SSPN Test Site

Blog

  • Griqualand West – 1990

    Results 

    Griqualand West

    Players: 15 H Liebenberg (HLNK Jan Kempdorp), 14 S van der Westhuizen (Victoria West), 13 R Cronjé (Adamantia), 12 A le Roux (De Aar), 11 S de Beer (Kimberley Boys’ High), 10 Gerhardus Liebenberg (Diamantveld – captain), 9 D Badenhorst (Vaalharts), 8 DG Jacobs (Kathu), 7 J Steyn (Diamantveld), 6 O van Zyl (De Aar), 5 JG Smit (HTS Kimberley), 4 FC de Jongh (HTS Kimberley), 3 TC Botha (Kathu), 2 R van Eyck (Britstown), 1 CH Dicks (HTS Kimberley). Replacements: 16 CJ Faber (Douglas), 17 CAJ Theron (HTS Kimberley), 18 JF Steyn (HTS Kimberley), 19 B Roos (Kalahari), 20 A Badenhorst (Hopetown). 

    Coach: Dave Ferreira. 
    Manager: Gawie Vermeulen. 

  • Griqualand West – 1988

    Results

    Griqualand West

    Players: 15 D Gray (Kimberley Boys’ High), 14 A Vermeulen (Hopetown), 13 F Marais (Britstown), 12 D Datnow (Kimberley Boys’ High – captain), 11 J Jacobs (De Aar), 10 S Ellison (Kimberley Boys’ High), 9 S Bothma (Hartswater), 8 Luther Bakkes (Diamantveld), 7 J Liebenberg (Diamantveld), 6 K du Plessis (De Aar), 5 R Koorts (Diamantveld), 4 N Nel (Prieska), 3 G van Heerden (Vryburg), 2 G Dippenaar (Stella), 1 P Louw (De Aar). Replacements: 16 J Keating (Kimberley Boys’ High), 17 M Ross (Postmasburg), 18 V Boshoff (Diamantveld), 19 A Horn (De Aar), 20 A van der Merwe (HTS Kimberley). 

    Coach: FJ Blomerus.
    Manager: DJS Ferreira. 

  • Skolerugby kry toernooi wat nie kwotas het

    Skolerugby kry toernooi wat nie kwotas het

    PrestigeJeugSport’n Nuwe organisasie wat sport op skoolvlak wil bevorder, gaan ’n rugbytoernooi ¬reël wat nie op enige kwotastelsel berus nie.

    Prestige Jeugsport (PJS) beoog om verskillende toernooie vir talle hoofstroom-sportsoorte te organiseer.
    Volgens PJS wil hy aan die jong sportlui ’n “geleentheid bied om ongeag hul kleur, ras, taal of geloof aan nasionale toernooie deel te neem”.

    Die rugbytoernooi moet veral ’n geleentheid aan spelers bied wat meen die Cravenweek se teiken-stelsel kom hulle te na, maar wat ook nie aan die Bokkie-week wil deelneem nie weens sy politieke konnotasies.

    SA Rugby en die Suid-Afrikaanse Skolerugby-vereniging (SASRV) het kwotas vir die nasionale rugbyweke afgestel, maar volgens hul strategiese transformasieplan is daar teikens wat steeds gehaal moet word.
    Die helfte van die SA-skolespan moes verlede jaar byvoorbeeld uit spelers van kleur bestaan.

    Dries van Heerden, voorsitter van PJS, het gesê hy het dié idee vir ’n “merietetoernooi” gekry nadat ’n swart seun hom gevra het hoekom hy nie Bokkie-week toe kan gaan nie.

    Die Bokkie-week word deur Afrikaner Volkseie Sport (AVS) georganiseer en is slegs vir wit deelnemers. Verskeie spelers wat al daar in aksie was, het daarna hul unies se Cravenweek-spanne gehaal en party selfs die Suid-Afrikaanse Skole-span.

    PJS gaan toernooie vir rugby, netbal, hokkie, gholf, atletiek en krieket aanbied. Dit sal almal as Rhino-weke bekend staan en PJS sal jaarliks aan die Red die Renoster-veldtog geld skenk.

    Die vereniging wil in samewerking met die nasionale sportliggame, veral op skoolvlak, blootstelling aan dié sportsoorte gee.

    Die eerste toernooi vir rugby word van 12 tot 16 Julie in Vanderbijlpark aangebied.

