SSPN Test Site

Blog

  • Best of the best to assemble in Rondebosch

    Best of the best to assemble in Rondebosch

    SA Rugby’s annual Youth Weeks tournaments will come to a highly anticipated conclusion in Cape Town this week with the u18 Craven Week bringing together the best of South African schools’ rugby talent.

    Sixteen teams registered at Rondebosch Boys’ High School earlier on Sunday, with hosts, DHL Western Province, afforded the opportunity to field a second team and Limpopo Blue Bulls adding the extra numbers to the 14 existing provincial unions that have graced the tournament for decades.

    Despite the undeniable landmark this week has become on the South African rugby landscape, the COVID pandemic prevented the hosting in 2020 and 2021, and it will be great relief at the first kick-off, when Eastern Province and Griquas open the tournament at 10h00 on Monday at this iconic school in Cape Town’s southern suburbs, celebrating their 125th anniversary this year.

    The cancellation of the tournament in the last two years meant missing out on the opportunity for some of the country’s best age-group players, with a number of them currently in Italy, representing the Junior Springboks in the Six Nations Under-20 Summer Series.

    Such an example is Junior Bok scrumhalf Niel le Roux, who played for SWD at u16 level in 2019, only for the former Oakdale Agricultural School star to be deprived of the honour to play at the U18 Craven Week level in 2020 and 2021.

    “My message to the guys will definitely be to appreciate and enjoy the opportunity and to enjoy every second of it,” said Le Roux.

    “For me, missing out on Craven Week was a huge disappointment as it was something I worked hard for. Being selected for the Junior Boks made up for that, but it is still something I could never have. So, the guys must appreciate the occasion and make sure they make memories. Good luck to all the teams out there.”

    Another highlight of the tournament is the selection of the SA Schools and SA Schools A sides and this year will be no different. Many a professional rugby career was kick-started this way and this will again provide a pathway to that, and the relevant selectors will be keeping a close eye on all matches.

    Speaking about pathways, all eight match officials involved will be on debut at the tournament, with one of them Hanru van Rooyen, a former Craven Week player himself, having donned the No 10 jersey for the Leopards at the 2017 tournament.

    The talent on show will be scrutinised and nurtured by four SA Rugby Referee department coaches, while Archie Sehlako and Egon Seconds will also double up as TMO’s for all the matches, to be screened live by SuperSport.

    Incidentally, the main field at Rondebosch is named after Tinkie Heyns, who himself was a legendary referee for the host province for many years.

    Four matches will be played on the Tinkie Heyns Field on Monday, which will include the opening ceremony of the tournament, with the remaining eight teams running out on Tuesday.

    Fixtures for Monday, 4 July 2022

    10h00: Eastern Province v Griquas

    11h30: The Sharks High Schools v Valke

    13h00: DHL Western Province XV v Fin Global Boland

    15h20: DHL Western Province v Border

    All matches will be live on SuperSport.

    Issued by SA Rugby Communications

  • Hier is die manne om vanjaar tydens die Cravenweek in Kaapstad dop te hou

    Hier is die manne om vanjaar tydens die Cravenweek in Kaapstad dop te hou

    KAAPSTAD. – Die 57ste Cravenweek vir hoërskole skop more op die Tinkie Heyns-veld van Rondebosch Boys’ High hier af.

    Dit sal die eerste keer seder 1967 wees dat die Cravenweek in die Moederstad aangebied word.

    Die Wes-Kaap was wel al ‘n hele paar keer seder 1967 die gasheer vir die gesogte toernooi met Stellenbosch (1973, 1980, 1996, 2007 en 2015), Paarl (1987 en 2018), Worcester (1981) en Wellington (2003) wat sedertien die toernooi aangebied het.

    Daar is soos gewoonlik weer ‘n hele paar spelers in aksie met bekende ouers op die toernooi. Die Westelike Provinsie se haker, Luca Bakkes, se pa Luther Bakkes het in sy senior-loopbaan die Griekwas en Blou Bulle verteenwoordig.

    Bakkes sr. het ook in 1989 as ‘n lid van Griekwas se span na die Cravenweek vir hom ‘n plek in die SA Skole-span losgespeel.

