SSPN Test Site

Blog

  • Nelspruit – 2014

    Results 

    Nelspruit 19,  Garsfontein 25
    Nelspruit 29,  Florida 3
    Nelspruit 21,  Marais Viljoen 12
    Nelspruit 22,  Transvalia 17
    Nelspruit 29,  St. John’s College 20
    Nelspruit 10,  Pretoria Boys’ High 5
    Nelspruit 10,  Paul Roos Gimnasium 15
    Nelspruit 15,  EG Jansen 24
    Nelspruit 28,  Garsfontein 27
    Nelspruit 24,  Witbank THS 8
    Nelspruit 23,  HTS Middelburg 33
    Nelspruit 10,  Middelburg HS 11
    Nelspruit 27,  Middelburg HS 12
    Nelspruit 14,  HTS Middelburg 12
    Nelspruit 33,  Kemptonpark 29
    Nelspruit 24,  Monument 19

    Players: Wessel Muller, Georg Muller, Lukas de Kock, Nico van Rooyen, 

  • Groot uitdaging wag op Transvalia

    Indien die eerste rugbyspan van die Hoërskool Transvalia van Vanderbijlpark vanjaar daarin slaag om sy titel as kampioen van die Beeldtrofee vir Groot skole suksesvol te verdedig sal dit ’n merkwaardige prestasie wees. Pennypinchers en Timbercity is medeborge van die reeks.

    Die span het gister in Pretoria vir Hoërskool Tuine met 30-22 verslaan om tot die eindstryd deur te dring. Transvalia sal na Klerksdorp vir die eindstryd reis waar Hoërskool Klerksdorp op hulle wag.

    Die span van Vanderbijlpark het met lemoentyd 15-10 voorgeloop, maar Tuine was met ongeveer sewe minute oor in die kragmeting met die telling op 22-20 stewig oppad om hulle plek in die eindstryd te bespreek. Transvalia se losskakel, Wernich Human, het met ’n strafdoel met nog ses minute oor in die kragmeting geslaag om aan sy span ’n skrale voorsprong van 23-22 te gee.

    Transvalia moes boonop vir Volksrust (28-22) en Hoërskool Pietersburg (29-18) weg van die huis in onderskeidelik die uitspeelwedstryd en kwarteindstryd klop.

    Klerksdorp was in ’n modderbad met 8-0 oor Hoërskool Standerton baas. Die wenspan se agttal verdien die lof vir die sege. Dit is die tweede klipharde kragmeting wat Klerksdorp deurgetrek het, nadat die span ook in die kwarteindstryd vir Oos-Moot (6-3) uitoorlê het.

    ) Die span van Hoërskool Vryburg stoom nog voort in die Beeldtrofee en het tot die eindstryd vir die afdeling vir Mediumskole met ’n klinkende sege van 33-13 oor Brandwag van Benoni deurgedring.

    Die span se losskakel, BF van Staden, het in die sterk wind ’n sleutelrol vir sy span vertolk.

    Vryburg het in die eerste helfte met ’n sterk wind van agter gespeel en Brandwag kon nie hulle kanse saam met die wind in die tweede helfte genoegsaam benut nie.

    Hans Strijdom het op sy tuisveld vir Wesvalia van Klerksdorp met 28-17 die loef afgesteek.

    ) Koster se regtervleuel, AJ Lidderd, was met ’n driekuns aan drieë aan die voorpunt van sy span se oorwinning van 48-10 oor Morgenzon Landbou in die halfeindstryd vir Klein skole.

    Die wenspan se heelagter, Morné Aarts, het self twee keer die doellyn oorgesteek en met vier doelskoppe geslaag.

    Schweizer-Reneke het op sy tuisveld vir Hoërskool Heilbron naelskraaps met 24-21 getroef. Die eindstryd sal ook op Schweizer-Reneke beslis word.

    ) In die nuwe afdeling vir Middelskole sal Belvedere en Alberton High in die eerste eindstryd van die afdeling sake uitspook.

    Uitslae 

    ) MAKROSKOLE

    Garsfontein 32 (19): Drieë: Herman Britz, Henk Esterhuizen, Ruan Ackermann, Shakeel Fredericks. Doelskoppe: JP Wegner (3). Strafdoele: Wegner (2). EG Jansen 29 (5): Drieë: Quinton van der Schyff (2), Erich Cronjé, Martin van Wyk, Marco Niemandt. Doelskoppe: Forrest Roos (2).

    Hoërskool Nelspruit 24: Drieë: Renoux de Beer, Wynand Visser, Wiehan Steyn. Strafdoele: Wessel Muller (3). Monument 19: Drieë: Ashley Carr, Juan Lemmer, Justin Brandon. Doelskoppe: Wikus van Biljon (2).

    o.16: EG Jansen 14, Menlopark 7; Monnas 53, Garsfontein 17. o.15: EG Jansen 19, Menlopark 12; Monnas 10, HTS Middelburg 5. o.14: Garsfontein 17, Menlopark 14; Monnas 29, Nelspruit 0.

    ) GROOTSKOLE

    Transvalia 30 (15): Drieë: Stephan Mouton, Gert Mulder, Delmond Venske, Shaun Ritter. Doelskoppe: Wernich Human (2). Strafdoele: Human (2). Hoërskool Tuine 22 (10): Drieë: Chrismar Ras, Jeanré Rossouw, Lian Claassen. Doelskop: Eugene Marais.

    Hoërskool Klerksdorp 8 (5): Drie: Brandon Nel. Strafdoel: Eric Hough. Standerton 0.

    o.16: Pietersburg 9, Helpmekaar 5; Ben Vorster 41, Potch Volkies 27. o.15: Lichtenburg 18, Transvalia 10; Helpmekaar 41, Ben Vorster 3. o.14: Frikkie Meyer 20, Helpmekaar 19; Ben Vorster 20, Randburg 12.

    ) MEDIUMSKOLE

    Vryburg 33: Drieë: Johan Meyer, Joe van Huysteen, BF van Staden, Rico Markram. Doelskoppe: Van Staden (2). Strafdoele: Van Staden (3). Brandwag (Benoni) 13: Drieë: Martin Kleynhans, Nicolaas de Beer. Strafdoel: Corné van der Linde.

    Hans Strijdom 28: Drieë: Pierre Janse van Vuuren (2), Armand Combrinck. Doelskoppe: Conrad Engelbrecht (2). Strafdoele: Engelbrecht (2). Skepdoel: Engelbrecht. Wesvalia 17: Drie: Henco Louw. Strafdoele: Tobie du Preez (4).

    o.16: Ellisras 32, Bekker 5 ; Vryburg 20, Ben Viljoen 10. o.15: Ben Viljoen 7, Midstream College 7; Wesvalia 8, Overvaal 3. o.14: Ellisras 18, Midstream College 13; Wesvalia 14, Ben Viljoen 8.

    ) KLEINSKOLE

    Koster 48: Drieë: AJ Lidderd (3), Morné Aarts (2), Dolf Burger, Claude Fouché, Neville Holmes. Doelskoppe: Aarts (4). Morgenzon Landbou 10.

    Schweizer-Reneke 24: Drieë: Hanro Smit (2), Jano Smith. Doelskoppe: Freddie Botha (3). Strafdoel: Botha. Heilbron 21: Drieë: Danie van Stryp, John D Muller, Ivan Schutte. Doelskoppe: Martin Mouton (3).

    o.16: Curro Heuwelkruin 18, Zeerust 10

    o.15: Curro Heuwelkruin 27, Zeerust 8

    ) MIDDELSKOLE

    Eerste spanne: Belvedere 25, Cullinan 12; Alberton High 14, Parys 5. o.16: Roodepoort 34, Parys 0; Bergvlam 41, Queens 21. o.15: Queens 19, Voortrekker 7; Alberton High 13, Lowveld High 0.

    o.14: Kriel 15, Allenglen 10; Bergvlam 15, Queens 0.

  • Nelspruit en Garsies in eindstryd van Beeldtrofee

    Nelspruit en Garsies in eindstryd van Beeldtrofee

    Die eerste rugbyspanne van Hoërskool Nelspruit en Garsfontein pak mekaar in die eindstryd van die Beeldtrofee. Pennypinchers en Timbercity is medeborge van die reeks.

    Die Blou Bul-kampioenspan, Garsfontein, het vir die eerste keer in sy geskiedenis deurgedring tot die eindstryd van die Beeldtrofee deur EG Jansen in een van die opwindendste skolewedstryde vanjaar met 32-29 te klop.

    In die Laeveld het die Witrenosters van Nelspruit verrassend met Monnas se Witbulle afgereken om vir die tweede keer in sy geskiedenis na die eindstryd deur te dring.

    Nelspruit het Monnas met 24-19 afgestof.

    Garsfontein het in sy klipharde en soms geniepsige stryd teen EG Jansen goed begin en die enkele geleenthede in die eerste helfte gebruik om gemaklik teen rustyd met 19-5 voor te loop.

    Garsfontein het gou voorgeloop deur twee keer te gaan druk. EG Jansen kon slegs met ‘n drie in hierdie helfte antwoord.

    Die enkele keer wat die Jansies in hierduie helfte Garsfontein se verdediging kon klop, was toe hy die spel vining gemaak het en die Pretorianers se verdediging vir die eerste keer bes gegee het.

    Garsfontein se verdediging was ’n uitstaande kenmerk van hierdie helfte en het die Jansies min beweegruimte gegee en het die Boksburgers gesukkel om op die voorvoet te kom.