    Jurie Roux, uitvoerende hoof van SA Rugby, het verlede jaar in ’n e-pos aan Van Heerden gesê sy organisasie steun die planne vir só ’n toernooi, maar sal sy volle steun tot ná die eerste toernooi voorbehou sodat die vlak van integrasie eers beoordeel kan word.

    Van Heerden was van 1998 tot 2004 voorsitter van die SASRV.

    Die organiseerder van PJS se netbaltoernooi is Di Woolley, voorsitter van Suid-Afrikaanse Skole-netbal, en dié van die kriekettoernooi Albert Morkel, pa van die Proteas Morné en Albie Morkel.

    Wimpie Lodewyk, wat die atletiek sal organiseer, dien in Suid-Afrikaanse Skole-atletiek se bestuur en is verantwoordelik vir die ontwikkeling van afrigters.

     

  • Griqualand West – 2000

    Results 

    Griqualand West 

    Players: 15 Yassim Obaray (Noord-Kaap), 14 John Botes (Boesmanland), 13 Jaco Mans (Kalahari), 12 Quinton Lemcke (HLNK Jan Kempdorp), 11 Johan Liebenberg (Kalahari), 10 Gerhard Husselman (Upington HS), 9 Lucien Theron (Upington HS), 8 Barnie du Plessis (Noord-Kaap), 7 Joe de Klerk (Vaalharts), 6 Janus Duvenhage (Upington HS), 5 Calvyn Orten (Noord-Kaap – captain), 4 Franco van der Merwe (Hartswater), 3 Jan-Hendrik Gouws (Upington HS), 2 Johan Nel (Upington HS), 1 Rudi Thirion (Upington HS). Replacements: 16 Adriaan Stander (Diamantveld), 17 Neil Bouwer (De Aar), 18 Zack Lackay (Langberg), 19 Roland Dumas (Namaqualand), 20 Chris Tulpies (Victoria West), 21 Daniel Melaat (Diamantveld), 22 Pierre Burger (Noord-Kaap). 

    Coaches: Kalla van den Heever and Carlo van der Westhuizen (HLNK Jan Kempdorp). 
    Manager: Gary Robertson. 

  • Griqualand West – 1998

    Results

    Griqualand West 29,  KwaZulu-Natal XV 7
    Griqualand West 22,  Free State 16
    Griqualand West 32,  Western Province 21

    Players: 15 Carel Raath (Noord-Kaap), 14 Jaco Hanekom (Kalahari), 13 Jaco Erwee (Noord-Kaap), 12 Corrie Avenant (Noord-Kaap), 11 Dries Scholtz (Vaalharts), 10 Marco Jacobs (Kathu), 9 Johan Ferreira (De Aar), 8 Darryl Dawson (Kimberley Boys’ High), 7 Kobus Grobbelaar (HTS Kimberley), 6 Arno Meintjies (Noord-Kaap), 5 Gert Rossouw (Kathu), 4 Hannes van Zyl (De Aar), 3 Ian Wessels (Kathu), 2 Juandré Smook (Diamantveld), 1 Johan Hendriks. Replacements: 16 Donovan Comerma (Noord-Kaap), 17 Shirnelius Joachim (Kathu), 18 Herchel Roman (De Aar), 19 Graeme Murray (Victoria West), 20 Brendon Mabee (Adamantia). 

    Coaches: Dave Ferreira (De Aar) and Dale Adam (Kimberley Boys’ High). 
    Manager: Dave van der Merwe (HTS Kimberley). 

  • Griqualand West – 1997

    Results 

    Griqualand West
    Griqualand West
    Griqualand West

    Players: 15 Nicholas Hugo (Kimberley Boys’ High), 14 Jacques Holloway, 13 FJ Dalhouzie (HTS Kimberley), 12 Eric Ludick (Kathu), 11 Dries Scholtz (Douglas), 10 Riaan van der Merwe (Hartswater), 9 Tertius van Niekerk (Hartswater), 8 Willem Lauwrens (Christiana), 7 Kobus Grobbelaar (HTS Kimberley), 6 Dolf Swiegers (Douglas), 5 Egbert Vermeulen (Diamantveld – captain), 4 Hannes van Zyl (De Aar), 3 Pieter Smal (HTS Kimberley), 2 Jacques Minnaar (Kathu), 1 Johan Hendriks (De Aar). Replacements: 16 Johan Ferreira (De Aar), 17 Elton Rossouw (Hartswater), 18 Unathi Matutu (Kimberley Boys’ High), 19 Brendon Mabee (Adamantia), 20 Louis Vermeulen (Hopetown).