    Die Streeptruie se skrumskakel, Emrique Liedeman, se oupa, Japie, het op sy dag vir die Proteas ‘n hele paar toetswedstryde gespeel asook vir WP-liga, Boland-liga en Boland in die Sport Pienaar en Curriebeker-reekse verteenwoordig.

    In die WP se XV-tal is die agtsteman, Hugo-Ben Horn, die jonger broer van die Goue Leeus se seniorspan se agtsteman, Francke Horn, wat ook al die Leeus aangevoer het. Hul pa Francois Horn het op sy dag vir die Boland se seniorspan op heelagter diens gedoen.

    Die Blou Bulle se losskakel, Stehan Heymans, is die seun van die voormalige senter van OP en die Luiperds se seniorspanne, Fanie Heymans.

    Dit terwyl die Vrystaat se agtsteman, Jean-Henri Smit, die seun van die voormalige Springbok-kantman Philip Smit is. Sy spanmaat en binnesenter, Alec McIntyre, se pa, Mark McIntyre, was in 1989 ‘n spanmaat van Bakkes sr. in die SA Skole-span van daardie jaar.

    Spelers wat tydens dié week kan beïndrik is:

    Heelagters: Michail Damon (Blou Bulle), Jody Schambreel (Leeus), Jean-Claude Mars (WP), David Twala (Valke), Phila Ntshapela (Pumas), Spha Ngcobo (Sharks).

    Regtervleuels: Alfondso Isaacs (Vrystaat), Marshall de Vos (Goue Leeus), Luke Graham (WP), Scott Nel (WP XV-tal).

    Buitesenters: Janeil Losper (WP), Ulrich Wahl (Vrystaat), Shah-Jehaan de Jongh (WP), Jurenzo Julius (WP XV-tal), Lili Bester (Sharks), Kean Rossouw (Valke), Zain Henery (Leeus), Demitre Erasmus (Blou Bulle).

    Binnesenters: Dwight Pietersen (Sharks), Freddie Dreyer (WP), Alec McIntyre (Vrystaat), Kobus Janse van Rensburg (SWD), Pieter Coetzer (Blou Bulle).

    Linkervleuels: Risima Sambo (Blou Bulle), Joel Leotlela (Leeus), Keante Pienaar (Griekwas), Keith Syster (SWD), Therlow Prins (SWD).

    Losskakels: Deano Boezak (Sharks), Thurlon Williams (WP), Jaydon Bantom (Valke), Logan Muller (OP), Tyler Sefoor (Leeus), Bradley Giddy (Vrystaat), Kyle Smith (WP).

    Skrumskakels: Caleb Abrahams (Vrystaat), Steven Nel (Blou Bulle), Emrique Liedeman (WP), Zack Serfontein (OP), Danny van Staden (Pumas), Aidan Muller (WP XV-tal).

    Agtstemanne: Camden Schoeman (SWD), Dieter Schubert (Blou Bulle), JJ Theron (Vrystaat), Jamie Ricketts (WP), Burrie van Heerden (OP), Zandro Coetzee (Luiperds).

    Flanke: Lukas Meyer (Vrystaat), Ewan van Heerden (Blou Bulle), Matthew Fick (WP), Dean Crouse (WP XV-tal), Njabulo Shabangu (Pumas), Herman Lourens (WP XV-tal), Ramon Uys (SWD), Abrie van der Westhuizen (Blou Bulle), Wandile Mlaba (Sharks), Xander Schoeman (Leeus).

    Slotte: JF van Heerden (Vrystaat), Patrick Kitete (SWD), Ben Heydenrych (WP), Ulrich van der Westhuizen (Leeus), Jack Waterhouse (Sharks), Keanu Coetzee (WP), Sampie Joubert (WP XV-tal), André Goedhals (SWD), Luan Taylor (SWD), MC Kruger (OP), Thabang Mphafi (Leeus), Ryno van Aswegen (Valke).

    Vaskopstutte: Casper Badenhorst (Vrystaat), Bernard Bladergroen (WP XV-tal), Zachary Porthen (WP), Zack Maritz (Blou Bulle).

    Hakers: Luca Bakkes (WP), Tian Vorster (WP XV-tal), De Wet Lottering (Blou Bulle), Jan Botes (Leeus), Hanro Venter (Blou Bulle), Nick Greyling (Vrystaat), Armand Combrinck (SWD).

    Loskopstutte: Sifiso Magwaza (Leeus), Wilbur Loubser (WP), Ruan Swart (SWD).

  • Is die Cravenweek vir hoërskole nog relevant?

    Is die Cravenweek vir hoërskole nog relevant?

    NewsGKwaggaSmithKAAPSTAD. – Is die Cravenweek vir hoërskole nog relevant?

    Die vraag sal vandeesweek op die velde van Rondebosch Boys’ High beantwoord word, na die gesogte toernooi vir twee jaar weens die Koronavirus-pandemie nie kon plaasvind nie.

    Die Cravenweek het sedert sy ontstaan in 1964 ‘n belangrike rol in die ontwikkeling van môre se sterre gespeel, maar die skolerugby-landskap het heelwat verander sedert 2019.

    Meeste skolewedstryde word deesdae op verskeie platforms gebeeldsend. Die voorste skolespanne in die land is jaarliks op spogtoernooie soos die Wildeklawer-, Noord/Suid- en die onderskeie Paas-toernooie in aksie.

    Talentwerwers vir SA Rugby asook die onderskeie unies en universiteite sien dus die meeste talent reeds raak voordat die spelers aantree om hul talente op die Cravenweek ten toon te stel.

    Slegs 13 van die Springbokke wat in 2019 die Wêreldbeker verower het se skole tel vanjaar onder die voorste 20 skole in die land. So dit is belangrik vir spelers vanuit die ander skole om hul hand tydens vanjaar se Cravenweek op te steek.

    ‘n Goeie voorbeeld van so speler is Wêreldrugby se Speler van die Jaar vir 2019, Pieter-Steph du Toit, wat aan die Cravenweek vir Boland in 2010 vanuit die Hoërskool Swartland in Malmesbury deelgeneem het.

    Elrich Louw wat gister sy buiging vir die Springbokke teen Wallis op Loftus Versfeld gemaak het vanuit Transvalia in Vanderbiljpark sy pad via die Cravenweek vir die Valke in 2017 oopgeveg.

    ‘n Speler wat vanjaar vir homself ‘n naam op die toernooi kan maak is die Pumas se flank Njabulo Shabangu wat ‘n leerling van Lowveld High is.

    Die Pumas het in die nabye verlede oopkantflanke soos Kwagga Smith (Springbokke) en JC Pretorius (Blitsbokke) wat albei produkte van HTS Middelburg is opgelewer.

    Die laaste keer wat die Cravenweek in Kaapstad aangebied was, was in 1967 toe Nuweland die gasheer was.

    Die gasheer, die Westelike Provinsie, sal vanjaar ongetwyfeld die gunsteling wees om as nie-amptelike kampioen gekroon te word. Die feit dat daar vir die hele week boonop nog reën voorspel word sal nie tot voordeel van enige van die besoekende spanne wees nie.

    Die antwoord op die aanvanklike vraag sal waarskynlik oor ‘n paar jaar eers beantwoord word, wanneer ons weet hoeveel toekomstige Springbokke vir die eerste keer op dié toernooi op die radar verskyn het.

    Die Vrystaat is Donderdag as die nie-amptelike kampioen van die Grant Khomo-week (vir o.16-spanne) in Kimberley gekroon. Hy het die Sharks met 39-18 in die hoofwedstryd verslaan. Die Vrystaters was laas in 2018 die nie-amptelike kampioen.

    Die Goue Leeus se o.13-rugbyspan het die Boland met 24-7 in die hoofwedstryde van die Cravenweek vir laerskole in Krugerdorp geklop.

    Die jong Leeus het vroeër in die week die Westelike Provinsie slegs hul tweede nederlaag sedert 2013 op die week toegedien. Dit was ook dan die slegs die tweede keer sedert 2010 wat die Streeptruie nie in die hoofwedstryd in aksie was nie.

    Die bepalings is:

    Maandag, 4 Julie: 10:00 – Oostelike Provinsie t. Griekwas; 11:30 – Haaie t. Valke; 13:00 – Westelike Provinsie XV-tal t. Boland; 15:20 – Westelike Provinsie t. Grens.

    Dinsdag, 5 Julie: 10:30 – Pumas t. Limpopo Blou Bulle; 12:00 – Griffons t. Luiperds; 13:30 – Suidwestelike Distrikte t. Vrystaat; 15:00 – Blou Bulle t. Goue Leeus.

  • Free State takes the unofficial crown at the Grant Khomo Week

    Free State takes the unofficial crown at the Grant Khomo Week

    The Free State was crowned unofficial champions of the Grant Khomo Week in Kimberley.

    The team from Bloemfontein defeated the Sharks by 39-18 in the main match at Tafel Lager Park in the City of Diamonds.

    Kimberley has been happy hunting grounds for the Free Staters as their previous unofficial title was bagged back in 2018 when they defeated the Blue Bulls by 31-24 in the main match which was played at Diamantveld.

    The Cheetahs’ scrumhalf, Philip McLaren, scored a brace of tries in the main match against the Sharks.

    Scorers:

    Free State 39 (20) – Tries: Philip McLaren (2), Heinrich Theron, David Du Toit, Pretorius Ekeji. Conversions: Toriq Schambreel (4). Penalties: Schambreel (2). Sharks 18 (11) – Tries: Marthinus Oosthuizen, Swelihle Mbatha. Conversions: Luke Davidson. Penalties: Aka Boqwana (2).

    Western Province 64 (29) – Tries: Yaqeen Ahmed (2), Oliver Reid, Almero Keizer, Riley Norton, Torren February, Ashwin Cox, Caleb Louw, Barthelemie-Bena Nthumba, Retagan Van Rooi. Conversions: Ahmed (5), Cox (2). Boland 0.

    South Western Districts 31 (24) – Tries: Ruben Rossouw, Craig Lottering, Kurt Coetzee, Keanon Jantjies. Conversions: Elgernon Meyer (4). Penalty: Meyer. Eastern Province 7 (0) – Try: Sipho Nonyalela. Conversion: Gideon Jordaan.

    Golden Lions 45 (18) – Tries: Siya Radebe, Tiaan le Roux, Khuti Rasivhaga, Luca Trevisan, Lindsey Jansen (2). Conversions: Simphiwe Moyo (3). Penalties: Moyo (3). Border 12 (12) – Tries: Na Na Dwayi, Qiqa Qwesha. Conversion: Itha Mbulana.

    Pumas 29 (17) – Tries: Sibi Sibisi (2), Eben van Wyk, Anele Ngwenya. Conversions: Rickardt van Heerden (3). Penalty: Van Heerden. Griffons 19 (19) – Tries: Dawie Fourie (2), Cheswill Jooste. Conversions: Jooste (2).

    Leopards 59 (19) – Tries: Hanre Venter (2), Bokamoso Mabeleng, Dian Smith, Tiano Combrink, David Ndala, Lorenzo Snyers, Asif Sumara, Simeon Botha. Conversions: Snyers (6), Botha. Limpopo Blue Bulls 6 (6) – Penalties: Unathi Mlotshwa (2).

    Valke 31 (26) – Tries: Storm Labuschagne (2), Zaid Rippenaar, Matthew Bergman, R-Jay Pietersen. Conversions: Kayle Venter (3). Griqualand West 20 (10) – Tries: Pieter Retief, Marno Greeff, Denilson Metcalfe (2).

    Western Province XV 21 (14) – Tries: Collin-Paul Kemp, Adeeb Boraine, MIchael Satade. Conversions: Boraine (2), Rayaan Solomons. Blue Bulls 12 (0) – Tries: Luann Olivier, Malcolm George. Conversion: Ruben Pienaar.

    Griqualand West 12 (5) – Tries: Jeandre Hanse, Gregan Jansen. Conversion: Abdul Fisher. Namibia 10 (0) – Tries: Alejandro Morkel, Emmanuel Garoeb.

    Zimbabwe 21 (7) – Tries: Stefan Kruger (2), Malachai Burrell. Conversions: Tinotenda Chinyadza, Jared Wilson (2). Border Country Districts 0.

  • Results – Day 3 – u13 Craven Week 2022

    Results – Day 3 – u13 Craven Week 2022

    The Golden Lions kept their unbeaten record intact on the penultimate day of the annual u13 Craven Week in Krugersdorp with an impressive victory of 32-27 over Western Province.

    Their Nr. 8, Ruan Bester, was superb in defence and with the ball in hand. He was supported well by his captain and tighthead prop, Llewellyn Lourens, as well as lock Hanko van Geelen.

    This was only Western Province’s second defeat since 2013. The losing side’s outside centre, Xavier Cleophas, as well as the flanker Samuel Cross, could feel happy with their performances.

    For the Lions their fullback, Ruan Mulder, scored an excellent try. Mulder is the son of former Springbok centre, Japie Mulder, who was part of the World Cup-winning team of 1995. The Lions’ flyhalf, Ethan Kruger, is the son of former Lions, Sharks, and Griquas flyhalf, Herkie Kruger.

    More to follow…

    Scorers: 

    Golden Lions 32 (13) – Tries: Ruan Bester (2), Ruan Mulder, Blessing Monareng, Llewellyn Lourens. Conversions: Ethan Kruger (3). Penalty: Kruger. Western Province 27 (8) – Tries: Xavier Cleophas, Lwanzo Vyambwera, Dante O’Connor, Canaan Eksteen. Conversions: Kyle Snyders (2). Penalty: Tauhier Josephs.

    Eastern Province 33 (21) – Tries: Yibanathi Grawana, Sachin Scott, Ibenathi Kondile, Egan George, Joshua Kruger. Conversions: Leanru Erasmus (4). Free State 26 (12) – Tries: Jurgen Nortje (2), Dippies Dippenaar, Jacobus Oosthuizen. Conversion: Edrich Hanekom (3).

    Griffons 44 (27) – Tries: Tawanda Mthethwa (2), Owami Hlongwane, Lukhanyo Dauwa, Andile Mancai, Mpho Manyeli, PJ Strauss Katleho Pule. Conversions: Derik Greyling, Henno Kruger. Border Country Districts 5 (5) – Try: Ntuthuko Saliwa.

  • Die o.13 Cravenweek bewys weer dat rugby ‘n spel vir alle groottes is

    Die o.13 Cravenweek bewys weer dat rugby ‘n spel vir alle groottes is

    Lucas Wheeler (links, OP) en Lijan Horne (regs, Griekwas) hou hier vir Ethan Williams (Goue Leeus) die ligste speler op vanjaar se o.13 Cravenweek vas. Wheeler en Horne is onderskeidelik die swaarste en langste spelers op die toernooi. FOTO: Hannes Nienaber

    Die spel rugby bly maar ‘n spel vir alle groottes.

    Dit is weereens bewys tydens die Cravenweek vir laerskole (vir o.13-spanne) wat op die velde van die Hoërskool Monument in Krugersdorp.

    Die swaarste speler op die toernooi is die Oostelike Provinsie se vaskopstut, Lucas Wheeler, wat die skaal op ‘n volle 107kg laat kreun. Die jong leerder van Grey Junior in Gqeberha (voorheen Port Elizabeth.

    Dit beteken dat hy slegs agt kilogram ligter as die Bok-stut Ox Nche (115kg) en tien kilogram ligter as Trevor Nyakane (117kg) is. Hy staan wel 1.82m in sy sokkies wat beteken dat hy langer as Nche (1.76m) en Nyakane (1.78m) is.

    Die ligste speler op die toernooi is die skrumskakel van die Goue Leeus, Ethan Williams, wat 36 kilogram weeg en slegs 1.57m in sy sokkies staan. Williams is egter ‘n vuurvreter en sy hart weeg waarskynlik die helfte van sy totale gewig.

