomezulu, Sifiso Nkosi.

    Leopards 32 (12) – Tries: Gibbor Versveld (2), Johannes Mohloane, Eric Lamb, Nathan Jacobs, Lethlogonolo Soqcaka. Conversion: Versveld. Griffons 17 (5) – Tries: Themsile Mlombi, Sphelele Kabi, Duane du Preez. Conversion: Tertius Hechter.