    Coaches: Kosie Smit (Hartswater) and Dave Ferreira (De Aar).
    Manager: Abré Minnie 

  • Griqualand West – 1992

    Results

    Griqualand West 13,  Vaal Triangle 44
    Griqualand West 10,  Low Veld 8
    Griqualand West 20,  SWD 37

    Players: 15 Bennie de Klerk (Vryburg HS), 14 Jannie Claassens (Kathu HS), 13 Kobus Fourie (Hopetown – captain), 12 Christo Pool (HLNK Jan Kempdorp), 11 Carel Kriel (Vryburg HS), 10 Frans Boshoff (Noord-Kaap), 9 Tertius Steyn (Diamantveld), 8 Louis Carney (Diamantveld), 7 Arno Boshoff (De Aar), 6 Korrels de Klerk (Adamantia), 5 Willem van der Merwe (Kimberley THS), 4 Hendrik Jonck (Adamantia), 3 Henk Diedericks (Diamantveld), 2 Lukas Potgieter (Kalahari HS), 1 De Villiers Schmidt (Diamantveld). Replacements: 16 Johan Meyer (Kimberley THS), 17 Hendrik Hugo (Christiana HS), 18 Gerhard Fourie (Vryburg HS), 19 Spiro Louverdis (Kimberley Boys’ High), 20 Arthur Victor (Hopetown).

    Coach: Leon van Rensburg.
    Manager: Gideon Cloete.

  • Griqualand West – 1991

    Results 

    Griqualand West 24,  Vaal Triangle 35
    Griqualand West 23,  Western Transvaal 10

    Players: 15 R Cronjé (Adamantia), 14 Marius Fourie (HTS Kimberley), 13 K Fourie (Hopetown), 12 Phillip Williams (Kathu), 11 Charles Smith (Kalahari), 10 Bok Wessels (Kathu – captain), 9 G van Niekerk (Vryburg), 8 W de Klerk (Daniëlskuil), 7 Henry Frazer (Adamantia), 6 D Jacobs (Kathu), 5 JG Smit (HTS Kimberley), 4 L Strydom (HLNK Jan Kempdorp), 3 Arno Appelgryn (Diamantveld), 2 Riaan Vorster (Christiana), 1 B Venter (De Aar). Replacements: 16 CJ Faber (Douglas), 17 Dirk van Niekerk (Vryburg), 18 E Higgs (Hartswater), 19 W Bester (Vaalharts), 20 J Bester (Hopetown). 

    Coach: Fanie Olivier.
    Manager: Leon van Rensburg.

  • Griqualand West – 1995

    Results

    Griqualand West 15,  South Eastern Transvaal 45
    Griqualand West 13,  Northern Natal 14
    Griqualand West 14,  Eastern Province Academy 16

    Players: 15 Eben Hayes (Adamantia), 14 Jacques Peens (Kathu), 13 N Aowerman (Kalahari HS), 12 Fanie Oldewage (Kimberley THS), 11 P Kotze (Kalahari HS), 10 J Oosthuizen (HLNK Jan Kempdorp), 9 Conrad van der Merwe (Diamantveld), 8 R Fincham (Diamantveld), 7 N Fourie (HLNK Jan Kempdorp), 6 D van Eeden (Kalahari HS), 5 J Fourie (Kimberley THS – captain), 4 T Bauermeister (Kathu), 3 D Datnow (Kimberley Boys’ High), 2 A Barnard (Warrenton), 1 C van Wyk (Diamantveld). Replacements: 16 Pieter Botha (Kimberley THS), 17 R Jacobs (HLNK Jan Kempdorp), 18 D Kotze (Kathu), 19 C Burten (Kimberley Boys’ High), 20 R Venter (De Aar).

  • Marlow Landbou – 2015

    Results 

    Marlow Landbou 24,  Goudveld 12
    Marlow Landbou 22,  Noord-Kaap 28
    Marlow Landbou 31,  Kingswood College 28
    Marlow Landbou 23,  Kemptonpark 10
    Marlow Landbou 14,  Bellville HS 8
    Marlow Landbou 14,  Welkom Gimnasium 24

    Players: