SSPN Test Site

Blog

  • Junior Boks shuffle team for final Argentina U20 encounter

    Junior Springboks coach Dawie Theron has again reshuffled his starting line-up for the third and final match against Argentina Under-20 on Saturday at City Park in Crawford, Cape Town.

    The South Africa Under-20’s have already clinched the three-match series between the two countries after posting comprehensive 78-31 and 60-14 victories respectively over the visitors.

    The friendly internationals are part of both teams’ preparations for the 2014 Junior World Championship (JWC) to be held in Auckland, New Zealand, from June 2 to 22.

    Several players who started for the Junior Springboks against the Los Pumitas in Stellenbosch on Tuesday were not available due to the Vodacom Cup semi-finals this weekend, which involves the Steval Pumas, GWK Griquas, Vodacom Blue Bulls and the Golden Lions.

    Theron has only retained five players for the clash on Saturday, all of whom are in the backline. Fullback Jesse Kriel will again wear the No 15 jersey, while the powerful centre pairing of Dan Kriel and Andre Esterhuizen also remains intact.

    Theron has also opted to start once more with the halfback duo of Jean-Luc du Plessis (flyhalf) and JP Smith (scrumhalf).

    The reshuffled pack consists of players who have all participated in the two previous encounters with the visitors, either as part of the starting line-up in Saldanha or as replacements in Stellenbosch.

    Commenting on his team’s goal for the final match, Theron said: “We want to build on the momentum gained in the previous matches. I would also want to see us maintain or even improve our tempo of play.”

    The SA U20 coach said there was still hard work ahead for the squad to fine-tune their preparations.

    “The coaches would really like to see the players work on improving their decision-making on attack and defence, as well as at the breakdowns,” explains Theron.

    The friendly international kicks off at 16h00.

    The Junior Springboks team to face Argentina Under-20 on Saturday at City Park:

    15 – Jessie Kriel (Vodacom Blue Bulls), 14 – Sergeal Petersen (EP Kings), 13 – Dan Kriel (Vodacom Blue Bulls), 12 – Andre Esterhuizen (Cell C Sharks), 11 – Duhan van der Merwe (SARU contracted), 10 – Jean-Luc du Plessis (Cell C Sharks), 9 – JP Smith (Vodacom Blue Bulls), 8 – Aidon Davis (EP Kings), 7 – Jean-Luc du Preez (Cell C Sharks), 6 – Victor Sekekete (Golden Lions), 5 – Nicolaas Janse van Rensburg (Vodacom Blue Bulls), 4 – Abongile Nontonkwane (Vodacom Blue Bulls), 3 – Wilco Louw (Vodacom Blue Bulls), 2 – Corniel Els (Vodacom Blue Bulls), 1 – Pierre Schoeman (Vodacom Blue Bulls). 

    Issued by SARU Corporate Affairs

     

  • Voorskou – Tuks-reeks eindstryd – 2014

    HTS Middelburg se rugbyspan sal more probeer om sy titel as kampioen van die Tuks-reeks teen EG Jansen in die LC de Villiers-stadion in Pretoria te behou. EG Jansen het die groepwedstryd tussen die twee spanne 38-27 gewen. Die Rooi Bulle was met slegs 12 minute se speeltyd oor diep in die moeilik met die telling op 38-0 in Jansies se guns. Die span van Middelburg het toe 27 punte in die laaste 12 minute aangeteken om aan hulle vertoning aansien te gee. 

    EG Jansen het in sy laaste twee wedstryde op die Wildeklawer-toernooi teen Grey Boys’ High School (25-21) gewen en teen Paul Roos Gimnasium (10-30) die knie gebuig. Die span van Boksburg het sy plek in die eindstryd met ‘n sege van 24-15 oor Hoërskool Nelspruit bespreek. Nelspruit was in verlede jaar se eindstryd van die kompetisie teen HTS Middelburg 19-14 aan die verloorkant. 