    Die eerste helfte is hoofsaaklik voorlangs beslis met Garsfontein wat baas in die los gespeel het en verskeie kere omgekeerde balbesit verkry het. Die flank en kaptin van Garsfontein, Ruan Ackermann, het ’n barshou in die los gespeel.

    Garsies het kort voor rustyd en aan die begin van die tweede helfte EG Jansen se droom om die Beeldtrofee suksesvol te verdedig ’n nekslag toegedien toe hy twee keer gaan druk het om ’n byna onaanvegbare voorsprong van 26-5 te hê. Die trotse Boksburgers het nie bes gegee nie en het sy terugvegpoging hierna vir aanskoulike en opwindende rugby gesorg. EG Jansen het stelselmatig die agterstand uitgewis deur nog vier keer te gaan druk om kort voor die einde die telling gelyk met 29-elk te laat trek.

    Die slot en kaptein, Quinton van der Schyff, het sy troepe voorlangs gelei en ook twee keer gaan druk.

    ’n Omstrede strafskop in die laaste minuut het aan Garsfontein se losskakel, JP Wegner, die geleentheid gebied om die wedstryd te beklink.

    Beeld-trofee-eindstryde

    Makro skole (Al die wedstryde vind by Nelspruit plaas.
    Eerste spanne: Nelspruit t. Garsfontein
    o.16: EG Jansen t. Monnas
    o.15: EG Jansen t. Monnas
    o.14: Garsfontein t. Monnas

    Groot skole (Al die wedstryde vind by Hoërskool Klerksdorp plaas)
    Eerste spanne: Hoërskool Klerksdorp t. Transvalia
    o.16: Pietersburg t. Ben Vorster
    o.15: Lichtenburg t. Helpmekaar
    o.14: Frikkie Meyer t. Ben Vorster

    Medium skole (Al die wedstryde vind by Hans Strijdom plaas)
    Eerste spanne: Hans Strijdom t. Vryburg
    o.16: Ellisras t. Vryburg
    o.15: Ben Viljoen t. Wesvalia
    o.14: Ellisras t. Wesvalia

    Klein skole (Al die wedstryde vind by Schweizer Reneke plaas)
    Eerste spanne: Schweizer Reneke t. Koster
    o.16: Curro Heuwelkruin t. Schweizer Reneke
    o.15: Curro Heuwelkruin t. Koster
    o.14: Schweizer Reneke t. Zeerust

    Middelskole (Al die wedstryde vind by Alberton High plaas)
    Eerste spanne: Alberton High t. Belvedere
    o.16: Roodepoort t. Bergvlam
    o.15: Alberton High t. Queens
    o.14: Kriel t. Bergvlam.

  • Western Cape Results – 16 August 2014

     

    Scorers: 

    Paul Roos Gimnasium 43 (28) – Tries: Emile Cloete (2), Nico Leonard, Edrich Venter, Edwill van der Merwe, Jacques Oosthuizen. Conversions: Reinhardt Fortuin (4), Aidynn Cupido. Penalty: Fortuin. Boland Landbou 32 (17) – Tries: Luke Philander, Sergull van Niekerk, Gerhard du Toit, Jondré Williams. Conversions: Williams (3). Penalties: Williams (2).

    Wynberg Boys’ High 34 (17) – Tries: Niven Poleman, Ryan Southern, Michael Pollecutt, Ibrahim Davids. Conversions: Karl Martin (4). Penalties: Martin (2). Diocesan College 17 (3) – Tries: Tristan Leyds, William Day. Conversions: Leyds (2). Penalty: Leyds.

    Paarl Boys’ High 36 (10) – Tries: Quintin Vorster, Leo Kruger, JC van Schalkwyk, Curtley Grain, Heinrich Moller. Conversions: Ryan Lafite (4). Penalty: Lafite. Tygerberg 14 (7) – Tries: Juandro Augustus, Robin Kuys. Conversions: Wynand MacLachlan (2).

    Rondebosch Boys’ High 28 (13) – Tries: Mark Thompson, Liam Greenhalgh, Jamie King. Conversions: Jean Naudé, Yaseen Jacobs. Penalties: Naudé (3). SACS 22 (10) – Tries: Michael Henning, Keegan de Villiers, Damian Rawstorne. Conversions: Jordan Chait (2). Penalty: Chait.

    Hugenote (Wellington) 29 (15) – Tries: Gerhard Nel, Wian von Wielligh, Ruan Laubscher, Altus Steenkamp. Conversions: Dillon Feast (3). Penalty: Feast. Brackenfell 26 (16) – Tries: Brandon Collins (2). Conversions: Rohan Conradie (2). Penalties: Conradie (4).

    De Kuilen 50 (26) – Tries: Lee Lewis (3), Robin Johannes (2), Hendrik Brand, Jade Hermanus, Damian Dilgee. Conversions: Hermanus (4), Rico Louw. Monumentpark 3 (3) – Penalty: Liam Olivier.

    Strand HS 12 (12) – Tries: Jeandré Kuhn, Arnant Swart. Conversion: Swart. Hottentots-Holland 10 (3) – Try: Chad Levendal. Conversion: Dylan Scholtz. Penalty: Scholtz.

    DF Malan 43 (24) – Tries: WD Potgieter (2), Albert Knipe (2), Jaco Blaauw, Carlo Visser, Liam Sterrenberg. Conversions: Eon Ferreira (4). President 0

    Milnerton 28 (23) – Tries: Alroy Brandt (3), Jesse Herbert. Conversion: Brandt. Penalties: Brandt (2). Primrose RFC 17 (0) – Tries: Ismael Adams, Moeeth Saban, Aashiq Gassiep. Conversion: Masood Abrahams.

    Other Results:

    u19A: HS Bellville 55, Tygerberg-klub 21; Somerset-kollege 34, Parel Vallei 3; Fairmont 30, Edgemead 8; Vishoek 31, Westerford 8; Bosmansdam 57, Parklands 0; Parow 26, Bernadino Heights 25; Scottsdene 7, Kleinvlei 15; De Grendel-toernooi vir spesiale skole: Beker-eindstryd: Westcliff 38, Van Kervel (George) 12; Uitspeel om 3de plek: Bergsig (Uitenhage) 12, Baysville (Oos-Londen) 3; Plaat-eindstryd: Weskus (Saldanha) 38, De Grendel 0; Trofee-eindstryd: Paarl Vaardigheidskool 30, Batavia 7.

    u19B: Paul Roos 21, Landbouskool Boland 0; Wynberg 7, Bishops 35; Rondebosch 14, SACS 21; Brackenfell 7, Hugenote 14; De Kuilen 16, Monumentpark 7; HS Strand 18, Hottentots-Holland 3; Milnerton 15, Primrose-klub 12; HS Bellville 14, Tygerberg-klub 0; Somerset-kollege 3, Parel Vallei 24; Fairmont 26, Edgemead 3; Vishoek 19, Westerford 0; Bosmansdam 19, Parklands 10; Parow 3, Bernadino Heights 5.

    u16A: Paul Roos 26, Landbouskool Boland 25; Wynberg 27, Bishops 5; HJS Paarl 31, HS Tygerberg 7; Rondebosch 24, SACS 14; Brackenfell 24, Hugenote 11; De Kuilen 23, Monumentpark 18; Strand 10, HHH 0; D.F.Malan 47, President 10; Milnerton 0, Primrose-klub 12; HS Bellville 27, Tygerberg-klub 0; Somerset-kollege 14, Parel Vallei 5; Fairmont 31, Edgemead 5; Vishoek 17, Westerford 19; Parow 0, Bernadino Heights 3; Scottsdene 7, Kleinvlei 19.

    u15A: Paul Roos 24, Landbouskool Boland 9; Wynberg 15, Bishops 14; HJS Paarl 43, HS Tygerberg 0; Rondebosch 0, SACS 17; Brackenfell 9, Hugenote 6; De Kuilen 17, Monumentpark 7; Strand 8, HHH 5; D.F.Malan 41, President 7; Milnerton 0, Primrose-klub 44; HS Bellville 48, Tygerberg-klub 8; Somerset-kollege 14, Parel Vallei 40; Fairmont 48, Edgemead 7; Vishoek 11, Westerford 0; Bosmansdam 27, Parklands 5; Parow 10, Bernadino Heights 17.

    u14A: Paul Roos 3, Landbouskool Boland 19; Wynberg 27, Bishops 5; HJS Paarl 68, HS Tygerberg 0; Rondebosch 21, SACS 17; Brackenfell 21, Hugenote 7; De Kuilen 41, Monumentpark 0; Strand 41, HHH 7; D.F.Malan 46, President 0; Milnerton 7, Primrose-klub 0; HS Bellville 38, Tygerberg-klub 0; Somerset-kollege 33, Parel Vallei 0; Fairmont 24, Edgemead 5; Vishoek 5, Westerford 15; Bosmansdam 17, Parklands 0; Parow 21, Bernadino Heights 0; Scottsdene 45, Kleinvlei 0.

    BOLAND (o.19A)

    Calvinia 14 (7), Vredendal 12 (12): CALVINA – Drieë: Mario van Rooyen (2). Doelskoppe: Van Rooyen (2). VREDENDAL – Strafdoele: Schalk Laing (4).

    Worcester Gim 38 (24), Bredasdorp 0: WORCESTER GIM – Drieë: Adriaan van der Bank (2), Christo Smit, Jeshau Paul, Bradman Grove. Doelskoppe: Van der Bank (5). Strafdoel: Van der Bank.

    Robertson 3 (3), HS Langenhoven 30 (20): LANGENHOVEN – Drieë: H.Lebak (3). Doelskoppe: C.Nortje (3). Strafdoele: Nortje (3). ROBERTSON – Strafdoel: Jeandré Burger.

    Charlie Hofmeyr 55,, Porterville 5: CHARLIES – Drieë: Jo-Earn Zimri (2), Marco Manus (2), Max Michau, Wilric du Plessis, Keano Africa, Jacques McDonald, JC Vergiotine. Doelskoppe: Vergotine (5). PORTERVILLE – Drie: Darren van Wyk.

    Labori 15 (7), HTS Bellville 0: LABORI – Drieë: Collin QApril, Christiaan Smit. Doelskop: John de Wee. WStrafdoel: De Wee.

    Ander uitslae: O.19A: HS Stellenbosch 18, Overberg 9; Swellendam 7, Bonnievale 19; Landbougimnasium Augsburg 52, Vredenburg 8; HS Swartland 41, Langley Park (Engeland) 0; Barrydale 52, Riviersonderend 7; Franschhoek 8, Montana 0; Hermanus 37, Hawston 12; Labori 8, Augsburg 24. O.19B: Worcester Gim 20, Bredasdorp 11; Robertson 11, Langenhoven 10; Stellenbosch 5, Overberg 27. O.16A: Calvinia 17, Vredendal 14; Worcester Gim 14, Bredasdorp 10; Stellenbosch 7, Overberg 12. O.15A: Calvinia 10, Vredendal 17; Worcester Gim 38, Bredasdorp 0; Robertson 27, Langenhoven 7; Stellenbosch 53, Overberg 5. O.14A: Worcester Gim 13, Bredasdorp 10;

    SWD (o.19A)
    Landbouskool Oakdale 16 (3), Framesby (PE) 20 (13); FRAMESBY – Drieë: Wiehan Coetzer, Roché Nel. Doelskoppe: Tiaan Stander (2). Strafdoele: Stander (2). OAKDALE – Drieë: Daniël Maree, Ewan Coetzee. Strafdoele: Boeta Hamman (2).

    Ander uitslae: O.19B: Oakdale 21, Framesby 7. O.16A: Oakdale 19, Framesby 8. O.15A: Oakdale 36, Framesby 12. O.14A: Oakdale 12, Framesby 7.

  • So staan sake in die Kovsie-liga – 17 Augustus 2014

    So staan sake in die Kovsie-liga – 17 Augustus 2014

     

    NuusG LouisBothaGaan daar vanjaar vir die eerste keer in die geskiedenis van die Kovsiestreek-kompetisie se Shimla-liga (vir mediumskole) ‘n Vrystaatse kampioen gekroon word?

    Louis Botha kom Saterdag in die halfeindstryd van die liga teen Hoërskool Diamantveld te staan. Die span van Bloemfontein het ‘n oortuigende sege van 37-13 oor Jim Fouché in die Vrystaatse A1-liga eindstryd behaal.

    Diamantveld sal probeer om vir die derde keer in die geskiedenis van die toernooi tot die eindstryd deur te dring.
    Die verdedigende kampioen, Hoërskool Noord-Kaap, sal na Bethlehem vir sy halfeindstryd reis met die Griffon-kampioen, Hoërskool Voortrekker, wat hom daar sal inwag. Northerns het die afgelope vyf jaar die kroon gedra.

    Landboudal van Jacobsdal gaan vanjaar probeer om die eerste skool te word wat daarin slaag om sy titel as kampioen van die Irawa-liga (vir kleinskole) te behou. Die Lanties kom Saterdag teen Hoërskool Zastron in die een halfeindstryd van dié liga in die Rosestad te staan.

    In die ander halfeindstryd sal Wilgerivier van Frankort en Hoërskool Kathu mekaar in Bethlehem die stryd aansê.
    De Aar sal die Colt-liga as die gunsteling betree na hy as Griekwa-kampioen gekroon is deur Vaalharts met 50-0 te oorrompel. De Aar sal teen die Vrystaatse B1-liga kampioen, die Hoër Landbouskool Hendrik Potgieter van Reddersburg in die Rosestad in sy halfeindstryd kragte meet. In die ander halfeindstryd sal die verdedigende kampioen, Bultfontein, die Brode van Vaalharts inwag.

    In die Volksblad-liga (vir o.15-spanne) het Jim Fouché ‘n afspraak met Diamantveld in die halfeindstryd na hy Sentraal met 9-8 geklop het om as kampioen van die Vrystaat gekroon te word.

    Die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad is die Griffons se o.15-kampioen na hy Hoërskool Witteberg in die eindstryd met 12-0 verslaan het. Hoewel Noord-Kaap vir Diamantveld met 8-7 geklop het sal hy saam met sy eerstespan na Bethlehem reis waar hy in die ander halfeindstryd teen Rooiskool sal kragte meet.

     

  • Grey-kollege klop Maritzburg-kollege in Rosestad

    Grey-kollege se eerste rugbyspan het te veel skietgoed vir Maritzburg-kollege in die twee spanne se eerste ontmoeting sedert 2008 gehad. Die span van die Rosestad het op sy tuisveld gemaklik met 46-20 die pyp gerook.

    Die besluit deur Grey se afrigter, Wessel du Plessis, om sy drie stutte Callie Janse van Vuuren, Janu Botha en Ruben Terblanché saam in die voorry in te span het vrugte afgewerp. Die wenspan het die skrums oorheers en die insluiting van die meer fisieke Ruben Schoeman op slot het die enjinkamer ook meer krag gegee. Schoeman het ook met die bal in die hand ‘n hele paar keer oor die voordeellyn gekom.

    Die flank, Henry Slabbert, is na afloop van die wedstryd welverdiend as speler van die wedstryd aangewys. Hy het by die afbreekpunte probleme vir die besoekers besorg. Hy het ook op verdediging ‘n paar manne hard gelak, terwyl daar ook met sy ingooiwerk in die lynstane nie fout gevind kon word nie.

    Die heelagter, Henry Immelman, het ‘n hele paar keer goed aansluiting by sy agterlyn gevind. Met die bal in die hand het hy telkemale verdedigers na lug laat gryp. Die vleuel, Jacques Roberts, het met sy vaart beindruk. Hy het op ‘n keer met ‘n breekslag vanuit sy eie gebied vir ‘n hele paar verdedigers van Maritzburg-kollege hakskene gewys.

    Grey se vermoë om die bal lewendig te hou wanneer hulle op die aanval is het die besoekers die meeste probleme besorg.

    Vir die span van Pietermaritzburg het sy heelagter, Matthew Kriel, ‘n uitstaande vertoning gelewer. Hy het elke keer wanneer hy aanvalle vanuit die laaste vesting geloots het ‘n hele paar verdediger na lug laat gryp.

    Die eerstespan van Hoërskool De Aar was te sterk vir Hoërskool Vaalharts in die eindstryd van Griekwaland-Wes se A-liga vir kleinskole. Die span uit die Conroy-streek het die Brode met 50-0 verslaan.

    Puntemakers: 

    Grey-kollege 46 (18) – Drieë: Callie Janse van Vuuren (2), Tabu Maree, Jacques Grobler, Henry Slabbert, Henry Immelman. Doelskoppe: Julian Jordaan (5). Strafdoele: Jordaan (2). Maritzburg-kollege 20 (3) – Drie: Masikane Mazwi, Daryn Goodson, Renard le Roux. Doelskop: Marcell Coetsee. Strafdoel: Coetsee.

    De Aar 50 – Drieë: Jacques Beukes (2), Didi Fourie, Gordon Ramaisa, Gloucester Hugo, Justin Pietersen, Strafdrie. Doelskoppe: Wickus Strauss (6). Strafdoel: Strauss. Vaalharts 0.

  • Trekkers en Wilgerivier bobaas in Noord-Vrystaat

    Trekkers en Wilgerivier bobaas in Noord-Vrystaat

    OI8A4455Die rugbyspan van Hoërskool Voortrekker het Hentie Cilliers Saterdag in die Noordwes-stadion as kampioen van die Griffon-liga onttroon. Die span van Bethlehem het 33-13 as oorwinnaars van die veld gestap.

    Dit is slegs die derde keer wat die Trekkers daarin kon slaag om as kampioen van dié liga gekroon te word. Die vorige twee kampioenspanne was in 2008 en 2011.

    Dit was ‘n tawwe stryd met min wat tussen die twee spanne te kies was in die eerste helfte. Die wenspan het met die omdraaislag net-net 14-13 voorgeloop. Die span van Virginia het reeds in die eerste minuut van die kragmeting toegeslaan toe sy agtsteman, Nathan Kemp, oorgeval het.

    Die Trekkers het in die tweede helfte die oorhand begin kry en die telling gerek. Veral agterlangs het die span van Bethlehem die oorhand gehad.

    Die span se heelagter, Lethole Mokoena, en buitesenter, Donovan Bouwer, het skitterende vertonings gelewer. Voorlangs was die haker, Brandon van Staden, sy span se beste speler op die dag.

    Vir Henties was Kemp sowel as die haker Zandré Karelse voorlangs met hulle spel beindruk.

    Die Hoërskool Wilgerivier van Frankfort is vir die agtste keer in die geskiedenis as kampioen van die Vrystaatse Plattelandse liga gekroon. Die span het sekerlik een van die beste eindstryde in die geskiedenis van die liga teen die Hoërskool Bothaville naelskraaps met 20-19 gewen.

    Bothaville het vroeg 5-0 voorgeloop na sy skrumskakel, JP Korkie, die tuisspan se verdediging vanaf ‘n skrum in die kwartgebied onverhoeds betrap het. Teen die omdraaislag het Wilgerivier danksy ‘n verdoelde drie en strafdoel deur sy kaptein en agtsteman, Gerrie Muller, die voortou met die telling op 10-5 gehad.

    Die skeidsregter, Carel van Deventer, het Bothaville se losskakel WJ Crous sowel as sy haker Rikus Alkemu gedurende die kragmeting koelkas toe gestuur. Wilgerivier se binnesenter, Jahn Workel, het ook ‘n geelkaart ontvang vir ‘n gevaarlike duikslag wat eintlik deur sy sentermaat, Willem Coetzee, uitgevoer is.

    Wilgerivier het op ‘n stadium met 20-5 voorgeloop, maar Bothaville het terug geveg en die tuissspan moes op die einde verwoed walgooi om sy derde agtereenvolgende titel in te oes.

    Die wenspan se kaptein, Muller, was weer ‘n rots vir sy span. Die vaskopstut, Jan-Hendrik Muller, het ook weer meters ver veld met die bal onder die arm gewen. Terwyl die losskakel, Alré van Heerden, met sy taktiese skopwerk telkens daarin geslaag het om Bothaville se vleuels te laat omdraai.

    Vir Bothaville was sy skrumskakel, JP Korkie, uitstaande hoewel die hele span ‘n klop op die skouer verdien.
    In die uitspeelwedstryd vir wie die Sandveld in die Kovsiestreek-kompetisie se Colt-liga sal verteenwoordig het Bultfontein gesweet om Sandveld van Wesselsbron met 19-8 onder te kry. Bulties se senter, Arno Taljaard, het twee van sy span se drie drieë gedruk.

    Die Hoërskool Paul Erasmus se jaarlikse Oranje Drukkery-toernooi (vir spanne sonder matrieks) het ook verlede week afgeskop. Die Hoërskool Reitz se span het die meeste op die eerste ronde van die toernooi beindruk deur Hennenman met 38-21 kaf te draf. Die span se Morné Spies het vier keer gaan druk met Kevin Smalberger en Marnus du Plooy wat ook elkeen ‘n draai agter die doellyn gaan maak het. Neil van der Merwe het vier van die drieë verdoel.

    In die ander kragmetings het die gasheer vir Wessel Maree van Odendaalsrus met 24-12 geklop, terwyl Hoërskool Kroonstad vir HTS Welkom 18-11 uitoorlê het.

    Theunissen het Marquard met 28-14 verslaan, terwyl Riebeeckstad met 21-12 oor Ficksburg baas was.

    Puntemakers: 

    Voortrekker 33 (14) – Drieë: Boeta Vermaak, Lethole Mokoena, Tiisetso Madonsela, Phillip Maré, Clinton Moloi. Doelskoppe: Tokkie van Zyl (4). Hentie Cilliers 13 (13) – Drieë: Nathan Kemp, Justin Williams. Strafdoel: Jaywinn Juries. 

    Wilgerivier 20 (10) – Drieë: Gerrie Muller, Ricardo Frade. Doelskoppe: Muller (2). Strafdoele: Muller (2). Bothaville 19 (5) – Drieë: Sakkie Bester, JP Korkie, Merwe Snyman. Doelskoppe: WJ Crous (2). 

    Bultfontein 19 (12) – Drieë: Arno Taljaard (2), Joepie Taljaard. Doelskoppe: Bernard Fourie (2). Sandveld 8 (0) – Drie: Ettienne Verster. Strafdoel: Lucky Bob.

  • Glenwood’s Coetzee to captain SA Schools on Friday

    Glenwood number eight Jaco Coetzee will captain the SA Schools team against France in their opening match of the 2014 Under-18 International Series on Friday at City Park Stadium in Crawford, Cape Town.

    The Under-18 teams of England, France and Wales will compete against the SA Schools team in the annual international series, which will take place at three venues spread across the Western and South Western Cape. The European teams are once more accompanied by Italy, who will face the Coca-Cola Craven Week selections of Western Province and SWD, as well as a SARU Regional Academy selection.

    In another boost for junior rugby in the country, broadcaster SuperSport will televise all nine matches live on SS8.

    The fixtures are scheduled for Friday 15 August at City Park, on Tuesday 19 August at Outeniqua Park in George and the Paul Roos Markötter Stadium in Stellenbosch on Saturday 23 August. The SA Schools team, which is sponsored by Coca-Cola, is unbeaten in their Series matches for the past four years.

    The SA Schools team versus France U18 on Friday at City Park (all matches live on SS8):

    15. Eduan Keyter (Affies, Blue Bulls), 14. Andell Loubsher (Menlo Park, Blue Bulls), 13. Barend Smit (HTS Middelburg, Pumas), 12. JT Jackson (Oakdale Landbou, SWD), 11. Jerry Danquah (Queens College, Border), 10. Curwin Bosch (Grey HS, Eastern Province), 9. Marko Janse van Vuuren (HS Transvalia, Valke), 8. Jaco Coetzee (Glenwood, KwaZulu-Natal, captain), 7. Victor Maruping (Louis Botha, Free State), 6. Edmund Rheeder (HS Klerksdorp, Leopards), 5. Eduard Zandberg (Outeniqua HS, SWD), 4. Jaco Willemse (Paarl Gimnasium, Western Province), 3. IG Prinsloo (Grey College, Free State), 2. Jan-Henning Campher (Garsfontein, Blue Bulls), 1. Ngonidzashe Chidoma (Northwood HS, KwaZulu-Natal). Replacements: 16. Le Roux Baard (Outeniqua HS, SWD), 17. Michael Kumbirai (St Albans College, Blue Bulls), 18. Sarel-Marco Smit (Eldoraigne, Blue Bulls), 19. Ashton Fortuin (Southdown College, Blue Bulls), 20. Cobus Wiese (HS Upington, Griquas Country Districts), 21. Embrose Papier (Garsfontein, Blue Bulls), 22. Thinus de Beer (Waterkloof, Blue Bulls), 23. Keanu Vers (Grey HS, Eastern Province).

    The SARU 2014 Under-18 International Series fixtures are:

    Friday 15 August 2014 – City Park, Cape Town

    12h30 Italy vs WP Coca-Cola Craven Week XV
    14h00 England vs Wales
    16h00 SA vs France

    Tuesday 19 August 2014 – Outeniqua Park, George

    14h00 Italy vs SWD Coca-Cola Craven Week XV
    15h45 England vs France
    17h30 SA vs Wales

    Saturday 23 August 2014 – Paul Roos Markötter Stadium, Stellenbosch

    12h00 Italy vs SARU Regional Academy XV
    14h00 France vs Wales
    16h00 SA vs England

    Issued by SARU Corporate Affairs

     

  • Louw to anchor Under-21 scrum in Cape Town

    Vodacom Blue Bulls Under-21 coach Nollis Marais included Wilco Louw at tighthead for his team’s crucial Absa Under-21 Provincial Championship match against DHL Western Province on Saturday.
    Louw, who has played with great distinction during the Junior Springboks JWC campaign in New Zealand in June will have to provide stability in the scrum as the Blue Bulls try to topple the home side from the top of the A-Division log table.

    Marais also rotated his halfback combination, with Joshua Stander and Carlo Engelbrecht starting in Cape Town after playing off the bench in last weekend’s unexpected defeat against the Golden Lions in Johannesburg.

    The Blue Bulls Under-21 team to face WP is: Jacques Rossouw, Marquit September, Dan Kriel, Rohan Janse van Rensburg, Jade Stighling, Joshua Stander, Carlo Engelbrecht, Ruan Steenkamp (c), Jannes Kirsten, Roelof Smit, Marvin Orie, Irne Herbst, Wilco Louw, Jan Enslin, Justin Forwood. Replacements: Arno van Wyk, Neethling Fouche, Dennis Visser, Clyde Davids, JP Smith, Kobus Marais, Duncan Matthews.

    The Vodacom Blue Bulls Under-19 team face log leaders DHL Western Province in Cape Town on Saturday. The Blue Bulls dropped a home game to the Free State two weeks ago, but won against the Golden Lions last weekend and will be keen to carry that momentum to Newlands.

    The Blue Bulls Under-19 team is: Wyatt Murphy, Jinx Molapo, Peet Schoeman, Adrian Maebane, Duhan van der Merwe, Dewald Human, Ivan van Zyl, Hanro Liebenberg, Calvonn Allison, Menzi Nhlabathi, RG Snyman, Jason Jenkins, Matthys Basson, Francois Steyn, Xander van Wyk. Replacements: Jan van der Merwe, Njabula Gumede, Johan van Wyk, Burger van Niekerk, Martin Groenewald, Theo Maree, Simon Bolze, Jurie Linde.

  • SA Schools’ Players

    SA Schools’ Players

    A

    AGATHAGELOU, Andrea – 2008 (Field’s College – North West)
    AMLA, Hashim – 2000 (Durban HS – KwaZulu-Natal)
    AUGUST, Clayton – 2007-08 (New Orleans – Boland)

    B

    BAVUMA, Temba – 2008 (St. David’s College – Gauteng)
    BAXTER, Chad – 2000-01 (St. Andrew’s College – Eastern Province)
    BIRCH, Andrew – 2003 (St. Andrew’s College – Eastern Province)
    BISSOON, Sohail – 2010 (Glenwood – KwaZulu-Natal)
    BOTHA, Johan – 1999-00 (Grey Boys’ High School – Eastern Province)
    BOTHMA, Christoff – 1999 (Grey College – Free State)
    BUNN, David – 2010 (St. Alban’s College – Northerns)

    C

    CRONJE, Andrew – 2002 (Rondebosch Boys’ High – Western Province)

    D

    DIPPENAAR, Boeta – 1995 (Grey College – Free State)