    Lijan Horne van Griekwaland-Wes is met ‘n lengte van 1.91m die langste speler op die toernooi. Horne, ‘n leerling van die Laerskool Eureka in Kimberley, is dus ‘n volle sentimeter langer as die Springbok-agtsteman, Jasper Wiese. Laasgenoemde natuurlik ook ‘n trotse produk van die Noord-Kaap.

    Dit is slegs twee sentimeter korter as Duane Vermeulen se 1.93m. Die kortste speler op die toernooi is die Blou Bulle se Katlego Lebelo wat slegs 1.30m in sy sokkies staan. Lebelo is ‘n leerling van die Laerskool Wonderboom in Pretoria.

     

  • Results – Day 2 – u13 Craven Week 2022

    Results – Day 2 – u13 Craven Week 2022

    PHOTO: Frans Lombard/Actionpix

    Free State managed to get back to winning ways on the second day of the u13 Craven Week in Krugersdorp.

    The team from Bloemfontein managed to defeat the Leopards by 14-8 in a closely contested match on Monument’s main field, the Ras van Rooyen.

    A try by inside centre, Jacobus Oosthuizen, was the difference between the two sides as he pinned his ears back and scored after possession was turned over.

    They took the game away in the last five minutes with scrumhalf, Edrich Hanekom, slotting a penalty after replacement Dippies Dippenaar just fell short of scoring a try. Dippenaar did get his five-pointer a couple of minutes later.

    Border was in a devastating as they thumped the Griffons by 50-5 in the opening clash of the second day of the prestigious tournament. Flanker Sigcobe Magwentshu and outside centre Aluta Landzela both managed to score a brace of tries as their team ran in eight tries.

    Five of the tries were converted by flyhalf, Levi Botha, who showcased that he has a trusty boot.

    More to follow as the games are completed.

    Scorers: 

    Pumas 43 (24) – Try: Divan Venter (2), Caleb McKenzie (2), Freddie Welman, Rhandzu Mkhabela, Magopurutse Tladi. Conversions: Luan Burger (4). Zimbabwe 5 (0) – Try: Tadiwa Chakuchichi.

    Free State 22 (7) – Tries: Lindokuhle Pini, Jacobus Oosthuizen, Dippes Dippenaar. Conversions: Edrich Hanekom (2). Penalty: Hanekom. Leopards 8 (5) – Try: Durand du Plooy. Penalty: Logan Botha.

    Border 50 (19) – Tries: Sigcobe Magwentshu (2), Aluta Landzela (2), Oloyola Lujiza, Mozesh van der Byl, Luniko Joni, Hlumo Mnqokoyi. Conversions: Levi Botha (5). Griffons 5 (5) – Try: Tsegofatso Mthembu.

  • Arende, WPNV XV-tal en Blou Bulle maak stem dik op eerste dag van VKB-week

    Arende, WPNV XV-tal en Blou Bulle maak stem dik op eerste dag van VKB-week

    VKB

    Die Vrystaat Arende, Blou Bulle en die Westelike Provinsie se Noordelike Voorstede (WPNV XV-tal) het hul spierde behoorlik op die eerste dag van die VKB-week (vir stedelike spanne) in Reitz gebult.

    Die WPNS XV-tal het die Lynx met 39-3 verslaan met die agtsteman, Schalk-Willem Engelbrecht, wat ‘n driekuns aan drieë behaal het.

    Die wenspan se buitesenter, Stephanus Andrews, was ook op sy stukke en is vir sy vertoning met die toekenning as Speler van die Wedstryd beloon.

    Die Blou Bulle se skrumskakel, Stephan Brits, het dalk met ‘n Nr. 21-trui op die veld gedraf, maar hy was witarm. Hy het vier keer ‘n draai agter die doellyn in sy span se oorwinning van 37-21 oor KwaZulu-Natal gemaak.

    Hy is ook dan as Speler van die Wedstryd aangewys. Die Ligbloues sal in hul tweede wedstryd teen die Barbarians te staan kom.

    Die Vrystaat Arende het die Limpopo Blou Bulle met 62-20 kaf gedraf. Die wenspan het teen rustyd reeds daarin geslaag om ‘n gerieflike voorsprong van 33-15 op te bou. Sy skrumskakel, Jadon Roodt, het self ‘n driekuns aan drieë behaal.