    Die Rooi Bulle het met ‘n naelskraapse sege van 34-33 oor Garsfontein sy plek in vanjaar se eindstryd bespreek. Die span van Middelburg se heelagter Barend Smit, slot Driaan Bester, flank Chrisjan Steynberg en losskakel Lohan Bennett sal die span se sleutelspelers in die eindstryd wees.

    EG Jansen se heelagter, Martin van Wyk is ‘n aanvallende speler en hy behoort een van sy span se staatmakers te wees. Die Rooi Bulle sal ook vir die senter Erich Cronjé, slot Hendré Stassen en skrumskakel Charl Barkhuizen fyn moet dophou.  

    Die spanne is: 

    HTS Middelburg vs. EG Jansen om 14:30 in die LC de Villiers-stadion 

    HTS Middelburg: 15 Barend Smit, 14 Liaan Prinsloo, 13 Jacques du Toit, 12 Ruan Luddick, 11 Jan Rens, 10 Lohan Bennett, 9 Stephan Enslin, 8 Eric Basson, 7 Derik Willemse, 6 Chrisjan Steynberg, 5 Driaan Bester, 4 Dehan Opperman, 3 Ruan Groenewald, 2 Gerik Mynhardt, 1 Steven Stols. 

    EG Jansen: 15 Martin van Wyk, 14 Juan Botha, 13 Erich Cronjé, 12 Delano Kotze, 11 Irvin Ali, 10 Forrest Roos, 9 Charl Barkhuizen, 8 Warren Brits, 7 Dillon Robus, 6 Edwin Jansen, 5 Hendré Stassen, 4 Quintin van der Schyff, 3 Armand Jordaan, 2 Nico Peyper, 1 Rouxban Baumann. 

    Garsfontein vs. Nelspruit om 09:20 in die LC de Villiers-stadion (Uitspeel om derde en vierde plek)

    Garsfontein: 15 Shakeel Fredericks, 14 Wilden Marsh, 13 Henk Esterhuisen, 12 Franco Naudé, 11 Lyle Maart, 10 JP Wegner, 9 Embrose Papier, 8 Herman Britz, 7 PJ Toerien, 6 Armand Roets, 5 Jaco Bezuidenhout, 4 Brendan Verster, 3 Hencu Smith, 2 Jan-Henning Campher, 1 Bees Ferreira. 

    Nelspruit: 15 Hernus Pieters, 14 Geroge Muller, 13 Nico van Rooyen, 12 Renoux de Beer, 11 Lukas de Kock, 10 Wessel Muller, 9 Ideon van der Merwe, 8 Oscar Schuld, 7 Marnus Enslin, 6 Arno Broekman, 5 Riaan le Roux, 4 Jandré Coetzee, 3 Wihan Steyn, 2 Marnus van der Merwe, 1 Stephan de Jager. 

    Monument vs. Kemptonpark om 08:00 in die LC de Villiers-stadion (Uitspeel om vyfde en sesde plek)

    Monument: 15 Ivan Smit, 14 Goodman Mkhwanazi, 13 Ashley Carr, 12 Ernst Beumer, 11 Odwa Nkunjane, 10 Wikus van Biljon, 9 Jacques Joubert, 8 Juan Lemmer, 7 Len Massyn, 6 Gavin Delport, 5 Reinhardt Nothnagel, 4 Rhyno Herbst, 3 Jaco Holtzhausen, 2 Justin Brandon, 1 Kevin Booth. 

    Kemptonpark: 15 Marnus Gruber, 14 Daniël Terblanche, 13 Hanno van Tonder, 12 Stephan Martignalia, 11 Dean Koch, 10 Christopher Schimper, 9 Christiaan Streicher, 8 Marnus Liebenberg, 7 Michal Collins, 6 Juandré van der Walt (kaptein), 5 Johan Meyer, 4 Tiaan Venter, 3 Pierre du Preez, 2 Thinus Grundelingh, 1 Henco Conradie. 

    Transvalia vs. Eldoraigne om 08:00 op Tukkies se A-veld (Uitspeel om sewende en agste plek)

    Transvalia: 15 Stephan Mouton, 14 Corné van Schalkwyk, 13 Danie Marais, 12 Sean Ritter, 11 JD Robbertson, 10 Wernich Human, 9 Marco Janse van Vuuren, 8 Delmond Venske, 7 Kevin van Staden, 6 Shaun Cox, 5 David Landsberg, 4 Wesley Wessels, 3 Stephan Schoeman, 2 Stefan Jacobs, 1 Gert Mulder.

    Eldoraigne: N/A. 

    Centurion vs. Marais Viljoen om 09:20 op Tukkies se A-veld (Uitspeel om die negende en tiende plek)

    Centurion: 15 Gavin Pienaar, 14 Shane Erasmus, 13 Damien Hogg, 12 Esje Esterhuise, 11 Ruaan du Preez, 10 Hendrik Mulder, 9 Lee-Moné Stander, 8 Cornel Jacobs, 7 Etienne Matthys, 6 Chris du Toit, 5 Devon Gouws, 4 Marko Hartzenberg, 3 Hannes van Dyk, 2 Riku Rossouw, 1 Jaco Jacobs. 

    Marais Viljoen: 15 Ederick van Niekerk, 14 Ruan Behr, 13 Stefan Naudé, 12 Damian Diedericks, 11 Reggie Roux, 10 Eben Koekemoer, 9 Migael du Plessis, 8 Gerwi van Heerden, 7 Juliun Steenkamp, 6 Reuben du Plooy, 5 Danny du Plooy, 4 Hilke Kleynhans, 3 Scott Fraser, 2 Morné Alberts, 1 Tiaan de Beer. 

    Hoërskool Pietersburg vs. Hoërskool Rustenburg om 11:50 op Tukkies se A-veld (Uitspeel om die 13de en 13de plek)

    Hoërskool Pietersburg: 15 Kone Moloto, 14 Rikus Fick, 13 Byron Olkers, 12 Ansten Mokgokolo, 11 Aakon Landsberg, 10 Tommy Mashaphu, 9 Heinrich Holl, 8 Salie Vermaak, 7 Biemond Hoogenboezem, 6 Francois Rousseau, 5 Johan du Preez, 4 JR Visagie, 3 Erik Snyman, 2 Divan Human, 1 Komape Moloto. 

    Hoërskool Rustenburg: N/A. 

    Hoërskool Klerksdorp vs. Florida om 13:10 op Tukkies se A-veld (Uitspeel om die 11de en 12de plek)

    Hoërskool Klerksdorp: 15 Llewellyn Moolman, 14 Des Waldeck, 13 Danie von Wielligh, 12 Michael Steinberg, 11 Riaan Scholtz, 10 Elrich Hough, 9 Thabang Phatudi, 8 Ferdie Pieterse, 7 Hendrikus Viljoen, 6 Almeru van Wyk, 5 Phillip Barlow-Jones, 4 Richard Daniels, 3 Danie van Wyk, 2 Adrian Snyman, 1 Douglas Bruce-Smith. 

    Florida: N/A. 

    Ermelo vs. Vereeniging Gimnasium om 14:30 op Tukkies se A-veld (Uitspeel om die 15de en 16de plek)

    Ermelo: 15 Leon Visser, 14 Ndumiso Jele, 13 Danie Kruger, 12 JG Serfontein, 11 Leon Nkosi, 10 Tapiva Mafura, 9 Alec McIntrye, 8 Karl-Heinz Dedekind, 7 JT Erlank, 6 Daniël Visser, 5 Dewald Bothma, 4 Manelisi Mdaka, 3 Carel Combrink, 2 Marco Grobler, 1 Steven Corbitt. 