    Die Arende kom in sy volgende wedstryd teen die WPNS XV-tal te staan.

    Die Barbarians het danksy die giftige skopskoen van sy vaskopstut, Pieter Reynecke, daarin geslaag om die Diamantve met 23-19 te troef. Die Diamante het drie drieë teenoor die Barbarians se twee drieë gedruk, maar Reynecke se twee doelskoppe en drie strafdoele het die wa deur die drif getrek.

    Puntemakers:

    WP Noordelike Voorstede XV 39 (22) – Drieë: Schalk-Willem Engelbrecht (3), Stephanus Andrews, Kristoff Smith, Janco Groenewald. Doelskoppe: Zander Enslin (3). Strafdoel: Enslin. Lynx 3 (3) – Strafdoel: Dylan Harman.

    Blou Bulle 37 (18) – Drieë: Stephan Brits (4), Hanyani Mahlaule, Shaun . Doelskoppe: Divan Viljoen (2). Strafdoel: Justin Tattersall. KwaZulu-Natal 21 (7) – Drieë: JD Jonker, Andrew Wolf, Aphelele Dlamini. Doelskoppe: Reynier van Rensburg (3).

    Vrystaat Arende 62 (33) – Drieë: Jadon Roodt (3), Thato Nape, Dylan Calitz, Gerhard Faber, Christiaan Barnard, NJ Els, Justin Pieterse, Alrico Bester. Doelskoppe: Andre Buys (5), GJ Vos. Limpopo Blou Bulle 20 (15) – Drieë: Puti Moleto, Shaun Matthysen, Gavin Smith. Doelskop: Franco van Zyl. Strafdoel: Van Zyl.

    Barbarians 23 (16) – Drieë: Cobus Myburgh, Nico van Rensburg. Doelskoppe: Pieter Reynecke (2). Strafdoele: Reynecke (3). Diamante 19 (7) – Drieë: Bokang Mutsi (2), Rudolf Brits. Doelskoppe: Dolf Hohls (2).

     

  • Fixtures for Day 2 of the u13 Craven Week in Krugersdorp

    Fixtures for Day 2 of the u13 Craven Week in Krugersdorp

    u13 Craven WeekGriqualand West has been rewarded after their 26-24 victory over the Blue Bulls during the opening day of the u13 Craven Week in Krugersdorp. They will face Boland on Tuesday during the second day of the annual tournament.

    Boland defeated South Western Districts by 17-15 in an exciting clash on the opening day. In the main curtain-raiser the hosts, the Golden Lions, will face the Blue Bulls. The Lions defeated Eastern Province by 43-5 in the main match on Day 1.

    In another pair-up between a winning side and a losing side – Western Province will take on Eastern Province. The team from the Western Cape impressed with their opening victory of 69-5 against the Limpopo Blue Bulls. They should also prove too strong for Eastern Province.

    All the matches on the A-field could be live-streamed by SuperSportSchools via the following link on YouTube – https://bit.ly/u13CravenWeekDay2

    The matches on the B-field are available only on the SuperSportSchools app.

    The fixtures for Day 2 are: 

    Tuesday, 28 June 2022

    Ras van Rooyen 

    16:00 – Boland vs Griqualand West
    15:00 – Golden Lions vs Blue Bulls
    14:00 – Western Province vs Eastern Province
    13:00 – South Western Districts vs Sharks
    12:00 – Limpopo Blue Bulls vs Border Country Districts
    11:00 – Valke vs Namibia
    10:00 – Pumas vs Zimbabwe
    09:00 – Free State vs Leopards
    08:00 – Griffons vs Border

    B-field (B-teams) 

    14:00 – Boland vs Sharks
    13:00 – Western Province vs Eastern Province
    12:00 – Golden Lions vs Blue Bulls
    11:00 – Pumas vs Griffons
    10:00 – Leopards vs Valke
    09:00 – South Western Districts vs Namibia
    08:00 – Limpopo Blue Bulls vs Lions Courage