    Vereeniging Gimnasium: 15 DC du Plessis, 14 Charles Boon, 13 Pikkie Labuschagne, 12 Rudolph Lubbe, 11 Donovan Thompson, 10 Erjee Heenop, 9 Visser van der Bank, 8 Emile Nagel, 7 Jaco Conradie, 6 Juan Williams, 5 Ivan Radley, 4 Brendan du Plessis, 3 Donovan Venter, 2 Stuart Delacey, 1 Dirk Potgieter. 

  • Griekwas kies sy twee voorlopige Cravenweek-spanne

    Griekwas kies sy twee voorlopige Cravenweek-spanne

     

    TWEE seuns van voormalige rugbyspelers van Griekwaland-Wes is in die binnebaan om die unie later vanjaar in Middelburg op die Cravenweek vir hoërskole te verteenwoordig.

    Die loskopstut Boan Venter (De Aar) en flank Nardus Bosman (Diamantveld) is die seuns van De Waal Venter en Dagga Bosman. Venter het die Poubloues se seniorspan in 106 wedstryde verteenwoordig.

    Albei die pa’s het ook op hulle dag aan die Cravenweek deelgeneem. Venter was lid van Griekwas se span wat aan die toernooi in 1991 in Oos-Londen deelgeneem het. Venter is ook ’n oud-leerling van De Aar. Bosman was lid van Suid-Vrystaatse span na die Cravenweek op Witbank in 1985 en die Vrystaat-plattelandse span na die toernooi op Graaff-Reinet in 1986. Hy het sy skoolloopbaan aan Landboudal van Jacobsdal voltooi.

    Nardus Bosman is een van vier spelers in die voorlopige groep vir die Cravenweek wat verlede jaar ook in Polokwane in aksie was. Die ander is die vleuel Leon Becker, senter Gerhard Holtzhausen en slot Thulani Njenje.

    Griekwas kom more teen sy eweknie van Griekwa-platteland in ’n opwarmings wedstryd wat ook as proewe vir albei spanne sal dien te staan. Die wedstryd skop om 11:30 op Hoërskool Upington af.

    Die Plattelanders het ’n jong span gekies met 13 spelers van die groep van 22 wat nog volgende jaar ook aan die Cravenweek sal kan deelneem. Slegs die slot Ryno Karstens en stut Sergio Boer was op verlede jaar se toernooi in aksie.

    Die span se ander slot, Cobus Wiese is vroeër vanjaar in die span van die week na afloop van Oakdale Landbou se jaarlikse rugbyweek aangewys.

    Hoërskool Upington is die krag in die streek met elf spelers in die span.

    Die spanne is:

    Griekwas: Keaton Gordon (Diamantveld), Leon Becker (Noord-Kaap), JD Swanepoel (Diamantveld), Gerhard Holtzhausen (Noord-Kaap), JP Abrahams (Diamantveld), Robbie Petzer (Noord-Kaap), Brandon de Melim (Noord-Kaap), Georg Sieberhagen (De Aar), Damian van der Bergh (Noord-Kaap), Ruan Willemse (Diamantveld), Teubes Brits (Landboudal), Rikus Zwart (Noord-Kaap), FC Swart (Landboudal), Brandon Smit (Diamantveld), Boan Venter (De Aar). Plaasvervangers: Morné Steynman (Noord-Kaap), Nathan Christiaans (Diamantveld), Thulani Njenje (Noord-Kaap), Nardus Bosman (Diamantveld), Nielton Warnich (Noord-Kaap), Gerco Nortjé (Diamantveld), Wilfred Bowers, Geo Davel (albei Noord-Kaap).

    Griekwa-platteland: Joe-Lythen Willemse, Franco Snyders, Dillon Magerman (almal Upington), SJ van der Merwe (Kalahari), Marcel van der Westhuizen (Upington), Coenie Lamprecht (Duineveld), DJ Brand (Namakwaland), Rynard Hayes (Upington), Erik Jordaan (Duineveld), Dian Dry (Upington), Ryno Karstens (Duineveld), Cobus Wiese (Upington), Stefan Hanekom (Duineveld), Gert Nel (Upington), David du Toit (Duineveld). Plaasvervangers: Evandre Knoetze (Kalahari), Sergio Boer, Wynand Terblanche (albei Upington), Garth-lee Young (Springbok), André Share (Upington), Denvil Joseph (Springbok), Naziem van Wyk (Concordia).

     

  • De Aar vs. Prieska – 2014

    Scorers: 

    De Aar 55 – Tries: Boan Venter (4), Gloucester Hugo, Michael McGee, Didi Fourie, Georg Sieberhagen, David Beukes. Conversions: Wickus Strauss (5). Prieska 0

  • Tuks Series Finals

    2014        
    2013 HTS Middelburg 19 Nelspruit 14
    2012 Centurion 49 Waterkloof 47
    2011 Waterkloof 48 Florida 7
    2010 Monument      
    2009 Monument 23 EG Jansen 6
    2008 EG Jansen 13 Monument 10
    2007 Eldoraigne      
    2006 Waterkloof  45 Affies 20
    2005        
  • Eldoraigne – 2014

    Results

    Eldoraigne 15,  Tranvalia 25
    Eldoraigne 38,  Ermelo 15
    Eldoraigne 24,  Pietersburg HS 22
    Eldoraigne 13,  Garsfontein 41
    Eldoraigne   8,  Marlow Landbou 6
    Eldoraigne 47,  Hentie Cilliers 31
    Eldoraigne 51,  Trinityhouse 9
    Eldoraigne 24,  Monument 55
    Eldoraigne 17,  Centurion 13

    Players: Charl Spies, Tristan van Schalkwyk, Ruan Ungerer, Wynand Botha. 

    Coaches: Dave du Plessis, Jakes Smit and Christo van den Berg.

  • Fichardtpark – 2009

    Results

    Fichardtpark   3,  Grey College 55
    Fichardtpark 20,  Aliwal-Noord 23

    Players: Shaun van der Merwe, Gert Lundie, Stefan Swanepoel (captain), Lucan van Vollenhoven, Hans-Jurie Willemse, Jeremy Jordaan, Gideon Steyn, Hano Crous, Dewald Nel, Thinus Venter and Marnus Myburgh.

  • Fichardtpark – 2010

    Results

    Fichardtpark 56,  Witteberg 17
    Fichardtpark 28,  Brandfort 5
    Fichardtpark 15,  Duineveld 13
    Fichardtpark 17,  President Steyn 10
    Fichardtpark 28,  Bonnievale 7
    Fichardtpark 20,  Jim Fouche 22
    Fichardtpark 17,  Port Rex THS 10
    Fichardtpark 20,  Virginia Academy 19
    Fichardtpark 13,  Despatch 12
    Fichardtpark 21,  Aliwal-Noord 3
    Fichardtpark   0,  Cherries 52

    Players: Eduan Wessels, DJ Oosthuizen, LC Oosthuizen, Lucan van Vollenhoven, Iavan Pijoos, Marnus Myburgh, Dimitri van der Walt and Juno de Castro.

    Coaches: Luan Swart and Riaan Herholdt.

  • Sentraal vs Fichardtpark – 2011

    Scorers:

    Sentraal 47 (14) – Drieë: Fourie Steyn, Franco Naudé, Ruan de Bruin, Frans Jordaan, Barend Wessels, Graham Maquire, Casper du Plessis. Doelskoppe: Martin Jacobs 4, Maquire 2. Fichardtpark 0.

  • Fichardtpark – 2011

    Results

    Fichardtpark 21,  Hangklip 9

    Players: Hannes van der Westhuizen, Shane Fry, Stefan Luwes,

    1